30 Jan 2022
Die erediens word gelei deur Ds John Myers Skrif: Josua 1:1-9 Tema: God roep leiers; Hy bemoedig en versterk hulle
Dankoffers word by die deure ingeneem: Wyk
Vir voorbidding
x x
x
x x
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 30 Jan a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van kerkraadslede staan oor tot volgende week. Nagmaal word bedien. a Kerkraad—17:00. Alle kerkraadslede word versoek om hierdie eerste vergadering vir 2022 by te woon.
Maandag 31 Jan a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Vrydag 04 Feb a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661
Sondag 06 Feb
a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van kerkraadslede a Blokrade na die erediens of soos deur die Ouderling gereël.
Dinsdag 08 Feb a Oesfees — 19:00 in die saal. Enigiemand wat by ons Oesfees betrokke wil wees, is welkom.
Vrydag 11 Feb
a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Vier die dag wat die Here JOU gekies
het as Syne!.
-
—
-
-
-
Waaraan herinner die brood ons? Die ......... wat gebreek word., herinner ons aan Jesus se ........................ wat gekruisig is, sodat ons verlos kan word.
Waaraan herinner die wyn ons? Die ......................................... herinner ons aan Jesus se ................................... wat gevloei het om ons skoon te was van ons ..............................
Vul elke keer jou naam in: Die nagmaal beteken dat God nie wil hê dat ..................................... Hom moet vergeet nie. Die nagmaal herinner ..................................... aan Jesus. Die brood herinner ..................................... aan Jesus se liggaam wat aan die kruis gebreek is. Die wyn herinner ....................................... aan Jesus se bloed wat uit Sy
wonde gevloei het toe Hy gekruisig is. Die nagmaal verseker ......................................... dat Jesus vir my gekruisig is en dat Sy bloed my sonde wegwas. As jy klaar is (ook nadat jy die Nagmaal gebruik het), maak jou oë toe en word stil voor die Here (met ander woorde, bid tot Hom). Dink daaraan hoe Jesus vir jou aan die kruis gesterf het
—
—
—
—
—
—
—
-
© ©
-
©
-
-
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant te gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693 Ds. John
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. Die bankbesonderhede verskyn op p1 vir direkte inbetaling. Daar is ook ‘n na-ure gleuf in die muur van die kantoor aan Villette straat se kant. Maak net seker u druk die koevertjies mooi diep in. Die kerk se finansies is op die stadium beroerd. Ons sukkel om ons verpligtinge na te kom, veral omdat ons nie dienste kan hou nie. Ons vra dus elke lidmaat wat nog nie ‘n bydrae gelewer het nie, om selfondersoek in te stel en by die Here te hoor wat Hy van u verwag.
–
-
-
–
-
-
-
—
–
· · · ·
·
·
-
- -
-
-
-
-
-
-
-
—
—