30 Julie 2017
Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Deurkollekte vandag: SorgAksie
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 23 Julie a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad — 17:00 - alle bedienings voorsitters, blok– en wyksleiers moet asseblief teenwoordig wees.
—
Louwtjie Peens C6b 082 928 4157
Linda Lubbe C8 082 407 8591
Nollie Brits E6 082 836 9304
Jes de Beer B1 083 711 7704
Jaco Kriel B6 083 580 9838
Nelie Koen B4 082 417 8840
Gideon Krie E6 083 500 6575
Ds. Francois v Zyl 082 457 7794
Wiam Theron C6b 082 572 8754
Mekayla Botha B3 083 448 2989
Carli du Plessis E1 084 627 4632
Carla Smith B5 083 510 8009
Riëtte Germishuys B5 076 486 3001
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. * Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
-
-