30 Mei 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: Ds John Myers Teks: Joh. 16:1-15 Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
— —
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 30 Mei a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Nagmaal word bedien.
a Kerkraadsvergadering—17:00. Alle kerkraadslede word versoek om die vergadering by te woon. Belangrike besluite moet geneem word.
Maandag 31 Mei a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 04 Jun a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
Sondag 06 Jun
a Erediens — word gelei deur ds John Myers a Blokrade—vergader na die erediens Vrydag 11 Jun a FK—09:00 in die kantoor. Enigiemand wat wil inskakel, is welkom.
a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
—
Ruan Kok E4 083 271 6421
Gerrie Steyn C4 073 310 7586
Natanja Jooste D1 079 552 7748
Sam Oosthuyzen E4 074 628 9375
Maruscha Theron C8 083 575 0481
Ian du Toit D8 076 850 5557
Almeine Geyer B4 073 505 1722
George Greeff D6 072 107 3300
‘n
Zandré Preston C3 076 881 5152
Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, - Jes. 49:16 Christelle Visagie C2 073 726 8948
Gideon Gerber E5 060 718 2314
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
-
-
-
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693
Ds. John
-
-
-
-
-
-
· · ·
-
-
-
-
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
Michelle
Annetjie
Een van ons gemeentelede help met ‘’n projek om beertjies en ander oulike diertjies te brei vir kinders in hospitale wat kanker het. Indien jy tyd het en kan brei, kry gerus die patrone by die I-toonbank (daar is 2). Daar is ook wol in die kantoor beskikbaar indien die finansies knyp, maar jy graag wil help brei.
Kontak Gerrie Steyn vir enige navrae rondom die breiwerk—073 310 7586