07 Okt 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Tema: Deurkollekte vandag: Huis Meyerton
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ®
® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 30 Sept. a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad—17:00 in die saal
Maandag 01 Okt. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Donderdag 04 Okt. a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.
Vrydag 05 Okt. a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.
–
—
Morné Kruger C6a 082 765 5186
Jan Pelser C1 082 484 4483
Bernard Byliefeldt E3 Bernardus Fourie C2 Wynand Kilian A3 082 416 5716 082 473 2796 082 792 7531
‘n Vreugdevolle
lewensjaar word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Kate Davis E2 064 792 6260
Johan Schutte E4 071 512 3012
Liesel Oosthuizen A3 083 415 0398
Rorke Kok E4 083 578 7773
Fanie vd Vyver C2 082 924 6074
Maileene Dreyer C2 083 261 8576
Admin Bestuur.
Deon Kriel E6 083 354 2939
Rialese venter B1 082 044 9493
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. * Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
-
-
-
Die regte manier om te gee ! · · · · ·
-
-
-
-
-