31 jan 2016

Page 1

31 Jan 2016

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur ds. T. Cook Die Deurkollekte vandag: Huis Meyerton

Lief en leed Wyk D5

Vir voorbidding

Baie geluk aan Flip en Lettie Esterhuizen wat

Kontakno: 078 743 5876

Dinsdag hul 50ste huweliksherdenking vier! C2

Baie geluk aan Fanie & Maxie van der Vyver wat Saterdag hul 46ste huweliksherdenking vier!

082 354 4839

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte

Blok Diensbeurte So 31 Jan Blok AB / So 07 Feb

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/ koffie/rooibos! • Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794 / Ds. Chrisman Krige 083 655 9783

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • https://www.facebook.com/Ngkerk-Meyerton-Oos-864259320360029/?

1


Byeenkomste die week Sondag 24 Jan MITS (musiek, IT & Sang) — 07:00 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Baba bediening—09:00 in die Jeugsaal. Alle babas en peuters tot en met ouderdom 4 is welkom om daar met die Woord bedien te word. Kategese in die onderskeie lokale na die diens

Kerkraad—17:00 Dinsdag 02 Feb Herdenkingsfees—19:00 in die saal. Enigiemand wat graag betrokke wil wees by ons herdenkingsfees, is welkom om te kom inskakel. Enige foto’s wat lidmate het, kan tydens die vergadering geskandeer word. Idees is welkom!

Sondag 07 BET (Bates, Eiendom & Terrein)—17:00

Doop verjaarsdae Wo 03

Vr 05

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Hennie Botha B3 082 965 3636

2

Tiaan du Plessis E1 082 226 2511


Geluk elke verjarende!! Ma 01—Sa 06 Feb Ma 01

Johan Vermaak D1 082 785 2784

Di 02

Eduard du Plessis E1 082 226 2511

Wo 03

Sherise Venter B1 082 441 2343

Vr 05

Philip Kilian A4 083 280 8851

Wo 03

Wanda Spamers B3 079 825 8275

Vr 05

Do 04

Belinda Jardin D3 061 483 5431

Marius Landsberg C4 082 221 1015

Jan Scheepers C4 084 905 3656

Gill Martin C2 079 681 1151

Ronel Lubbe C4 074 235 7378

Sa 06

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2016 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Piet Pretorius B2 072 498 1044

Angelique Harding C7 074 752 2033

CUM uitstalling Op soek na mooi Christelike boeke!

Sondag 31

Januarie

stal ons kolporteur, Lizette van Eyssen, weer van CUM se produkte uit: Bybels, Christelike storieboeke, CD’s, DVD’s, geskenke...... Indien daar iets is waarna jy soek en nie daar beskikbaar is nie, kan dit bestel word.

Lizette 3


’n Woord van dank...

Hoekom maak ons so?

Kobie Bouwer vir die mooi blommetjies elke week en die pragtige inrig van die liturgiese ruimte volgens die kerklike jaar (sien die aantekeninge op die eerste twee bladsye van die kalender).

Met die dat ons heelwat nuwe intrekkers het, moet ons dalk net weer almal daarop attent maak hoekom daar aan die einde van die diens die regterhand in ‘’n seëngroet gelig word:

4

Annatjie van der Berg wat elke Sondag die liefdes blommetjies op haar besondere sensitiewe manier laat uitdeel.

Aangesien die aflosleraar ONS met die Woord kom bedien en seën het, is dit MOos se gewoonte om elke aflosleraar ook weg te stuur met ‘’n seënbede vir ‘’n veilige terugreis en verdere geestelike groei tot ons hom/haar hopelik weer op ons kansel sien. As jy dus voel jy wil ook die leraar seën, deel gerus in ons seëngroet aan hom/haar!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.