31 Jan 2021
Die erediens word gelei deur Inrydiens—ds. Pieter Muller Teks: Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x
x
x x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
—
Dian du Plessis E4 082 081 2835
Braam Lourens C2 078 521 5115
Ané vd Merwe C2 079 553 4645
Eduard du Plessis E1 Elsabé vd Westhuizen D3 072 959 5283 082 226 2511
‘n Vreugdevolle
lewensjaar word jou toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Sherise Venter B1 082 044 9541
Jameson Lemmer C8 082 461 8545
Belinda Jardin D3 061 483 5431
Angelique Harding C7 084 067 4614
Hennie Botha B3 082 965 3636
Tiaan du Plessis E1 082 226 2511
Admin Bestuur.
Marí de Villiers D8 083 238 3266
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
Ek weet nie of jy dit al ervaar het as jy in die veld loop en 'n pendoring steek dwarsdeur jou sool nie. Totale skok wanneer jy besef jy hét beskerming, maar dit was nie genoeg nie. Die doring het weliswaar dwarsdeur dit gesteek. Of dalk 'n klippie wat binne in jou skoen beland en ongemak veroorsaak. Wrywing wat plaasvind en dan die stukkende plek en ongemak wat daarmee gepaard gaan. Dalk beland daar 'n klippie onder jou skoen se sool. Jy weet onmiddelik iets is nie reg nie en jy loop ook sommer ongemaklik. In beide die gevalle moet jy stop en die ongemak verwyder om weer vrylik te kan beweeg om by jou bestemming uit te kom. Tydens ons bestaan hier op aarde kry ons gereeld te doen met dorings en klippies op ons pad. Die ongemak tussen jou en jou man of vrou. Die ongemak by die werk tussen jou en jou kollegas, of tussen jou vriende. Dalk het jy ongemak by die kerk. Ja, jy voel jy is veilig en beskermd, maar dan gebeur dit. 'n Doring steek deur jou beskermende skoen. Die klein klippie in jou verhouding skaaf jou stukkend en die ongemak daarmee saam put jou uit. Wat doen ons dan? Ons stop. Ons kommunikeer eerlik met mekaar oor wat pla. Ons haal hierdie klip uit wat ons verhouding of huwelik stukkend skaaf. Die ongemaklike verhouding met jou kollega. Maak die deur toe en werk daardeur. As dit nie uitgeklaar word nie, bid saam dat God julle die wysheid kan gee om die dorings of klippies te verwyder. Hy maak ons sterk en ons paaie gelyk. Onthou, sonder kommunikasie sal niks 100% werk nie. Spreuke 18: 4-9, 20-21 "Die woorde van 'n mens kan diep waters wees, 'n bruisende stroom, 'n bron van wysheid. Dit is nie goed om partydig te wees vir die skuldige en om die onskuldige sy reg te ontsê nie. 'n Dwaas praat hom in 'n rusie in, hy soek slae met wat hy sê. 'n Dwaas se mond is sy ondergang, sy eie woorde is 'n dodelike strik. Skinderstories word gretig verslind; mense sluk dit so maklik. Een wat nalatig is met sy werk en een wat alles afbreek, is tweelingbroers. Deur die regte woorde te gebruik, kan 'n mens sy honger stil, hy kan genoeg kry om te eet deur wat hy sê. Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra." - Jacques Barnard 27/01/2021
-
-
— -
-
-
-
-
-