31 Julie 2022

Page 1

31 Julie 2022

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. John Myers Skrif: 1 Konings 19:1 – 18 Tema: God se antwoord wanneer Elia - en ek en jy – moed verloor het

Lief en leed Wyk

Vir voorbidding x Bid asseblief vir al die siekes, diegene wat griep het asook wat Covid het.

x Bid vir ons gemeente, ons dorp, ons land. x Bid vir die kerkraadsvergadering vanmiddag. x Bid vir die Ringsitting 21 Augustus 2022

Blok Diensbeurte Sondag 31 Jul—Blok AB Sondag 07 Aug—Blok C Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/ rooibos! · Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za · Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 082 993 7218 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton · Leraar: Ds. John Myers 076 457 8693

· Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 · Ngkerk-Meyerton-Oos

1


Byeenkomste die week Sondag 31 Julie a Erediens — word gelei deur Ds John Myers. Nagmaal word bedien

a Kerkraadsvergadering—17:00 Maandag 01 Aug a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:30 Sondag 07 Aug a Erediens — word gelei deur FEBA a Kategese na die diens Maandag 08 Aug a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:30 Vrydag 12 Aug

a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661

Sondag 14 Aug a Erediens 09:00— Diens word gelei deur ds John Myers a Kategese na die diens Maandag 15 Aug a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:30 Vrydag 19 Aug a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in! kerk! 2

JY is die


Gebedsfokus LOOF GOD!

Rom. 11:33-36

O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë! Rom. 11:33 Oor hierdie pragtige lofsang moet ons eintlik in stilte nadink. Om te veel daaroor te sê en te skryf, mag dalk net afbreuk doen aan die skoonheid en diepte daarvan. Nadat Paulus in die voorafgaande hoofstukke 'n verduideliking gegee het van die reddende genade van God vir Jode en nie-Jode, vir Grieke en nie-Grieke, vir geleerdes en ongeletterdes, vir álle mense, raak hy so in vervoering dat hy sy hart in hierdie wonderlike lied uitstort. Hoe groot en goed is God nie! Hoe ryk is Hy nie in genade en barmhartigheid nie. Die diepte van Sy wysheid en kennis is onpeilbaar, Sy oordele ondeurgrondelik, Sy weë onnaspeurlik (v.33). Niemand kan die raad van God deurgrond nie (v.34). Hy is 'n soewereine God wat van niemand raad vra en aan niemand rekenskap verskuldig is nie (v.35). Alle dinge het hul oorsprong by God, bestaan deur Hom, en dien tot Sy verheerliking (v.36). Ook u en my lewe is uit Hom, deur Hom en - so behoort dit te wees - ook tot Hom, dit wil sê, ook tot Sy eer en verheerliking.

Is u só ingestel op die eer van God? Is dit u hoogste strewe om Hom te verheerlik? Toets u u woorde, dade en gedagtes aan hierdie maatstaf? Kom ons maak dit ons doelwit vandag om God in alles groot te maak en te verheerlik. Here, ek loofu as die God uit wie, deur wie en tot wie alle dinge is. Gee my die krag om u eer en verheerliking in alles te soek. Amen 3


Geluk elke verjarende!!

Sondag 31ste

So 31 Jul —Sa 06 Aug

Louwtjie Peens (C7)

ste

Maandag 01

Chantell Kok (C7) Jaco Kriel (B5) Gideon Kriel (E5)

de

Woensdag 03

Hannetjie Gerber (E5)

de

Donderdag 04

de

Saterdag 06

‘n

Jes de Beer (B1) Johan Higgs (D3)

Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Doop verjaarsdae So 10 —Sa 16 Jul Dinsdag 02de

Mekayla Botha (B3) Carli du Plessis (E1)

de

Vrydag 05

Riët Germishuys (B5)

Vier die dag wat die Here JOU gekies

het as Syne!.

Het jý al die Hére gekies? Ouers, kom julle jul doopbeloftes na? Hoe wys jy jou dankbaarheid? 4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.