Gebedsbediening 1

Page 1

Sondag is dag

van die Skepping

Skeppingswerk: Gen 1:4 God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.

1


Ons bid vir: Ons Blokleiers: se werksaamhede sodat hulle impak op die gemeente en hulle omgewing het • vir die blokleiers self

Blokleierspaar Blok A&B Nico van Eeden 082 822 0485

2


Bid vir die Wyksleiers:

• • sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle gesinne en die gemeenskap • Hulle werk in die wyke: • vir insig • onbetrokke lidmate • gasvryheid • hantering van probleme en uitdagings in hulle wyke • bid vir die vakante wyke (waar nodig)

B1- Johan & Leana Venter 082 410 7661

B2 - Danie & Susan Erasmus 074 885 5491

B3 - Nico v Eeden 082 822 0485

B3 - Gerrie & Vicki Maré 082 873 1180

3


B5 - Willie & Annetjie de Beer 082 753 9518

B6 - Derick & Almut Sibthorpe 082 338 3300

Bid vir ons gesinne:

• sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle •

gesinne en die gemeenskap sodat hulle betrokke by die gemeente en gemeenskap kan wees

B1 - Nog nie deur -

B2 - Nog nie deur -

gegee nie

gegee nie

B3 - Kallie Spamers

B4 - Albie & Alemeine Geyer

4


B5 - Nog nie deur gegee nie Bid vir ons bedieninge:

• vir die voorsitters en die wat daarby betrokke is ¡ sodat hulle 'n impak op die gemeente en in die Koninkryk sal maak

Kerkraad / Dagbestuur Johan Burger

Finansies Annetjie van Zyl

Spesiale Geleenthede:

Twee-gesprek dienste (16-18 Feb. Om 18:50) Lidmaat betrokkenheid Lidmate se gesindheidsverandering Finansies(10de maand)

5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.