Woensdag is dag
van die Skepping
Skeppingswerk: Gen 1:14 Toe het God gesĂŞ: "Laat daar ligte wees aan die hemelgewelf om dag en nag van mekaar te skei. Hulle moet ook as tekens dien om seisoene, dae en jare aan te dui.
1
Ons bid vir: Ons Blokleiers: se werksaamhede sodat hulle impak op die gemeente en hulle omgewing het • vir die blokleiers self
•
•
Willie & Louise Vermaak 016 364 0635
2
Bid vir die Wyksleiers:
• • sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle gesinne en die gemeenskap • Hulle werk in die wyke: • vir insig • onbetrokke lidmate • gasvryheid • hantering van probleme en uitdagings in hulle wyke • bid vir die vakante wyke (waar nodig)
D1 - Hennie & Sophia v Logger- D2 - Hennie & Sophia v Logenberg 083 561 7813
D3
gerenberg 083 561 7813
D4
3
Bid vir ons gesinne:
• sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle •
gesinne en die gemeenskap sodat hulle betrokke by die gemeente en gemeenskap kan wees
D1– Rudolph & Sumarie
D2 - Alfred & Hanlie
Bothma
Henery
D3 – Joggie & Magda van Vreden
4
D4 – Christin Keet
Bid vir ons bedieninge:
• vir die voorsitters en die wat daarby betrokke is ¡ sodat hulle 'n impak op die gemeente en in die Koninkryk sal maak
Jeug Sumarie Bothma
Gebedsbediening Coleen Burger
Spesiale Geleenthede:
Twee-gesprek dienste (16-18 Feb. Om 18:50) Lidmaat betrokkenheid Lidmate se gesindheidsverandering Finansies(10de maand) 5