Gebedsbediening 5

Page 1

Donderdag is dag

van die Skepping

Skeppingswerk: Gen 1:21 God het die groot seediere geskep en al die ander lewende wesens waarvan die waters krioel, almal na hulle aard; ook al die voĂŤls na hulle aard. En God het gesien dit is goed.

1


Ons bid vir: Ons Blokleiers: se werksaamhede sodat hulle impak op die gemeente en hulle omgewing het • vir die blokleiers self

Willie & Louise Vermaak 016 364 0635

2


Bid vir die Wyksleiers:

• • sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle gesinne en die gemeenskap • Hulle werk in die wyke: • vir insig • onbetrokke lidmate • gasvryheid • hantering van probleme en uitdagings in hulle wyke • bid vir die vakante wyke (waar nodig)

D5

D6—Johan & Ria Groenewald 076 256 4074

D7—Johan & Ria Groenewald

D8—Johan & Ria Groenewald

076 256 4074

076 256 4074

3


Bid vir ons gesinne:

• sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle •

4

gesinne en die gemeenskap sodat hulle betrokke by die gemeente en gemeenskap kan wees

D5 – George Greeff &

D6 - Gert & Zandrie

Marguerite vd Walt

Nel

D7 – Jan & Rina

D8 – sean & Sonet

Snyman

Browne


Bid vir ons bedieninge:

• vir die voorsitters en die wat daarby betrokke is ¡ sodat hulle 'n impak op die gemeente en in die Koninkryk sal maak

DVK Willie van Zyl

SorgAksie Johan Groenewald

Spesiale Geleenthede:

Twee-gesprek dienste (16-18 Feb. Om 18:50) Lidmaat betrokkenheid Lidmate se gesindheidsverandering Finansies(10de maand) 5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.