Vrydag is dag
van die Skepping
Skeppingswerk: Gen 1:25 God het die wilde diere op die aarde gemaak, elkeen na sy aard; ook die mak diere, elkeen na sy aard; en ook al die diere wat kruip, elkeen na sy aard. En God het gesien dit is goed. Gen 1:26 Toe het God gesĂŞ: "Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voĂŤls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip." Gen 1:27 God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. 1
Ons bid vir: Ons Blokleiers: se werksaamhede sodat hulle impak op die gemeente en hulle omgewing het • vir die blokleiers self
•
•
Hans & Martie Labuscahgne 082 595 9299
2
Bid vir die Wyksleiers:
• • sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle gesinne en die gemeenskap • Hulle werk in die wyke: • vir insig • onbetrokke lidmate • gasvryheid • hantering van probleme en uitdagings in hulle wyke • bid vir die vakante wyke (waar nodig)
E1—Ann Peters 072 424 4497
E2—Kobus & Matilda v Rooyen 084 706 1062
E3—Hettie Botha
E4—Theo Geldenhuis
082 945 4876
071 568 3271
3
E5— Hans & Martie
E6— Theo Geldenhuis
Labuscahgne 082 595 9299
071 568 3271
Bid vir ons gesinne:
• sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle gesinne en die gemeenskap
E1– André & Esta
E2 - Christiaan &
Maree
Christelle Thirion
E3 – Nellie van
E4 – Monica Lourens
Schalkwyk 4
E5 – Piet & Maggie
E6 – Nollie & Kim Brits
Myburgh Bid vir ons bedieninge:
• vir die voorsitters en die wat daarby betrokke is · sodat hulle 'n impak op die gemeente en in die Koninkryk sal maak
USE Hennie van Loggerenberg
Hengelgroep
Hennie van Loggerenberg Spesiale Geleenthede:
Twee-gesprek dienste (16-18 Feb. Om 18:50) Lidmaat betrokkenheid Lidmate se gesindheidsverandering Finansies(10de maand)
5