Saterdag is dag
van die Skepping
Skeppingswerk: Gen 2:2 Op die sewende dag was God reeds klaar met die skeppingswerk en het Hy gerus na al die werk wat Hy gedoen het.
1
Ons bid vir: Ons Blokleiers: se werksaamhede sodat hulle impak op die gemeente en hulle omgewing het • vir die blokleiers self
•
•
Nico van Eeden 082 822 0485
2
Bid vir die Wyksleiers:
• • sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle gesinne en die gemeenskap • Hulle werk in die wyke: • vir insig • onbetrokke lidmate • gasvryheid • hantering van probleme en uitdagings in hulle wyke • bid vir die vakante wyke (waar nodig)
A1—Johan & Pat Pretorius
A2—Hannetjie & Petrus
083 677 9091
Potgieter 082 756 4693
A3/4—Wynand & Annetjie vd Berg
3
Bid vir ons gesinne:
• sodat hulle genoeg seën sal ontvang • sodat hulle soveel seën sal ontvang dat dit kan oorloop in hulle •
gesinne en die gemeenskap sodat hulle betrokke by die gemeente en gemeenskap kan wees
A1– Anna
A2 - Pieter & Sarie
Bezuidenhout
Noppe
A3 – Tienie &
A4 – Ben Viljoen
Christine Spamers
4
Bid vir ons bedieninge:
• vir die voorsitters en die wat daarby betrokke is •
sodat hulle 'n impak op die gemeente en in die Koninkryk sal maak
Aksie Dienmekaar Erna Klynhans
MELAS Johannette Judeel
Baba- & peuterbediening Coleen Burger
Spesiale Geleenthede:
Twee-gesprek dienste (16-18 Feb. Om 18:50) Lidmaat betrokkenheid Lidmate se gesindheidsverandering Finansies(10de maand)
5