Nuwe Intrekkers Inligtingsblad
Inligtingsblad 2014
Nuwe Intrekkers Inligtingsblad G
E
M
E
W E L K E N T E
‘ n
N B G E B E U R E :
• Week van Gebed / Twee gesprek diens • Hoogliedfees • Paaswandeltuin • Oesfees • Kersliggie fees
I N H O U D :
Beplanning van ‘n kerkgebou
2
Eerste kerkraad
2
Die kerk en omgewing
3
Jaarlikse hoogtepunte
4
Admin., lief & leed, verjaarsdae
5
Blokrade & wyke
6
Vier jou doop verjaardag so!
7
Hoekom ‘n dankoffer gee?
7
Erediens tye, kategese tye & Bankbesonderhede
8
Moos se eie app.
8
O M S O
B N
Y D
E
O R
N
G e m e e n t e
Ons is geleë op die h/v Jan Neethling- en Mentz strate, Riversdale, Meyerton. Die gemeente het sy ontstaan te danke aan ’n Kerkraadsvergadering van die Kerkraad van Meyerton Moedergemeente wat gehou is in Junie 1966. Die aantal lidmate van Meyerton was op daardie stadium 1183. Ouderling JL du Toit het op versoek van die lidmate van die Riversdaleomgewing, nou Meyerton -Oos, ’n voorstel ingedien dat daar ’n nuwe gemeente afgestig moet word in Riversdale.
A a n
S G
R
E
N
S
w o r d
Hierdie voorstel is aanvaar. Die afstigtings verga-
Kerkgebou
dering is bepaal vir 25 November 1966 by die ou Laerskool Voorwaarts. Die NG Meyerton-Oos
d i e
E
g e b o r e gemeente is toe gestig met ’n ledetal van 382 lidmate. Die gemeente het twee erwe en ’n bedrag van R4000-00 as bruidskat van Meyerton Moedergemeente ontvang. Die konsulent was Ds. LD Delport. ’n Kerkraad van 15 ouderlinge en 15 diakens is saamgestel. Die byeenkomste sou in die saal van Laerskool Voorwaarts plaasvind. Die gemeente se eerste diens is gehou op 11 Desember 1966.
b e g i n j a r e . . .
Op ’n gekombineerde Kerk-
gemeente was die oprigting
plek van die Kombi in-
raadsvergadering, gehou op 20
van die pastorie. Terwyl die
geneem
Januarie 1967 onder die voor-
pastorie in aanbou was het
sitterskap van Ds. C. van N. Pre-
Ds. Delport sy Kombi op die
torius, is die eerste en enigste
erf langs die pastorie parkeer
beroep vir ’n leraar uitgebring
en vanuit sy “Kombi–kantoor”
nl. Ds. LD Delport van Meyerton,
die gemeente bedien. Met
wat hy dan ook aangeneem het.
die voltooiing van die pasto-
Die eerste mylpaal vir die nuwe
rie se buitegeboue het dit die
B l a d s y
N u w e
2
B e p l a n n i n g
v a n
‘ n
I n t r e k k er s
k e r k g e b o u
Tydens die Kerkraadsverga-
Op 23 Februarie 1968 is
gehad nl. Ds. LD Delport,
dering van 12 Mei 1967 het
daar begin met die
Ds. HMJ van Rensburg, Ds.
ouderling A.H. Jordaan ’n
oprigting van die kerk se
JA van Schalkwyk, Ds. E.
voorstel ingedien om ’n
staalkonstruksie. Die
Calitz en Ds. JA Burger. Die
kerkgebou te bou. Tydens
voltooide gebou is op 22
gemeente het tans geen
die gemeente vergadering
Maart 1969 in gebruik
leraar nie. Ons
wat gehou was op 14 Mei
geneem.
Bedryfsbestuurder, Tommie
1967, is daar op ’n voorstel van Mnr. A. Marx en gesekondeer deur Mnr. J. Nolte, besluit om wel die kerk te
Daar is later van tyd ook ’n saal, kombuis en kategese lokale aangebou. Die ge-
I n l i g t i n gs b l a d
Louw, was alreeds in 1967 die Skriba van die gemeente
meente het al ses leraars
Ons eerste skriba— Tommie Louw
bou.
D i e
Mat 4:19 Hy sê toe vir hulle: "Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak."
e e r s t e
k e r k r a a d
Die eerste Kerkraad van
Bruin, WJ du Plessis, TI Fer-
Els, J.H. Engelbrecht, H.J. Ferreira,
NG Meyerton-Oos was:
reira, P.R. Wiegand, GJ Bou-
L. Kok, B.J. Laubcher, G.P. Pretori-
Ouderlinge –
cher.
us, J.J. Willemse, W.R. Viljoen
JL du Toit, P.J. du Plessis, A.A. van
Diakens – C.F. Delport, C.D.
(Ons vra verskoning vir die toestand
Niekerk, A.H. Jordaan, P.M. Brits,
Weyers, P.A. Botha, J.
van die foto—dit is ongelukkig die
S.J. Mouton, CJ Smith, C.A. Wil-
Westraadt, C.J.M. Pretorius,
enigste foto wat opgespoor kon
lemse, FJ Henn, A.A. Peters, JJ de
H.L. de Wet, J.J. Breedt, C.W.
word.)
N u w e
I n t r e k k e rs
D i e
I n l i g t i n gs b l a d
k e r k
e n
Ons weet dit is moeilik om in ‘n nuwe omgewing rigting te kry. Daarom het ons dit geod. Gedink om van die Riversdale omgewing ‘n kaart te plaas. So kan die kerk en Laerskool Voorwaarts as bakens gebruik word. Op die hoek by die kerk is daar ‘n winkelkompleks waar onder andere die Poskantoor, Foodzone, wassery, videowinkel en OTM’e beskikbaar is.
P a g e
3
N u t t i g e n o o d n o m m e r s
O m g e w i n g
haarsalon by die kafee. Hier is ook ‘n OTM (ABS) beskikbaar binne die kafee. Verder wes in Jan Neethlingstraat vanaf die kerk is Saamtrek Kafee waar nog ‘n haarsalon besoek kan word.
Riversdale buurtwag— Naas 083 280 3096
Noodapteek—083 300 0422 (skakel en hoor wa er apteek is aan diens)
SAPD 1011
Anderkant Laerskool Voorwaarts in ‘n oostelike rigting is nog ‘n winkelkompleks. Hier is ‘n bakkery, slaghuis en
Saamtrek kafee
Neethling Supermark
N u w e
I n t r e k k e rs
I n l i g t i n gs b l a d
J a a r l i k s e
B l a d s y
H o o g t e p u n t e
Daar is bykans elke kwartaal ‘n hoogtepunt.
T w e e d e k w a r t a a l :
E e r s t e k w a r t a a l :
•
Pinkster reeks
•
•
Hemelvaart diens (ons maak beurte met die plaaslike AGS gemeente. Die kinders van Laerskool Voorwaarts woon hierdie diens by)
Jaarlikse Indaba (beplanning vir die nuwer jaar word gedoen. Elke lidmaat is welkom!)
•
Kersliggie fees
• •
•
Week van gebed / tweegesprek diens Hoogliedfees (n.a.v. Valentynsdag, ons gee dit net ‘n Hooglied-baadjie) Paaswandeltuin: kom ervaar ons eie Via Dolo Rosa met 12 unieke stasies waar jy en jou gesin jou eie preek op jou eie tyd kan ervaar.
•
Oesfees.
V i e r d e K w a r t a a l :
4
B l a d s y
5
N u w e
H o e Buiten die kerkkantoor, is daar Sondae ‘n bedieningspunt waar lidmate by die deure voor by die kerk inkom. Hier kan nie net inligting bekom word nie, maar ook aan die administratiewe bestuurder deurgegee word. Ons maak van ‘n SMS-stelsel gebruik en dit is dus noodsaaklik dat ons jou korrekte selnommer het sodat jy ingelig kan bly van spesiale gebeurtenisse by die ge-
Rom 13:8 Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit
w e r k
o n s
meente. Hier kan ook enige lief en leed sake deurgegee word. Daar word tydens elke diens vier ruikertjies uitgegee aan persone (nie noodwendig lidmate nie!) wat die gemeente voel kan baat by ‘n stukkie liefde. Aangesien die admin. Bestuurder Sondae die Inligtingstoonbank, oftewel Itoonbank beman, is die kan-
O n s Ons gee die blomme persoonlik. Indien die persoon aan wie die blomme gegee word., dus nie tydens daardie diens teenwoordig is nie, sal ‘n lidmaat wat die persoon ken, die blommetjies persoonlik gaan afgee. So wys ons ons werklike omgee vir ons medemens.
I n t r e k k er s
a d m i n . ?
toor NIE op Maandae oop nie. Om die administrasie vlot te laat verloop, het die kerkraad die kantoorure vanaf 09:00-13:00 bepaal, Woensdae-Vrydae. Alhoewel die bedryfshoof en admin. Bestuurder wel op Dinsdae p kantoor is vir moontlike noodgevalle, word lidmate vriendelik versoek om te poog om by die kantoorure te hou.
l i e f d e s
Lief en leed kan enige tyd deur die week, voor die diens of selfs gedurende die diens per SMS deurgegee word. Lidmate wat die diens bywoon, kies self die persoon wat die blomme ontvang. So kan elkeen wat ‘n liefdes blommetjie ontvang, weet dat ons in hul lief OF leed, deel. Daar is ook al getuienis van ontvangers terug ontvang. So
Daarom verskyn verjarendes se foto op die gedrukte en elektroniese afkondigings. Op die gedrukte afkondigings
verskyn ook die verjarende se kontaknommer sodat jy ook JOU gelukwense kan oordra. Die foto’s help om die verjarende sommer tydens of na die diens geluk te wens! MOos lê spesiaal klem op DOOP-verjaarsdae: ons vier
Bedyfshoof—Tommie Louw
b l o m m e ‘het ‘n 6-jarige seuntjie (erg verbaas omdat die kerk vir HOM blomme stuur!) vir die hele tydperk wat die blommetjies mooi was, daagliks gesorg vir water om hulle so lank moontlik te geniet.
V e r j a a r s d a e e n D o o p v e r j a a r s d a e Indien jy op ‘n Sondag verjaar, kry jy ‘n geskenkie! Ons hou van die persoonlike “touch” wanneer ons lidmate ter sprake kom!
I n l i g t i n gs b l a d
mekaar se doop herdenking toe God vir ONS gekies het as Sy eiendom. (dis jou 2de verjaarsdag in die jaar en is sterk geestelik!). Kyk gerus op p 7 hoe jou of ‘n gesinslid se doop verjaardag gevier kan word.
Jes 43:1 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.
B l a d s y
6
N u w e
I n Die gemeente is in 5 blokke, A tot E, verdeel. Elke blok is dan weer in wyke onderverdeel. Blok A—Meyerton—Heidelberg A pad tot by Karee kloof afdraai, HOK, Witkoppie, Bloemendal, Sterkfontein (4 wyke) Blok B—Nelsonia, Mooilande, B Koolfontein, Slangfontein (5 wyke)
Mat 19:21 Jesus het hom geantwoord: "As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My.
w a t t e r
w y k
Blok C—Golfpark, Uitbreiding C 6, Meyerton sentraal, Kookrus, Rothdene, Riversdale (rivier tot kerk), Sherman park, Chrissiefontein, Rietfontein, De Deur. (8 wyke) Blok D—Riversdale (kerk tot D renbaan) (8 wyke)
I n t r e k k er s
w o o n
e k ?
Indien jy jou blok– of wyksleier wil kontak, kyk gerus tydens ons teedrink kuiersessie in die saal teen die bord vir jou blok– of wyksleiers se kontakbesonderhede of kontak die kerkkantoor.
Blok E—Boltonwold, Glen E Donald, Mooilande/ Buyscelia, Drie Riviere/ Risiville, anderkant treinspoor (6 wyke).
H o e
i s d i e b l o k r a d e s a a m g e s t e l ?
Elke Blokraad bestaan uit ‘n Blokleier-paar en Wyksleier pare. Daar is baie vakante wyke, moet dus nie huiwer om te kom aanmeld as die Here jou roep nie!
♦
♦
Dien in Blokraad (vergader maandeliks na die erediens)
Die pligte van die Blokleier:
♦
Besoek sy/haar sowat 8 besoekpunte gereeld
♦
Dien in die kerkraad
♦
Gereelde erediensbywoning
B l o k
Blok AB—1 ste Sondag Blok C—2de Sondag Blok D—3de Sondag Blok E—4de Sondag Beurtelings—elke 5de Sondag. Tydens diensbeurt word deur
gekies
Bekamp dwaalleer
Die pligte van die Wyksleier:
Fokus gesinne:
♦
Elke Blok kry 1x/maand ‘n kans om aan diens te wees.
I n l i g t i n gs b l a d
♦
Deeglike kuiersessies om omgee bande & vertrouensverhoudings te smee
♦
Word gemotiveer om eredienste en kategese by te woon
♦
Word daagliks vir die gesin gebid.
Gesin uit elke wyk
b e u r t e : w a t i s d i t w e r k d i t ?
diens (groet van lidmate en uitgee van afkondigings) en tee na die erediens geskink. Hierdie diensbeurte is NIE deel van die blok– en wyksleiers se pligte nie. Ons sal verkies dat lidmate hier betrokke is sodat lidmate mekaar vinniger kan leer ken.
♦
Vriendelike en warm ontvangs van lidmate/besoekers
♦
Hierdie mense moet welkom en op hul gemak laat word, want....
♦
Ons doel is dat hulle weer terugkom!
e n
h o e
Deur diens: ‘n Glimlag sê meer as 1 000 woorde!
N u w e
I n t r e k k e rs
I n l i g t i n gs b l a d B l a d s y
8
K r i t i e s e
K e n m e r k e
G r o e i e n d e
(ons leer by mekaar en vul so ons kennis aan)
♥
(ons skakel by die bedieninge in waar ons gawes tot die uiterste toe nuttig aangewend kan word)
♥
(ons leef ons geloof met passie uit)
♥
Funksionele strukture (ons probeer strukture skep om die werk
(ons poog om soos daar behoefte in die ge-
V i e r ⇒
⇒
⇒
Holistiese Kleingroepe
Behoefte-gerigte Evangelisasie
j o u
♥
D o o p
Blaai deur fotoalbum en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag; Doop jou vingers in ‘n
H o e k o m
‘ n
2 Kor. 8:12 As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie. (13) Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar
v e r j a a r s d a g
bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou EERSTE gekies het en liefhet.
Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag;
⇒
meenskap ontstaan, van hulp te wees en sommer ook die Evangelie te verkondig)
Inspirerende Eredienste
(daar word omgesien na elke mens in geheel om sy/haar probleem aan te spreek/van hulp te wees)
Passievolle Geloofslewens
♥
G e m e e n t e s
(die Heilige Gees inspireer deur die eredienste elke lidmaat)
Gawe-georiënteerde Bedieninge
♥
v a n
doeltreffend, maar seepglad te laat geskied)
Bemagtigende Leierskap
♥
♥
Liefdevolle Verhoudings (ons poog om in liefde met mekaar saam te leef as deel van Jesus se liggaam)
s o :
Lees gerus Joh. 3:16 en 1:12.
Het jy al die Here in JOU lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees?
d a n k o f f e r
7
Mar 1:8 Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop."
g e e ?
ewewig sal wees, (14) "Dié met baie, het nie te veel gehad nie, en moet julle wat nou oorvloed het, dié help dié met ‘n bietjie, nie wat gebrek ly. Dan, as te min nie." hulle weer oorvloed Lees gerus die hele 2Kor het en julle gebrek ly, 8&9. ‘n Gereelde kan hulle julle weer dankoffer help ons help. So kom daar om weer na ander inewewig. (15) Daar stansies te saai! staan ook geskrywe:
Op bladsy 8 is die verskillende maniere waarop jy JOU dankbaarheid teenoor die Here kan toorn. Gesels met die Here in jou binnekamer en besluit self....
ONS IS OPPI WEB! WWW. NGMTONOOS.CO.ZA
Welkom by ons Gemeente Sonder Grense
Maniere waarop jy jou dankoffer kan gee: •
Debietorder (vorms by die kantoor / Inligtingstoonbank beskikbaar)
Erediens tye:
•
Sondae 09:00—10:00
Aftrekorder (jy moet self by jou bank gaan reël.)
Kategese: 09:00—10:00 elke Sondag buiten
•
vakansies
Dankofferkoevert (beskikbaar by die Itoonbank of jou wyksleier)
H/v Jan Neethling straat Tel: 016 364 1484 Faks: 086 696 9133 E-pos: ngmtonoos@vodamail.co.za Webadres: www.ngmtonoos.co.za
•
EFT
•
Snapscan (sien inligtingstuk hieronder)
•
Bankbesonderhede: NG Meyerton Oos ABSA Meyerton 510-580-036
Gemeente Sonder Grense!
S n a p S c a n SnapScan werk heel eenvoudig: Gebruik jou foon se QR scanner en skandeer die kode op die kaartjie Indien jy nog nie Snapscan op jou foon (of tablet) het nie, word jy versoek om dit af te laai. Maak die Snapscan app. oop en volg die aanwysings met die nodige inligting. ‘n Kode sal na jou foon gestuur word om te bevestig dit is jou foon Wanneer daar versoek word dat die kredietkaart geskandeer word, moet die hele kredietkaart in die groen raampie pas.
v i r
d a n k o f f e r
‘n Epos sal gestuur word na jou epos adres om dit te verifieer. Meer as een kaart kan geskandeer word. Daar is verskeie opsies wat gekies kan word: • Oesfees • 10de maand • Dankoffer • Liggies/Paastuin Die opsie van toepassing kan gekies word en die fondse sal onmiddellik in NG Meyerton-Oos se bankrekening oorgedra word. Bevestiging van die transaksie sal aan jou gestuur word via e-pos vir jou rekords.
/
a a n k o p e
Skakel my gerus indien daar probleme ondervind word: Louise 082 821 7493
SnapScan kode