Oesfeeslys 2019

Page 1

-

— — —

Oesfeesdaghulp:

— —

— Afdeling 6: Hulp met Oesfees dag:

Kindertafel (verkope)

Speletjies (tombola, skyfskiet, visvang, Coke-vang) Poedingtafel—verkope Gebaktafel—verkope

— —

Braai van wors / sosaties

Oesfees 2019

— —

Diepbraai (vetkoek, slap chips)

NG Meyerton Oos

Hierdie lys is uitgereik aan:

Kerrie & rys—verkope Lekkergoedtafel—verkope

Naam & van: ________________________

Pannekoek bak Wyk: ___________________ (Indien jy nie weet nie, merk met ‘n vraagteken en ons sal jou kontak)

Pannekoek—verkope Koeldrank—verkope

Kontak no: _______________________

Koffie & tee—skink & verkoop Plaasmark—verkope

NG Meyerton Oos

Opslaan van tente Hulp met parkering Aanry/wegry van voorraad

Opruim na die tyd

H/v Jan Neethling & Mentzstr Meyerton Oos

Tel: 016 364 1484 Faks: 086 696 9133 Epos: admin@ngmtonoos.co.za

Lyste moet asb ingehandig word @ 17 Mei 2019


Bestanddele kan enige tyd, maar ook nie later as 17 Mei 2019 by die kantoor, wyksleiers of blokleiers ingehandig word. Afdeling 1: Kontant Indien u nie kontant gee nie, is u baie welkom om bestanddele / artikels te gee wat gebruik kan word by enige van die ander afdelings.

Afdeling 4: Bestanddele Merk:

Hoeveel:

Afdeling 5: Hulp met voorbereiding: Maak van houers vir lekkers

Kondensmelk

___________

Vul houers met lekkers

Bakpoeier

___________

Bak vir gebaktafel

Ingelegde vrugte

___________

Kook rys (kerrie & rys)

Koekmeel

___________

Berei vleis voor (kerrie & rys)

Stork margarine

——————kg

Maak van poeding / vla

Afdeling 2: Tuisgebak

Olie

___________

Ek het ‘n tent/gazebo

Merk:

Tamatiesous

___________

R100

R200

R500

R700 of eie bedrag:

R………………

Groot koeke

__________

Lekkers (in omhulsel)

___________

Ek het spelejtiesprodukte, bv skyfskietbord, veerpylbord, ens

Beskuit

__________

Eiers

___________

Ek het ‘n springkasteel of kan een borg

Piesangbrood

__________

Suiker

___________

Kleinkoekies

__________

Blatjang

___________

Ek het ‘n koeltrok of groot yskas om produkte koud te hou, of kan een bekom

Koeksisters

__________

Borrie

___________

Dadelbrood

__________

Kerrie

___________

Brood

__________

Uie

___________

Terte

__________

Blikke gemengde groente

___________

Poeding

__________

Rys

___________

Gas

___________

Groente / vrugte

___________

Tuisgemaakte konfyte

___________

Hoeveel:

Ander (noem) ________________________ Afdeling 3: Kindertafel Ons benodig items vir pryse/geskenkies. Het jy dalk nog goeie tweedehandse items? _______________________________________

Ek het ‘n gasbottel beskikbaar/kan een vul

NG Meyerton Oos H/v Jan Neethling & Mentzstr Meyerton Oos

Tel: 016 364 1484 Faks: 086 696 9133 Epos: admin@ngmtonoos.co.za

Kontakpersoon: Tommie Louw 082 899 5095


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.