EEN vir die
pad
Kopiereg © 2012 Nicola Smith 310 Clark Straat, Brooklyn, Pretoria, 0181 Posbus 36560, Menlopark, 0102 Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van die boek mag sonder die skriftelike verlof van die uigewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiering, skyf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting Voorbladontwerp deur Nicola Smith Tipografie deur Nicola Smith Geset in Adobe Caslon Pro Zebra Print Press Eerste uitgawe, eerste druk 2012 012 ISBN 0-7957-0155-1
welkomoklew
1 Happy Hour deel een
19 Bieruur
21_ Die Laaste Perlemoen Draf
31_Koeie & Kalfies
39_Ds. se Dop
45_Bokspeen en Whiskey
53_Troukoek naby Bronkhorstspruit
57_Huis-soek in die Bronks
61_Molhol van ‘n Trek
65_Tuinetes en Sprinkbokke
75_Tweeling Verdwaal Kerk toe
79 Sho(r)ts
81_ Stoep-roep
95_Korrels, die Rooi Kadett en die Meermin
99_Hawaii in Afrika-Land
103_Nuwe Jaar Genoeg
115_Blomm en Sy Coke
127_Duits Modern
131_Klein
135_Asblikke en Elias
147_Kleintjies gaan Menlo toe
149 Wit of Rooi? 151_ Alsatians Veg
157_Trokke en Kuikens Hermanus toe
161_Stoep Verlange
173_Eerste Nuwe Jaar
179_Bekendes kom Kuier
185_Die Smith’s en Powerstarr
189_Motpes
193_Soos die Drank Duurder Word
197 Happy Hour deel twee
happy
deel een
hour
1
Soos Fritz terugkeer met die lyf van ‘n gekweste
die vier mure met die swaarhouttoonbank en die
kudu na sy oggend squash-sessie vra hy eers uit
glasbottels, wat mens nooit sal weet of dit water
oor boetie en boyfriend. “Die twee reuns hap al
of bier in is nie, wat die eintlike trekpleister is vir
Te gewillig begin hy onmiddellik om kroegman te speel.
die individu se besoek nie. Daar is wel vermaak
vanaf die winter na mekaar.”
Mense kyk altyd na ‘n kroeg met beoordelende oë; dis ‘n plek waar ‘n mens gaan om gesuip te
wat verskaf word deur soveel uiteenlopende omstandighede van die individië in die kroeg.
Of dit nou is om ‘n matriek sertifikaat te vier, ‘n begrafnis te vergeet, iemand
raak. Dis ‘n plek oop vir almal bo agtien wat
te verloor of om iemand te ontmoet.
kom om te vier, te huil, te kuier of te vergeet.
Elkeen het ‘n rede wat hy immers self regeverdig oor
hoekom
hy
tans
Die
Stoep
besoek.
Die lys kan maar aan en aan gaan. Almal van akademici, studente, enkellopendes, getroudes
Veral die gene wat nie eintlik gereeld in ‘n kroeg
en die regulars.
kom nie. Sy vrou het dalk ‘n baba gebaar of sy
Dit cater vir die hele spektrum van menswees. Dis nie so seer
matriekkind het ‘n puik rapport beaam.
2
‘n Verklaring oor hoekom hy of sy daar mag wees. Die locals is ‘n ander storie.
Hulle is die enigstes wat sê: “Haai, hallo, ek is hier!” Die verskil tussen kroegbestuur en enige ander bedryf is dat dit aanvaarbaar is om hier gesuip te verkeer, en so in hulle dronkenskap sien en hoor jy dinge wat jy jouself nooit sou kon voorstel nie.
Dis helemal aanvaarbaar om dronk te wees, dis besigheid. Waarom sou jy nou loop jaag ‘n kuiergat uit ’n kroeg uit. Hy móét dronk wees, dis ‘n fokken kroeg. Nou soos jy meter vir meter af beweeg met die toonbank- verander die karakters radikaal. Van die boemelaar wat met sy laaste sente kom drink om van die koue en sy haglike omstadighede te vergeet, tot die advokaat wat sy saak se sukses kom vier. Elkeen met sy eie gemoed en sy eie rede vir sy aanweesigheid.
3
Jy, as kroegman, het ‘n unieke benadering nodig om met elkeen van die veertien buie in jou kroeg te verkeer. Jy moet simpatiek optree teenoor die boemelaar en jy moet feestlik optree teenoor die matriekkind.
Jy pas aan. Jy
moet hulle besoek die moeite werd maak deur om saam met hulle, hulle
situasie te beleef en hulle stories intiem te ervaar. Jy moet absoluut aanpas by die mindset van ‘n boemelaar deur op sy vlak te kommunikeer.
4
Met ‘n wiskundige of ‘n wetenskaplike moet jy kan
Nog minder het jy die sielkundige agtergrond
saam gesels sonder dat jy soos ‘n idioot voorkom. Dis
om ‘n loslap te adviseer. Vir wat wil jy dan nog
‘n geval van breinkrag by breinkrag pas. As gevolg van al hierdie karakters met hulle emosionele omstadighede, ervaar jy ongelooflike en amper onwerklike situasies.
Party is snaaks en ander weer tragies soos dit afspeel.
Daar is net een van die karaktereieneskappe wat ‘n goeie kroegman van ‘n swak een onderskei. Soos in elke beroep waar mens ‘n goeie en ‘n slegte dokter kry, waar jy ‘n skelm en ‘n eerlike prokureer kry, kry jy dan nou ook ‘n goeie en ‘n slegte kroegman. Die slegte kroegman besteel die dronkes van hulle geld
as hulle te kapabel is om
bek of klou uit te maak van ‘n saak. 'n Goeie kroegman sien alles, hoor alles maar sê nie ‘n woord daaroor nie. Dis die vinnigste
wat jy soos nóu, ‘n egskeiding kan veroorsaak. Jy is ook nie die raadgewer nie. Jy het nie die kennis om ‘n wiskundige te adviseer nie.
‘n boemelaar help?
Nee, jou werk is om simpatiek op te tree, om met groot belangstelling te luister
sodat die persoon hul hart kan uitpraat.
Jou werk is om hulle te laat voel asof hy of sy nou in ‘n private gesprek is. Dis ‘n baie gevaarlike beroep. Met al die dinge wat jy hoor en sien moet jy die gewenste respek toon, anders lig jy die sluiers vir geweldige probleme. Nooit skree jy van agter die toonbank uit:
“Hey! Ons het darem lekker gekuier gisteraand” Jy ken nie die persoon se omstadighede nie, jy weet nie vir ‘n fok of hul hier mag vertoef het gisteraand nie, nog minder of hulle gejok het nie. Jy groet elkeen asof dit die eerste keer is wat jy hom of haar sien. Dis hoe die kliënte liewer
Jy is soos ‘n vrou se ginekoloog, sy vertel jou alles,
raak vir jou as kroegman.
veral dit wat sy nie eers vir haar man vertel nie.
6
Die ginekoloog weet alles en kyk op plekke waar
te bespreek. Jy moet eers haar vetroue wen.
haar partner nie eers weet hoe om te kyk nie.
Daar is dan die geleentheid om haar te vra of sy dit vir die res van haar lewe wil doen en of sy nie sal
As daar ‘n vrou in jou kroeg in hardloop met die
belangstel in ‘n werkie anders as haar huidige pos nie.
wêreld se spyt omdat sy nou net ‘n man gespyker het wat sy nie voor lief is nie, nog te sê of sy hom weer wil sien,
nou wat sê jy? “Jou
fokken
slet, uit is jy!” Jy sal haar helemal verpletter. Sy is ook ‘n mens met begeertes en foute soos enige
Op die einde van die dag is hulle ook mense, jy ontdek dan self hoe lief en ordentlik sy eintlik is. ‘n Unieke mens met haar eie teerplekkeis en probleme en so kan jy miskien haar lewe makliker maak. 'n Japsnoet sal nou staanvra hoekom
ek enigsins met haar praat, dan sê ek net:
ander.Jy skink vir haar ‘n dop en laat haar verstaan dis nie die einde van die wêreld nie. Jy vra haar
“Weet jy wat, sy was van die begin af nog
hoekom sy hartseer is en wat die omstandige is. Dis
net ordentik met my, sy gedra haarself en sy
belangrik dat jy haar troos uit haar eie stories uit.
is eintlik ‘n liewe mens as jy net die moeite doen om met haar te gesels eerder as om
Dan drink julle saam ‘n shootjie en jy laat haar
haar soos ‘n hoer te behandel en seksuele
verstaan dat almal bly is dat sy nie iets oorgekom
aanmerkings te maak. Presies, nou moet jy
het nie en dat sy nog hier is. As ‘n hoer in jou
nie vir my vra hoekom ek met haar praat nie.”
kroeg instap en jy weet sy is een, sleep jy haar nie aan haar ge-peroxcide-hare by die deur uit
Net soos die man wat van sy vrou en kinders af
sodat die vloerspykers haar nie eers terughou nie.
weggeloop het;
Dis ‘n besigheid waar jy haar bedien.
Jy het nou die geleentheid om sy kant te hoor, al
Haar geld is net so goed soos Ds. Sop-oor in die hoek s’n. Elkeen word met die selfde eerbied
7
die gemeenskap wil nou fokol met hom te doen hê.
was hy steeds verkeerd in baie opsigte en al jok hy dalk vir jou is daar iewers ‘n waarheid en ‘n seer in
bedien. Jy kan net ‘n pel word vir haar, tot so 'n
sy lot. Hoe ook al dit sy, jy verstaan eerder sy
mate, dat sy gemaklik is om met jou haar lewe
situasie sonder om hom sy Jim Beam te weier.
19
20
39
40
Dis nie net Fritz se hoof wat sweet nie, sy lyf gloei soos ‘n bruid se skaamlippe soos wat die son hom vandag geneuk het. Al vanaf vieruur vanooggend jaag hy kallers en boys in die rondte. As dit nie Gert is wat sy landerye skeef ploeg nie, is dit Elias wat twee sakke kompos padlangs verloor het oppad vanaf die OTK. Hy moes toe self in dorp toe jaag, daai jakkels by die teller het nou weer staan kans-vat met Elias,
reken Fritz terwyl hy sy kuite drie-bar pomp en sy vuiste vet smeer.
Ou Langbeen gaan mooi hoor vandag.
Langbeen Jurgens is besig om ‘n pakkie sugar coated-peanuts te verorber buite die winkel terwyl hy sy stowwerige skoene met sy sokkies teen mekaar afvee. Die son steek nou lekker tot binne sy retina dat hy Langbeen skaars kan sien. Sy Hilux spin soos hy stop. Fritz ruik gebrande pap en hoor hoe die werkers bakleierig word op die Donderdagaand. Die horison is mooi klam en rooi. Môre, weet
hy, daag die helfte op met blou oë en babbelas. Môre
se produktiwiteit kan maar met sestig halveer word. Frans stop soos ‘n stofwolk langs hom net toe hy die ogiesdraadhek op sy erf sluit. Hy boer net hier langs hom met mielies en hoenders; klein besigheid maar genoeg vir Frans om viermaal ‘n jaar die gesin af kus toe te ry. Elke keer as hulle terug kom van vakansie af, staan Frans se kop net suikerrietplaas, toe of die stigting van ‘n pynappelplaas daar buite Durban.
41
Frans is net so pienk gelooi soos hy. Fritz het nog nie eers koffie gehad vandag nie en met al die al die adrenalien gelaaide aktiwiteite, het hy sy etes gemis.
“Kom ek skink vir ons ‘n dop.”
“My broer van die Oos Kaap was die naweek by ons en het my ‘n bottel Jim Beam gelos vir ons gasvryheid.” Fritz se dors verdien twee dubbels wat afgesluk word soos ‘n supertube kinders sou afstuur. Na veertig minute draai die dakwaaier vertikaal. Hy hoor hoe Gerda in slow-motion met hom raas.
Oo fok, Ds. Smitie kom lewer huisbesoek vanaand af. Hy probeer met al wat nog ‘n regloopende-been is die sit-
kamer
in. Gerda beduie katvriendelik hoe hy net moet sagsit en
sy bêkhou. Die drie kleintjies sit reeds op die roospatroonbank. Hy sal homself op die rand plaas en aan die lamp probeer vasklou. Ds Smitie bid, hy kom niks agter nie. Gerda, wie se nekare wil oopskiet van die kwaad, praat hom elke keer dood as hy iets wil kwytraak. Gelukkig het sy die lyf van ‘n perdeby en die gesig van Grace Kelly. Toe dit tyd is om die oë te sluit kan Fritz voel hoe hy soos dryfhout op die see wieg.
Dit draai en Smitie neul en die waaier spin nou in die vorm van ‘n agt. “Whoooaaaaaa!” kreun Fritz terwyl hy met sy gesig mat toe neuk.
“Amen”
42
79
80
Korrels se rooi Kadett en die meermin 95
Jy was beautiful in Beaufort Wes fluit Fritz terwyl ‘n middag soos enige ander by Die Stoep intrek. Barman, Korrels, se ou rooi Kadett is nog nêrens in sig nie. Niks buite die normal nie. Soos hy jong Korrels ken, loop hy weer katvoet om die polisie. Korrels is maar genyg om in onskuldige onderonsies te beland soos hy dit loop vertel. Korrels het nog nooit baie agter sy naam gehad nie in terme van diplomas, sertifikate, jy weet die tipe van dinge. Maar
wee jy, ‘n bek soos botter op ‘n warm plaat het Korrels.
Fritz meen hy kon nog altyd met enige iemand oor enige iets redeneer tot hy hierdie dassie ontmoet het. Elke geselsie met Korrels is soos
“Korrels! Waar's jy? Jy beter roer, jou shift is al skuins verby!”, “Nee man Fritz, ek kom. Nou daar”, “Waar's
jy Korrels?”
“Fritzie, jy sal nou nooit kon raai nie, ek was net gisteraand by Mandi, dag ek gaan maak ‘n draai. Ons het nooit ‘n clean-break gehad nie.
Hier breek sy toe nuus met ‘n brood in die oond, ek sê vir jou Fritz,
my kniee is steeds besig om onder my in te gee.”. “Korrels, as jy wil pa-speel moet jy opdaag vir jou shift, jy gaan Vrydagaand tips baie meer waardeer”. “Fritz, wag. Hoor jy nie? Ek is in ‘n molhol”.
“Later kan ek en jy huil oor ‘n dop, nou het ek jou nodig soos ‘n pa sy kind.”
magic. Kul jou hier, kul jou daar en sie daar! Hy hoop hierdie sal Korrels behoorlik afskrik Soos wat Fritz deur die stomende kombuis stap
om daai tinktinkie bene van hom te laat klap.
en happies prons en Stoeptjips steel, besef hy Korrels is nou al vir meer as twee ure vermis. Hy duld gewoonlik die De Aar-man se liegstories,
wat skyrocket, gaan hy self moet in gryp.
maar met Vrydag middag se druk bestellings
Die olie se stoom het op sy bles gaan sit.hy kry nie gewoonlik so warm in die kombuis nie.
Dis net so voor sewe en Fritz dra
swaar aan twee skinkborde, beide hou sewe dubbles en drie bottels wyn bymekaar.
96
Trompie met die groot oë mag dalk lyk soos ‘n Braziliaanse meermin, maar manage, sal sy nooit nie.
Hierdie ander kelners is useless.
Net eergisteraand meng sy alweer drie bestellings deurmekaar, ‘n schnitsel word ‘n beeshaas, ‘n kreefsop verander sommer in die ware Jakob en Gerda moes jok oor ‘n Klipdrif Premium wat eintlik ‘n Klipdrif Gold was. Soos ‘n muis met slippers loop Korrels verby Fritz met ‘n broodmandjie en ‘n droë-rooi. Hy is witter as die lelike fluresent-ligte in die badkamer. Hy probeer om hom nie jammer te kry nie, Korrels is is elke week in een of ander katnes. Net laasweek het hy in arme Trompie se kar vasgery. Daai Kadett kan mens skaars sien is rooi soos hy dronk in die nag deur die strate free. Nooit petrol en nooit nugter is hoe jy Korrels buite die Stoep sal leer ken. Gelowig volgens die Bybel se voorskrifte, maar dronk. Oo hy kan suip. Glad nie van die bakleierige soort nie.
“Korrels?” rook Fritz hom raak buite vir ‘n breuk.“Wat’s jou moeilikheid?”.
Hy is skaars hier en hy gaan al vir sy geliefkooste Princeton-breuk. “Hierdie keer is ek eers in die sop, moes nooit daar loop draai het gisteraand nie”. “Ja, ai”
“Ek maak reg vir ‘n laataand-dop, ek wou haar net weer bietjie vry soos die
ou-stout-tiener-ek sou”.
“Korrels, hoe weet sy dis joune, jy ooit gevra? Hoekom kom sy nou ewe skielik te vore, elke hier-jy het een of ander vorm van ‘n selfoon?” “Nee jis, sy sê dat sy net weet. Sy het vanaf haar kalenderpês afgetel en dit stem ooreen. Wat moes ek sê? Ek is klaar versigtig om ‘n dame wat kindbring, wat nou nog te sê met een stry oor wie die pa is?”
“Jy beter dit uitsorteer. Môre eerste ding gaan julle vir toetse en elke ding en terwyl
jy daar is moet jy sommer bloedtrek sodat hulle jou vrot lewer onder oë kan hê”
97
n i i L i a a w k i a r H Af
d an
Fritz se klompe vanuit gawe Holland se sole word amper afgetrek van hoe taai die houtvloere by die restaurant
is. Dis lentedag en Gerda het besluit om dit te theme. “Hawaii in Bronk-
horstspruit”, dit ruik hier soos die spoeg wat op sy bolip droog geword het. Dis darem nog vroeg, gits wat dink hy. Hy wens twaalf uur wil soos ‘n middestad-taxi verby jaag.
Na twee kopstottertjies en ‘n Grandpa of twee is
hy heelwat minder geirriteerd met Luioog Koos en Stompneus Gerrie. Hulle is regulars maar hy weet hulle kom vanaand net skelm loer vir al wat ’n
takini en g-string is . Nee
kyk, hierde miskuljaatkatte gaan hulleself moeg maak vanaand.
Met ‘n tab wat al vanaf vyf uur af hardloop, gaan hulle vir elke jong volstruisie op die dansbaan ‘n springbokkie koop. Dis
alles darem net grap-
pies en speletjies. Stompneus is al dertig jaar lank getroud met Elmari. As daar nou een ou skinderbek is wat die dorpsvroue moet verteenwoordig is dit Haarsalon-Elmari. Hy het eendag sy kapsel daar gaan trim en nooit weer nie. Die
wag voor haar mond het nog nie eendag op aandag gestaan nie, geen tact nie. Dis net papsmeer, egskeidery en boobjobs in daai helhuis. Hy dag hy doen homself ‘n guns om net gou oor die straat te loop vir ‘n koffie en ‘n knip. Vang sy hom. Elmari kom ook so af en toe.
101
Vanaand weet hy sy gaan sy hom lastig val met ingroei toonnaels en “ongewenste kroesies”, soos sy na hulle verwys. As Elmari en Stompneus eers begin praat oor die ou SuidAfrika wil hy net maan toe hardloop.
Sulke molhol visie ken geen AWB ondersteuner nie. Voor
sug, spring Elmari
hy nog kon
en haar muishond dogter met die huis in die deur voor.
Koos, kan hy sweer, se slap oog staan driehoek skerp. Dis net krulle en confetti waar jy kyk. Hy is steeds bly iemand maak darem ‘n effort om by die tema te hou. Muishond se lippe is pruimpers en haar stilletoes raas
soos geld wat uit n dobbelmasjien val van al die krale en goedjies. Sy is weer lus om lekker te dans vanaand.Met ‘n dessibel wat ‘n metaalblik kan laat roes hoor hy: “Fri-iiii-tz!’ Waars jou blommekrans?” “Goeie genugtig Elmari, maar jy lyk soos Elton John vanaand.” Sy dink dis ‘n kompliment, dit is soortvan.
“Ag, ek en Lieslkie was lus vir uitkom en opdress”. “Julle lyk asof ju-
lle matriek dans toe gaan, te mooi, te mooi, te mooi”. “Jy moet bietjie weer kom vir ‘n spoel en ‘n was, ek het juis nou net Sina ge-
leer hoe om ‘n Indian head massage vir die kliënte mee te bederf ”.
“Sjoe, jy sal laat ek op my oudag uitpass by die wasbak. Waars jou maniere Elmari? Hier, loop-kry vir jou ‘n dop.”
102
127
DUITS MODERN
128
Dis ‘n stywe-warm Saterdagmiddag, die hitte
as hy hulle soos Spaanse-skulpe teen
pak aan en die koue bier kan ook nie wag nie.
mekaar klap is dit ‘n sein vir die kelnerin
Halfpad uit met die een en die kliënte vra al na die
om hom te bedien met nog ‘n Pilsner.
volgende een.
Nie dat dit enigsins
sleg is vir besigheid nie. Terwyl Fritz vir ‘n halfminuut sy oë rus, strompel Jurgens Kartoffel by die voorstoep in. Gebore in Nuderburg, bly hy al skyns 45 jaar in Bronkhorstspruit. Geskool, gewerk en baie moeilikheid het hy al hier gemaak. Hy was bekend om die bar-meisies te tempteer met sy valstanne.
Nie een tand in daai Duitse bek van hom is eg nie.
Hy is nie van die aanvallige of bakleierige tipe nie, net altyd beneuk en vol tricks. Die tanne van hom is almal verpletter in ‘n ongeluk wat hy homself in beland het na een van sy weeklikse sessies by die bar. Soos elke fokken keer, haal hy daai gom-gat-tanne van hom uit en laat rus dit op die kroegtoonbank. Elke keer
129
Hy word ook altyd gevang in die ou selle ou hoek, teen die kant waar hy die dansbaan en die vars vleisies wat inloop kan uitkyk. Die kroegdames kan hulleself net doodgril as hy sy plastiek-bek so rondklap. Daai rims wys hy vir elke kat en muis. Met daai pabek lyk hy soos ‘n fokken aap. Nou Fritz weet nie mooi of Jurgens met die blerrie goed staan en speel het nie, maar vanmiddag is nou die middag wat sy tanne teen daai verdomde voetrus moes val. Plonks, breek die boonste deel van sy palet in die helfte. Mooi middel deur soos die gouesnit-beginsel dit nie eers sou kon breek nie. Tussen die oogtand en die voortand loop daar ‘n pylende kraak.
Die hele kroeg moet nou in die hitte aanhoor hoe Jurgens nie kan glimlag of enigsins verder kan kuier vir die res van die naweek
met die bek van hom nie. Fritz dink dit goed om maar te help en gaan sit saam met Jurgens buite by die lappa. Hy het Superglue by die kassier gevind om van die probleem baas te maak.
Soos Fritz die twee mooi pas en koes, moes Jurgens asem-naby skuif. Fok-tog. Die tanne plak skewer teenmekaar vas as wat hulle voorheen was. So kwaad vir homsel en die situasie, donder Jurgens die tanne op die vloer uit pure woede neer. Daar breek die spul in drie en die een oogtand rol van die vloer in die gleuf dat nie eers die kakkerlakke dit kan gebruik maak van die ding nie. Die hele kroeg is nou al op die grond en in die lug van al hierdie gebeure. Elke dronksot skree raad terwyl hulle hom in die selfde asem spot. Hy is al so mismoedig dat nie eers ‘n dubbel op die huis hom kan troos nie. Uit
die kombuis uit, dwelm die reuk van roosmaryn,
seesout, kop, derm en enige iets wat van ‘n skaap kan kook. Gerda is besig met afval. Fritz dink hom toe slim om daar te loop draai. Met
sy geluk, dryf
daar ‘n skaapskedel tussen die murgpampoentjies en die groenpepers.
Met die skedel wat al bietjie sag en warm is, pluk hy een van die lang, maer skaaptanne. Met Gerda se tweezer pluk hy vinnig die ou blêrende tand uit en spoel dit af met nealskoonmaker. Met die drie dele wat ‘n lionboksie lê, gom hy rustig die spul bymekaar. Bietjie
meer geel en
bietjie maerder as die res, pronk die skaaptand. Jurgens is meer as in sy skik met lang tand wat skyns wys. Hy
lag en gesles met elke ou die bar. Al wat Fritz sien is
die nippie van ‘n horing wat uitpronk soos Jurgens tekere gaan.
Na n ruk wil hy nog vra hoekom Jurgens dan nie ‘n spaarstel het nie. “Spaarstel? Weet jy wat kos valstanne, ek kan nie spaartanne aan hou nie.
Die goed is net te fokken duur.”
130
KLEIN Soos elke week kom die Woensdag regulars, soos hulle moet, vanaf ses uur af. Of jou pruik vanaf jou kop deur die Augustuswind wegwaai word en of jy drie lae parkas nodig het, kom sal hulle kom. Hy moet noem, hy geniet eintlik vir Rica en haar Sondag-skool. Kat vriendlik en berus sal geen ander dame wees nie. Rica kon nog nooit regtig skool gegee het nie. Hy onthou die dae hoe sy eie tweeling soos wurms onderdeur die kerkbanke gekruip het in haar maar-net-‘n-half uur- klas. Sy
is
ook nie een vir toeknopies en sappies nie. Sy is lief vir haar Windhoek en haar
Merlot. Tog bly sy gesog en begeerlik. Almal wonder altyd hoekom sy nou met Suur knol Johnny gaan staan en trou het. Jy sal hom nooit sonder een of ander speerboek of ensiklopedie vang nie.
131
Selfs as hulle inloer vir hulle Woensdag aand wyntjie, lê The Universe Explained mooi, netjies onder sy arm.
Hy wonder of hy nie maar die venster bietjie stywer moet vasdraai nie. As die rukwinde eers begin raas, is daar geen einde aan hulle nie en hy moet weer sewe restoureer soos na laasjaar se lente-winde. Gerda is alreeds besig om van buite af hulle soos simbale toe te klap. Sy is kwaad vir sy nalatigheid voor hy nog self sy rondte kon doen. Rica en Johnny is baie bedrywig vanaand. Maak heeltyd oogkontak? Of Rica verveeld is met Johnny se boekpraatjies en of sy brand om hom iets te wil skinder, is hy gans te nuuskierig om oor te wonder.
“Jy sal nie glo nie, Phillip is laas Saterdagaand gearresteer” “Phillip wat Bhs Bikes Shop besit of daai vêrlang-neef van julle wat klaarblylik met patats probeer winsmaak?”
132
“Kyk, dis waar alles eers begin, wat ‘n stront-
Eers dag sersant Sandy hy raak nou net twak
storm.” Hy kan nie glo Rica sal na ‘n pana-
kwyt en gooi hom in haar blou en geel trok-
rie verwys as ‘n strondstorm nie. “Liewe
kie. Met die son wat skaars Sondag oggend
land, nou is die verkeerde een geaaresteer?
op is, ry Sandy gou na die patat-plaas toe. Ek weet nie hoe sy verby sy jong boerboele
Want sover ek weet het jy laas iets verk-
kon trap nie maar in is sy in, kry toe klomp
lap van Phillip wat een of ander krui
samples op sy kombuis tafel. Net daar en dan
plant. Daai patats is net ‘n kamof-
bel sy haar troepe en arresteer ou Phillip.”
leer taktiek om die polisie weg te hou” “Ons het al weke gelede hom afgeraai om “Nee, dis meer gekompliseerd as dit. Phillip
enigesins so iets te bedenk.” Johnny gooi
van die mortorfiets winkel het by patats Phil-
net elke keer sulke statiese sinne in om te
lip loop koop, jy weet, laat ek nou nie dit op
bevestig dat hy bewus is van die gesprek.
die naam noem nie. Dom soos wat hy nou maar is, so tipies, raak hy vlieër hoog voor
“Nou beide Bike Phillip en Patat Phil-
Jojo’s Pizza. Almal weet mos die polisie is
lip wag in die selle, ek weet nie of iemand
lief vir hulle Hawains met die hoender opsie.
al een van hulle die twee gaan haal het nie.
Dis toe dat hulle hom sien soos ‘n
Johnny meen ons het niks daarmee uit
harlekyn tekere gaan. Die stories loop dat
te waai nie. Ek het hom skelm gaan sien
hy wawiele en handstands gedoen het.”
Maandag, haai shame. Ek weet nie hoekom
“Sekerlik nie goed nie, as hulle hom betrap
Sandy hulle in die selfde sel laat wag nie.
het.”, snyer Johnny bo sy hardeband uit. “Ag toe nou, nee Fritz. In iedergeval, wat hom ook al besiel het? Skree hy uit:
“Dis Patat Phillip wat dit groei!”
Patat Phillip se vuiste buld glo wit van die kwaad.”
134
149
150
MOTPES Orals is larwes teen die kombuisplafon. Hulle is glad nie haastig om uit te broei nie. Steeds eet ons in angs onder hulle. Ek vrees net een groot motpes wat ons toeval voor die einde van die week. “Enige
ding wat sweef, spoeg of klou staar my hoegenaamd nie aan nie.”
188
“Spinnekoppe, vir hulle het ek nie ‘n dag se tyd nie”, sê Fritz ewe skaamteloos terwyl hy die bobbejaanman in ‘n tapperbakkie koester.
My ma is pienk kamerjas en plakkies by die deur uit, soos ‘n koeel
uit ‘n pistool, toe Fritz vir Hendrik, die bobbejaanspinnekop, beloer.
Ek self is soos ‘n blitzlyn
om die hoek, om myself in die badkamer te gaan toesluit.
Vanaf die badrand aanskou ek net die waaiende japon met die Hallo Kitty motief wat hek toe hol.
189
Haar visflops rus die inry vol.
“Is ‘n katjie nagbroek dan nie bo jou vuur-
enige sig van Fritz. “Neentig het nie ge-
maakplek nie? Selfs vinkbossie wat vanuit die
nade nie”, soos Fritz die kombuis inbeweeg
badkamervester af uitloer, dra ‘n meer gesofis-
streeptrek Kosie by die verbindingdeur uit.
tikeerde nagkleed.” Fritz het ‘n manier om altyd die gesprek te begin, te eindig en te draai.
“Nie moeilik nie, net oud”, sal Fritz altyd meen en in die selle asem sal hy dink:
“Kom terug Hanna, ek gaan net Hendrik loslaat sodat hy na sy broers kan terugkeer. As ek jy is, sal ek orals behalwe die tuin gaan skuiling soek. Ek kan verkeerd wees maar sover ek weet het die spinnekopbroers juis vanoggend ‘n vergadering en hulle is in rep-en-
“Maar my fok Kosie, as jy my nog een oggend beskuldig van die
diefstal van jou grysgatsokkies sluit ek jou saam met Monte en Hendrik in die agtertuin toe. Daai greatdane sal jou heeldag besig hou.”
roer met die afwesigheid van broer Hendrik. Nie kort voor lank nie, en hulle soektog bedek die hele tuin.” Fritz
trek sy tweede enigste-paar-geliefde-Crocs aan en steek sy Peter Blue aan terwyl hy blaas van die lag.
“Wat huil jy Villus, daai snorbaard van jou is taai van die room wat jy op die kombuistafel gesteel het? As Kosie jou sien, beteken daai nege lewens van jou niks.
Sjoe, sjoe.”
Kosie, of wel oupa Koos, verpes dit as Fritz in die kombuis rook. Hy verpes eintlik
190
happy
hour
197
2 198
As jy ooit wil weet wat regtig in ‘n
Binne hulle verstandlike vermoeiens voel hy
gaan sit jy net vir twee ure in die local
het hy ontslae geraak van sy problem en dus
gemeenskap of ‘n dorpie aangaan,
, as hy die donnerse bitch doodgeslaan het,
kroeg. Hier kan jy maak wat wat jy wil met die stories en bedrywighede.
voel hy gelukkiger.
Van die nuwe golfbaan ontwikkeling tot die
aanvaarbare waardes en morele. Of hy
Venters wat bankrot skop. Alles word hier gedek. Of jy nou die goeie wil behou of die slegte vermy. Dit
alles hang van jou af.
“Ek kom tot die slotsom wat ek na sewentien jaar agter die toonbank geleer het, en baie sal met my stry en se wat die fok leer jy nou in ‘n
haar nou wegjaag, bliksem, doodslaan, dis hoe hy dit persoonlik ervaar. Dis hoe hy probeer meer geluk ervaar. “Ek het al baie oor die saak gedink en dis
kroeg? Dis nie ‘n plek vir akademie nie.”
regtig so. Die boemelaar met sy vervalle om-
Net ‘n spul dronkes wat suip en stront praat.
te geldjies wat hy gebedel het om ‘n dop te
Inherent kom elkeen kroeg toe om gelukkig te wees. Hulle sal enige iets doen, maak nie
standighede kom in gestrompel met sy laasdrink sodat hy nie meer koud kry vanaand nie. Dat hy dronk kan gaan slaap en nie aan
saak hoe dom astrand of absurd dit is nie.
sy pyne en te kortkome hoef te dink nie”
Hulle sal dit wel ook nooit ooit erken nie.
Die singles kom roofkyk, en hopelik na ‘n
Die hartseer drink om te vergeet en om beter te voel. Die matriek student kom vier sy rapport. In elk van die gevalle probeer alle mense binne hulle omstandighede gelukkig wees. Of dit nou reg of verkeerd is.
199
Irrelevant of dit saam stem met die
drankie of drie weg te stap met ‘n metgesel. Hulle glo hulle is alleen en as hulle vaaand saam met die ou of die girl kan wees sal dit hulle happy maak. Getroudes kom om van die finasiele spanning by die huis ontslae te raak. Om
bietjie te lag en te kuier.
Of hulle redes of optredes idioties is , is omdat die van die man wat sy vrou gejaag klaarbleiklik ‘n idioot is. Sy oplossing staar hom as aanvaarbaar aan. Hy is te dom om die realiteit nagedink het.
Hy het eintlik net meer probleme vir homself geskep waar hy vervolg
201
gaan word of net meet ongeluk gaan ervaar.
“Hoekom sal jy oor ‘n kroeg skryf ? Wat die fok?”
Die kroeg word gesien as common plek vir suiplappe. “Hoekom sal jy soon-
toe gaan.?” Dinge wat mense doen onder die invloed, wat hulle afmaak as dronk opteredes kan nie noodwendig gekoppel wees aan hoekom hulle daar is nie.
Dit kan dood-eenvoudig net die uitvloeisels wees van die gebruik of misbruik van drank. Die inderlingende gouedraad is die mense wat so optree as gevolg van te veel drannk. Maar die eintlike rede is geluk. Hulle maak kak in die proses, more het hy weer daarvan vergeet en
202