P 8 vcsv

Page 1

...is waar leerders bymekaarkom om nuwe mense te leer ken en ‘n pad te stap met die Here. VCSV is ‘n plek waar ons vir die leerders wil wys daar sal altyd iemand wees wat daar is vir jou.

Hoop, geloof en liefde is ons doel.. Talya Pretorius

VCSV lede vergader elke Donderdag, tweede pouse, kom wees deel van ons gesin!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.