3 minute read
LANDREIS AVONTUUR: Die Luangwa-driekuns
from A112021
by nustobaydo
André van Vuuren
Advertisement
Zambië is een van my gunsteling bestemmings in SuiderAfrika en ek was opgewonde om na ‘n jaar se reisdroogte Bongela Privaat Wildreservaat, sowat 10km vanaf Vaalwater in water in die area nie en eienaar Ben Moller vervoer water vir restaurant en ‘n sprankelende swembad –‘n ideale oornagplek op die verwoestende uitwerking van die Covid-19 pandemie op die toerisme staatmaak swaar trek, maar soos altyd was die mense van
Ongerepte wildernis
nou reeds verstreke was, moes ons weer getoets word voordat ons in Kazungula laat toets, sodat ons sommer naby die grenspos oorgesteek – vir seker ‘n opgradering van die veerboot wat beste is om maar geduldig te bly en dit as deel van die avontuur te
se suidelike provinsie, is geleë op die Moorings Plaas en word
Die volgende oggend moes ons Lusaka se spitsverkeer trotseer om by Pionierkamp aan die oostelike kant van die stad uit te lang dag agter die stuur (550km), uiteindelik by die Mama Rulas rugbywedstryd te kyk en selfs die pak slae wat die Aussies ons Nasionale Park, waar ons die volgende drie nagte sou deurbring, van 9 050km² en is die tweede grootste van die 20 nasionale rivierfront eiendom, wat aan die Suid-Luangwa Nasionale Park sien diere wat vrylik in die ongerepte bos rondloop, insluitend
Die Suid-Luangwa Nasionale Park is ‘n absoluut ongerepte wildernis, wat alom as een van die laaste groot natuurlewe ‘n ongeëwenaarde safari-ervaring verwag en ons was nie Gedurende ons tyd by Wildlife Camp kamp gedrentel en ons was ook gelukkig om
Na ‘n onvergeetlike drie nagte groet ons die vriendelike personeel van Wildlife Camp en reis deur die Nsefu-sektor van Zambië se kleinste nasionale parke en ook die oudste (dit is Luangwa-vallei tussen die Noord- en Suid-Luangwa Nasionale die park om by die Kamkonzo Gemeenskapskampterrein, wat
Ponton-kruising
Luangwa Nasionale Park via die Mwanya-ponton oorgesteek ‘n belewenis was dit nou nie, gevul met ‘n paar benoude
die bekende boek toestemming gegee om navorsing in Noord-Luangwa te doen, stap-safari waar ons Zambië-wildverkenner, Emmanuel, sy bes
Die volgende oggend, op pad uit die Luangwa-vallei deur groot kommersiële boerdery distrik waar baie van die boere dit in vol vloed is, stort miljoene tonne water oor verskillende oorgesteek en die pad na Woodlands, 15km noord van Ek stem saam, Brian – as jy eers
iSimangaliso-vleilandpark Skilpadtoer 15 – 21 Januarie 2022
Koste: R7 000 per persoon wat deel Verblyf:
Transkei Wildekus (Pondoland) 5 – 13 Februarie 2022
Koste: R7 000 per persoon wat deel Verblyf:
Kronkel na Malawi 10 – 30 Junie / 8 – 26 Oktober 2022
Koste: R 9 350 per persoon wat deel Verblyf: Meestal kamp
Sneeu Safari na die “Wilde kant van die Drakensberge”
12 – 17 Julie 2022 / 19 – 24 Julie 2022 Koste: R7 000 per persoon wat deel Verblyf:
Luangwa-vallei – Zambië 1 – 21 Augustus 2022
Koste: R 16 250 per persoon wat deel Verblyf:
Die Juweel van Afrika (Botswana: Moremi, Savuti en Chobe Nasionale Parke) 3 – 15 September 2022
Koste: R10 350 per persoon wat deel Verblyf: Meestal kamp
Liuwa Vlaktes (Westelike Zambië) en Chobe Nasionale (Botswana) 9 – 20 November 2022
Koste: Op aanvraag beskikbaar Verblyf: Meestal kamp
| +27 82 935 7405