Kokkedoortjie Elektroniese pamflet

Page 1

INFO BOOKLET Ian Grobler

Mikael Morkel

Jarique Eilers

Ouderdom: 13 Dorp: George

Ouderdom: 10 Dorp: Centurion

Ouderdom: 13 Dorp: George

Thali Hugo

Christi Myburgh

Christian Cloete

Ouderdom: 11 Dorp: Wellington

Ouderdom: 13 Dorp: Bloemfontein

Ouderdom: 11 Dorp: Raithby

Thali se motto in die lewe is “Have courage and Be Kind” en as die oudste van drie sussie kry sy gereeld geleentheid om dit toe te pas.

Christi is ’n boekwurm en die middelste van drie boeties.

Christian Frederik is iemand wat sy kreatiwiteit uitleef deur konstruksie. Dit maak met ander woord sin dat hy ook mal is oor die tydskrif Popular Mechanics en die Guiness Book of World Records.

Sy blink op skool uit in wiskunde en is ook mal oor dans. Sy bring ma Altha saam na die Kokkedoortjiestoor. Die gesin braai omtrent vier keer per week, en sy is nie bang om die voortou te neem nie. Na ’n braai is min dinge vir haar so mooi soos ’n pragtige sonsondergang.

Hy is ‘n man van vele talente wat al die hoofrol in ’n toneelstuk by sy skool vertolk het, maar ook op die sportveld uitblink as doelwagter virdie hokkiespan. Die eksperimentele sjef Heston Blumenthal is een van Christi se helde.

In die kombuis bring hy baie tyd deur saam met sy ma, Marmarie.

Hy en ma Brenda droom graag saam in die kombuis.

Dit is veral sy pastamasjien wat sy hart vinniger laat klop en hy wil eendag graag soos Jamie Oliver kook.

Mia Grobler

Dean Barnard

Klaredy van Wyk

Ouderdom: 12 Dorp: Pretoria

Ouderdom: 13 Dorp: Kempton Park

Ouderdom: 11 Dorp: Hartbeespoort

Mia is ’n katliefhebber en kranige tennisspeler wat al saam met haar gesin na Engeland, Kenia en Mauritius gereis het.

Dean bring die meeste van sy tyd in die kombuis of in die “mancave” in hulle huis deur. As Dean nie in die mancave is nie, is hy in sy eie groentetuin wat hy plant het en versorg.

Klaredy is mal oor kolwyntjies, om dit te eet EN te maak.

Maar hier in Suid-Afrika het sy ’n bedrywige sosiale lewe met baie vriende. Sy geniet skool, is ’n klasleier en hou veral van wiskunde. Wanneer dit by eet kom, is sy mal oor seekos. In die kombuis probeer sy om nooit twee keer dieselfde fout te maak nie.

Edwin Theron Ouderdom: 11 Dorp: Worcester Edwin is ‘n rugbyspeler en kranige stoeier wat al van kleins af vir hom en sy sussie kos maak omdat ma Marietjie lang ure werk. Hy kry al sy resepte van die internet, of dink dit self uit. ‘Spicey’ souse is sy spesialiteit. Hy is ’n tegnologie-boffin wat ure op Youtube deurbring. Jy kan hom ook niks van rap- of rockmusiek vertel nie.

Hy het sy kosvaardighede by sy ouma geleer, wat baie goed kan kook. Hy het ook ’n antieke kameraversameling waarvan die oudste een uit 1859 kom.

Haar liefde vir kosmaak kom van haar pa, wat self ’n sjef is, maar dis ma Heleen wat saam met haar stoor toe kom. Sy is mal oor klere, skoene en harde musiek. By die skool is sy ’n hokkie-bokkie, en geniet dit ook om te teken.

Vanieljekolwyntjies

REIN, DELIKAAT EN GEURIG! Vanieljekolwyntjies 125g sagte botter 125g strooisuiker 2 eiers 1 tsp (5 ml) vanieljegeursel 1 k (140g) bruismeel 2 e (30 ml) melk Voorverhit die oond tot 180 C. Voer ‘n kolwyntjiepan met 12 papiervormpies uit. Klits die botter en suiker in ‘n mengbak tot lig van kleur. Voeg die eiers een vir by, gevolg deur die vanieljegeursel. Sif die helfte van die meel by, voeg die melk by en daarna die res van die meel. Meng goed. Verdeel die beslag eweredig tussen die papiervormpies en bak vir 16-18 minute. Laat in die pan afkoel. Kies ‘n versiersel en versier.

Meringueversiersel

Ontmoet die beoordelaars van Kokkedoortjie! Meet Nic van Wyk!

Meet Mari-Louis Guy

Nic van Wyk is ‘n bekende gesig op kykNET se Kokkedoor se beoordelaarspaneel. Nou is hy terug om die mini-sjefs op Kokkedoortjie te beoordeel en te mentor.

Wat as gasbeoordelaar op kykNET se Kokkedoor en beoordelaar op Koekedoor bekend is, tree as moederhen vir die Kokkedoortjies op. As ma van drie en bekende Suid-Afrikaanse kookboekskrywer en kosstilis het Mari-Louis saam met haar broer Callie Maritz altesaam agt resepteboeke geskryf.

Nic, wat bekend is vir sy sterk geure, het sy sjefloopbaan by La Colombe onder sjef Franck Dangereux begin. In 2004 open hy Terroir wat in 2006 deur Eat Out as die Beste Restaurant aangewys word. Hy werk tans op die wynplaas Haute Cabriere in Franschhoek saam met sy vennootsjef Westley Muller.

Dit sluit in die gewilde Cakes to celebrate love and life. Sy en haar broer is die mede-eienaars van Cakebread. Hier ontwikkel hulle resepte en produkte, en doen kosfotografie om meesterstukke vir die media en reklame te skep.

125 g sagte botter 1 ½ k (210g) versiersuiker, gesif 2 Tbsp (30ml) melk 1 tsp (5ml) vanieljegeursel Voedselkleursel van jou keuse Plaas die botter in die mengbak van ‘n elektriese menger, gebruik die menger se spaan-hegstuk en

klop tot romerig en lig van kleur. Voeg die versiersuiker en die helfte van die melk by. Meng goed en voeg dan die vanieljegeursel by; voeg ook voedselkleursel by tot dit die verlangde kleur bereik. Indien die mengsel te ferm is, voeg die res van die melk by en klop tot die verlangde dikte bereik word.

Meringueversiersel 4 eierwitte by kamertemperatuur 1 k (200 g) suiker ‘n knippie sout ‘n drupel voedselkleursel van jou keuse Plaas die eierwitte, suiker en sout in ‘n hittebestande mengbak van ‘n elektriese meger. Houe die bak oor ‘n kastrol waarin water net-net kook en klits aanhoudend met die hand vir 3-5 minute tot die suiker opgelos het en die mengsel warm voel op jou vel. Plaas die back onder die elektriese menger, gebruik die menger se klitser-hegstuk en klits op laag vir 2 minute. Voe ‘n drupel voedselkleursel by en klits op hoog vir nog 5 minute tot die mengsel afgekoel het en stywe punte vorm. Gebruik dadelik.

LEWER 12


Kokkedoortjie se pryse, geborg deur ‘n Bootreis vir ‘n gesin van 4 op die Middellandse See!

‘n Vakansie vir ‘n gesin van 4 in ‘n 5-ster gesinsoord in Mauritius! de

! e s Pry !

2 aarde van R150K W

1ste Pryse!

Waarde van R20 0K! Ingesluit:

Ingesluit:

Retoervlugte vanuit SA insluitend lughawebelasting

Retoervlugte vanuit SA insluitend lughawebelasting

Vervoer tussen die lughawe en hawe

Vervoer tussen die lughawe en vakansieoord

Bootvaart van 7 nagte op Middellandse See

7 nagte by ‘n 5-ster gesinsoord in Mauritius!

Alle maaltye

Ontbyt en aandete daagliks!

Fasiliteite en klubs vir kinders!

Fasiliteite en klubs vir kinders!

lle visums en reisversekering!

Reisversekering!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.