The "Pieter Bezuidenhout" user's logo

Pieter Bezuidenhout

Brakpan, South Africa

Ek is tot alles instaat deur Hom wie my die krag gee. Thank you God for all the blessings in my life! Jou huis is jou plek en daar leef jy soos JY wil. Stel God EERSTE en alle ander goed sal self in plek val ...hê geloof! Staan elke oggend op met die gedagte dat Hy in beheer is en Hy het alles ONDER BEHEER. Hy sal jou nooit teleurstel nie en ongeag wat, terwyl jy vertrou en nie Sy hand laat los nie, sal als ten goede uitwerk vir jou. Sê vir mense dat jy vir hulle omgee ..more is dit te laat

Stacks