April
www.ovk.co.za
18 - 27 April 2013 041-750
Hondavuurvegter
AO170/5073
Alternator
Lae druk 600 l Slegs op bestelling
12 v 55 amp veeldoelige monteerstuk
R520,00
313-WB20XT
Hondawaterpomp 50 mm, 5,0 pk GX160
LAFSEMS
Lafarge-sement 50 kg 25 kg ook beskikbaar Spesiale prys op aanvraag
R2 850,00 ADU25
Vriesweermiddel ‘Anti-Freeze’
Montego Classic3553400250
Engen
Gasverwarmer
6757-1
3-paneel
1l
R43,69
hondekos 25 kg
R270,00
R699,00
18676-5
Molatek-lekblokke
5l
R225,58 4419-20
20 l
R860,95
10534 3910100
Sweishelm swart
R310,00
Multi-blok 28 25 kg 10536
Winterblok 40 25 kg Min 7,5% korting
Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. 1 Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 18 – 27 April 2013
BRKBT
Braaihout
Biltongmes
Mopanie 29 kg Slegs op direkte bestelling
Tjom kit
R127,25
Guerrilla-messe GKSHARP
Sharpman
R204,00 GKSKIN
Skinman
R123,75
BRKRW2
Jagmes Roland Ward
R154,00
Vleissakkies DPPBUT02
200 x 300 mm / 250
R25,00
HUISHOUDELIK
DPPBUT03
250 x 400 mm / 250
R41,00
V0300337
Ontbeenmes Mundial 150 mm
R123,55 V0300328
Algemene gebruikmes Mundial 150 mm
Vleisbakke Wit, plastiek 236LC141
438 x 356 x 178 mm
Vleissaag-lem
1 920 mm R61,00 HW1928730 1 980 mm R62,00 HW1928741 2 000 mm R64,00 HW1928752 2 200 mm R67,00
R246,00
HW1928719
V0300359
Ontbeenmes 150 mm
R117,00
R99,95 236LC142
648 x 387 x 210 mm V0300348
R155,00
Ontvelmes 150 mm
R147,00
Speserye Freddie Hirsch Pryse wissel na gelang van tipe spesery
V0300325
Ontbeenmes Mundial Breë Lem 200 mm
R124,00 V0300402
Slagmes Mundial 200 mm
R154,00 www.ovk.co.za
2
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
TG-696
HB5-1154
Piekniekmandjie met koeler R124,00
Koeler met ‘foam top’
BUITELEWE / OUTDOOR LIVING
R227,00
HB5-158-25L
Cooler Soft, strap & webb
R107,00 HB5-328
Sagte rugsak met koeler
FS-047105
Vissermanstoel
R91,00
met koeler
R187,00
Opblaasmatras Blou Kaufmann V0402255
Vlekvrye staal-flesse Groen Kaufmann
Best Duty3-beenpot
V0402702
No 3 met koker
1,2 l
R490,00
Dubbelbed
R182,00
R266,95
V0402706
V0402285
Enkelbed
R174,00
V0413720/1/COM
1,6 l
R273,00
V0406122/1
Best Dutybroodpot 2,6 l
R272,00 www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
3
Wees bewus van fabriekuitskot Beware of rejects in your area
WR009
Polar fleece body warmers Red / Khaki / Navy / Olive / Black XS - 4XL
R170,00 WR004
Long sleeve fleece jacket
JONSSON WORKWEAR
Navy / Black / Brown / Two-tone: Black & Grey / Olive & Khaki / Navy & Stone XS - 4XL
Work jacket
R260,00 CP77P
Work trousers
Royal Blue XS - 5XL
R99,00
Royal Blue 28 - 54
R95,00
MJ804-
Super strong work jeans
LKCPNT-
Legendary multi-pocket cargo pants
Indigo 28 - 54
R157,00
Navy / Olive / Khaki 28 - 54
R315,00
www.ovk.co.za
4
CJ77
JN506-
JN005-
Chelsea
Beijing
Black with non-steel toe cap 5 - 13
Black or Brown 5 - 13
R399,00
R399,00
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
Martyrsford maak skoonskip Met veldramveilings wat voorkeur by kopers gekry het, was die amptelike 2012/13 Angora stoetram-veilingseisoen, wat op 31 Januarie tot ’n einde gekom het, ’n hoogs geslaagde verkoopseisoen, sê Pierre van der Vyver, CMW se bestuurder sybokhaar. Van die twee veilings vir versorgde ramme in November 2012 op Somerset-Oos en Graaff-Reinet, is die hoogste prys van R36 000 op Somerset-Oos behaal, met ’n gemiddelde prys vir albei veilings van R4 909 per ram. Die Martyrsford Angora-stoet van AB en Sean Hobson van Jansenville het op albei veilings die hoogste prys behaal. Op Somerset-Oos was die kopers David en Lloyd Short van Graaff-Reinet en Willie Jordaan van Cradock, terwyl die hoogste bod van R18 000 in Graaff-Reinet op Andries Botha van Somerset-Oos toegeslaan is. Die twee amptelike veldramveilings in Jansenville en Graaff-Reinet het nie net die seisoen se rekord-
FOKUS OP OVKVERSEKERING Met ’n gesentraliseerde diens kan OVK se versekeringsafdeling eise voortaan vinniger afhandel. OVK se versekering, wat aan kliënte én die algemene publiek gebied word, bestaan uit spesialis-aanbiedings: • Persoonlike versekering; • Agri-polisse om aan boere se versekeringsbehoeftes te voldoen; • Besigheid-versekering; • Oesversekering. Sentralisasie van eisedienste gee daartoe aanleiding dat OVK-versekering mandate het om self eise-bemiddelaars aan te stel wat dus die eisproses bespoedig. Verder kan nie-gekompliseerde eise onder R10 000 binne 72 uur, nadat dokumentasie ontvang is, afgehandel word. OVK poog om versekering aan sy kliënte te vergemaklik deur ’n eis binne 24 uur te registreer. Indien van toepassing, word die kliënt binne 48 uur deur die eise-bemiddelaar gekontak. OVK-versekering ondersoek self versekeringsmoontlikhede om, indien moontlik, die koste van risiko te verlaag. Verdere moontlikhede sluit in:
prys van R52 000 opgelewer nie, maar gesorg vir die beter seisoen-gemiddeld van R6 630 per ram. Die topverkoper op albei veilings was weer eens AB en Sean Hobson se Martyrsford-stoet van Jansenville, terwyl Jan Lategan van Aberdeen die beste prys van R26 000 op Graaff-Reinet ge-ewenaar het. Die koper van die topram op Jansenville was Richard Herold van Graaff-Reinet, bygestaan deur sy pa, Davey Herold. Die twee ramme op GraaffReinet het na Johan Mans van Murraysburg, Roland du Toit van Beaufort-Wes en Leon Eybers van Rietbron gesamentlik gegaan.
was R33 000 wat Billy en Fred Colborne van Willowmore vir ’n ram wat Barries Snijman en Rothner Bekker, albei van Rietbron, betaal het. Die veilinggemiddeld was R6 538 per ram. Al die veilings is deur afslaers van CMW-Elite gehanteer. Foto onder: Die hoogste prys van R52 000 is op die Jansenville-veiling vir die ram betaal. Van links is Petri Maré van CMW in Graaff-Reinet, André van Zyl, afslaer, Davey Herold, koper, AB Hobson, Sean Hobson, verkopers en Andries Coetzee van CMW in Jansenville.
Hierdie drie kopers het ook gekwalifiseer vir ‘n pak-lengte sybokhaar-materiaal ter waarde van R20 000 geskenk deur Vitale Barberis Canonico, ’n Italiaanse vervaardiger wat uitsluitlik hoë gehalte kleinbokkiehaar van Suid-Afrika aankoop. Ken Reed wat die firma plaaslik verteenwoordig, sal op ’n spesiale geleentheid hierdie gesogte prys aan die wenner oorhandig. CMW het ook een private veldram-veiling op Willowmore aangebied namens Gay van Hasselt en gasverkopers. Die hoogste prys op hierdie veiling
OVK NÓÚ BETROKKE BY GEMEENSKAP Met 46 handelstakke in die Vrystaat, Noord- en Oos-Kaap en met noue betrokkenheid by die gemeenskap verseker OVK dat die ekonomie op die platteland in stand gehou word. In verskeie van die gemeenskappe waar die maatskappy betrokke is, is OVK die grootste werkverskaffer. Alle boere, nuweling en kommersieel, is OVK se kliënte en daarom belangrik vir ’n landboumaatskappy wat ’n leier in die verskaffing en bemarking van landboubenodigdhede en die verwerking van landbouprodukte is. OVK voorsien ook in die behoefte van die dorpenaars. OVK, wat in 2013 sy twintigste bestaansjaar vier, het sedert sy ontstaan sterk gegroei. Sy belange het aansienlik uitgebrei toe dié maatskappy in 2011 ’n beherende aandeel van 80,1% in CMW Operations verkry het. Dit het OVK ’n vastrapplek in die kleinveebedryf, produksie- en rasveilings en eiendomsmark gegee. Dié kapitaalinspuiting van R40 miljoen in CMW Operations het die maatskappy se vertroue in CMW se wol-, sybokhaar- en veemark weerspieël en tot groter stabiliteit in die vee- en veselbedryf gelei. OVK se bedieningsgebied sluit, buiten sy saaiboere, ’n verskeidenheid veeboerderye, wol- en vleisskaap, angora- en boerbok- , melk- en vleisbees- en perde-, wild- en volstruisboerderye in. Die belangrike dienste wat die OVK bied, is onder meer graanverhandeling - veral koring, mielies, sonneblom, droëbone, sojabone en lusern, finansiering vir sy kliënte, landboukundige dienste, Alle boerderybenodigdhede vir saai- en veeboerdery, versekeringsdienste in oesversekering en korttermynversekering, meganisasie, brandstofverspreiding, motors en ’n bandediens. Die handelstakke bied alles wat in ’n boerdery benodig word. OVK is ’n handelaar in New Holland-, Case- en Claas-trekkers, -stropers en -balers en bied ook produkte van ander vervaardigers. Die produkte is beskikbaar by die meganisasietakke in Ficksburg, Clocolan, Ladybrand, Cradock en Hopetown wat deur werkwinkels en onderdele-afdelings gerugsteun word. OVK vervaardig mieliemeel- en koringmeelprodukte van uitstekende gehalte asook hondepille. Die meule in Tweespruit is in 1974 gebou en sedert 1990 is toerusting jaarliks verbeter om in die toenemende vraag na ’n verskeidenheid produkte in die mark te kan voorsien. Mieliemeelprodukte soos stampmielies, mielierys en supermieliemeel word onder die OVK-handelsnaam vervaardig. OVK vervaardig ook sedert 2002 ’n koringprodukreeks wat koek, witbrood en bruinbrood en gemengde meel insluit.
• Mededingende premies;
’n Nuwe koringmeule by Clocolan het ’n kapasiteit van 6,25 ton per uur. Koring word uit die OVK-gebied ontvang. ’n Moderne, gesonder maalproses, die Peritec-proses, word by dié meule ingespan. Broodmeel sal in klein verpakkings en in groter formaat in polipropileensakke verpak en landwyd versprei word.
• Opsie van geen bybetaling op private voertuie en LAW’s;
OVK bedryf ses brandstof-verspreidingspunte, ’n moderne abattoir in Strydenburg en 13 graansilo’s. ’n Silo is onlangs in Prieska gebou. Dit gaan deur ’n handelstak en vulstasie gevolg word.
• Motorhuur is ook beskikbaar in die geval van ’n motorongeluk of as ’n voertuig gesteel of gekaap word.
Na aanleiding van die groeiende behoefte in Rietrivier is besluit om die silo se kapasiteit te verhoog. ’n Bykomende aflaaipunt is ook gebou wat die innamekapasiteit tot 180 ton per uur verhoog.
OVK-versekering is ’n geregistreerde finansiële diensverskaffer. Kontak gerus OVK by 051 923 4500 vir navrae.
Sedert CMW deel van die groep geword het, bied OVK nou ook die ontvangs, hantering en bemarking van wol en sybokhaar, skeerdienste, verhandeling van lewende hawe, produksie- en rasveilings en die verhandeling van eiendomme. Nog uitbreidings is ’n opgeknapte Toyota-agentskap in Ladybrand en beoogde handelstakke Prieska, Barkly-Oos en Elliott.
5
10155
10294
Proteïenlek 40
Droëveld-lek
LANDBOU-VERWANTE PRODUKTE
10144
Molatek - 50 kg Min 7,5%-korting
Molatek 50 kg
Kondisielek
Min 7,5%-korting
Molatek - 50 kg Min 7,5%-korting
023050-3
Multimin +SE+CU+CR
Beeste 500 ml
2707425V
Advertensie en inligting op bl 6 023010-3 023020-4
Multimin SE Skape en beeste 500 ml
Multimin +SE
Beskikbaar by handelstakke
rooi, 2 x 5 kg
R385,00
Skape en bokke 500 ml
Merkpen Artline100 swart, permanent
R35,00
2707428V
Ram-baaltou Verspreider van Sensakokoringsaad
blou, 2 x 5 kg
79875614
Maxforce
R395,00
mier-lokaaskorrels 225 g
R124,50
Kontak jou naaste handelstak CMW0009
Wolhakies R21,95 / 25
5736977
Finale
CMW0007
Wolbale Beskikbaar by handelstakke
500003
Finale rat & mouse grain bait 80 g
R12,95
www.ovk.co.za
8
Rambaaltou
15319
rat & mouse pellets 500 g
R55,00
598879
Blattanex All purpose 50 ml
R49,95
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
33321
Insecticide Granules 33323 Efekto Aphicide C 500 g Efekto insek- en swamdoder 100 ml
20873
Karbadust
R46,50
Efekto 500 g
R53,90
R52,90
TUIN- EN ALGEMENE WARE
30395
Wonder Bonemeal Efekto 2 kg
HW1541112
R20,50
Hark plastiek
R11,50 HW0601802 HW2653471
Handskoen leer
R39,90
HW1881027P
SnoeiskĂŞr
Spitgraaf
reli-on 300
Lasher
R119,00
R98,00
E91BP3B2G1
Energizerbatterye
V07000030
Flitslig 80 LED 3AAA aluminium
AA 2+1 gratis
R18,90 E91BP6-MAX
Energizer batteries Max clipped value 6-pack
R43,95
R49,90
HW2674806
Gloeilamp
V07000022
Energie-besparend 14 w
Flitslig LED 2AA
R16,90 HW2681519
R164,00
Multi-kragprop elektries 5 x 15 A, 5 x 5 A
E92BP6
R61,50
Energizerbatterye
HW2680858
Kragprop elektries Janus PVC
R14,50
AAA 4+2 gratis
R36,90 HW2680866 HW2681404
Kragprop www.ovk.co.za
elektries 1 x 15 A, 2 x 5 A
Kragprop elektries 2 x 16 A
R12,90
R12,80
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
9
313-WB30XT
Hondawaterpomp 80 mm 5,5 pk GX160T
R3 135,00 HW2650028
HW0320617
Ankerbout
Masker
Allen-sleutelstel Kaufmann
Weggooibaar FF1 5-pak
1,5-10 mm
R32,90
R16,95
HW0851736
6 mm
Snywiel
R2,00
HW2088517
HW0851752
Superflex 115 mm
8 mm
R2,80
R7,95
HW0851779
10 mm
HW2088568
R3,90
Superflex 230 mm
HW2160749
Silikonaanwenderpistool R37,40
R14,50
HW1912348
Kampsaag Lasher 530 mm
R62,90
HARDEWARE
HW1832859
Deurslot (2-klawer) 2 SLT
R62,90 353RBV-2600E
Ryobi-blasersnipper 2 600 w
R520,00
430075003 HW2180665
Powda Bond DIY repair kit kleefmiddels
R48,50
Elektrode Vitemax 3,15 5 kg
HW2180836
Silicon filler white, super acrylic
R11,90
R267,95 HW2480204
Gaasdoek 400 g
R29,80
www.ovk.co.za
10
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
60H-1R-CH
Chain roller simplex heavy duty 2”
R79,42 per meter FS649
Pin droplock
FS555
Bearing
Weld on thread
R27,75
Rempyp vir vragmotors
Soilmaster planter
R60,00
R116,40 SUZIYELLOW
Diens-remlynstelsel Geel SUZIRED
Nood-remlynstelsel Rooi
FS653
Pin droplock Short screw type 35 mm
AO800/7169
MECHANISATION
Quickstart aerosol
S11198
Check chain assembly
R28,95
Variety tractor models
Kaufmann 350 ml
R185,00
R40,00 Suppliers of John Deere items
– Available on order at all branches –
AN102009
Chain corn picker John Deere
R188,00
H85252 AN102562
AN102448
Corn head grease
Idler sprocket 8-teeth - John Deere
Chain sprocket 8-teeth - John Deere
CJ18473
CoolGard 11 John Deere 5 l premix 50/50
www.ovk.co.za
CJ17958
Scaf concentrate John Deere anti-freeze & summer coolant 5l
R320,00
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 18 – 27 April 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
11
OVK BESTE CLAAS-TREKKERHANDELAAR OVK is op die Claas-kongres, wat 15 en 16 Januarie 2013 in Middelburg, Mpumalanga, aangebied is, aangewys as die beste trekker-handelaar in Suid-Afrika vir 2012. Die kriteria waarop die toekenning gegrond is, is die volgende: • Kliënte se tevredenheid met die naverkopediens, dit wil sê die diens wat die werkwinkel en onderdele-afdeling aangebied het; • Die groei van die besigheid met spesifieke verwysing na markaandeel van Claas in die betrokke area; • Die aantal trekkers wat verkoop is. By die oorhandiging van die Claas-toekenning was, van links: Willie Wessels (tegniese verteenwoordiger), Charly Meyer (streekverkoopbestuurder vir Oos- en Suider-Afrika), Quintus van der Westhuizen (nasionale verkoopbestuurder), Willie Stander (algemene bestuurder), Johan Scholtz (OVK se bestuurder meganisasie), Godfried Heydenrych (uitvoerende hoof: hantering en landbou), Pieter de Wit (OVK se heelgoedere-bemarker in Hopetown), Gerhard Bezuidenhout (streekbestuurder verkope).
AO400/4958
FS3474
Agter-stoplig
Top link
LED rooi 12-24 v Volledig
Cat 2/2 heavy duty 648/902 mm
R178,00
R500,00
AO400/4959
Agterflikkerlig LED oranje 12-24 v volledig
R178,00
FS318
Top link Cat 2/2 648/908 mm
R200,00
AO256/0763
Emergency cable Extra heavy duty 500 amp
R432,00 ELP.WS1700
Chevron prismatic 1 700 mm x 200 mm
R230,00
NOORD – Arlington 058-4530020 • Clocolan 051-9439100 • Excelsior 051-9730094 • Ficksburg 051-9337600 • Fouriesburg 058-2230268 • Hobhouse 051-9830086 • Ladybrand 051-9234705 • Paul Roux 058-4710306 • Rosendal 058-2110740 • Steynsrus 056-4710575 • Tweespruit 051-9630023 • Ventersburg 057-6514021 • Verkeerdevlei 051-8411130 • Winburg 051-8810040. SENTRAAL – Aliwal-Noord 051-6332417 • Bethulie 051-7630681 • Boesmanskop 051-4126487 • Burgersdorp 051-6531902 • Dewetsdorp 051-5410015 • Dordrecht 045-9431062 • Jamestown 051-6410621 • Lady Grey 051-6030442 • Molteno 045-9670101 • Rouxville 051-6630177 • Smithfield 051-6831101 • Wepener 051-5831210 • Zastron 051-6731074. SUID – Colesberg 051-7530748 • Cradock 048-8813038 • Graaff-Reinet (CMW) 049-8925252 • Hofmeyr 048-8850026 • Middelburg 049-8421114 • Mortimer 0488860772 •Port Elizabeth CMW 041-4067535 •Steynsburg 048-8840035 •Willowmore (CMW) 044-9231261. WES – Britstown 053-6720022 •Edenburg 051-7431182 • Fauresmith 051-7230490 • Hopetown 053-2039217 • Koffiefontein 053-2051035 • Oranjerivier 053-2039279 • Petrusville 053-6630085 •Prieska 053-3533718 •Reddersburg 051-5530848 •Rietrivier 053-5917020 •Strydenburg 053-6830101 •Trompsburg 051-7130165. MEGANISASIE – Clocolan 051-9439126 • Cradock 048-8812894 • Ficksburg 051-9337647 • Hopetown 053-2039219 • Ladybrand 051-9234713.
12
We do not carry stock of all items at all the branches. OVK Operations Ltd can order from other branches and have it delivered at a branch of the customers’ choice. Please note that the image size does not reflect the product scale. Prices do not include insurance and delivery. All major credit cards accepted. NCR Reg. No. NCRCP619