OVK February 2013 Promotion

Page 1

www.ovk.co.za

21 Februarie – 2 Maart 2013 V6001110

AfriSamsement

AO625/8500

Hoëdrukwasser/ spuit

BLU52 4 week value pack

50 kg Spesiale prys op aanvraag

Ryobi 1 400 w

R99,95

R746,00 POWER10BOPP

Power supermieliemeel

MO1000

Ratkasolie

10 kg Beskikbaar by handelstakke

5l

R290,00 Vir gebruik in FALCON-ratkas IGBRIQ4

Brikette 4 kg

R28,00 IGCHAR4

4 kg

R28,00 IGFIRE

Firelighters

BLU52 75 000 l big pool

R147,00

V60029122

Hydrochloric pool acid 5l

R26,00

Houtskool

V6001112

V6001005

hth granular pool chlorine 4 kg

R165,00

Ignite value pack

R14,40

Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. 1 Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 21 Feb – 2 Mar 2013


668001

Sprinkelaar Rain15 20 mm geelkoper

33280

Outdoor flytrap

R85,00 Spuitstuk nie ingesluit nie

Redtop disposable

R28,50

TUINBENODIGDHEDE

33061

Wonder 4:1:1 (21) met Karbaril

20528

AnTrap R43,00

3 kg

R49,50 33313

Reënmeter R25,00

34702 20875

Karbadust 200 g

R39,20

Wonder LAN (17)+C(8) 10 kg R115,00

32251

Rosecare 100 ml

R47,50

10514

SnailbanM 1 kg

R30,50 31680

Roundup 100 ml

R38,00 www.ovk.co.za

2

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.


JN506-

Chelseastewel vir mans

CJSS-

Kortmou-oorpakbaadjie koningsblou, grootte: S – 5XL

bruin, buffel-leer grootte: 5 - 12

R105,00

R439,00 JN005-

KLERASIE / CLOTHING

MJ804-

Ook in swart en staalpunt beskikbaar op bestelling

Mansskoen

Mans denimwerkbroek

BEIJING SKOEN nubuck geel/ swart/bruin grootte: 5 - 13

indigo, grootte: 32 - 54

R399,00 Alleenlik beskikbaar op bestelling by u naaste handelstak

R159,00

Wees bewus van fabriekuitskot Beware of rejects in your area

RW100

2-stuk PVC-reënpak blou/geel/groen grootte: M - 3XL

JGBT

Waterskoen vir mans swart, lank grootte: 5 - 12

R109,00

R109,00

JGBT0

Waterskoen vir mans

Wit, lank grootte: 5 - 12

JABT

Waterskoen vir mans swart, kort (‘ankle’) grootte: 4 - 12

R155,00 Ook beskikbaar in groen (Slegs op bestelling)

R149,00

V1107172-V1107178

Waterskoen vir vroue swart, lank grootte: 4 - 9

R64,99

V1111306-V1111314

V111005-V111015

Waterskoen vir kinders rooi/geel grootte: 1, 2 & 5 -13

Waterskoen vir kinders pienk/pers grootte: 1, 2 & 6 -12 Beskikbaar op bestelling

Prys wissel na gelang van grootte

AFRICA-

Arbeiderveldskoen bruin, PVC sool grootte: 4 - 12

R175,00

876008

Poncho donkerblou ‘One size fits all’

R40,00

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

3


102373

Wormol Bayopet 50 ml katte en honde

– MONTEGO – Classic-katkos

R32,35

102372

Blue Liquidvoedselaanvulling Bayopet 50 ml

R73,07 102374

All-Wormer Bayopet 4 tablets KIT500

R96,67

500 g

R28,00 KIT001

1 kg

R36,00

TROETELDIERE

KIT003

3 kg

R102,00

1 kg

R36,00 CAT03

3 kg

R102,00 CAT05

102365

5 kg

Tick & flea shampoo & conditioner

R164,00

Bayopet 250 ml

R65,66

OVK-hondekos Beskikbaar by handelstakke Goedkoper reeks hondekos nou beskikbaar OVKROOI8

8 kg OVKROOI20

20 kg

Verskeidenheid voëltjie- en papegaai-saad www.ovk.co.za

4

CAT01

verpakking 1 kg, 2 kg, 5 kg, 10 kg en 50 kg Beskikbaar by handelstakke

Viskos Goue vissies 637405 - 100 g 637406 - 50 g

Tropiese visse 637408 - 100 g 637409 - 50 g Beskikbaar by handelstakke

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all Branches


Tweespruit meule-produkte

LANDBOU-VERWANTE PRODUKTE

Beskikbaar by handelstakke / Groothandel-aankope beskikbaar teen spesiale korting

CHALPLAMR

Challengemielierys Verpakking 1 kg, 2,5 kg, 5 kg 7753X10

CHALPLAS

Hoenderkos

Challengestampmielies

(gemeng) 10 kg

7751X10

Heel geelmielies

Verpakking 1 kg, 2,5 kg, 5 kg

10 kg

GRAANSAKKE • Nuwe & gebruikte poli-propileen • Nuwe & gebruikte jute / hessien • Nuwe & gebruikte 1 en ½-ton

OVK Supermieliemeel SUPA1

1 kg SUPA2.5

2,5 kg SUPA5

5 kg

Beskikbaar by handelstakke

GROENTESAKKE Kool 25 kg groen 02K en G25 - geweef

R1,80 BTW in 26K - geweef

Uie 10 kg rooi 66G en LO10

geweef

R1,25 BTW in

R2,00 BTW in 20K - ‘lockstitch’

geweef

R2,00 BTW in

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

5


LOGISTIEKE AFDELING

help met vervoer

As deel van OVK se strewe om ’n goeie diens met goeie en betroubare vervoer aan kliënte te bied, is ’n vervoermakelaar, Madelle Prinsloo, in OVK se logistieke afdeling aangestel. Die doelwit van Madelle se diens is om mededingende vervoerkoste van die kliënt na OVK-silo’s te beding. In samewerking met die aankope-afdeling sal ook gepoog word om produkte so vinnig as moontlik aan takke en dus die man op die straat te lewer. Meer gereelde aflewerings na ’n sentrale punt binne die groter OVK-raamwerk is ook nou moontlik. Vir meer inligting oor die vervoer van produkte, kontak Madelle by die logistieke afdeling by: TELEFOONNOMMER: 051 923 4797 / SELFOONNOMMER: 079 5171 323 FAKSNOMMER: 086 624 6016 / E-POSADRES: logistiek@ovk.co.za

OVK-graanafdeling OVK se graan-afdeling is een van die hoof-fokusareas van die maatskappy. Die afdeling bestaan uit drie onderafdelings: Administrasie • Bemarking • Graanbedrywighede Die afdeling is grootliks verantwoordelik vir die ontvangs, berging, verspreiding en bemarking van geelmielies, witmielies, koring, sojabone, hawer, sonneblom, droëbone en lusern. OVK het 11 silo’s, by Fouriesburg, Ficksburg, Clocolan, Modderpoort, Marseilles, Westminister, Tweespruit, Havengabrug, Oranjerivier, Morgenzon, Rietrivier, Prieska en Cradock, wat die hantering van die graan hanteer. ADMINISTRASIE - Die administrasie-afdeling hanteer siloopdragte, stelsel-instruksies, silobuis-inspeksies en kontrolering. Die afdeling is ook verantwoordelik vir die betaling van die vervoerkontrakteurs. BEMARKING - Die bemarking-afdeling bestaan uit verskeie bemarkers in die Oos-Vrystaat, Oos- en Noord-Kaap wat verantwoordelik is vir die bemarking en raad met die bemarking van kommoditeite. Verskillende transaksies soos voorseisoen-kontrakte, Safex-kontrakte en kontantmark-handel vir die bemarking van graan word gebruik. Die kliënte is produsente, graanhandelaars, meulenaars, vervaardigers van dierevoer, boere, finansiële en statutêre instellings. GRAANBEDRYWIGHEDE - Die graanbedrywighede bestaan uit die ontvang, gradering, berging, droog, weeg en skoonmaak van graan. Die afdeling is ook verantwoordelik vir die instandhouding van die silo’s.

Ficksburg-Toyota die beste in SA Ficksburg-Toyota se werkwinkel en diensafdeling het in November 2012 ’n uitsonderlike prestasie behaal toe hy deur Toyota SA as die beste handelaar in SuidAfrika vir kliëntediens (CE) aangewys is. Hierdie meting is ’n maatstaf wat deur Toyota SA gebruik word om al die Toyota-handelaarskappe in Suid-Afrika se kliëntediensvlakke te meet en te monitor. Toyota SA maak gebruik van die onafhanklike IPSOS-maatskappy en die meting en onderhoude is dus heeltemal onafhanklik en objektief. Elke kliënt wat ’n voertuig by ’n Toyota-handelaar laat diens, ontvang gewoonlik ’n oproep van IPSOS waarin hy ’n aantal vrae oor sy ondervinding van die handelaarskap moet beantwoord. ’n Punt wat die kliënt uit tien toeken, word dan gebruik om ’n persentasie te bepaal wat die handelaarskap se kliëntediens-vlakke weerspieël. Ficksburg-Toyota se werkwinkel-telling oor drie maande, van September tot November 2012, was 98,5%, 92,6% en 97,2%, wat ’n gemiddeld van 96,3% oor 13 weke gee. Dit is die hoogste van alle Toyota-handelaarskappe in Suid-Afrika. Dit sluit mega-, groot, medium en klein handelaarskappe in. Die nasionale gemiddeld vir alle handelaarskappe is 87,1%. Omdat hy op die platteland is, val FicksburgToyota in die kategorie vir klein handelaarskappe. Ian Pelser, handelaarshoof, is baie opgewonde oor die prestasie. Hy sê dit is ’n mite dat uitstekende dienslewering net in die groter stede en sentra ervaar kan word en dat kliënte op die platteland met swakker diens tevrede moet wees. Groter is nie altyd beter nie en hierdie prestasie weerspieël dit. Ficksburg-Toyota se kliënte kom nie net uit die omgewing nie. Mense kom van omliggende dorpe en stede om hul voertuie by Ficksburg-Toyota te laat diens. Omdat Ficksburg ’n grensdorp is, bring baie burgers van Lesotho ook hul voertuie na FicksburgToyota. Ian het ’n getuigskrif wat ’n tevrede kliënt aan Toyota SA gestuur het waarin hy noem dat hy spesiaal ry om sy voertuig in Ficksburg te laat diens hoewel ander Toyota-handelaarskappe soos Johannesburg, Sasolburg en Kroonstad nader aan hom is. Ficksburg-Toyota en sy personeel sal voortgaan om uitstaande diens te lewer en die prestasie te herhaal. Ian en sy personeel besef dat ’n mens nie jou bors so ver moet uitstoot dat jou broek afval nie. Jou prestasie is net so goed soos jou volgende kliënt.

KONTAK GERUS RUDOLPH VAN WYK, OVK SE HOOFBESTUURDER, GRAAN met enige navrae rakende graanbemarking by 051 923 4500 of 082 307 5136. Vlnr: Rudolph van Wyk (Hoofbestuurder), Mariaan Harmse (Admin), Lindsay Dames (Bedryfsbestuurder), Sylvia Vries (Admin), Kosie Lombard (Graanverkryging), Ané van Staden (Admin), Jo-Ann Bergman (Graanbemarking), Ben Janse van Rensburg (Graanverkryging), Gwain van der Walt (Bedryfsbeampte), Pierre Moolman (Graanverkryging), Hendi van Soelen (Rekenmeester), Magda van Zyl (Sekretaresse), Voor: Jacques Cronjé (Graanverkryging)

Ficksburg-Toyota se werkwinkel-personeel bestaan uit, van links: • Ian Pelser - handelaarshoof; • Daniël van Jaarsveld - diensadviseur; • Thelma Botha - diensadviseur; • Niekie Johnson - tegnikus; • Martin Maree - onderdelebestuurder.


DIE SKAPE SÊ ... JANUARIE TOT APRIL - “Speentyd” Ooilammers: Hou apart en vang 10-25% uit (speenseleksie). Weeg ooilammers om speengewig te bepaal en weeg daarna maandeliks sowat dertig van elke trop vir kontrole-doeleindes. Ent vir bloutong, bloednier, pasteurella (baie belangrik) en ensoötiese aborsie. Jaag twintig ou ooie by trop ná speen. Dit het ’n kalmerende uitwerking op die lammers. Hou nog ’n paar weke ná speen vol met kruipvoeding. Spuit met Multimin en ontwurm.

Muggies: Blindheid kan voorkom. Vit A help slymvliese sterk hou. Spuit dipstof oor die skape in die kraal om die siklus te verbreek (elke dag vir 3 dae). Waar baie muggies voorkom, smeer ’n streep Stockholm-teer op die neusbrug en ore.

Ent vir bloutong en bloednier. Weeg en ontwurm.

Vir bloutong-gevalle in die veld: Maak ’n mengsel van 1 liter melk met 150 ml huis-lampolie. Skud goed en doseer 50 cc stadig deur die bek. Los die skaap net daar rustig in die veld.

Ramlammers:

PAARTYD:

Hamellammers:

Ent vir bloutong, bloednier en Rev 1. Spuit met Multimin en ontwurm. Jaag sowat 4% ou ooie by jong ramme in om libido te verhoog. Hulle kry oefening en dit verhoog hulle dekbehendigheid.

Ooie: Ent vir bloutong, bloednier en ensoötiese aborsie. Spuit met Multimin, ontwurm en gee vit A-aanvulling. Nadat die ou ooie uit is, bepaal hoeveel ramme sal benodig word. Let op vir haarwurm wat ’n siklus van 21 dae het. Opgestel deur GJ Calldo en JH Melville – CMW

voedingstowwe in die dermkanaal op, bloed word opgesuig en geen suurstof kan gedra word nie. Die skape vermaer letterlik.

Ramme: Ent vir bloednier en vir die laaste bloutong nie later nie as 31 Januarie oftewel nie binne tien weke voor die paardatum nie. Ontwurm en behandel vir bosluise. Behandel koppe en mikke teen brommeraanvalle. Ramme kry veral baie onsuiwerhede omdat hul sterte meestal te kort afgesit is. Spuit met Multimin ses weke voor paring. Begin ses weke voor paring met byvoeding. Veral KIramme kry koringkiem van ses weke voor paring af. Skeer die ramme liefs tien weke voor paring. Knip die kloue betyds. Ramme moet loop-oefening kry en vir vrugbaarheid getoets word.

Wenke: Ná goeie reën is parasiete volop. Parasiete beskadig die slymvliese en dus word alle normale liggaamsfunksies onderdruk. Haarwurm neem al die

Ooie moet in ’n stygende gewigsfase wees wat hoër ovulasie-tempo verseker. Waar die veld mooi is, gee daagliks 250 g sjokolade-mielies van 14 - 21 dae voor paring om ’n 15 - 20% verhoging in skandering-persentasie te weeg te bring. Waar ooie nie die rantsoen ken nie, begin eerder 6 weke voor paring. Onthou, om 120% te speen, moet jy 130% skandeer. Vleis- en wolinkomste kan net verhoog as die speenpersentasie verhoog. Paar-seisoene moenie langer as 34+1 dag wees nie. Bespreek nou al jou skandering-datum sowat 42 - 60 dae nadat ramme uit is. Skandering-resultate sal jou lamstelsel bepaal.

SPEENLAM: Weeg 20 - 40 skape per trop en sorg dat hulle maandeliks swaarder word. Omstandighede ses maande voordat die lammers gepaar word, bepaal die lewensreproduksie omdat eisel-ontwikkeling slegs dan plaasvind. Sorg dus goed vir jou jong ooie en dit sal goed gaan.

WOL: Wol vorm steeds ’n groot persentasie (20-30%) van die inkomste. Daar moet baie lammers en dus baie vleis wees om meer en beter wol te produseer. Die wolmark soek steeds gehalte wol. Dit is nie waar dat alle wol dieselfde pryse haal nie. Kopers wil wol met goeie treksterkte (40kn+) met lengte en sagte, wit olie hê.

WOLVEILINGSDATUMS WOOL SALE DATES

SYBOKHAAR-VEILINGSDATUMS MOHAIR SALE DATES

JANUARIE – JUNIE 2013 JANUARY – JUNE

JANUARIE – JUNIE 2013 JANUARY – JUNE

VEILING/SALE

KAT/CAT

SKAAL/SCALE

VEILING/SALE

KAT/CAT

SKAAL/SCALE

09 Jan 2013 16 Jan 2013 23 Jan 2013 30 Jan 2013 06 Feb 2013 20 Feb 2013 27 Feb 2013 06 Mar 2013 13 Mar 2013 27 Mar 2013 10 Apr 2013 17 Apr 2013 24 Apr 2013 08 May 2013 22 May 2013 05 June 2013

CJ17 CJ18 CJ19 CJ20 CJ21 CJ22 CJ23 CJ24 CJ25 CJ26 CJ27 CJ28 CJ29 CJ30 CJ31 CJ32

12 Dec 2012 19 Dec 2012 02 Jan 2013 09 Jan 2013 16 Jan 2013 30 Jan 2013 06 Feb 2013 13 Feb 2013 20 Feb 2013 06 Mar 2013 20 Mar 2013 27 Mar 2013 03 Apr 2013 17 Apr 2013 30 Apr 2013 15 May 2013

2013 / 02 / 19 2013 / 03 / 12 2013 / 03 / 26 2013 / 04 / 16 2013 / 05 / 14 2013 / 05 / 28 2013 / 06 / 11

S01 - 2013 S02 - 2013 S03 - 2013 S04 - 2013 S05 - 2013 S06 - 2013 S07 - 2013

2013 / 01 / 25 2013 / 02 / 15 2013 / 02 / 28 2013 / 03 / 19 2013 / 04 / 18 2013 / 05 / 03 2013 / 05 / 17

NAMPO 14 – 17 May Please visit the OVK/CMW Stall where the following articles will be on sale: • Shrugs • Poncho’s • Ponjac • Coats • Scarves • Beanies • Gloves • Spencer’s • Long Johns • Berets • Pull overs • Jerseys for men • Mohair blankets – all sizes


HW3011039

HW1080355

Skuifsleutel

Gasblaaslamp

300 mm Kaufmann

R90,50

Kaufmann

R101,00

ALGEMENE WARE / GENERAL

HW0530247

Tangsleutel 250 mm Gedore

R173,00

HW2190494

HW2621795

500 ml Alcolin

handtipe Kaufmann

Houtlym R41,70

Naelklinker R78,00

DVMAG5/16

Boor‘nutsetter’ Magneties 5/16

Silikoon

R28,00

280 ml Kaufmann

HW1922785 HW1870734

Piksteel 1 ste graad

R37,00

HW2160712

Ystersaag-lem

Wit

R21,00

24T hoë spoed Eclipse

HW2160710 HW3011542

R13,50

HW1870890

Piksteel

Swart

Pypsleutel

R21,00

450 mm Kaufmann

Kleurloos

HW2160718

R21,00

R135,00

poly handvatsel alleen

Snywiel

R64,00

HW2088501

Slimline staal 115 mm

R8,90 HW2088504

Slimline staal 230 mm

R16,00

HW2180790

Kleefmiddel vir staal Epoksie Pratley

R31,95

HW1960410

Ghriespomp handtipe Kaufmann

R220,00

HW2160560

‘Gasket maker’ Bostik 90 ml blister

R62,00 HW2180103

HW2650088

Stof- en veiligheidsbril R11,00

Dit-sit 2115 Bostik 60 mm x 2 m

R81,80

www.ovk.co.za

8

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.


JGP8005D

041-905

Marina drukpompeenheid

Hymec-elektriese pompeenheid 1,15 kW

R3 500,00

800 w 230 v Vlekvrye staal 22 l -tenk

R1 150,00 310-FER40

HONDA-kunsmispomp 1,15 kW

R4 250,00 (Slegs terwyl voorraad hou) 313-WB20XT

HONDA- waterpomp 50 mm 3,7 kW 309EO/75P

Marinaswembadpomp

LANDBOU

R1 150,00

R2 750,00 (Slegs terwyl voorraad hou)

– PANNAR-saad –

KIM12G

Kimtrafos 12 Grande 50 kg onderhouds- en winter-produksielekke

7,5 % spesiale korting

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

9


F90092671

Tine plate Vicon / Tonutti

R370,00

F27AR

Blade Under serrated

R13,00 5.04

H1409

PTO tube inner

Shaft input F80

R135,00

1 m triangular profile

Falcon

R1 060,00

6.03

PTO tube outer 1 m triangular profile

R156,00 H1452

MEGANISASIE

Blade beam 10 x 130 x 1 050 Falcon

R580,00

Falcon blade ‘Banana’ 32,5 H1801

10 x 90 x 450

R180,00 H1806

8 x 90 x 450

R152,00

H1460

Blade 32,5 8 x 90 x 465 Falcon

R165,00 www.ovk.co.za

10

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.


F40

F90092611

Harktand

Harktand

Sitrex

7 mm Vicon / Tonutti

R18,00

R11,00

FP5612160438

F90091649

PTO clutch

Roller bearing

hub FF2 Falcon

Vicon

R240,00

R150,00

Slegs terwyl voorraad hou

MEGANISASIE

K05000485

Standard mulching share

K05000128

Stem

11 cm

R254,00

R119,00 K01000553

Sweep 17,8 cm

R125,00 K05000483

Reversible share 6,5 cm

R74,00

K05070030 K01000552

Sweep 10 cm

Hub

K03000295

Bearing kit

R138,00

R154,00

R76,00 K05000504

Reversible share 6,5 cm www.ovk.co.za

R95,00

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all Branches

11


SAAM BEREIK ONS MEER

OVK & CMW albei 20 JAAR OUD!

12

OVK / CMWdienste • Eiendomme • Kliëntefinansiering • Graanbemarking en -opberging • Handelsdienste • Kuddebestuur-opleiding • Lewendehawe-bemarking • Meganisasie • Motor-agentskappe • Skeerdienste • Tegniese velddienste • Vagtoetsing • Versekering • Vervoerdienste • Veselbemarking

NOORD – Arlington 058-4530020 • Clocolan 051-9439100 • Excelsior 051-9730094 • Ficksburg 051-9337600 • Fouriesburg 058-2230268 • Hobhouse 051-9830086 • Ladybrand 051-9234705 • Paul Roux 058-4710306 • Rosendal 058-2110740 • Steynsrus 056-4710575 • Tweespruit 051-9630023 • Ventersburg 057-6514021 • Verkeerdevlei 051-8411130 • Winburg 051-8810040. SENTRAAL – Aliwal-Noord 051-6332417 • Bethulie 051-7630681 • Boesmanskop 051-4126487 • Burgersdorp 051-6531902 • Dewetsdorp 051-5410015 • Dordrecht 045-9431062 • Jamestown 051-6410621 • Lady Grey 051-6030442 • Molteno 045-9670101 • Rouxville 051-6630177 • Smithfield 051-6831101 • Wepener 051-5831210 • Zastron 051-6731074. SUID – Colesberg 051-7530748 • Cradock 048-8813038 • Graaff-Reinet (CMW) 049-8925252 • Hofmeyr 048-8850026 • Middelburg 049-8421114 • Mortimer 0488860772 • Port Elizabeth CMW 041-4067535 • Steynsburg 048-8840035 • Willowmore (CMW) 044-9231261. WES – Britstown 053-6720022 • Edenburg 051-7431182 • Fauresmith 051-7230490 • Hopetown 053-2039217 • Koffiefontein 053-2051035 • Oranjerivier 053-2039279 • Petrusville 053-6630085 • Prieska 053-3533718 • Reddersburg 051-5530848 • Rietrivier 053-5917020 • Strydenburg 053-6830101 • Trompsburg 051-7130165. MEGANISASIE – Clocolan 051-9439126 • Cradock 048-8812894 • Ficksburg 051-9337647 • Hopetown 053-2039219 • Ladybrand 051-9234713.

We do not carry stock of all items at all the branches. OVK Operations Ltd can order from other branches and have it delivered at a branch of the customers’ choice. Please note that the image size does not reflect the product scale. Prices do not include insurance and delivery. All major credit cards accepted. NCR Reg. No. NCRCP619


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.