www.ovk.co.za
26 Jul - 4 Aug 2012 G.B.0407
‘GROOMING KIT’ MET SAKKIE
R207,60
P.H.0032.1
HALTER EN LEIBAND Nylon
R106,50 S.T.0131
SAALPAKKET GDE Comfy leersaal volledig met leertoom, ‘snaffle’ en kleedjie
R2 675,00
20881
APHICIDE 100 ml
R46,00
SWEISER DC INVERTER MAT9050K 160A
R1 570,00 MAT9055K 200A
31527 32125
R1 640,00
SUPAKILL 100 g
R12,90 L0003
LUSERNPAK 25 400 ml +(3 x 100 ml) 12 pakkette L0005
LUSERNCAP 25 x 250 g 250 g-verpakking
V0404664
STAAL VUURMANDJIE MET ASPAN 47 cm x 53 cm
R460,00
Bestel by u naaste handelstak Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. 1 Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 26 July - 4 August 2012
C/PW4000
MELKERY VOORSKOOT Wit
R28,50
OORPAKKE 2STUK “Royal Blue” Grootte: 32 - 60
Pryse wissel van R95,00 – R152,00
CEBO-WATERSKOENE
CLOTHING / KLERASIE
na gelang van die grootte
Grootte: 5 - 10. Pas-gemaakte waterskoen met wolvoering. 140 mm waterdigte ritssluiter. 100% natuurlike rubber. Ergonomiese vorm. Anti-gly sool. Ingeboude skokbreker. Buitengewoon hoë slytweerstand
Wees bewus van fabriekuitskot WR002F
PARKA JACKET
Beware of rejects in your area
R430,00
Fatigue Sizes: S – 4XL
R400,00 J608
WINTER JACKET Navy / Olive Sizes: S – 4XL
R279,00
WR004
CJ77PD
LONG SLEEVE FLEECE TWO-TONE JACKET Olive/Khaki, Navy/ Stone Sizes: S – 4XL
DENIM WORK PANTS Sizes: 32 - 50
R118,50
R279,00
CJ77JD
DENIM WORK JACKET Sizes: S – 3XL
R127,00 www.ovk.co.za
2
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 26 July - 4 August 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
V0340092
BCSUNSET/01
AFSLAANKRAT
SNATCH STRAP
MET WIELE
9 m / 8000 kg
R170,00
R450,00
MISCELLANEOUS / ALLERLEI
BCSUNSET/02
WINCH EXTENTION R710,00
PLASTIESE HOUER V0340094
45 L
R90,00
BCSUNSET/05
PULL STRAP
V0340097
70 L
10 m / 5 000 kg
R114,00
R415,00
BAALTOU 550010
PRIMA ROOI 2 x 5 kg
R355,00 550017
PRIMA BLOU 2 x 5 kg
R355,00 550021
PRIMA JUMBO 2 x 9 kg
R630,00 660065
HYBRID 1,23 x 4 000 m
R3 650,00
660061
MAGIC BLUE 1,23 x 3 090 m
R2 870,00
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 26 July - 4 August 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
3
DIE SKAPE SÊ ... AUGUSTUS TOT JANUARIE Ooie is klaar gelam. Lammersterte is gesny. Lammers groei mooi en ongediertes is besig.
Pas die Multimin 1cc-voedingsprogram aan. Skeer uiers en mikke skoon. Uierontwikkeling vind nou plaas (beïnvloed die kwaliteit bies en die hoeveelheid melk). 72% van fetusgroei begin plaasvind.
KRUIPVOEDING Op party plase vreet lammers al lekker – veral tweelinglammers het begin skraler word, omdat die ooie se melkproduksie begin daal en die lam se behoeftes begin verhoog. Met kruipvoer kan ’n lam tot 5 kg swaarder speen. Kruipvoer-tydperk ±90 dae.
• Lamtyd tot 3 weke ná lam: Goeie voeding (eierstok-herstel 180 dae voor paring).
• 9 weke ná lam:
Ander voordele: • Ooilam groei beter uit en kan dus vroeër gespeen word. • Met vroegspeen is ooie se herstelperiode langer en beteken dit daarom ’n verdere verhoging in die lampersentasie vir die volgende seisoen.
BESTUURSPROGRAMME Lammers:
Opgestel deur GJ Calldo, JH Melville en TJ Calldo – CMW
Lammers het goeie en genoegsame melk nodig sodat liggaamsgroei voortdurend kan plaasvind. Sekondêre wolfolikkel-ontwikkeling vind plaas tot ongeveer 3 weke ná lam. Dit beteken ’n hoër inkomste uit wol vir die res van die lam se leeftyd. Op 3 weke begin lammers reeds peusel. Voorsien dus kruipvoeding van die 3de week af. Bevorder uitgroeiproses, veral belangrik in gevalle van tweelinglammers. Soms is vroeg speen nodig en dan kan lammers reeds vreet en bykans geen aanpasing is nodig nie.
• 6 weke: Kan reeds doseer vir rondewurm sowel as lintwurm. Gee vit A en spoorelemente. • 9 weke: Ontwurm en bloednier • 12 weke: Bloutong A. • 15 weke: Bloutong B en bloednier
Ontwurm ooie en lammers (skoon kampe). Lekke, swael en sout (1-9). Met al die “voorsorg” sal die lam met goeie bies by geboorte die toekoms in die oë kan kyk.
ALGEMENE BEHANDELINGS: Met baie reën kan daar probleme soos muggies en inwendige parasiete ontwikkel. Veral haarwurm het al baie lammers tot stof gemaak. Pasteurella het ook al sy happie uit voorkomingsbestuur geneem.
• HAARWURM - Siklus is 3 weke en kan vee alweer vrek vanaf ±5 weke na dosering.
• SLYMVLIESE - Vit A en multiminerale (moet aandag kry). • BLOUTONG - Spuit LA om newe-siektes te voorkom. • PASTEURELLA - Ent ooie 6 weke voor lam en lammers op ±9 weke.
• Vrotpootjie Spuit Streptopen, LA en ook 1cc-multiminerale. Dip pote in petrol.
• 16 weke:
Smeer Stockholm-teer aan.
SPEEN - Ent ooilammers enzoötiese aborsie. Normaalweg word lammers tussen 4 en 5 maande gespeen. Hulle kan ook vroeër op 2 maande gespeen word (kruipvoeding - ongeveer 200 g per dag). Speen altyd saam met ’n klompie ou ooie – kalmerende effek. BLINDHEID - Vit A en multiminerale (ooie en lammers). HAARWURM - Ontwurm vir haarwurm (ooie en lammers). HERSTEL VAN BAARMOEDER (voortplantingsorgane) - Vit A & multiminerale met SE (ooie).
Lammerooie: • 6 weke voor lamtyd:
Sit skaap op droë, harde plek - mag nie loop nie.
• Domsiekte - Voorsien skape van goeie kos. • Brommeraanvalle HELE LYF: Foutiewe olievloeiteling veroorsaak dat skape lyfwurms ontwikkel. Behandel en verkoop sodra die dier gesond is. MIKKE: Brommersmeer. Gebruik Delkom of Deadline. BOSLUISE: Sny sterte van lammers by 3de lit af.
• Blindheid - Vit A aanvullings. Smeer Stockholm-teer oor die neusbrug en ore.
• Muggies en muskiete - Lammers: Verf Delkol van
Ontwurm ordentlik (bloednier).
neus tot stert.
WOLVEILINGSDATUMS WOOL SALE DATES
BOKHAARVEILINGSDATUMS MOHAIR SALE DATES
KAT
SKAAL
VEILING
KAT
SKAAL
VEILING
CJ01 CJ02 CJ03 CJ04 CJ05 CJ06 CJ07 CJ08 CJ09 CJ10 CJ11 CJ12 CJ13 CJ14 CJ15 CJ16
25/07/2012 08/08/2012 15/08/2012 22/08/2012 29/08/2012 05/09/2012 12/09/2012 19/09/2012 26/09/2012 03/10/2012 10/10/2012 17/10/2012 24/10/2012 31/10/2012 07/11/2012 14/11/2012
15/08/2012 29/08/2012 05/09/2012 12/09/2012 19/09/2012 26/09/2012 03/10/2012 10/10/2012 17/10/2012 24/10/2012 31/10/2012 07/11/2012 14/11/2012 21/11/2012 28/11/2012 05/12/2012
W10_2012
23/07/2012
14/08/2012
W11_2012
17/08/2012
04/09/2012
W12_2012
30/08/2012
25/09/2012
W13_2012
21/09/2012
16/10/2012
W14_2012
05/10/2012
30/10/2012
W15_2012
26/10/2012
13/11/2012
W16_2012
09/11/2012
04/12/2012
CMW-sybokhaarnuus... PERSVRYSTELLING Geskiedenis is gemaak op die tweede laaste amptelike CMW-sybokhaarveiling van die 2012-somerverkoopseisoen. Die hoogste veilingsgemiddeld nog vir enige makelaar is op die CMW-veiling geregistreer teen R121,18/kg. Pierre van der Vyver, bestuurder: sybokhaar, skryf dit toe aan die besonderse samestelling van die veiling. ’n Paar groot, uitsonderlike EGTgetoetsde skeersels het ’n groot rol gespeel. ’n Nuwe wêreldrekordprys vir grootbokke is ook behaal toe Louw en Frans Retief van Murraysburg twee bale onderskeidelik verkoop het teen R183,00/kg (aangebied as winter-jongbokke) en R170,00/kg (aangebied as grootbokke). Beide pryse is rekordpryse vir hulle onderskeie afdelings.
SUKSESVOLLE ENTING VAN LUSERN Die doeltreffende enting van lusern met Rhizobium-bakterië is bepalend vir opbrengs, gehalte en die tydperk van suksesvolle produksie. Lusernentstof (Rhizobium) kan jaarliks 250 kg biologiese stikstof per hektaar bind. Daarbenewens dra dit ook by tot die biologiese beskikbaarheid van elemente soos fosfaat, kalium, kalsium en mikro-elemente. Indien knoppievorming nie doeltreffend is nie, kan chemiese kunsmistoediening dit ook nie regstel nie.
Grondvoorbereiding Plant lusern altyd op ’n goed-voorbereide, fyn saad bed. Lusern is uiters gevoelig vir die allelopatiese effek van onkruide wat vrek. Indien die land vol onkruide is, bespuit word met onkruiddoders, en dadelik bewerk en geplant word, hou dit die risiko in dat knoppies nie gevorm word nie en swak plantgroei. Dit kan ook nie weer later reggestel word nie. Plant lusern altyd op ’n land wat lank vooraf skoon bewerk is, minstens 8 - 12 weke.
BEMESTING Bemesting is belangrik by die vestiging van lusern. Oorbemesting tydens plant is die groot sondaar. Aanbevelings van 400 tot 1 000 kg kunsmis en gelyktydige toediening van landboukalk of gips, is algemeen – dit is fataal vir knoppievorming en die saailing. ’n Algemene reël vir bemesting is nie meer as 200 kg kunsmismengsel per hektaar of 200 - 400 kg supers per hektaar nie, herhaal fosfaat jaarliks (grondontledings / aanbevelings mag nie gebruik word vir lusernaanplantings nie). • Supers (200 kg/ha) lewer fosfaat en swael wat belangrik is vir stikstofbinding. • Té veel supers (1000 kg/ha) versuur grond en benadeel knoppievorming. • Groot asseblief: géén stikstof tydens plant – dit rem knoppievorming. • MAP tydens plant is baie riskant – dit benadeel wortelvorming en knoppies. • Kalium kan gedurende die groeiseisoen toegedien en herhaal word. • Kalk- / gips-toedienings tydens plant, is fataal vir knoppievorming. Bemes die voorafgaan-gewasse en herhaal oor jare ná doeltreffende vestiging – géén kalk tydens plant.
Entstoftoediening Die beste resultate met entstof word verkry as dit vars toegedien is tydens plant. Lusernpak bevat vloeibare entstof, nl molibdeen- en tiram-swamdoder. Molibdeen is belangrik vir biologiese stikstofbinding, terwyl tiram ’n kontak-swamdoder met organiese swael is. LusernCap word saam gemeng op die saad, dit is ’n poeier-entstof en bevorder die werking van Lusernpak en die oorlewing van Rhizobium-entstof onder stres. FOTO: Vlnr mnre. Frans Retief, Pierre van der Vyver, bestuurder: CMW-sybokhaar, en Louw Retief, by skeersels van Louw en Frans Retief, Murraysburg.
Ook is die fynste somer-kleinbokkiehaar-skeersel nog aangebied toe Weeber Truter van Oudtshoorn 9 bale aangebied het wat gemiddeld slegs 20,7 mikron getoets het. Die bale is aan een Suid-Afrikaanse kopershuis, SAMIL, verkoop teen gemiddeld R256,00/kg. Die hoogste prys van R266,00/kg is betaal vir die fynste baal van 19,6 mikron van dieselfde verkoper. SAMIL gaan al 9 bale in een verwerkingslot voorberei vir ’n kliënt, ’n vervaardiger van eksklusiewe, hoë kwaliteitmanspak-materiaal van Bradford, England.
Wortelsiektes en aalwurm Peulplante is uiters gevoelig vir wortelsiektes soos Fusarium en aalwurm. Aktinos-entstof is die Soygro-wenner teen Fusarium en kan saam met lusernstof op saad gemeng word. Nemablok is Soygro se wenner teen aalwurm en versterk plant-immuniteit teen aalwurm en kan gedurende die groeiseisoen in die grond ingewas word.
Mikro-elemente en entstof op blare Mikro-elemente en entstof op blare kan ná elke of 2de snysel tydens hergroei toegedien word. Spoor&Boor en Groenwoema is gebalanseerd en bevat die noodsaaklike elemente vir opbrengs en gehalte. Toediening van enkele elemente is nié die antwoord nie en mors geld. Patostop-entstof het ’n funksie op blare en in die grond om swamme te onderdruk. Dit bevorder die biologiese oplossing en beskikbaarmaking van minerale voedingstowwe en meer spesifiek yster. Yster speel ’n sleutelrol in plantproduksie en die biologiese onderdrukking van siektes. Patostop bevorder jaarlikse herstel ná die winter en kan gedurende die groeiseisoen ná elke 2de snysel herhaal word. Soygro entstof is natuurlik & veilig vir diere. Dit herstel die biologiese balans in die grond en op die plant.
Wenner boere gebruik Soygro entstowwe! FOTO: Vlnr mnre. Andrew Laing (SAMIL-SA Mohair Spinners), Matthew Fox, CMW-sybokhaarbemarking, en Jarryd Shear (SAMIL-SA Mohair Spinners) by ’n skeersel van Weeber Truter, Oudtshoorn.
Die sewende en laaste veiling van die 2012-sybokhaar-somerverkoopseisoen was gekenmerk deur ’n besonderse hoë kwaliteit aanbieding van kleinbokkiehaar van Billy en Fred Colborne, Willowmore en die seisoensrekordprys vir ’n Zegna kwaliteit-kleinbokkiebaal gelewer deur Piet Viljoen, Kleinpoort. Die nuwe rekorprys vir die Viljoenbaal is R360,00/kg. Die Colbornes het 8 bale super kleinbokkies verkoop teen ’n gemiddelde prys van R308,00/kg. Dit is die hoogste gemiddeld nog vir 8 bale afkomstig van een skeersel. Só rapporteer Pierre van der Vyver, bestuurder: sybokhaar CMW.
FOTO: Op die foto van die seisoensrekordprysbaal van R360,00/kg aangebied deur CMW en Piet Viljoen. Vlnr: Matthew Fox (CMW afslaer); Ken Reed (koperNew England-maatskappy); PH Viljoen (produsent van Kleinpoort, Oos-Kaap) en Pierre van der Vyver (bestuurder: sybokhaar CMW)
ALGEMENE WARE / GENERAL PRODUCTS
HW1030283
ENERGIEBESPARENDE LAMP
MAATBAND 5m
R24,90
Dag/Nag sensor 15 w
R36,00
HW0600700
SNOEISKÊR
STEENVERSTERKING
STAR 4
R108,00
SO012075
75 mm x 20 m x 2,0 mm
R17,90 SO012150
150 mm x 20 m x 2,0 mm
R17,90
DAKSKROEWE 100 / pak 03059165
WATERPAS
65 mm
HW1310107
R42,50
6730050
600 mm
TERPENTYN
R42,00
03059175
75 mm
R42,50
750 ml
HW1310118
R16,00
1 000 mm
03059190
R59,50
90 mm
R42,50
6730095
VERDUNNER 750 ml
R18,70
www.ovk.co.za
6
HW2674998
PLASCON CROWN ARCTIC WHITE VERF
PLASCON HOMEPRIDE VERF
CAW11005
PRD11005
5L
5L
R83,00
R111,00
CAW11020
PRD11020
20 L
20 L
R264,00
R382,00
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 26 July - 4 August 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
ABC PUMPS & ENIGINEERING
LANDBOU- en VERWANTE PRODUKTE
374025
POMP MET KONTROLE Pem 3 0,37 kW 230 v
R790,00
CB-WASTERS ‘BOOSTER PUMP’
VOLLEDIGE REEKS WINDPOMPSILINDERSOLE 311-020 - 1”
JTS 3/07 0,37 kW 230 v
311-055 - 2”
374012
R7,50 R17,60
R1 425,00
311-070 - 2½”
R25,00 311-090 - 3”
REVET150
MELKERSROOM
R25,00
Pink Ultra 500 ml
R35,00
311-125
R24,00
- 4”
TROGTEKWATERKRIPPE REVET152
‘KAMFI KREEM’ 500 ml
R24,00 REVET182
SWAARDIENSREINIGER
B3/25mm
BEES 3m
1L
R2 045,00
R19,00 REVETSDR
2L
R31,45
REVET183
SWAARDIENSREINIGER 5L www.ovk.co.za
S2/25mm
SKAAP 2m
R995,00
R70,00
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 26 July - 4 August 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
7
AO400/4953
AGTER-FLIKKERLIG Semi-geseëlde, semiwaterdigte oranje lens Ideaal vir vragmotors en sleepwaens Gloeilamp uitgesluit
R20,00 AO400/4950
LIGMONTEERPLATFORM
AO400/9556
AGTERLIG (kombinasie stop-, flikker- en nommerplaatlig) Gloeilamp uitgesluit
R41,00
R45,00
AO400/4952
S11198
AGTERSTOPLIG
Variety of tractor models
Semi-geseëlde, semi-waterdigte rooi lens. Ideaal vir vragmotors en sleepwaens. Gloeilamp uitgesluit.
R195,00
R20,00
STABILIZER CHAIN
Modern, aanpasbaar, innoverend / Modern, adaptable, innovative ’n Dinamiese landboukrag in Suid-Afrika / A dynamic agricultural power in South Africa Jou welvaartskeppende landbou-onderneming / Your agricultural enterprise, creating prosperity
Krone 1270 Big Pack-baler - R535 800 ▲
HOPETOWN
HOPETOWN
OVK SELECT – SPESIALE PRYSE!!
New Holland BB9070-baler - R855 000 ▲
NOORD – Arlington 058-4530020 • Clocolan 051-9439100 • Excelsior 051-9730094 • Ficksburg 051-9337600 • Fouriesburg 058-2230268 • Hobhouse 051-9830086 • Ladybrand 051-9234705 • Paul Roux 058-4710306 • Rosendal 058-2110740 • Steynsrus 056-4710575 • Tweespruit 051-9630023 • Ventersburg 057-6514021 • Verkeerdevlei 051-8411130 • Winburg 051-8810040. SENTRAAL – Aliwal-Noord 051-6332417 • Bethulie 051-7630681 • Boesmanskop 051-4126487 • Burgersdorp 051-6531902 • Dewetsdorp 051-5410015 • Dordrecht 045-9431062 • Jamestown 051-6410621 • Lady Grey 051-6030442 • Molteno 045-9670101 • Rouxville 051-6630177 • Smithfield 051-6831101 • Wepener 051-5831210 • Zastron 051-6731074. SUID – Colesberg 051-7530748 • Cradock 048-8813038 • Graaff-Reinet (CMW) 049-8925252 • Hofmeyr 048-8850026 • Middelburg 049-8421114 • Mortimer 0488860772 • Port Elizabeth CMW 041-4067535 • Steynsburg 048-8840035 • Willowmore (CMW) 044-9231261. WES – Britstown 053-6720022 • Edenburg 051-7431182 • Fauresmith 051-7230490 • Hopetown 053-2039217 • Koffiefontein 053-2051035 • Oranjerivier 053-2039279 • Petrusville 053-6630085 • Prieska 053-3533718 • Reddersburg 051-5530848 • Rietrivier 053-5917020 • Strydenburg 053-6830101 • Trompsburg 051-7130165. MEGANISASIE – Clocolan 051-9439126 • Cradock 048-881 2894 • Ficksburg 051-9337647 • Hopetown 053-2039219 • Ladybrand 051-9234713.
8
We do not carry stock of all items at all the branches. OVK Operations Ltd can order from other branches and have it delivered at a branch of the customers’ choice. Please note that the image size does not reflect the product scale. Prices do not include insurance and delivery. All major credit cards accepted. NCR Reg. No. NCRCP619