December 2020 Southern African Flyfishing Magazine

Page 86

Hendrik Potgieter LBS – Vlieghengeluitdaging Lizé-Mari Halgryn I’ve gone fishing thousands of times in my life, and I have never once felt unlucky or poorly paid for those hours on the water- William Tapply

Photo: Jopie Fourie

Vlieghengel is ‘n sportsoort wat gesien word as ‘n kuns. Dit is ‘n kombinasie van liefde vir die natuur en opwinding van ‘n groot vangs. As Suid-Afrikaners is ons ongelooflik bevoorreg om ‘n natuurlike oorvloed van vlieghengelbestemmings in ons land te hê. Wat is nou meer ontspannend as om gister se probleme agter te los en jou liefde vir Return to contents

vlieghengel saam met goeie vriende te geniet. Christi Swarts, Jacques Botha en stigters het hierdie geleentheid 9 jaar gelede raakgesien. In ‘n behoeftige gemeenskap soos Reddersburg het Hendrik Potgieter LBS die geleentheid geskep om ‘n verskil te maak. 86

www.saflyfishingmag.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.