Southern African Flyfishing Magazine October November 2020

Page 56

DIE McNAB UITDAGING FFF SAFARIS Die McNab uitdaging het sy oorsprong in die 1925 boek geskryf deur John Buchan. Sy karakter, John McNab, die dekmantel of skuil naam vir drie Edelmanne wat opsoek was na avontuur. Sir Edward Leithen, John Palliser-Yeates en Lord Lamancha. “John McNab” stuur toe ʼn waarskuwing aan drie van die Skotse Hoogland Landgoed dat 'n salm en 'n rooi dam hert op die landgoed gevang en gejag sal word sonder dat hulle gevang sou word binne 48 uur. Die uitdaaging het gegroei oor die jare in gewildheid, nie net in Brittanje nie maar ook

hier by ons in Suid Afrika ʼn McNab uitdaging het groot aanklank vind by jagters en hengelaars. ‘n Royal McNab by FFF Safari’s word gedoen binne die tyd perk van son op tot son sak op die selfde dag. Dit bestaan uit ʼn jag voël soos ʼn tarentaal, fisant of eend wat met die haelgeweer in die lug geskiet moet word. ‘n blesbok of swartwildebees wat te voet gejag moet word en dan ʼn forel wat met die vlieg stok gevang moet word. Dit alles moet gebeur in die maande van Mei tot Augustus elke jaar, spesifiek om seker te maak ons jag voëls broei nie meer nie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.