•• D I'E Ni\'~~j, ~ ~ ~.
9 Februarie
1990
"~
SWAG OP MANDEL '
~
•••
en hy is veral besorg oar Afrikaners
Elsabe Wessels 'NELSON MANDEL A wag vir di,e tronkdeure om oop te gaan. En Suid-Mrika - en die wereld - wag op bom. In parlementskringe was dit gister vuurwarm nuus dat die ANCleier die naweek nog of vroeg volgende week 'n vry man gaan wees. Saam met verlede week se wettiging van die ANC sal sy vrylating die belangrikste stap in die geskiedenis van Suid-Afrika wees om die eeue-oue konflik tussen wit en swart in die land te beeindig. Die mede-Ieier van die Demokratiese Party, Wynand Malan, was gis"ter seker dat Mandela Sondag
of Dinsdag vrygelaat gaan word. Volgens bom dui aktiwiteite in en rondom die parlement daarop dat Mandela se vrybeid nou net 'n kwessie van dae is. Dr Allan Boesak, wat Woensdag vier uur lank met Mandela gesels bet, verwerp gerugte dat Mandela nie bereid is om onmiddellik sy vrylating te aanvaar nie. Boesak bet gister Mandela se vrylating persoonlik as 'n saak van dringendbeid met die minister .van Justisie, Kobie Coetzee, bespreek. Coetzee sou Boesak laat gistermiddag op kantoor tewoord staan. Een van Mandela se ou kamerade, Walter Sisulu, bet eergister oor die telefoon met bom gepraat. Mandela bet aan bom bevestig dat by dadelik
vrygelaat wil word. Boesak bet gister gese: "Mandela wil duidelik so gou moontlik uit die troo:k vrygelaat word. Alhoewel Mandela wil be dat die regering moet voldoen aan twee belangrike vereistes voordat by vrygelaat word, is daar geen sprake van dat by sy eie vrylating sal weier nie. Die feit van die saak is dat Mandela 'n gevangene van die Suid-Afrikaanse regering bly." Volgens Boesak glo Mandela dat die regte klima at vir sy vrylating slegs geskep kan word met die opbeffing van die Noodtoestand en die vrylating van aile.politieke gevangenes. Volgens Boesak se Mandela dat indien by nie in 'n gunstige klimaat vrygelaat word nie, by gedwing sal
word om 'n verklaring daaroor' na sy vrylating te maak 'n Woordvoerder van die Nasionale Ontvangskomitee, Cyril Ramapbosa, se dat bulle nie glo dat Mandela voor volgende naweek vrygelaat sal word nie. . Volgens Ramapbosahet Mandela wei 'n se oor wanneer sy vrylating geskik sal wees. . By se daar salop die regte tyd met Mandela ooreengekom word oor wat 'n geskikte dag en tyd sal weese Dit is nog onseker of Mandela in Kaapstad of Jobannesburg, waar by gevange geneem is, vrygelaat gaan word. .
Vervolg op blsdsy 2