4 minute read
Sportrubriek deur Tim Sandham
Hierdie is nie 'n kledingstuk wal daarop gemik is om die waardigheid te ondermyn van Afrikaner Christellk· Nasionaliste, ons Manne In Blou, die Voortrekkers,· Ruiterwag, Broederbond, Rapportryers en ·Iesers, die Nasionale Party en sy organe, die NG Kerk en/of ander susters, die FAK, die Vrouefederasio, die Stigling vir Vriendelike Afrikaans, die Konfederasie van Kinderkranse, moee dog skatryk . kabinelsministers, burgemeeslers van toileldorpe, bomplanters, volkstalers en ander oewerbewoners, sweepslaners, Karwatse en ander Husse met Lang Ore, draers van tradisionele wapens en andere met knoppe op hul kieries: hotnats, meelopers en/of handperde van die struggle, Staliniste, Marxisle, antichrisle, gestruktureerde anargisle, Roomses, suurstoldiewe en Kodesa-lieplappers, kulturele IIentergalle, Groen en Rooi bullebakke, windbrekers, aglerbankers, smartvrate, kamerade en/of gedekonstrueerde kabbalisle of agente van die bewussyn nie. Oit is bloat 'n VryeWeekblBd T-hemp.
( \\ Teen slegs R25 (BTW en posgeld ingesluit) ;, kan JY oak 'n VWB T-hemp besil!
(Laatasseblief drle weke toe vir aflewering) ':a L r n 1 241.2S0'''.
.....T-hemde @ R25 elk .....Groot .....Ekstra groot ..................................................................................Poskode . Adres : . Stuur vir my Grootte Naam .. r-----------------------, I I I :+ I I I I I I I I I I VWB T-hemp aanbod, Posbus 177, NEWTOWN, 2113 .1 Stuur aan:
DIE Suid-Afrikaanse Rugbyvoetbal Unie (Sarw) kannet niewen nie. Die helepolemiek rondomdiegebruik, oflIewers die mlsbrulk, van anaboliese sterol"edes en opkikkers draalom die hantering vandie saak deur Sarvu. Dit wil voorkom of BalleSwart en Elandre van den Bergh tuqmaatraels vrygesprlng het as gevolg van regsgeleerdes sespitsvondige Interpretasievandie reels met betrekklng totdiegebruikvan verbode middels. VerderworddielndrukgeskepdatditmetSarvu se goedkeurlng gebeur het, dat Sarvu weet en nog altyd geweet het van die misbruik van verbode mlddels en dat niks omtrent die saak gedoenis of gedoen gaan word nle.
Ole betrokke reel is balevaagbewoord: Diegebruikvan dwelmmiddels om prestasie te verhoog Isverbode. In SwartenVan den Berghse geval (en dusook enige verdare spelerswat positlef getoets word) Isdit onmoontlik om te bepaalof hulle voornema verhoogde prestasiewas.Sarvuhad geenanderkeuse asomdiespelersvrytespreak nle.
Moesdie Unieonkonstitusloneel opgetreehet en die spelers inelk geval geskors heten indieproses'n voorbeeld vanhullegemaakhet? Soudaardannie 'n kreet van verontwaardiglng opgegaan het oor hulle ondemokratiese werkswyse nie? Die beskuldlglng Is al voorheen gemaak. .
Opdie oomblik Is daar 'n skuiwergat in die reelen tot tydenwyl diereel heromskryf word,moetdieprovinsiale unieshulleteenkantlng teen diemisbruikvan mlddels toon deur alie spelers wat dit gebruik voorwaardsllk te skors. Transvaal en Oostelike Provinsie volg reeds die beleid.
Ole gemurmureer en drelgemente van die Nieu-Seelanders en Australlers kan afgemaak word as sielkundige oorlogvoerlng op die vooraand van hervatte internasionale kompetisle.
Die bewerings dat Suid-Afrikaanse rugby asgevoig van die misbruik kernvrot is, is prematuurenongegrond.Slegs enkele spelersuit 'n groot groepispositiefgetoets en om veralgemenlngs te maak ente sf!datditslegsdie punt van'n ysberg is,is slmplisties en onregverdig. Oat geen spelers positlef getoets Is tydens verlede jaar se Wf!reldbekertoernooi nle is ookgeenrede omte glo dat slegs Suid-Afrikaskuldig is aan diewanpraktyknie.Sou dieInternaslonale Rugbyraaddieskandaal en verlies aan prestige kon bekostlg indien dit rugbaar sou word dat spelers posltief getoets is? Waarskynllk nie.
GERUGTE HET DIE ronde gedoen dat sekere top-afrigters se perde, nadat hulle wedrenne gewen het, gereeld positlef getoetsIs. Wedrenbeamptes het die skuldige partyegevraom diewanpraktyktestaak,maargeen verderestappegedoen nle.Hulle wou nle die Industrieskaad deur'n skandaalte ontketen nie. Of ditwaar is of nla, is moeilikomtebepaal,maarso 'n toedrag van sakeis nie onmoontlik of onwaarskynlik nle.
VWBhet reeds In 1990 berigdatalletewat weensdie gebruikvanverbode middele betrap Is, vergewe en verdra Isomdat hulle sorgdat toeskouers nadie baan stroom.
Diegrootbedrae geldwat insportbetrokkeis,isdus 'nfaktorwatbydratot diegebruik van opklkkers ensterotedss. Spelers enatletewatdie hoogstevlakke van'n sportsoort bereik, bevind In 'n situasie waarhulle duisende en selfs miljoenerande kan verdien.Bestuurders enbeamptesbaatnatuurllkookregstreeksbydiebemarkbaarheid . van hul atleteof spelers en dieversoeking omonetles op te treeIs seker groet.
VDELHEID SPEEL WAARSKVNLIK ook 'n rol. Sportluiword so te sf! gedwing om bults selsoen oefenprogramme te volg. Modeme gimnasiums is tempelsvir ydelheid en egol"sme. Oleplekke dien ook asverspreldlngspunt van sterol"edes. 'n Sportman ofvrou wat streefom be te kom, ofvreesdat hy/synle bo kan bly nle,Isdus vatbaar vir die voordele wat die chemie oenskynlik bled. Soos rokers, weier gebruikers van sterol"edes ookomte glo dat daarskadelikenewe-effektekan wees,of dat hulle ooit gevang gaan word. Verwaandheld Isbloot 'n andervorm van self-bedrog.
In Van den Bergh en Armanddu Preez se gevaile kan 'n mens kwalik glo dat die verbode mlddels wat hulle gebruikhettotverhoogdeprestaslegelelhet. Albel het tot en methulleskorslngbra middelmatig vertoon.ln daardie trant is ditdalk wenslik dat .' die heleWP·span iets begin gebrulk omsy prestasiete verhoog • metelke wedstryd word nuwe laagtepunte bereik.
WAT HOU DIE TOEKOMS IN? Oatatletetoegelaatgaan word omte gebrulkwat hullewil? Ditsaudie goedkoop, maaronwenslike opslewees, Strenger,verpligte endeurlopende toetsing, gegrond op onomsellbare voorskrifte Isdie duur alternatlaf. Die kwessie is net hoe strengdie voorskrifte moet wees.
VolgensberlgteIsdie Amerikaanse 400m-atleet, Danny Harris,virvier [aargeskors nadat hy positief vir kokaTene getoets Is.Of kokal"ene verhoogde prestasielewer, is betwisbaar. Diehemel help Suid-Afrikaanse rugbyas alkohol die dag op die Iys van verbode mlddels geplaas word.
Laastens: Anna Pretorlus,Suld·Afrlkaseenkelspel-verteenwoordigerbydiewf!reldrolbalkampioenskappe InSkotland, Isop61-jarigeouderdombesigomhaarself te laat geld. Gebruiksy iets anders buiten Salusa45?