Vrye Weekblad 19 Junie 1992

Page 26

/

rt

Heilig die doel die (dwelm)middel"?

HIER'SVIR JOU

vra TIM SANDHAM in die week se Sportrubriek DIE Suid-Afrikaanse Rugbyvoetbal Unie (Sarw) kan net nie wen nie. Die helepolemiek rondomdiegebruik, of lIewers die mlsbrulk, van anaboliese sterol"edes en opkikkers draalom die hantering vandie saak deur Sarvu. Dit wil voorkom of BalleSwart en Elandre van den Bergh tuqmaatraels vrygesprlng het as gevolg van regsgeleerdes se spitsvondige Interpretasievandie reels met betrekklng totdie gebruikvanverbode middels. VerderworddielndrukgeskepdatditmetSarvu se goedkeurlng gebeur het, datSarvu weet en nog altyd geweet het van die misbruik van verbode mlddels en dat niks omtrent die saak gedoen is of gedoen gaan word nle. Olebetrokke reel is bale vaagbewoord: Diegebruikvan dwelmmiddels om prestasie te verhoog Isverbode. In SwartenVan den Berghse geval (en dusook enige verdare spelers wat positlef getoets word) Is dit onmoontlik om te bepaal of hulle voornema verhoogde prestasiewas. Sarvuhadgeenanderkeuse asomdie spelersvry te spreak nle. Moesdie Unieonkonstitusloneel opgetreehet en die spelers in elk geval geskors het en in die proses 'n voorbeeld vanhulle gemaakhet? Soudaardan nie 'n kreet van verontwaardiglng opgegaan het oor hulle ondemokratiese werkswyse nie? Die beskuldlglng Is al voorheen gemaak. . Opdie oomblik Is daar 'n skuiwergat in die reelen tot tyd en wyl die reel heromskryf word, moetdieprovinsiale unieshulleteenkantlng teen die misbruikvan mlddels toon deur alie spelers wat dit gebruik voorwaardsllk te skors. Transvaal en Oostelike Provinsievolg reeds die beleid. Ole gemurmureer en drelgemente van die Nieu-Seelanders en Australlers kan afgemaak word as sielkundige oorlogvoerlng op die vooraand van hervatte internasionale kompetisle. Die bewerings dat Suid-Afrikaanse rugby as gevoig van die misbruik kernvrot is, is prematuurenongegrond.Slegsenkele spelersuit 'n groot groep ispositief getoets en om veralgemenlngs te maak entesf!datditslegs die punt van'n ysberg is, is slmplisties en onregverdig. Oat geen spelers positlef getoets Is tydens verlede jaar se Wf!reldbekertoernooi nle is ookgeenrede om te glo dat slegs Suid-Afrikaskuldig is aan diewanpraktyk nie. Sou dieInternaslonale Rugbyraaddieskandaal en verlies aan prestige kon bekostlg indien dit rugbaar sou word dat spelers posltief getoets is? Waarskynllk nie.

Hierdie is nie 'n kledingstuk wal daarop gemik is om die waardigheid te ondermyn van Afrikaner Christellk· Nasionaliste, ons Manne In Blou, die Voortrekkers,· Ruiterwag, Broederbond, Rapportryers en ·Iesers, die Nasionale Party en sy organe, die NG Kerk en/of ander susters, die FAK, die Vrouefederasio, die Stigling vir ~ Vriendelike Afrikaans, die Konfederasie ~ van Kinderkranse, moee dog skatryk . kabinelsministers, burgemeeslers van toileldorpe, bomplanters, volkstalers en ander oewerbewoners, sweepslaners, Karwatse en ander Husse met Lang Ore, draers van tradisionele wapens en andere met knoppe op hul kieries: hotnats, meelopers en/of handperde van die struggle, Staliniste, Marxisle, antichrisle, gestruktureerde anargisle, Roomses, suurstoldiewe en Kodesa-lieplappers, kulturele IIentergalle, Groen en Rooi bullebakke, windbrekers, aglerbankers, smartvrate, kamerade en/of gedekonstrueerde kabbalisle of agente van die bewussyn nie. Oit is bloat 'n VryeWeekblBd T-hemp. ,

.'

\\

(

Teen slegs R25 (BTW en posgeld ingesluit) ;, kan JY oak 'n VWB T-hemp besil! (Laat asseblief drle weke toe vir aflewering)

':a L r n

1 241.2S0'''.

r-----------------------, Stuur vir my Grootte

Naam Adres

Stuur aan:

:

. .

VWB T-hemp aanbod, Posbus 177, NEWTOWN, 2113

------------

26

:+ ..

..................................................................................Poskode

.1

I I I

.....T-hemde @ R25 elk .....Groot ..... Ekstra groot

I I I I I I I I I I

J

GERUGTE HET DIE ronde gedoen dat sekere top-afrigters se perde, nadat hulle wedrenne gewen het, gereeld positlef getoets Is. Wedrenbeamptes het die skuldige partyegevraomdie wanpraktyktestaak,maargeen verderestappegedoen nle. Hulle wou nle die Industrieskaad deur'n skandaalte ontketen nie. Of ditwaar is of nla, is moeilik om te bepaal, maar so 'ntoedrag van sakeis nie onmoontlik of onwaarskynlik nle. VWBhet reeds In 1990 berigdatalletewat weensdie gebruikvanverbode middele betrap Is, vergewe en verdra Isomdat hulle sorgdat toeskouers nadie baan stroom. Diegrootbedrae geld wat insportbetrokkeis,isdus 'n faktorwat bydra tot diegebruik van opklkkers ensterotedss. Spelers enatletewatdie hoogstevlakke van'n sportsoort bereik, bevind hulsel~ In 'n situasie waar hulle duisende en selfs miljoenerande kan verdien.Bestuurders enbeamptes baatnatuurllk ookregstreeksbydiebemarkbaarheid . van hul atlete of spelers ~ en dieversoeking om onetles op te tree Is seker groet. VDELHEID SPEEL WAARSKVNLIK ook 'n rol. Sportluiword so te sf! gedwing om bults selsoen oefenprogramme te volg. Modeme gimnasiums is tempels vir ydelheid en egol"sme. Oleplekke dien ook asverspreldlngspunt van sterol"edes. 'n Sportman ofvrou wat streefom be te kom, ofvreesdat hy/synle bo kan bly nle, Isdus vatbaar vir die voordele wat die chemie oenskynlik bled. Soos rokers, weier gebruikers van sterol"edes ookom te glo dat daarskadelikenewe-effektekan wees,of dat hulle ooit gevang gaan word. Verwaandheld Is bloot 'n ander vorm van self-bedrog. In Van den Bergh en Armand du Preez se gevaile kan 'n mens kwalik glo dat die verbode mlddels wat hulle gebruikhettot verhoogde prestasle gelelhet. Albel het tot en methulleskorslngbra middelmatig vertoon.ln daardie trant is ditdalk wenslik dat .' die heleWP·span iets begin gebrulk omsy prestasie te verhoog • metelke wedstryd word nuwe laagtepunte bereik.

Oatatletetoegelaatgaan word omte gebrulkwat hullewil? Dit saudiegoedkoop, maar onwenslike opslewees, Strenger,verpligte endeurlopende toetsing, gegrond op onomsellbare voorskrifte Is die duur alternatlaf. Die kwessie is net hoe strengdie voorskrifte moet wees. VolgensberlgteIsdie Amerikaanse 400m-atleet, Danny Harris,virvier [aar geskors nadat hy positief vir kokaTene getoets Is. Of kokal"ene verhoogde prestasie lewer, is betwisbaar. Diehemel help Suid-Afrikaanse rugbyas alkohol die dag op die Iys van verbode mlddels geplaas word. Laastens:Anna Pretorlus,Suld·Afrlka seenkelspel-verteenwoordiger bydiewf!reld- ~ rolbalkampioenskappe InSkotland, Isop61-jarigeouderdom besigomhaarself te laat geld. Gebruiksy iets anders buiten Salusa45? WAT HOU DIE TOEKOMS IN?


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.