The "Thalita van der Merwe" user's logo

Thalita van der Merwe

Potchefstroom, South Africa

Ag ek is maar plat op die aarde... Rook en hubbily nie en sal ook nooit nie. Sport en Musiek is baie belangrik in my lewe! Ek staan sterk by my norme en waardes en as jy nie met dit saam stem nie, dan is dit nie my probleem nie. ek is 'n redelike LOUD mens wat baie in your face is! Sarkasme is maar die basis van my houding. Oh ja en ek hou regtig niks daar van as mense vir my jok nie, dit wys iets van jouself.. EN EK KAN NIE MINDER OMGEE WAT JY VAN MY DINK NIE.. I'm me.. Aanvaar my nes ek is.. "If u don't like me.. Whatever take a hike... " -Karen Zoid Ek ag leierskap ontwikkeling in die jeug as baie belangrik en dis my passie in die lewe.

Stacks