Advertisement
The "Thys Taljaard" user's logo

Thys Taljaard

Centurion, South Africa

Thys se passie vir die industrie begin in 2008 toe hy Gasvryheidstudies as `n keuse vak kies in Graad 10 aan die Hoerskool Lydenburg, Mpumalanga. Hy word aangewys as die hoofseun van die Normandy’s Hotelskool wat deel uitmaak van hoerskool Lydenburg, onder leiding van Chef Lorraine du Preez. In sy matriek jaar eindig Thys 2de in sy skool en hy behaal 85% in die Nationale Senior Sertifikaat Eindeksamen. Proffesionele Opleiding: Thys begin sy proffesionele loopbaan as orienteringsstudent in 2011 by die Kopanong Hotel en Konferensie Sentrum, aan die einde van 2011 ontvang hy `n Studiebeurs by die Protea Hospitality Group en begin in 2012 as 1ste Jaar In-Diens Student op die “Protea Hotels Institute for proffesional Development Professional Cookery Diploma” Kursus , Hy begin sy opleiding by die 4* Parktonian All Suite Hotel in Braamfontein en studeer sy eerste jaar aan Die HTA School of Culinary Arts en eindig algeheel 3de met onderskeidings in al sy teoretiese vakke wat insluit French Culinary Term

Publications