AWSUM Bethlehem Voortrekker VS Witteberg - 2022

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

21 MEI 2022

VOORTREKKER

WITTEBERG

Home Up to 20mb Up to 40mb Up to 70mb Up to 100mb

Business R499 R799 R1199 R1499

50mb premium R1299 70mb premium R1499 100mb premium R1899

Bethnet is building a fibre network in Bethlehem and has nearly completed the whole town. Please apply now to avoid waiting periods. Our local team of installers and support staff are looking forward to be of service. Please send an email to:


RASIELEIERS

11 BRUWER STREET, BETHLEHEM

Rasieleiers 2022 HOËRSKOOL BETHLEHEM VOORTREKKER

Voor: Joneen Lynch, Neo Masheane, Nazneen Mnguni. 2de ry: Inge Mienie, Gabie Botha , Izet Beukes. 3de ry: Dudu Miya, Carike Kriek, Antonio Cavaleiro, Wian Burger. Agter: Dewald van Jaarsveldt & Leànro Argentino.

HOËRSKOOL WITTEBERG

Voor: Jayden Nel, Gerhard Viljoen, Brett de Klerk, Lerato Mashinini, Kani Motloung, Haynroux Bannau. Middel: Deney du Preez, Danika Viljoen, Lilandi de Klerk, Yanina Godoy, Elray Bester, Lizaan van Deventer, Jacques du Preez. Agter: Luciano di Mezza, Vickey Stemmet, Carli de Klerk, Hendre de Boer, Roelof Stander, Stefan Boshoff.

TONER AND CARTRIDGES FOR ALL PRINTER BRANDS AND MODELS. 058 303 7889 | www.toner-choice.co.za Oudewerf Centre, Landdrost St, Bethlehem, 9701


ONDERHOUDE

n e r u u V n a v e s n a J Louis k a p t e in e e r s t e s pa n

Hoe motiveer jy jou span? Ek probeer die span motiveer deur elke nou en dan hulle te herinner tot wat hulle in staat is en dan deur altyd positief te dink en te onthou waar ons talente vandaan kom.

e e r s t e s pa

Hoërskool Witteberg

Bethlehem Voortrekker Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? My persoonlike hoogtepunt is om as kaptein vir ons skool se eerstespan uit te draf, om daai swart trui aan te trek en te speel voor die hele skool wat jou ondersteun – dis iets ongeloofliks. Ons span het al ‘n paar hoogtepunte gehad, maar ek sal sê ons eerste wedstryd teen Durban High School is die hoogtepunt, omdat ons gesien het waartoe ons instaat kan wees.

n e s y h t t a M e n y Wa n k a p t e in

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Dawie Maree. Hy is uitstekend deur altyd rustig en positief te wees, op en van die veld af, en hy dra dit, op die nodige tye, ook oor na my toe. Hy is ook ons hoofseun en sy leierskap in die span help baie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? As span wil ons die jaar beide die Wesgrow en Griffons liga probeer wen. Dit sal my trots maak, omdat ons dan tevrede kan wees en weet ons het ons tot ons volle potensiaal gespeel en als gegee. Wat is jou planne vir die toekoms? Sover is my plan om onderwys aanlyn deur NWU te studeer en dan saam dit so bietjie skole rugby te probeer afrig.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Die hoogtepunt punt van my rugbyloopbaan is om die span vir die eerste keer met die rooi trui te lei. Ons hoogtepunt was om die Maurits Hansen Rugbyweek te wen. Hoe motiveer jy jou span? Ek lei deur voorbeeld en wanneer ons deur slegte tye gaan, sê ek vir hulle, hulle moet hulle koppe ophou en jou hart op die veld los. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Bradley Luiters, hy behou die kommunikasie in die agterlyn. Tiaan Naudé, kaptein van die lynstane.

Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Monré van der Nest en Pelser beplan nie groot veranderinge aan die span nie. Die pak voorspelers is nie te swaar nie en gevolglik baie beweeglik. Die agterlynspelers is gereed vir aksie en gaan sorg vir groot opwinding onder die toeskouers. Tans is dit net ek wat beseer is. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? As span wil ons al drie bekers lig aan die einde van die seisoen. Dit sal my baie trots maak om in my laaste jaar van rugby, nie net saam my span nie, maar my broers in die derby te kan speel.


DEELNEMENDE SPANNE

29B Lindley Steet, Bethlehem 058 303 8751 gelmarbethlehem@myboardman.co.za www.gelmar.co.za

HOËRSKOOL BETHLEHEM VOORTREKKER o.19A RUGBY

Monday - Friday 8AM–5PM Saturday’s 8AM-1PM Sunday’s and Public Holidays Closed

Dries Pretorius & Justin Taylor

Afrigter: BVHS Eerstespan Rugby Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Ons werk hard daaraan om die Wesgrow en Liga te wen. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons glo daaraan dat goeie spankultuur, sukses kweek en daarom is dit belangrik vir ons, dat wanneer ons oefen en ons kondisioneringsprogramme volg, dit voluit te doen. Ons werk vir mekaar en ons skool tot ere aan God. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ons filosofie is dat ons as afrigters altyd moet streef om ‘n goeie voorbeeld te stel. Ons wil die seuns leer dat ons nooit groter as die sport moet wees nie. Hoe ons as afrigters optree wanneer ons verloor of wen moet ‘n positiewe invloed op die spelers hê, sodat ons gebalanseerde jong manne in die toekoms kan instuur.

Voor: Tumi Khoza, Alexander Maree, Hein Smit, Louis Janse van Vuuren (k), Dawie Maree (o/k), Ruben Kruger, DH Stevenson, Johnny Willis. Middel: Xander van Staden, Hendrik Mathee, Ruan Warden, Jona Brink, Tiaan van Rooyen, Onkarabile Lebeta, Johan Whitehead. Agter: Jake Landmann, Harry Kymdell, Ludich Reinecke, Ruan Haward, Alberto Argentino, Fano Linde, Sev Oosthuizen, Khotso Potloane.

Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Die strewe om altyd beter te doen, is maar deel van die lewe. Trots en ambisie maak van ons om altyd die beste te lewer. Die Covid-19 pandemie het ook daartoe bygedra dat ons besef het dat skole-sport nie ‘n gegewe is nie en dat ons elke oomblik en geleentheid tot die beste van ons vermoë moet aanpak. Kompetisie tussen skole, maak dat skole daarna streef om uit te staan in hul gemeenskappe, en onbewustelik lei dit daartoe dat ons dorp ‘n sterk gemeenskap bly en dat Bethlehem kan spog met hulle skole.


DEELNEMENDE SPANNE

29B Lindley Steet, Bethlehem 058 303 8751 ronel@myboardman.co.za www.myboardman.co.za

Christo vd Nest & FP Pelser

Afrigter: Witteberg Eerstespan Rugby

Monday - Friday 8AM–5PM Saturday’s 8AM-1PM Sunday’s and Public Holidays Closed

HOËRSKOOL WITTEBERG o.19A RUGBY

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Witteberg speel die jaar ‘n nuwe “brand” hardloop rugby. Ouers en toeskouers kan uitsien na `n dag vol opwindende hardlooprugby. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Witteberg se krag lê die jaar in die dinamika van die spelers in die span. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Een van die moeilikste take van ‘n skole rugbyafrigter is om met seuns se koppe te werk. Ons as afrigters het `n groot rol t.o.v. die speler se emosionele ontwikkeling. Dit bly natuurlik `n voorreg om hierdie rol ook te kan vertolk. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou julle sê is dit so? Skole bied al hoe meer rugby aan op `n professionele wyse. Spelers kry topklas afrigting by wêreld gehalte spelers wat uitgetree het uit rugby. Skole rugby in SA kan gesien word as semi-professioneel en skole rugby is wat SA se rugby sterk maak.

Voor: Xavier Lotter, Ivan Putter, Bongi Mbambo, Tiaan Naude (o/k), Wayne Mathyssen (k), Chivago Botha, Wilbre Klaase. Middel: Curtley Smith, Deeolen April, Bradley Saptou, Kobus Hefer, Dries Stemmett, Christiaan Schoonraad, Dian Strydom, Ashton Diedericks. Agter: Nico van Rensburg, Rezarco Lategan, Janus Breytenbach, Ramon Landman, JC Myburgh, CF Barnard, Gerhardt Stone.


RUGBY A-SPANNE

Rugby o.16A Voor: Kaneng Kenneth, Craig Mann, Juan Duminy, Dawie Fourie(k), Frederik Fourie (o/k), Arnold Ras, Kamohelo Moses, Karabelo Chaka. Middel: Jayden de Jesus, Wian Fourie, Juan Theunissen, Josh Bezuidenhout, Neel Brink, Pieter Gunter, Francois Maree. Agter: Brandon Kotze, Luttig Roux, Immanuel Veitch, James Schnetler, Cecil Parsons, AJ Ferreira, Danny Claasen.

Rugby o.15A Voor: Christiaan van der Sandt, Wian Muller, Omphile Pete, Attila Ozturk (k) Theo van Wyk (o/k), Sebastian Moses, Edré Wille, Rikus Ras. Agter: Nolen du Plooy, AJ Myburgh, FJ Venter, Muller du Plessis, Adriaan Bonthuys, Sybrandt Bester, Luca Masut.

Rugby o.14A Voor: Paul Naude, Lesedi Mafube, Neo Mosiea, Willie Pretorius (k), Damian Zwhalen, Bentley Schoeman, Katleho Khoza. Middel: Bokang Tsatsa, Danie Marx, Sizwe Qwabe, JC Pretorius, Wessel Hattingh, DJ Uys. Agter: Henry Janse van Rensburg, Francois Grové, Kerneels Janse van Rensburg, Lourens Roux, Francois Cornelius. Afwesig: Sellvon Mabooi.

Plaaslike Vervaardiging Innoverende Produkontwikkeling Gespesialiseerde Plantvoeding Kwaliteit Plantbeskerming Kundige Advies

www.nutrico.co.za +27 (0) 11 392 4072 info@nutrico.co.za

Hennie Wigget 064 458 8937


RUGBY A-SPANNE

Rugby o.16A Voor: Lerato Mokale, Pierre Lombard, Kirsten Fourie Rian Roos (k), Jacques van der Merwe, Tshitso Mabina. Middel: Tshepo Motloung, Isak Brits, Daniël Meintjies, Jabulani Moloi. Agter: Janco Swart, Lesego Mosikidi, Pieter Nel, Marco Grobler, Llewelyn Beukes.

Rugby o.15A Voor: Jenne Blok, GJ Grobbelaar, Joubert Flores, Ulrich van den Berg, Rico Janse van Vuuren (k), Christian de Boer, Gerhard Bossert, Thabo Mothekhe, Rico Viljoen, Junior Rathulo, Mpho Zumo. Agter: JC van Rhyn, JP Cronje, MC Smith, Lehako Malinga, Janes Pieterse, Ewan Barnard, Siyabonga Moeleso, Owen Peterson, Corne du Plooy.

Rugby o.14A Voor: Ean Scheepers, Dumisane Johnson, Malik Haward, Cilermo Carolus, Jason Gaven, Cobus Labuschagne, Divan Marais, Kyle Nel, Mpho Motholo, Ewan Nieuwoudt, Jan-Daniel Cilliers. Agter: Cobus van Pletzen, Ruan Pelser, Nathan Aneke, Mila Oerson, Jacques Jordaan, ML Pierce, Jacques Bester, Ruwan Badenhorst, Buks Davel.

Technology at your fingertips Bethlehem Konica Minolta To upgrade your office today give us a call on: 058 303 1051

Eastern Free State Copiers CC t/a Bethlehem Konica Minolta - Authorised Dealer


RUGBY B-SPANNE

Rugby o.19B Voor: Alexander Maree, Khotso Potloane, Izander Maree (k), Frans Janse van Vuuren, Jona Brink (o/k), Mias van der Linde, Oratilwe Mokoena. Middel: Dewaldt van Jaarsveld, Ruben Jacobs, Tiaan van Rooyen, Hendrik Mathee, Xander van Staden, HJ Spalding, Tumi Khoza. Agter: Johan Barnard, Jayden Michaels, Ruan Haward, Zhane Palm, Juan Mallison, Ricardo Ferreira, Antonio Cavaleiro. Afwesig: Archie Gertenbach, Sina Ndumo.

Rugby o.19C Voor: Eugene Kotse, Dean van Wyk, Antonio Cavaleiro (k), Simeon Jacobs (o/k), Human Buys. Middel: Mias van der Linde, Themba Sithole, Willie Deale, Beyers de Bruin, Armand Lourens, Johan Hattingh. Agter: Barries Barnard, Dewald van Jaarsveld, Calvin Claasen, Ricardo Ferreira, HJ Spalding. Afwesig: Herman Muller en JP Wessels.

Rugby o.16B Voor: Jeandre Ferreira, Eric Cilliers, Wian Fourie (k), Ruan Pretorius, Neel Brink (o/k), Calvin Tseole, Pieter Louw. Middel: Kabelo Matsau, JJ Mulder, Louise-Paul Terblanche, Lourens Lamley, NJ Kruger, TD Langley. Agter: John Venter, JP Janse van Vuuren, Keanu Coetzee, Danny Claasen, Francois Maree. Afwesig: Evert Strydom.

Rugby o.15B Voor: Hardus Campher, Juan Joubert, Antonie Grové (k), Jurie Knobel (o/k), Pieter Gorman, JW Smalberger. Middel: Jeboho Motloung, Moropa Lephonolo, Adrian Dietrichsen, Kamohelo Mothopeletsi, Dillon Mallison, Jan-Harm van Wyk, Jan-Drian Bonthuys. Agter: Mathew Greyling, MC Theron, Berto van Niekerk, Juhin Muller, Philip Crause.

Rugby o.14B Voor: Franco Boshoff, PG Hepburn, Brice Jones, Henry Janse van Rensburg, Echard Meaker, Michiel Heyns, Kathleho Khoza, George Venter. Middel: Leo le Roux, Franco Naude, Zandré Neethling, Dennis Long, Nathan Kotze, Danie Marx, Bokang Tsatsa. Agter: Danie Janse van Vuuren, Erich Rautenbach, Nathan Brockett, Carl du Randt, Bern Pieters. Afwesig: Jano Smit.


RUGBY B-SPANNE

Rugby o.19B Voor: Samukuele Willemse, Zethu Mokhosi, Christiaan Schoonraad, Chivago Botha, Ramon Landman, Dandré van der Merwe, Nathan De Poelha, Malebane Mkwanazi. Agter: Danie Marais, Colin van der Merwe, Rashied Ninae, Gerard de Boer, Jacques du Preez, AJ Nel, Jared Mathysen.

Rugby o.19C Voor: Sibisiso Zim, Christiaan Vorster, Jano Taljaard, Wederich Nieuwoudt, Thuto Mosia, Mike Smith, Vuyani Katzi. Agter: Stefan Boshoff, Cornelius Vorster, Kobus van Eeden, Franco Smit, Wian van der Merwe, Jayden Nel, Lerato Zumo.

Rugby o.16B Voor: Attie Motope, Pierre Lombard, Ludolf Lombard, Amohelang Martoholi, Andre Hauptfleisch (k), Jayden-Luke Cronje, Andile Semela, Daniël Crawley. Agter: Niel Kriek, Bokang Molabu, Scott Forrester, Janco Swart, Izak Brits, Naude Roussouw, Jabulani Moloi.

Rugby o.15B Voor: Mpho Zumo, Sha-kim Ackeer, Jadin Jeffrey, Ewan Barnard(k), Rico Viljoen, Sizwe Radebe, Sibusiso Lengele. Agter: Dewandre Swartz, Justin Roelwert, Nicolas Roodt-Fouché, Janes Pieterse, Marshall Landman, Corné du Plooy, Mhlangala Nhlapo.

Rugby o.14B Voor: Stephan Uys, Llewelyn Meyer, Dino van Zyl, Jacques Bester, Kyle Nel, Nicouwan van Zyl, Nouland Orsmond, Ean Scheepers. Agter: Rick Spalding, Enrico de Vries, ML Pierce, Christiaan van Niekerk, Ruwan Badenhorst, Juandré Potgieter, Thlalefo Mofokeng, Onthatile Rampone.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL BETHLEHEM VOORTREKKER o.19A NETBAL

Ruzel Vorster Afrigter: BVHS, Eerste Netbalspan Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? As eerstespan streef ons daarna om ten alle tye as ‘n eenheid saam te speel, om foute te minimaliseer en om ons Godgegewe talente tot eer en verheerliking van Liewe Jesus, te gebruik. Ons hoop om vanjaar in die besonder ons bes te gee om na afloop van die seisoen as een van die topspanne in die Vrystaat op te eindig.. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die BVHS-span se krag lê in die wete dat ons as span ‘n eenheid vorm en mekaar in alle omstandighede, op die baan en in ons eie lewens, ondersteun en bystaan. Ons is ‘n hegte span en al ons spelers is bereid om die ekstra myl te loop ter wille van hul spanmaats.

Voor: Anke Heyns, Maricha du Plooy (o/kaptein), Carli Shannon (kaptein), Emma Schutte (o/kaptein), Siba Booi. Agter: Megan Dempsey, Marilé Jonck, Luané Terblanche, Karli van Niekerk, Elizbe Heyns.

o.19B Netbal

Voor: Marine van den Berg, Megan Azar, Cadi Mei (kaptein), Jana Muller (o/kaptein), Carlem Germishuizen. Agter: Jamie-Lee Lourenco, Amy Rautenbach.

o.15A Netbal

Voor: Annika van Rooyen, Anja van Zyl (o/kaptein), Jazelle Muller (kaptein), Thato Mohloki, Marilie Terblanche. Agter: Celri Botha, Chloë Opperman.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die uitdagendste aspek as afrigter is om die perfekte balans te handhaaf tussen akademie, sport en kultuur. Om te midde van uitdagings en ‘n veeleisende skoolprogram, toegewyd te bly en om spelers gemotiveerd te hou om altyd 100% te gee in alles wat hulle aanpak.

o.16A Netbal

Voor: Zelné Bartelman, Mianka van Niekerk (o/kaptein), Eloise Snyman (kaptein), Luandri Hilario, Jasmine Liebenberg. Agter: Lisa Coetsee, Heili Pretorius.

o.14A Netbal

Voor: Clarise Reinecke, Janke Schnetler (o/kaptein), Maja Botha (kaptein), Ané Crous, Voila Mkhize. Agter: Lisa Rautenbach, Jodie Haward.


DEELNEMENDE SPANNE

Sumari Tolken & Carin Ackerman

HOËRSKOOL WITTEBERG o.19A NETBAL

Afrigter: Hoërskool Witteberg, Eerste Netbalspan Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Om elke wedstryd tot die beste van ons vermoë te speel en om doelgerig te bly ongeag die uitkomste. Waar sou julle sê lê julle krag hierdie jaar? That the team is united as one. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Samewerking en ondersteuning van die gemeenskap.

Voor: Mariné Fourie, Ntipana Marotholi, Anke Bruwer(k), Lesedi Motaung, Tineke Bakker. Agter: Querida Ackeer, Kani Motloung, Ziané Lottering, Katleho Mokhina, Sharmell Nkomo.

o.19B Netbal

Voor: Faith Maseko, Mariné Fourie, Zinathi Matshotyana, Marlienke Janse van Rensburg. Agter: Marie-Lee van der Merwe, Tineke Bakker, Anke Eigenhuis, Mariné du Plooy.

o.15A Netbal

Voor: Zelke van Zyl, Miche de Koker, Jané de Villiers, Jade Adams. Agter: Jaylene Douglas, Kaylin Stoffberg, Leozé Lottering.

o.16A Netbal

Voor: Jessica Ackeer, Jordan Karsten, Ina-Marie Pierce, Nthati Moqhekoana. Agter: Bea Heymans, Anuschka Janse van Rensburg, Tharina OÇonnor, Khosana Diso.

o.14A Netbal

Voor: Joy Mofokeng, Maret Leimcke, Martinique Grobler, Hylet Ungerer. Agter: Nerida de Beer, Mia van der Merwe, Keryn Kuret-Coetzer.


DEELNEMENDE SPANNE

c a r l i s ahnakna pnt eoinn

o.19C Netbal

eerstesp

kker e r t r o o V m e h le Beth Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Voor: Khabiso Motloung, Annika Piek, Jennifer de Jesus, Lee-Ann Radebe, Guill-Ame de Klerk. Agter: Anja Thiele.

o.19C Netbal

Ons het baie verbeter van die begin van die seisoen af en ons gaan nog baie verbeter. Hoe motiveer jy jou span? Ek praat met hulle tydens ‘n wedstryd. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons het twee onderkapteine, Emma en Maricha. Hulle staan altyd agter my en is altyd gereed om my te help. Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Ons span is regtig soos ‘n familie en ons dra mekaar al die pad. Ja, ons het ongelukkig tans ‘n besering. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag Vrystaat toe gaan en dit sal my trots maak as ons die Westgrow liga wen. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil by Potchefstroom onderwys gaan studeer en netbal vir die universiteit speel.

o.16B Netbal

Voor: Kylé Visagie, Delourdes Cavaleiro (o/k), Simoné Vermaak (k), Ansuné Schutte, Bontle Mkhalipi. Agter: Megan Haward, Viné Schoombee.

o.16C Netbal

Voor: Sulé Strydom, Hanzi Stevenson (o/k, Carli Linde (k), Tshego Mosimane, Anelle Volschenk. Agter: Lana Hattingh, Martelize Hattingh.

Voor: Lerato Mokoena, Mia Maritz, Roylene Liebenberg, Megan Brooks. Agter: Simoné Nel, Rika Schutte, Lizaan van Deventer.

o.16B Netbal

Voor: Khosana Diso, Yulienke Jacobs, Zinhle Motsitsi, Kholiwe Mvulani. Agter: Michelle de jager, Nicole Keyter, Nienke Raitenbach, Ellene Pieterse.

o.14C Netbal

Voor: Leané Eksteen, Clarissa Hepburn, Leandrie Kruger (o/k), Rozandi Niemann (k), Nicolene Arangies, Minette Els, Zandri Bester. Agter: Miné Alberts, Lisa Punt, Bianca Stemmet, Hayley Posthumus, Zilné van Wyk.


DEELNEMENDE SPANNE

o.15B Netbal

A n k e B rnuk awp teerin

e e r s t e s pa

Voor: Marizaan van Zyl, Noeline Mathee (o/k), Mikneja Esplin (k), Karabo Sempe, Leané van den Berg. Agter: Carmen Strydom, Elri Mienie.

o.15B Netbal

berg

Hoërskool Witte Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die hoogtepunt is toe ons in Bloemfontein saam Kovsies se spelers gaan oefen het, want dis `n ongelooflike geleentheid om te leer by van die beste. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ntipana, sy help my perspektief behou en kommunikeer dit wat die span van my af benodig aan my. Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Daar was twee beserings vroeër in die seisoen, maar dis nou nie meer `n bekommernis nie en die samestelling van die span werk. Ons kom almal goed oor die weg met mekaar en geniet dit om saam te speel. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag onder die eerste 6 spanne by die Vrystaat beker wees, en dit sal my trots maak om te sien hoe ons op kan bou, dit wat sover vir ons geleer. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag Tandheelkunde by UP gaan studeer.

Voor: Carmen Brooks, Simuné de Villiers, Like Bernard, Heleen van Pletzen. Agter: Johné Fouché, Makyla Nkuna, Marichelle Spies.

o.15C Netbal

Voor: Lungile Radebe, Annika Meaker (o/k), Ilne le Roux (k), Refiloe Kambule, Dimpho Mofokeng. Agter: Kara Janse van Rensburg, Lebohang Mofokeng.

o.14B Netbal

Voor: Hayley Wedderspoon, Mariné Bothma (o/k), Mieke Wille (k), Ilze Botha, Lodine Muller. Agter: Deborah Moolman, Carli Claassen.

o.15C Netbal

Voor: Annoú Yangou, Lucille Snyman, Germoné Davel, Hannika Heymans, Anneke Venter. Agter: Charé Dreyer, Angela Driemeyer, Dorette Smit, Danika von Benecke.

o.14B Netbal

Voor: Carol Motholo, Emmelize Lamprecht, Tlotliso Motsoeneng, Angelique van der Merwe, Matricia Mosia. Agter: Mieke Bester, Suné Hills, Leoné Nel, Ebose Akeke, Sisanda Ncwada.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL BETHLEHEM VOORTREKKER o.19A HOKKIE

Emile Odendaal Afrigter: Hoërskool Bethlehem Voortrekker, Eerstespan dogtershokkie Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Die skool kan 100% op ons eerstespan staatmaak. Die voorbereiding begin in die af-seisoen wanneer daar in die algemeen geen motivering is nie. Dis waar die seisoen se fondasie gebou word. Die dogters werk in die af-seisoen ongelooflik hard en waaneer die seisoen aanbreek, is hulle reeds wedstrydfiks en klaar ingeoefen. Hierdie dogters speel elke liewe wedstryd met trekkertrots! Trekkertrots en harde werk is `n baie gevaarlike kombinasie! Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons hele span. Ons het al in die verlede uitblinkers gehad. Die jaar is ons hele span ‘n uitblinker-span. Elke speler vat ewe verantwoordelikheid.

Voor: Izaan Barnard, Jana Coetzee, Amelia Lamprecht (kaptein), Hazel-Dean Lange, Marjulyn Myburgh (o/kaptein), Carise van Rooyen, Jani Faber. Agter: Yani Greyvenstein, Elsje Hattingh, Carli Oosthhuizen, Jennifer Wessels, Lana Wessels, Daniela de Bruin, Mikayla Fourie. Afwesig: Ntsopa Mokoena

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moelikste aspek vir my as afrigter is die feit dat ek nie elke liewe kind vir ‘n eerstespan kan kies nie. Voortrekker is vol ongelooflike hokkiespelers, ek sou baie graag elke kind die geleentheid wou gee!

o.19B Hokkie

Voor: Shannon Purchase, Elaine Letsoara, Simoné Kruger (o/k), Joane Briel, Mila Masut (o/k), Nelmari Campher, Tracey de Villiers. Agter: Ruthie van Niekerk, Karabo Sibeko, Zahné van Rooyen, Lené du Toit, Terese Scheepers, Alyssa Roux. Afwesig: Inge Mienie (k)

o.16A Hokkie

Voor: Ermari Botha, Luné Amaro, Lanah Coetsee (k), Susan Bender, Esli van Dijk (o/k), Leané Fourie, Megan Olivier. Agter: Hermien van Biljon, Ixoré Cilliers, Didi Schnuir, Gisele Meyer, Ané van Zyl, Abigail Arangies, Nia-McKay Helm, Janké Kriek.

o.14A Hokkie

Voor: Magdalena Arangies, Zanne Deal, Mia Coetzee (o/k), Charne Spalding (k), Zanicka Maree (o/k), Lieschen Greyvenstein, Kelly Visagie. Agter: Jamie Rayner, Seanna Wood, Suzaan Meintjies, Lanelle van Rooyen, Lerize van Rooyen, Lizani Engelbrecht.


DEELNEMENDE SPANNE

Magnus Buys Afrigter: Hoërskool Witteberg, Eerstespan Dogtershokkie

HOËRSKOOL WITTEBERG o.19A HOKKIE

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Dink die skool en ouers kan trots wees op n goeie seisoen tot op hede. Hul sal altyd `n span sien wat 100% gee. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? In spanwerk. Die span het lekker bymekaargekom en kom goed oor die weg op, en van die veld af. Hulle speel sonder ophou, so elke wedstryd is vir ons `n groot een! Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om die balans te vind om so af te rig om steeds by die kinders die liefde vir die sport te kweek en uiters kompeterend te bly. Dan ook dat mens moet onthou dat kinders steeds kinders bly en dat jy op die ou end die “mens” afrig en nie net die atleet nie.

Voor: Hope Mabe, Ivé van der Westhuizen, Chandré Miles (k), Amy Kotze, Rethabile Motahane. Agter: Kamo Serage, Lienke Beneke, Evané du Toit, June Lombard, Elry Flores, Bernice Cilliers, Bongi Radebe.

o.19B Hokkie

Voor: Mieke de Klerk, Prudence Mophiring, Suné Allen (k), Adene Nel (o/k), Carli de Klerk. Agter: Anri van Deventer, Ose Akeke, Cara Cilliers, Margari du Toit, Anike Bakkes, Bongiwe Maseko, Fatso Mokoena.

o.16A Hokkie

Voor: Arné Maritz, Juané Loubser, Vuli Nhlapo, Thato Mofokeng, Deshia du Plooy, Kalica Willemse, Hlali Mabuya. Agter: Marli-né Stemmett, Illne Myburgh, Andrea Steynberg, Zané Wessels, Henke Minnaar, Tumi Mosikili, Simoné Viljoen.

o.14A Hokkie

Voor: Nicke Mienie, Juané Loubser, Arné Maritz, Sebabatso Tshabalala, Sumari Eksteen. Agter: Janri Posthumus, Carli Strauss, Zané Wessels, Keryn Kuret-Coetzer, Petroné Goosen.


DEELNEMENDE SPANNE

Hokkie o.19C Voor: Inell Pieters, Mia Haasbroek, Gabie Botha (k), Nicolette Cronje, Juanita van Wyk (o/k), Anika van Niekerk, Anke Botha. Agter: Elana Basson, Lara van Staden, Taylor Ferreira, Nicolé Byliefeldt, Ansuné Langley, Carike Kriek, Serissa Castelyn.

Hokkie o.16B Voor: Tersie van Jaarsveld, Lufuno Mabula, Emma Wessels (k), Luné van den Berg (o/k), Relebohile Leiee, Katya Steyn. Agter: Bianca Pretorius, Thato Mofokeng, Ima Scheepers, Serissa Castelyn, Husnaa Issa. Afwesig: Thandeka Mthimkhulu, Miné du Preez.

Hokkie o.14B Voor: Kathleho Mofokeng, Mpine Mokoena, Karla Breytenbach (k), Skye Schoeman, Lufuno Mabula (o/k), Chhloe Hechter, Cari Smit. Agter: Mikayla McMaster, Taylor Ferreira, Anke Gunther, Nonku Ngubeni. Afwesig: Cameron Landman, Luane Fick, Vida Strydom.

JFM

SERVICE CENTRE MOVING FORWARD

PERFORMANCE ENGINEERING

076 955 9900

6 Thomson ST Bethlehem

SERVICE OF ALL VEHICLES DIAGNOSIS & REPAIR PROGRAMMING OF VEHICLE KEYS BMW CONTROL UNIT REPAIRS

Performance upgrades remapping dpf, CAT & EGR solutions performance exhausts

jfmser vicecentre@gmail.com

tuned2tracebethlehem@gmail.com


DEELNEMENDE SPANNE

Hokkie o.19C Voor: Kim Beverley, Gayliam Sathekge, Deney du Preez, Penelope Mitchell, Anri Kritzinger. Agter: Dané van der Heever, Gabby Janse van Vuuren, San-Mari Viljoen, Cathleen Pepler, Ziyanda Ngozo, Jané Kümm

Hokkie o.16B Voor: Gerny Senekal, Karabo Sikhosana, Oratilwe Mhlambe, Leané Welthagen, Suné Hills. Agter: Angelique Shepherd, Charlize Pretorius, Ziyanda Ngozo, Marichelle Spies, Deané van der Merwe, Amoré Esterhuise, Lisa Sikeyi.

Baie geluk aan BVHS met julle 120ste bestaansjaar en Witteberg met julle 50 jaar vieringe. AW S U M

N EW S

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A


Your one stop OHS Partner ! Occupational Fire, Health & Safety Specialists!

064 535 6643

INFO@PHOENIXFIRESOLUTIONS.CO.ZA

Your safety is our priority

After

First Aid & Safety Training. Fire Equipment Service & Installation . Occupational Health & Safety File, Markings & Audits.

A-Veld

09:00

10:10

11:20

12:30

13:45

14:15

2de span

Optog

1ste span

09:00

o.14A

o.15A

o.16A

B-Veld

10:00

11:10

12:15

Baan 1

09:00

o.15B

09:40

3de span

o.16B

o.14B

Before

10:20

11:00

11:45

2de span

o.14A

o.15A

o.16A

1ste span

Baan 2 o.14B

o.16B

o.16C (BVHS) vs 4de span (WHS)

3de span

Baan 3 o.15B

3de span


Os DIY

078 364 7211

No job too small! Paint, Build, Let's get it done! Pave, Tile,

Flooring, Electrical, Plumbing, Complete Design & Renovation, Steelwork, Shade Ports, Cabinets & Many More

20 - 21 MEI HOKKIE 21 Mei

Astro

08:00

08:50

10:55

12:10

13:00

1ste span Seuns

o.16A S

11:15

12:15

13:05

14:00

2de span Dogters

10:00

o.14A D

o.16A D

Astro

o.14A S

1ste span Dogters

09:40

20 Mei

o.16B D

3de span Dogters

o.14B D

2de span Seuns

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL BETHLEHEM VOORTREKKER o.19A HOKKIE

Elnette Coetzee Afrigter: Hoërskool Bethlehem Voortrekker, Eerstespan Seunshokkie Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Die skool en ouers kan ‘n gedetermineerde talentvolle span verwag wat met trots uitdraf om kwaliteit hokkie te speel vir hulle span en skool. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het ‘n goed gebalanseerde span, met baie ervaring, wat onder druk kan speel. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ons het baie veelsydige leerders in die span. Dit is soms moeilik om aan al die yse van ‘n besige program te voldoen. Gelukkig is die seuns uiters gefokus en bereid om die ekstra myl te stap.

Voor: Dudu Miya, Marco Nel, Wian Burger (kaptein), Hloni Mokoena, Divan van Dijk (o/kaptein), Christiaan Venter, Dylan Giani. Agter: Devan Venter, Tiaan Terblanche, Kehan Wöhlitz, Stefan Engelbrecht, Dawid Terblanche, Danny de Klerk, Hendrik Janse van Rensburg, Keanu Fourie.

o.16A Hokkie

Voor: Steven Fox, AJ Barnard, Shaidon Davids (o/kaptein),Heinrich Senekal, CJ Besenger, Tshepo Litedu, Cayden van Tonder. Agter: JP Niemann, Justin van Heerden, Jacques van der Merwe, Liam-Lloyd Doman, Josh Reynolds, Jaco Botha, Jason van Heerden. Afwesig: Kennith Outram (kaptein), Tristen McMaster.

o.14A Hokkie

Voor: Cyril Warren, Tshepo Sempe, Stiaan Meyer, Zandre Warden (kaptein), Kgothalo Mofokeng, Manie Botha (o/kaptein), Henri Cronjé, Francois Germishuizen, Jeroen van den Berg. Agter: Handré Venter, Amogelang Mokoena, Jonathan Purchase, Stefan Louw, Bokang Keele, Kaylan Botha, Schalk Burger, Samgelo Nhlapo.


DEELNEMENDE SPANNE

Casey-Jean Botha

HOËRSKOOL WITTEBERG o.19A HOKKIE

Afrigter: Hoërskool Witteberg, Eerstespan Seunshokkie Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Die seuns begin meer hokkievaardig raak en meer en meer die game verstaan, so ouers kan `n eerstespan verwag wat meer as net hokkie speel, maar `nspan wat krities kan begin dink op, en af die baan, asook `n groep seuns wat vir hulle spanmaats sal veg. Hulle speel elke wedstryd met guts. Hulle speel vir die een langs hulle en gee altyd 100% op die baan. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons aanvallende ingesteldheid op die veld. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Dit maak dit moelik om al die kinders op dieselfde tyd by ‘n oefening te kry, want daar is amper een van elke graad in die span.

Voor: Aldu Lombaard, Ryan Allen, Letlotlo Maphike, Franco de Boer (k), Willem Viljoen, Christian de Boer, Wikus Lombard. Agter: Jurie Wessels, Dirk Willemse, Marcu van Dyk, Gerhard Viljoen, Markus de Villiers, Hendré Blignaut, Johan Viljoen, Luke Meyer.

o.19B Hokkie

Voor: Antonie Sonnekus, Thabo Mosethe, Gustav Hauptfleisch (K), Jimson Motaung, Migael Cilliers. Agter: Thlalefang Thinyane, Ju-An Botha, Henry Pretorius, Stephan Cilliers, Ruan Stander.

o.16A Hokkie

Voor: Ruan Lombaard, Marco Hamman, Ean Scheepers(o/k), Luke Meyer(k), Nolan Orsmond, Ruben Saaiman, Kyle Nel. Agter: Ntando Vilakazi, Ryan Scott, Ludolf Lombard, Olerato Mosima, Lehakoe Malinga, Dirk Willemse, Joel Rix, Hugh Enslin.

o.14A Hokkie

Voor: Ean Scheepers, Marco Hamman(o\k), Ruan Lombaard(k), Nolan Orsmond, Ruben Saaiman. Agter: Kyle Nel, Antonie Sonnekus, Olerato Mosima, Joel Rix, Ruan Stander, Ryan Scott.


t h c e r p m a L a i l e m A p a n k a p t e in eerstes

C h a n d raén kMa pi tleeins eerstesp

trekker Bethlehem Voor Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons hoogtepunt van ons seisoen hierdie jaar is dat ons al nr 3 op die SA skole ranglys was en tans op nr 4 lê. Hoe motiveer jy jou span? Deur altyd opbouend te wees en die voorbeeld te wees om nooit op te hou nie, al is dit hoe moeilik nie. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Marjulyn Myburgh, sy staan my by deur op, en van die veld af, my besluite te ondersteun en ook as onderkaptein ‘n voorbeeld te stel. Hoe is die samestelling van die span vir die Intervarsity? Enige beserings? Ons is bevoorreg om geen beserings te hê nie en ons is `n lekker mengsel van ervaring en verskillende ouderdomme. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag die jaar weer Top 12 toe gaan. Dit sal vir my baie lekker wees as ons onder die Top 5 kan eindig aan die einde van die seisoen. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil bedryfsingeneurswese gaan studeer en dit sal vir my lekker wees as ek nog kan aangaan met hokkie, al is dit dan net vir `n koshuis.

berg

Hoërskool Witte Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die roadtrip Kaap toe waar ons teen verskeie skole gespeel het en mekaar leer ken het. Al was almal moeg het hulle steeds hulle beste gegee en ek weet ons span is toegewyd en hulle gee hulle alles op die baan. Hoe motiveer jy jou span? Motivering moet van `n gemotiveerde speler af kom, waar ek eers myself moet motiveer voor ek my span kan motiveer. Ek motiveer my span deur altyd `n voorbeeld te probeer stel en om die speler op te bou waar iets die speler afgebreek het. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Kamo Serage is die onderkaptein. Sy help my deur kwessies van agter af uit te wys wat ek nie altyd raak sien nie en haar lag is aansteeklik, wat my altyd laat beter voel. Ivé van der Westhuizen is ook een van ons onderkapteine. Sy hou altyd die span se gees hoog en motiveer die span om hulle beste te gee.

Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Ek voel ons span is volgens `n bepaalde strategie saamgestel en ons afrigter weet waar elke speler haar beste kan gee, so ek kan sê ek is tevrede met die samestelling van ons span. Ons het wel beserings in ons span, maar ons hoop dat elkeen spoedig sal herstel om weer volgende jaar voluit te speel. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Dat elke speler hulle beste sal gee en om elke wedstryd aan God op te dra. Om te wen is die doelwit, maar die pad om die doelwit te bereik doen ons as `n span, deur saam te speel, te lag en mekaar te help deur moeilike tye. “A team that prays together, stays together.” Wat is jou planne vir die toekoms? My toekomsplanne is om na skool aan te gaan met my hokkie terwyl ek studeer, want dis my passie en dis lekker om nuwe mense te leer ken en nuwe vriende te maak.


W i a n B un kragpet erin

e e r s t e s pa

kker e r t r o o V m e h le Beth Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons hokkietoer na die Noordwes Universiteit was beslis ‘n hoogtepunt. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur self my beste op die veld te gee en my kop hoog te hou. Ek glo die beste manier om te lei en te motiveer is deur ‘n goeie voorbeeld te stel. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Divan van Dijk is my onderkaptein. Hy staan by my deur my te help om die span te lei tydens ons oefeninge en wedstryde. Divan is ‘n verdediger wat die spel baie goed van agter af kan lees, omdat hy alles kan sien. Hy help my en sê vir my wat hy raaksien en dan kan ek dit so aan die res van die span oordra.

F r a n c opadnek aBp toeeinr eerstes

berg

Hoërskool Witte Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons hoogtepunt sover was om baie goed te doen op ons toer. Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer die span deur hulle te kry om hulle koppe heeltyd op te hou en deur vir hulle te sê hulle moet hulle beste doen. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkapteine is Letlotlo Maphike en Gerhard Viljoen. Beide hierdie spelers ondersteun my daarin om die span gemotiveerd te hou en om kommunikasie tydens wedstryde te bevorder.

Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Ons span is baie divers. Ons het spelers van graad 10 tot matriek. Spelers wat al vir 5 jaar eerstespan speel en ander wat hierdie jaar hul eerste keer in die span is.

Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings?

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons span wil graag hierdie jaar die liga wen en in die Vrystaat beker in Bloemfontein gaan speel.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek beplan om na skool te gaan studeer, waar ek beslis nog hokkie gaan speel, maar ek is ongelukkig nog baie onseker oor waar en wat ek gaan studeer.

Ons het gelukkig geen beserings nie.

As `n span wil ons deurdring tot by Vrystaatbeker. Dit sal my trots maak om te sien dat elke speler hulle beste op die veld gee


JEAN DE VILLIERS Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Ek glo my skool het baie klem geplaas om respek te hê vir almal en alles. As dit by sport kom, het hulle my geleer hoe om te wen en hoe om op te staan na ‘n verloor. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Ek sou dit baie geniet het om losskakel te wees. Jy beheer die wedstryd en daar is altyd opsies as jy die bal ontvang. Dis net jammer ek kon nooit so goed skop nie. As Springbokkaptein, wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy moet besef watter taak jy het om as ‘n ware ambassadeur vir die land op te tree. Daar is baie verantwoordelikhede maar dit laat mens ook besef as die kaptein dat jy nooit groter as die trui of die sport sal raak nie.

VICTOR MATFIELD As jy nie `n rugbyspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Vir seker krieket, want ek was op skool seker `n beter krieketspeler en is baie lief vir krieket. Ons weet jy was die wêreld se beste slot op jou dae. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Kyk, as `n jong mannetjie het ek altyd gedroom om losskakel te wees, maar op laerskool het ek agsteman gespeel, maar nog steeds pale en kantlyn toe geskop. Ek kon links en regs ewe goed skop op skool, so dis dalk hoekom ek, toe ek Bok gespeel het, te veel in die agterlyn was. Ek het altyd gedroom om daai losskakel te wees, maar die naaste wat ek gekom het was agsteman. So ja, as ek nie slot gespeel het nie, sou ek graag agsteman wou speel. Ek het darem toe ek in Toulon was agsteman gespeel. As Springbokkaptein, wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? As kaptein dink ek die belangrikste les wat ek geleer het, is jy kan nie alles self doen nie. Jy kort sterk manne om jou te ondersteun en jy moet hulle vertrou. Jy moet hulle bemagtig en dan moet jy hulle vertrou. `n Kaptein is nooit alleen nie. Dis altyd `n kaptein en sy korps wat almal saam werk om sukses te bereik. So, ek dink die grootste les is dat jy nie alles self kan doen nie. Jy moet ouens saam jou kry wat al jou spelers ken, want as jy hulle ken, dan weet jy hoe ook om hulle te motiveer. Jy moet rerig tyd maak om by elke persoon te sit en hulle te leer ken om te weet hoe om die beste uit hulle te kry.

CORNÉ KRIGE Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Om nederig te wees ten alle tye. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Ek sou senter wou speel, want ek sou graag vir Jean wou geduik het! As Springbokkaptein, wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy as individu is nooit groter as die Springbok embleem nie en jy moet hom op ‘n beter plek los as jou voorgangers.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.