AWSUM Boland, Swartland & Weskus - November 2022 edition

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za NOVEMBER 2022 Celebrating school achievements in South
FRESH EGGS NOURISH THE MIND IN THIS EDITION: School Prizegiving Awards • Top Achievers • Gekose leiers vir 2023 • Hoogtepunte: 4de kwartaal FREE / GRATIS BOLAND, SWARTLAND & WESKUS
Africa

Interesting facts of FIFA World Cup 2022

It marks the first World Cup to take place in an Arab nation and only the second to be held in Asia after World Cup 2002, which was hosted in Japan and South Korea. This will also be the first time that the event will take place this late during the year, due to the extreme summer climate in Qatar.

First-ever Winter World Cup

The 2022 edition of the competition would be the first-ever winter World Cup, if considered from the northern hemisphere. The World Cup usually takes place in mid-year but when it came to Qatar, an exception just had to be thrown.

The Most Expensive

As per an estimate, Qatar is spending a whopping $200 billion on infrastructure projects. That’s nearly 10x more than the next most expensive World Cups, Brazil (£11.6 billion) and Russia (£14.2 billion). This is partly because Qatar is building seven brand new stadiums from scratch. It’s also nearly 64x the $3.5 billion South Africa invested in its World Cup. This will make the upcoming event one of the most expensive World Cups in the history of the game.

Fewest Stadiums

Only eight stadiums have been lined up by Qatar to host the World Cup which is the lowest number of venues for the World Cup in recent years. In fact, out of all the eight venues selected to host the tournament, only one got revamped completely while seven are being newly constructed in the country.

Record Number of Visitors

As per an estimate, the Qatar FIFA 2022 World Cup may well end up receiving a record number of visitors by the time the tournament comes to an end. The country

expects to welcome the largest influx of over 1 million international spectators . It’s estimated that 1,300 incoming flights will land in the country daily throughout the competition. The reason behind this is easy to grasp. Being one of the finest countries in the Middle East, Qatar’s convenient geographic location makes it lie in close proximity to most nations.

The Most Commutable

Qatar is a small country. It is, in fact, way smaller than the host of the World Cup 2018, Russia. Since the size of the country is so small, commuting from one place to another here is not a big hassle. Host cities like Doha, Lusail, Al Wakrah, and Al Rayyan are located in close proximity to each other. Hence, moving from one venue to the other wouldn’t be a big hassle for travelers. Another interesting fact is the two most remote stadiums of Qatar -- Al Bayt and Al Wakrah -- are only 90 miles apart.

Air-Conditioned Stadiums

One of the most important points to note about the host nation for FIFA 2022 is the fact that Qatar receives distressingly high temperatures during day times. To tackle the issue, Qatar came up with an audacious solution. For the first time ever, a country is set to host the FIFA World Cup in fully air-conditioned stadiums. All eight venues in Qatar will be fully airconditioned, providing a comfortable viewing experience to fans while making the conditions good enough for players

to perform on the pitch. That translates to roughly 43,560 household air conditioners per stadium or a whole lot of industrial fans.

The Second One In Asia

Not only will Qatar be the first-ever Middle Eastern nation to host the FIFA World Cup in 2022, but it will also be only the second time when the prestigious competition takes centre stage in Asia. The first time it happened was in 2002 when Japan and South Korea co-hosted the FIFA event for the first time in Asia.

Source: www.thedailystar.net, www.firstmats.co.uk

BTS’

The opening ceremonies will happen on Sunday, Nov. 20, at Al Bayt Stadium in Qatar.

FIFA announced the official soundtrack for the World Cup earlier this year.

It includes three massive tracks — “Hayya Hayya (Better Together),” “Arhbo” and “Light the Sky” — that will dominate the airwaves during the world’s biggest soccer tournament.

Source: www.axios.com

20 November –
December
18
2022
Jungkook will perform at the 2022 FIFA World Cup’s opening ceremony in Qatar and appear on the tournament’s official soundtrack.

• Uniquely Prokennex, tennis, squash, padel, and badminton

• 352 Main Road, Paarl

Bernice West se Lyfie het skole aan die dans

Bernice West, naaswenner van die realiteitsreeks, Maak My Famous, het `n uitdaging aan sosiale media gebruikers gerig. Al wat gebruikers moet doen is om haar te “tag” soos hulle dans op haar weergawe van Lyfie, en die wenner kry ’n kans om dit saam met haar by een van haar konserte te dans op die verhoog.

Skole het nie op hulle laat wag nie en reeds gesorg vir verskeie videos op sosiale media.

Haar album, Jona, is deur die loop van 2022 uitgereik en een van die liedjies op die album het egter op ander maniere aandag getrek! Platebaas van Inhoud Huis Musiek, Johan Vorster, het die gawe om treffers te identifiseer. Hy het die lied, Lyfie, ‘n paar jaar gelede gehoor en geweet daar is iets groter in as wat mense dink!

Bernice staan sinoniem met inspirasie en iemand waarna mense opkyk, insluitend ouer mense. Alhoewel sy haar eie musiek skryf het die platemaatskappy die liedjie aan haar voorgestel met ‘n opname in gedagte. Bernice het die potensiaal gehoor, 100% in die liedjie in gekoop en dit haar eie gemaak! Haar unieke aanslag op die vervaardiging saam met Johan en Robin Kielly het die land aan die dans! Jannes Erasmus noem: “Ons het die duisende Lyfie dans videos op alle sosiale media platforms gesien die afgelope maand en net opnuut besef dat die boodskap van Lyfie soveel hoop aan almal bring wat dit hoor!”

Die lied het alreeds sy verskyning op trefferparades gemaak na aanleiding van stromingsdienste se data en dit is die bewys dat luisteraars dit graag sal wil hoor op radiostasies!

“Ons het die duisende Lyfie dans videos op alle sosiale media platforms gesien die afgelope maand en net opnuut besef dat die boodskap van Lyfie soveel hoop aan almal bring wat dit hoor!”
Kyk gerus hoe Hoër Landbouskool Marlow se Wolramme die uitdaging aanvaar het:
We offer stringing, rackets, strings, grips, dampeners, nets, shoes, balls, clothes and more…
VISIT OUR SHOWROOM TODAY! SCAN ME 1 9 S a l t R i v e r R o a d , S a l t R i v e r , C a p e T o w n W e s t e r n C a p e S o u t h A f r i c a T e l : + 2 7 2 1 4 4 8 6 0 1 2 E m a i l : i n f o @ c a p e u m b r e l l a s c o m W e b s i t e : w w w . c a p e u m b r e l l a s . c o m Let your family enjoy the beauty of the outdoors under the safety of our UV resistant umbrellas! Baie geluk aan al die nuwe leiers en met almal se prestasies!
Demo rackets available

Dink nuut oor drukwerk by jou skool!

Die Skole Ondersteuningsentrum het onlangs die voorbeeld gebruik: om klein veranderinge aan die manier waarop inhoud oorgedra word te maak, is soos om `n kamer aan `n ou huis aan te bou. Ja, dit lyk goed, en elke kamer het sy funksie en ons doen ons bes met wat ons het. Wanneer jy egter uit die staanspoor en vir ‘n spesifieke doel ‘n nuwe, moderne, ontwerpte huis binnestap, sal jy nie terugtrek na jou ou huis toe nie, maar eerder die ou huis afbreek en van nuuts af bou.

Hoe vernuwe jy drukwerk by jou skool? Werksboeke, addisionele leermateriaal of skryfboeke is `n kopseer vir elke skool. Nie net neem dit ure om dit by die skool te bind nie, maar dit kan ook binne `n paar weke uitmekaar val. Met vandag se tegnologie is die prys vir swart en wit boeke basies dieselfde as vir kleur.

Die bindwerk verseker ook dat jou boeke waaraan jy so hard gewerk het, die hele jaar sal hou!

Raak kreatief met voorblaaie!

Het jy geweet skole kan deesdae die skryfboeke van die leerders laat druk met die skool se kleure op die voorblad? Dit skep nie net eenvormigheid by die skool nie, maar is reeds gelamineer en daarom hoef dié boeke nie oorgetrek te word nie. Die skool kan self besluit hoe breed die lyne moet wees en verkoop dan dié boeke weer aan die leerders as deel van `n fondsinsameling vir die skool.

Voorbeeld van skryfboeke:

Die prys vir die boeke hang af van die hoeveelheid boeke wat bestel word. Jy sal nie glo hoe bekostigbaar dit is nie.

Alle grootte boeke is beskikbaar - van die 32-blad tot die 192-blad boeke.

E-pos info@theprintoffice.co.za vir `n kwotasie vir jou skool.

< Skandeer hierdie QR-kode en blaai saam met ons deur `n paar voorbeelde

COURTRAI PRIMARY SCHOOL

Judo

Die volgende leerders het aan die SA skole judokompetisie in Johannesburg deelgeneem en die volgende uitslae behaal: Petri Coetzee 9 jaar 27kg - Goud gevorderd, Luca Jäggi Wright 11 jaar 60kg - Silwer gevorderd, Finn Brogeneri 12 jaar 55kg - Goud gevorderd en Jurian Dreyer 12 jaar 60kg - Silwer gevorderd.

Naudé en Christoff Pienaar het aan die SA Nasionale Skole Skietbyeenkoms in Randburg deelgeneem. Hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig en die volgende prestasies behaal:

• Christoff Pienaar: o.12 - 4de plek individueel en ‘n silwer medalje in spanverband.

• Naudé Pienaar: o.14 - brons medalje individueel en ‘n goue medalje in spanverband.

Zani Steyn het gekwalifiseer het om SA in 2023 te verteenwoordig by die “International performing Arts Championships”. Dit vind plaas in New York, VSA. Jamie Kock het deelgeneem aan die Statebondspele in Birmingham, Engeland. Hy neem deel aan Kumite en verower ’n silwermedalje. JW van Zyl, Joël Buziek en Luke van der Merwe is opgeneem in die Boland Rangers BPL o.12
Skiet - SA Nasionale Skole Skietbyeenkoms Dans Karate
Pienaar o.12
Christoff
Zani Steyn
o.14
Naude Pienaar Jamie Kock 2de plek - Silwermedalje Finn Brogeneri, Petri Coetzee, Luca Jäggi Wright en Jurian Dreyer JW van Zyl, Joël Buziek en Luke van der Merwe
WA
LAERSKOOL
JOUBERT
PROMOSIE ARTIKEL
Die boek behoort aan: Afrikaans Klaswerkboek Kwartaal 4
Kora Cabinet, Top & Mirror Cement Grey 800 WAS 7 99990 7 49990 EACH CODE: XXBSCBKOR800MC SAVE R500 Amal Komati Black Tall Basin Mixer WAS 1 99990 1 79990 EACH CODE: TVKO4645/BK SAVE R200 SALE NOW ON ENDS 8 JAN 2023 A TOYOTA HILUX STAND A CHANCE TO SPEND R5000 OR MORE & COMPETITION ENDS 8 JANUARY 2023 MODEL: 2.4 GD6 RB RAIDER AT Ts & Cs Apply. www.ctm.co.za Gazania White Freestanding Bath WAS 9 49990 8 99990 Dome White Shiny Floor Tile WAS 14990 11990 PER m2 • 600X600mm CODE: PG1UDO100022 SAVE R30 Element Ivory Element Grey EcoTec Recti ed Matt Floor Tile WAS 24990 23990 PER m2 • 1195X595mm CODE GREY: GR1CEL21R21E CODE IVORY: GR1CEL11R21E SAVE R10 Coral White Front Flush Toilet Suite ONLY 79990 EACH • INCL. SEAT CODE: BE1WH051N A-Grade 350X350mm Tiles PER m2 MORE DEALS AVAILABLE IN-STORE AND ONLINE www.ctm.co.za Prices valid 14 October 2022 - 8 January 2023. Valid while stocks last. Quantity limited per store. Prices valid in South Africa & Lesotho only. E&OE. CT2581 /SA/Lesotho. Ts & Cs Apply. Baie geluk aan die volgende leerders wat toekennings by hul prysuitdeling ontvang het. Prysuitdeling 2022 Leerlingraad 2023 Hoofleiers 2023 Ashley Cornelius Dux-leerder Xavier Cleophas Sportseun Lizè Engels Kultuurdogter Hoofleiers 2023 Cara-Mia Nel (onderhoofdogter), Ineke Erasmus (hoofdogter), Barend du Toit (hoofseun) en Pieter-Hugo Louw (onderhoofseun) Cara-Mia Nel Sportdogter Leerlingraad 2023 Voor: Pierre de Welzim, Jandrè Nel, Frian Heins, Zander Coetzee Tweede ry: Leonè Carstens, Mieke Huisamen, Ineke Erasmus (hoofdogter) Derde ry: Thomè Bestbier, Barend du Toit (hoofseun), Cara-Mia Nel (onderhoofdogter) en Grant-Kay Witbooi. Agter: Pieter-Hugo Louw (onderhoofseun) De Wet Prins, Kirsten Gerber, Jana Kemp, Jessica du Toit. Willem Dreyer Kultuurseun Bella Senekal Hoogste akademiese prestasie - Graad 4 Kirsten Gerber Hoogste akademiese prestasie - Graad 6 Lizandie van Zyl Hoogste akademiese prestasie - Graad 5 LAERSKOOL NOORD-EIND

PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL

Spesiale Toekennings

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL

Prize-Giving / Prysuitdeling
Additional
7
(Head boy) in graad 7 vir English 1st
Language, Wiskunde, Natuurswetenskappe, Afrikaans Huistaal en Lewensorientering. Grade
for Creative Arts, Economic Management Sciences and Afrikaans 1ste Addisionele Taal.
Hoër Meisieskool Paarl het op 18 Oktober hulle prysuitdeling gehou in die Paarl Stadsaal. Min of meer 340 leerders het pryse ontvang. Soos jaarliks, was daar aan die einde van die prysuitdeling ‘n spesiale toekennings afdeling waarin 9 leerders aangewys is as spesiale toekenning pryswenners. Hulle is as volg: Caitlynn Steenkamp Kultuurleerder van die Jaar Ghita Nickall Trophy for Best Deportment Chané vd Merwe Jemmah Prys - A learner who, contributes to a pleasant school environment for fellow scholars and teachers alike. Leigh van Zyl Sportvrou van die Jaar Corinne de Vries Courage Award - A learner who had unexpected and serious setbacks and has recovered from it with grit and resilience. Milcah Visser Elda de Vries Trofee - ‘n Gr. 11-leerder wat haar geleenthede optimaal benut en ander se belange bo haar eie stel. Elzahn Nel Pinkie le Roux Trofee - ‘n Graad 10- leerder met besondere deursettingsvermoeë’, vriendelikheid en hulpvaardigheid. Nikiwe Theron Rose Bowl Award - A music subject learner who has excelled in musical versatility, performance and engagement. Zanke Nell Christene Basson beker - ‘n Gr.12-leerder wat die beste presteer op akademiese-, kultuur- en sportgebied.
Dogters o.12 spiesgooi • Elzaan van Graan 1ste afstand 26.64mtr • Shelby Cussons 2de afstand 7.92mtr • Elizabeth Smith 3de afstand 22.12mtr Dogters o.11 Gewigstoot Baie geluk aan die volgende leerders wat toekennings by hul prysuitdeling ontvang het. WPA Little League Athletics Event, Groenpunt Bredasdorp – Top 10 Byeenkoms HMS La Rochelle Prysuitdeling Elzaan van Graan Elizabeth Smith
Meyer Highest achievement as a Junior performing artist. Signe Pietersen Dedication to the Arts. Beryl Briers-Louw Heléne Loubser-medalje (liefde teenoor haar medemens). Inge van der Westhuizen Kultuurvrou van die Jaar.
Titus Sports Woman of the year.
Most Versatile Sports Woman and Award for showing enthusiasm, dedication, and spirit in the true meaning of Passion for Life. Zoë Vassilatos Most Creative Matric Learner and Innovative Thinker. Monique Engelbrecht Beste Prestasie in beide Akademie en Sport. Elsje-Mari Louw Ontvang wisseltrofeë vir die Hoogste Punte behaal in Afrikaans Huistaal; Frans Tweede Addisionele Taal; Rekeningkunde; Lewenswetenskappe; Fisiese Wetenskappe; Wiskunde; Sy behaal die Hoogste Punte in graad 12 (95,14%)
Erin
Shamira
Caroline Noyce
Jeanne du Toit
LA
ROCHELLE GIRLS’
/ Prysuitdeling
PRIMARY
Creata Wisseltrofee vir die beste prestasie in skeppende skryfwerk.
ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL LA
PRIMARY Prize-Giving
PAARL BOYS’
SCHOOL
Matthew Shelly Musiek – Mees Veelsydige Musiekleerder Munich Matthyse & Darren de Kock Eksterne Kultuurtoekenning Schalk Meiring Best Tweekampatleet, Buitesportman & Sportman van die Jaar Aiden van der Walt Music – Best Music Learner Joshua Minnaar “Boys’ Choice” Award Juah de Beer Anthea Verhoef Trofee – Beste Vordering in Musiek Ronnie de Reuck Exemplary Deportment Award Luca Viljoen Arts & Culture Ben Basson Kobus Sieberhagen Trofee – Uitleef van die Learner Council Front: Andoni Cocolaras, Henry Oudtshoorn, James Holm, Liam Buchanan, Leighton Richter, Cullen Kearns. Back: Eben Nortier, Ludwig Zietsman, Ethan Oosthuizen, Divan Kriek, Hannes Groenewald, Liam Smit, Washe Gowero.
HOËRSKOOL SWARTLAND Prysuitdeling 2022 Baie geluk aan al die nuwe leiers en met almal se prestasies! Nina Janse van Rensburg Dux-leerder van 2022 Brigitte Buys Skild vir netheid en gedrag, asook beste hokkie-agterspeler o.18 dogters
Steyn Skild vir netheid, gedrag en hoflikheid Hoofleiers vir 2023 Chloé Leng (Onderhoofdogter), Philip Santon (Hoofseun), Toné Malherbe (Hoofdogter) en
Dippenaar (Onderhoofseun) Dané Viljoen Skild vir veelsydigste leerder op akademiese, sport, kultuur, en leierskapgebied Kristin van der Ross Veelsydigste Sportvrou van die Jaar, asook beste netbalverdediger o.18
Petrie
Johann
Jaar, asook rugby, beste o.16 agterspeler, beste senior seunswemmer, beste tweekamp senior seun Material Handling Machinery Erection Contractors (erect high quality steel structures to any specifications) Machine Installations Production Plants (Dog food, Poultry food, etc) Poultry housing (incl. Free Range Housing) Fencing Silos (Steel, Corrugated Silos, Bulk Feed Bins for Poultry Farms, etc) Conveyors Augers Screw Conveyors Chain Conveyors Belt Conveyors Bucket Elevators Cyclones Centrifugal Fans Mobile Screens (Rotating screen for cleaning of wheat, corn and canota) JACQUES SMIT CELL: 083 234 2800 jacques@unirec.co.za TEL: 022 482 2531 10 Moorreesstreet P.O Box 154 MALMESBURY ERECTION CONTRACTORS & MACHINE INSTALLATIONS MANUFACTURERS OF MATERIAL HANDLING MACHINERY www.UNIREC.yolasite.com MANUFACTURERS OF: SWARTLAND GARAGE DOORS • Domestic Shutters • Louvre Shutters • Trellis Gates & Burglarbars • Blinds • Garagedoors & Automations
Kailen
Kotze Veelsydigste Sportman van die
HOËRSKOOL PORTERVILLE Ons Toppresteerders by vanjaar se prysuitdeling Paula Viljoen en Carla-Jane Langenhoven Grootste Kulturele Bydrae Hoërskool Marlé Janse van Rensburg DUX 2021 Hoërskool Lara Louw DUX 2021 Laerskool Daniël Knoetzen Hoërskool Leerder van die Jaar Jozua Jordaan Laerskool Leerder van die Jaar THE ALL NEW NISSAN QASHQAI www fuzionnissan co za 022 482 1124 BOOK YOUR TEST DRIVE TODAY FROM R568 200 KORTTERMYNVERSEKERING LEIERS VAN DIE WES KAAP! RSAM IS JOU ANTWOORD!! U GEMOEDSRUS, ONS PASSIE! Moeg vir oproepsentrums? | Moeg om net ‘n nommer te wees? | Opsoek na Uithaler Persoonlike Diens? RSA Agri Makelaars (Edms.) Bpk. is ‘n gemagtigde finansiële diensverskaffer met FSB Lisensie no. 34909 Ceres 023-312 1345 | Citrusdal 022-9212140 | Clanwilliam 027-482 1909 | Malmesbury 022-487 9630 Paarl 021-872 1289 | Piketberg 022-913 2686 | Porterville 022-931 3735 Robertson 023-626 6818 | Tulbagh 023-230 1437 Vredendal 027-213 1596 | Worcester 023-342 1937 | Stellenbosch 021-886 6616 Kontak gerus een van ons Adviseurs by ‘n Tak naaste aan u! Ons reël dekking vir die versekering van: • KommersiëleBesighede se Bates • Persoonlike en Huishoudelike Bates • Agri Besighede se Bates • Oeste
HOËRSKOOL VREDENBURG LAERSKOOL VREDENBURG Prysuitdeling 2022 Wes-Boland Eisteddfod 2022
Elaine Bowles 1ste in graad Pontie Houpt Skild, Die Dux – Akademie Skeigh-Lee Jeneker Honorary Colours for Kickboxing Lianka Jordaan Akademiese Half-Erekleure Thiedu
du Preez Gr.9 Ontvang NEA se Senior Diploma vir kuns en word genooi om aan die Young Achievers Awards deel te neem.
Johan
van der Merwe 2de in graad Akademiese Erekleure
Tiaan
van Rhyn 3rde in graad Akademiese Half-Erekleure
Ons gr.R-7 leerders het hierdie jaar vir voordrag, kuns, letterkunde en musiek 114 cum laude, 136 goud, 58 silwer en 12 brons sertifikate by die Wes-Boland Eisteddfod verower. In total Vredenburg Primary School had 24 prize winners and the school won the shield, for
year in a row, for the primary
with the most prize winners 2022. The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Lees skoolnuus van regoor die land op www.awsumnews.co.za Do you like working with your hands, making things and finding out how things work? Our small mechanical engineering company is offering an opportunity to earn and learn for a few self motivated young individuals in the form of a MerSETA accredited apprenticeship. Requirements: 16 to 19 years of age. Pass theoretical and practical admittance tests. Interested individuals can send us a one page CV and motivation letter, and we’ll get back to you. CV’s to be emailed to easycanjobs@gmail.com Easy Can cc, Vredenburg, WC, 7380. www.easycan.co.za
Carina van Wyk en Sanito Appels is aangewys as hoofleiers vir 2023
the 17th
school

AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

Hekpoort (ongeveer 100km vanaf Johannesburg).

Hy matrikuleer aan HS Monument waarna hy aansluit by die TUKS Rugby Akademie. Hier speel hy rugby vir die TUKS o/21a-span en later gaan speel hy in Engeland rugby vir die Old Elthamains. In sy loopbaan rig hy die o/16 Puma Plattelandspan en die Sharks o/16 b-span af. Hy tree ook op as keurder vir die o/17 Seven Sharks-span wat in 2019 die Nasionale Rugbyweek wen.

Sy lewensleuse is met reg: “The higher the mountain, the harder the climb, the sweeter the victory.

Vyf vinnige Vrydag-vrae aan Mnr. Vernon: 1. Skaaptjops of vis? Skaaptjops

2. Ford of Toyota? TOYOTA HILLUX 2.5 D-4D XTRA CAB SRX

3. Tee of Koffie? Rooibostee

4. Sederberge of Weskus? Beide. Altwee is prentjiemooi!

5. Stormers of Bulle? GEEN!! SHARKS!!

Augsburg stap weg met volgende toekennings: 1. Beste Jeugskou-skool in die Weskaap 2. Meeste streekskoupunte is aan vier leerders toegeken.

tema was die jaar “vegters”, en hierdie klomp besonderse leerders is meer as gereed om hul gewig in te gooi en te veg vir elke leerder, elke onderwyser en elke ouer om ons skool tot nuwe hoogtes te neem.

Verkoop van Deutz-Fahr trekkers en die herstel van enige trekker of implement. Kontak gerus ons verkoopspan Tobie:082 927 5093, Nico: 083 539 9631, Kobus: 082 773 9957
Heidelberg,
3. Die
die
gevaar het, is
Jeugskou Hoofleiers 2023 Hoofseun 2023: André Vermeulen Hoofdogter 2023: Luchané Matthews Onderhoofseun: Samuel Hanekom Onderhoofdogter: Noah Baard Mnr. Vernon Lombard THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Tydens die Wes-Kaapse Jeugskou-toekenningsgeleentheid is verskeie spesiale toekennings uitgedeel aan deelnemers en skole wat presteer het tydens die streeksjeugskoue en ook tydens die WP-kampioenskappe.
Almal het aan drie skoue deelgeneem, naamlik
Riversdal en Swellendam, en het 100%. Benjamin Turner (Gr. 7) ontvang een van die toekennings.
toekenning aan leerders wat die beste in die kennistoets tydens
WP-kampioenskap
aan
Lombard 88,4%, Albertus Huisamen 91,1% en Christopher van Zyl 91,7%, Marlouise du Toit 94,2% en Liam Drennen Seuns Skaakspeler van 2022 Imke Geldenhuys Senior Dogters-atleet en Tennis-speler van die Jaar Henro de Beer Beste Rugbyspeler van die Jaar Lula van Zyl Junior Kultuurwenner Ava Volgraaff Dogters Skaakspeler van 2022 Dané Lans Junior Dogtersatleet van die Jaar Victor Lategan Beste Seunsatleet Linelle van Zyl Buite-Kurrikulêre toekenning vir Uitstaande Prestasie in sport (SA Goju Ryu span) seun en Beste Krieketspeler van die Jaar Dirk Saayman 92,2%, Elena Lombard 96% en Gr. 4 Top 3 presteerders Mareli van der Westhuizen 87,7%, Lou Anne Lubbe 88,1% en Aliana Beukes 88,5% LAERSKOOL VREDENDAL Cnr. of Church & Pastorie Str, De Keur Centre, Shop nr 6, Vredendal 027 213 3606 | info@wildenorgidee.co.za We specialise in: Bunches, Arrangements, Funeral Wreaths, Posies, Flower Crowns, Gift boxes, Biltong hampers and more... Christopher van Zyl (Onderhoofseun), Imke Geldenhuys (Onderhoofmeisie), Hanna Stemmet (Hoofmeisie) en Rudolph Burger (Hoofseun)
Jeandré

Hoërskool Vredendal het op Donderdag, 20 Oktober hulle jaarlikse prysuitdeling gehou, die eerste tradisionele prysuitdeling sedert die pandemie. Tydens die aand is verskeie uitstaande prestasies beloon en was dit duidelik dat die Covid-leerders hulle nie maklik sal laat onderkry nie. Ook op die sportveld het die leerders ‘n behoorlike terugkeer gemaak na die sportveld en was daar ook skitterende prestasies. Sekerlik een van die hoogtepunte was die aankondiging van ons Junior-sportvrou van die jaar. Die besluit was maklik aangesien Chris- Mari Nel ‘n driedubbele Suid-Afrikaanse atletiekkampioen is. Ander sportuitblinkers was Oloff le Roux, junior sportman, Yani Cloete, senior sportvrou en Khyle Machelm, senior sportman.

Ook die wenners van die junior –en seniorkultuurtoekennings was maklike keuses. San- Mari Turner, junior-wenner, presteer op nasionale vlak in sang en is ook volgende jaar op pad Los Angeles toe vir deelname aan ‘n internasionale sangkompetisie ,terwyl die senior-wenner, Cise-Leigh Januarie, op byna elke kultuurgebied briljante uitslae behaal.

Op akademiese gebied het die leerders uitstekend presteer en is daar vanaf graad 8 tot graad 12 46 vol- erekleure toekennings vir akademie gemaak, ‘n bewys van die baie hoë akademies standaard wat in die skool gehandhaaf word. Die skool se hoogste akademiese prys, die van Dux-leerder vir prestasies in graad 11 en 12 , is vanjaar aan die hoofdogter, Anchen Fouché , toegeken ,wat ‘n gemiddelde persentasie van 91.64% oor die twee jaar gehandhaaf het. Hiermee het sy die gesogte Old Mutual Trofee en ‘n stewige kontanbedrag ontvang.

Laastens natuurlik was die aankondiging van die nuwe hoofleiers van 2023. Casey Engelbrecht is as hoofdogter en Eduard Kellermann as hoofseun aangewys.

Die skool wil ook langs hierdie weg weerens hulle gelukwense aan elke leerder en ouer en hulle dank vir al die borgskappe oordra. Hoërskool Vredendal is beslis ‘n skool waarop die gemeenskap trots kan wees.

Dallers presteer uitstekend
Senior
Oloff le Roux Junior Sportman San - Mari Turner Juniorkultuurtoekenning
Senior Sportvrou Anchen Fouché Dux-leerder Chris-Mari Nel Junior Sportvrou Cise-Leigh Januarie Seniorkultuurtoekenning
HOËRSKOOL VREDENDAL THINK | SHOP | SUPPORT EDK Vir al jou skryfbehoeftes, besoek ons by: Tuinstraat 2 , Vredendal | 027 213 4411 Baie Geluk aan alle Akademiese Presteerders! Ons is trots op julle! AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!
Khyle Machelm
Sportman
Yani Cloete
Casey Engelbrecht en Eduard Kellerman Hoofdogter en Hoofseun
Meet our Student Council for 2023. Congratulations to the following
who
their
Student Council for 2023 Matric Prize-Giving 2022
PRIVATE SCHOOL
learners
received awards at
prize-giving ceremony.
Caleb Prins Head Boy Emile Buhr Jannich Bezuidenhout Joshua Paddock Marco Storm Deputy Head Boy Benjamin Pretorius Kino Meintjes Liam Burke Stevie Phillips Head Girl Gema Carosini Zinneerah Ahmed Thalya Tallie Thalia Mason Deputy Head Girl Leanne Snyman
Zené Cloete Academic Half-colours: Afrikaans (77%), Life Orientation (80%), Drama (83%), English FAL (87%), Top-Achiever Grade 12. Eisteddfod Half-colours: Afrikaans Poetry (Gold), Dance (Silver), Prosa (Cum Laude), Culture Trophy. Oettle Skild.
Eisteddfod Full-colours: Monologue
and
Celest Conradie Academics: Mathematical Literacy (79%). Eisteddfod Half-colours: English FAL Literature (Gold) and Art (Cum laude).
Eisteddfod Half-colours:
Afrikaans HL Literature
Afrikaans HL Reading (Silver), English HL Reading (Cum laude) and Art (Cum laude). Tristan Moore Academics: Afrikaans
Caitlin Bantam Lu-Anne Schoeman
Tristan Jones
(Cum laude)
Speech choir (Silver).
Iza Marais
Photography (Bronze),
(Gold),
HL (78%) and English FAL (84%). Eisteddfod Full-colours:Afrikaans HL Literature (Bronze)and English FAL Literature (Cum Laude). Ethan Visagie Academics: Dramatic Arts (82%). Eisteddfod Full-colours: Music – Solo with electronic accompaniment (Cum Laude), Monologue (Cum Laude) and Choir (Gold).
WIMPY
T:
W:
NEWS The
news platform in S.A < ho ho ho >
A very Merry Christmas and best wishes for 2023 from all of us at AWSUM News.
Chanté Worship Dux-learner Academics: Life Orientation (75%), Consumer Studies (81%), Life Sciences (84%), English HL (86%), Afrikaans FAL (86%), Mathematical Literacy (87%) and Top achiever. Sport: Sport trophy.
Laguna
022 772 1770
www.wimpy.co.za AWSUM
biggest school
*<]:{)
POMARIO ONAFHANKLIKE SKOOL
Baie geluk aan die volgene leerders wat toekennings by hul prysuitdeling ontvang het.
Prysuitdeling 2022
Paula Oberholzer Beste vordering in musiek (grondslagfase) Kari Mouton Goud eisteddfod (Kuns) en beste swemmer Gr. 4-9 Fleur Richter Top leerder intermediêre fase en Cum Laude eisteddfod (Voordrag, Prosa en poetry) Mari Burger Goud in Eisteddfod (Kuns) Zanè Esterhuizen Grondslagfase Swembeker Olivia Steyn Cum Laude eisteddfod (Poetry) Lichè Geldenhuys Beste student FET fase ambassadeurstrofee en erekleure vir leierskap Jacy Brand Beste swemmer Gr. 8-12 Cayleigh Peo Goud vir eisteddfod (Kuns) Sophie Steyn Cum Laude eisteddfod (Art) Krige Liebenberg Beste prestasie in musiek Gr.47 , veelsydigste sportman en goud vir eisteddfod (Klavier) Leerlingraad vir 2023 Zoë Jansen (Hoofleier), Olivia Soekers, Sumè Breytenbach, Olivia-Rose Steyn en Emma-Joy Jansen Inge Brand Veelsydigste sportvrou en beste swemmer Gr.4-9 Anli Oberholzer Topleerder senior fase, Cum Laude eisteddfod en beste vordering in musiek Esmari Olivier Beste Cambridge student Marguerite Mouton Beste musiek student in die (grondslagfase) Jenè Henrico Goud eisteddfod (Poësie) Mia Willemse Cum Laude eisteddfod (Poetry) Christiaan Mouton Cum Laude eisteddfod (Poetry)
Academics: Afrikaans HL (75%), Mathematical Literacy (75%) and English FAL (80%). Eisteddfod: Speech
(Silver). Olwethu Velapi Eisteddfod Full-colours: Monologue (Cum Laude) and Choir (Gold).
Eisteddfod:
Hananja Theunissen
Choir
Keacia Samuels
Afrikaans HL Poetry (Bronze).
Academics:
Eisteddfod:
Tiaan Rhode
Mathematical literacy (75%).
Choir (Gold).
Christiaan
Grunder Academic Half-colours: English FAL (79%) and Mathematic literacy (84%).
Congratulations to the following learners who received awards at their prize-giving ceremony.
Matric Prize-Giving 2022
Personalise it! Make is your own - add the schools name on the back ORDER YOUR MATRIC WEAR Personalised Baseball Jackets, Caps, Sneakers, Hoodies, and more. quotes@aspirebranding.co.za 076 538 4102 B RA N DI N G A SPI R E
Longacres Private School
Customise your school bags in 2023. Contact us to view a sample and for more information | quotes@aspirebranding.co.za Quality bags parents appreciate and comfortability students love to wear. MADE IN RSA | WATER-RESISTANT | PADDED STRAPS | REINFORCED STITCHING ON STRESS POINTS SATCH BACKPACKS

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.