AWSUM Boland Landbou VS Oakdale - 2022

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND Coffee DisinfectingPackedBarSportsCleaning Follow us on Social Media Follow us on Social Media Let us manage your Catering, Cleaning, Hygiene & Pest Control Services www.feedem.co.za Boland Landbou Oakdale Landbou Sportswear learners love and quality that www.aspirebranding.co.zaappreciateparents VILLA (awsum) 2.pdf 1 2022/08/16 15:32

Verskeie Springbokke en SA-Skolespelers, asook ‘n internasionale speler, het al in hierdie interskole gespeel.

No Ja nuary Ma rket 5 Feb ruary | Februarie 5 5 Ma rch | Ma art 5 2 April | April 2 7 Ma y | Mei 7 | Junie 4 6 f e e s ber 5 ber 3 2022 Farmers’ Market | Plaasmark 2022 www.windmeul.com | wines@windmeul.com | 021 869 8100 Plaaslike KundigeKwaliteitGespesialiseerdeInnoverendeVervaardigingProdukontwikkelingPlantvoedingPlantbeskermingAdvies info@nutrico.co.za+27www.nutrico.co.za(0)113924072 Philip Dun 072 301 2742 Kenny Beeton 060 783 9301 HEAD OFFICE 021 000 AWSUMwww.awsumnews.co.za1705BolandAwsumSchoolNews The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix AnzèlEnricoHeleenVenterEtsebethTheartHeyns Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Marlie EldorayBrandvdWesthuizen Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Novus Print. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen Die drie-en-dertigste Interskole tussen die twee grootste suiwer landbouskole in die land word op 27 Augustus by Boland Landbouskool in die Paarl aangebied. Beide hierdie skole word as suiwer landbouskole beskou vanweë die verpligte landbouvak wat elke leerder in die skool moet neem. Hierdie skole is bekend vir ‘n eenvormige karakter van trots, samehorigheid, sterk dissipline en leerderbetrokkenheid. Vandaar die feit dat hierdie skole met hul relatief klein leerdertal met agtien rugbyspanne en eer meeding teen die grootste skole in die land. Die skole is as deel van die Top 20-skole in die land gereelde deelnemers aan die gesogte Wildeklawer-rugbytoernooi.

Gedurende 2009 is die Interskole tussen die twee skole gekanselleer weens die uitbreek van varkgriep asook in 2020 en 2021 as gevolg van Covid-19. Beide hoofde erken dat dit een van hulle moeilikste sportbesluite was wat hulle saam moes neem. Dit is ook interessant dat daar in een-en-dertig jaar nog geen gelykopuitslag was nie.

Die Interskole tussen hierdie twee trotse landbouskole is sedert 1987 deur die destydse hoofde van beide skole, mnr. Fanie du Toit (Oakdale) en mnr. Wouter Nortier (Boland), begin. Die aanbied ing lê veral klem op rugby wanneer agtien spanne teen mekaar sal meeding. Die gholfspanne van beide skole speel ook reeds Vrydag, 26 Augustus, teen mekaar. Vanjaar se interskole word ook gekenmerk as die eerste jaar waar die skole teen mekaar gaan meeding in bergfiets wat ook reeds Vrydag, 26 Augustus, plaasvind.

Afgesien van die strawwe mededinging tussen hierdie twee skole op interskolevlak, heers daar ook ‘n baie sterk band van samewerking en vriendskap tussen die personeel van beide skole. Die handhawing van ‘n sterk sin van sportmanskap en spanetiek word ten alle tye bevorder wat tot ‘n positiewe beeld van beide skole en hulle leerders bydra.

GESKIEDENIS VAN INTERSKOLE VAN DIE Interskolekragmeting - Hoër Landbouskool Boland vs. Hoër Landbouskool Oakdale Saterdag 27 Augustus 2022 REUSE IN LANDBOUONDERRIG AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Download past exam papers Per grade, Per www.awsumnews.co.zasubject

Jaccus eerstespanPretoriusrugbykaptein

Hoër Landbouskool Boland Dirigente

Ons het as ‘n span ‘n moeilike jaar gehad en het gesukkel om aan die gang te kom, maar ek sal baie trots op die span wees as ons Interskole hier op ons eie plaas kan wen – vir die derde keer in ‘n ry! Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan Elektriese Ingeneurswese by Stellenbosch gaan studeer en sal daarna werk tot ek weer in Namibië op ons plaas kan gaan boer.

Eben Lambrechts, Marais Smuts, Jan-Dirk Coetzee en Dian Rautenbach.

Met die groottste verskeidenheid komponente en wydste netwerk in Suid-Afrika.

OPTIMALE BESPROEIING SOPLOSSINGS Plaaslike besproeiing vir jou tuin , landskap, sportveld en plaas.35 takke oor SA | info@agrico.co.za | 021 950 4111

Spilpunte | Drip- en mikro-stelsels | Tuinbesproeiing | Sportvelde | Komponente | Diens en installasie

BO-BAASBESPROEIINGS-KENNERSinjouomgewing

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Enige beserings? Ons span het al baie verander deur die jaar. Ons was ook baie ongegelukkig gewees met beserings, maar ek het die volste vertroue in ons span en ek weet dit is die beste een wat ons op die veld gaan sit. Ons is net baie ongelukkig oor ons ons voormalige onderkaptein, Freddie Dreyer, verloor het vir die laaste twee wedstryde. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Hoër Landbouskool Boland

Stephen De Swardt, Matthys Lourens, Jan Fick en Jan Heyns. Hoër Landbouskool Oakdale Dirigente

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? My hoogtepunt van my rugbyloopbaan was definitief om gekies te wees as Boland Landbou se eersterugbyspankaptein; dit is n groot voorreg. Die hoogtepunt van my seisoen was om teen Paarl Gim ‘n baie goeie wedstryd te speel asook om teen Bishops te wen. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur hulle gemoed te lig wanneer dinge sleg gaan en om voor te vat op die veld wanneer ons speel deur ‘n voorbeeld te wees en hulle daardeur te motiveer. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Jandré Genis is ons onderkaptein en hy speel in die agterlyn. Ons het ‘n baie goeie verstandhouding en kommunikeer goed tussen die agterlyn en die voorspelers. Ons werk goed saam en dis vir my ‘n groot voorreg om saam met hom te kan speel.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Interskole is vir enige speler die hoogtepunt van hulle skoolloopbaan! Die feit dat ons dit die afgelope twee jaar nie kon beleef nie, maak hierdie een besonders spesiaal. Ons is ‘n span wat ongelooflike veggees het en manne wat regtig die swart trui met trots verteenwoordig. Die mense kan ‘n klipharde wedstryd verwag, van begin to einde. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons is ‘n span wat daarvan hou om met tempo te speel! Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Met skolerugby wat so groot raak, is dit soms maklik om te vergeet dat die spelers se opvoeding eerste prioriteit is. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Baie tyd en moeite word aan ‘n rugbyprogram bestee! Kwaliteit-afrigting het in die laaste tyd toegeneem en die feit dat ‘n leerder ‘n toekoms om die sport kan bou lei daartoe dat skolerugby toenemend kompeterend word.

Eerste Rugbyspan afrigter: Hoër BolandLandbouskool MolnarPhilip

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND EERSTESPAN RUGBY MAG DIE BESTE SPAN WEN! NexusAG wens alle spelers baie sterkte toe vir die interskole wedstryde! GENIET ELKE OOMBLIK!www.nexusag.net021-8608040 Wian Jongsma Slot Jan Louw Flank Albie Bester Binnesenter 5 6 12Dewald de Villiers Linkervleuel11 Jaccus Pretorius (k) Agsteman8 Malcolm Lamont Loskopstut1 Andries Truter Slot4 Jandre Genis (o.k) Losskakel Joe Bezuidenhout Heelagter 10 15 Christoff Etzebeth Vaskopstut3 Francois Hesse Skrumskakel Angelo Daniels Regtervleuel 9 14 Hannes van Wyk Haker2 Jaco Engelbrecht Flank Shauwin Booise Buitesenter 7 13

021 - 206 7812 | www.wynlandagri.co.za 062 285 7475 | alfred@wynlandagri.co.za

Reinstorf Slot Therlow Prins Linkervleuel 5 11 Pieter Marais Losskakel Keagan Coerecius Heelagter 10 15 Francois du Toit (k) Flank6Reuben Waterson Loskopstut1 André Goedhals Slot4 Marcelle Strydom Skrumskakel Pieter Pretorius Buitesenter 9 14 Marco Conradie Vaskopstut3 AJ van Vuuren Agsteman James Jonker Buitesenter 8 13 Jurgen van Staden Haker2 Armand Combrinck Flank Kobus Jv Rensburg Binnesenter 7 12 51 Durban Straat Riversdal Tel: 028 713 1104 Cell: 079 660 2451 / 079 660 2451 Email: admin@brandchem.co.za INDUSTRIAL/HOUSEHOLD CLEANING SOLUTIONS & PACKAGING MATERIALS FRESH EGGS NOURISH THE MIND Plaaslike KundigeKwaliteitGespesialiseerdeInnoverendeVervaardigingProdukontwikkelingPlantvoedingPlantbeskermingAdvies info@nutrico.co.za+27www.nutrico.co.za(0)113924072 Philip Dun 072 301 2742 Kenny Beeton 060 783 9301

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar teen Boland Landbou te wagte wees van julle span? Dit is ‘n span met karakter wat die waardes en etos van die skool op die veld uitleef. Met die broederskap en trots vir Oakdale, saam met die 450 seuns, sal die span op die dag iets wil terugploeg vir die nalatenskap en die tradisie van 94 jaar. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Met goeie balbesit en momentum sal ons die bal in spasie kry. Enige span se grondslag begin by vaste fasette. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om net 15 spelers elke week te kies om die eerstespan-trui te dra. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Rugby is professioneel en daar gaan baie tyd en geld in op skolevlak.

Eerste Rugbyspan afrigter: Hoër OakdaleLandbouskool Malan

Plessisdu

Hägen

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND o.19B INSURANCE GOOD AND PROPER o.19B Rugby Skandeer produketiketvirenmeerinligting. Skandeer produketiketvirenmeerinligting. VILLA (awsum) 1.pdf 1 2022/08/16 15:31

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE o.19B APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW SHOPPING PLATFORM Your customers will love you :) No monthly listing fee! Email us at lets@getsnappi.com

Ons het beserings, maar dit is ‘n voorreg en eer vir die volgende speler om die wit trui te dra.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan is ons oorwinning teen Hoërskool Outeniqua vroeër vanjaar. Die span se hoogtepunt sal beslis ook daardie dag se oorwinning wees, sowel as die wedstryd teen Grey Kollege waar ons ses elk geëindig het.

o.19B Rugby

Hoër Landbouskool Oakdale

eerstespan rugbykaptein

Hoe is die samestelling van die span teen Boland Landbou? Enige beserings?

Hoe motiveer jy jou span? Alhoewel die span nie baie motivering nodig het nie, sal ek hulle in swaar tye aan die eer wat dit is om die Wit - trui te dra herinner en dat daar 450 seuns is wat bankvas agter ons staan. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Kobus Janse van Rensburg. Kobus staan my by deur meeste van die praatwerk agter te doen en lewer waardevolle insette wanneer ‘n moeilike besluit geneem moet word.

Francois du Toit

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag teen Boland Landbou wen. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan volgende jaar Landbou Ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.

Lleyton September, Reuben Waterson, Ehrard Visagie, Emilio Silva (k), Mnr. André Coetzer (afrigter), Arend Blom, Righardt Stander, Shaydon Fradie en Lukas Olivier. Middel: Albert Steyn, Devon Windvogel, Jean de Kock, Michael Fourie, Hanno Louw, Karlo Truter, George Coetzee en JC van Wyk. Agter: Gerhard Ehlert, Louis Fourie, Werner Groenewald, Eric Taute, Hägen Reinstorf, Jorik Meyer, en Pienie Pienaar.

Voor:

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND A-SPANNE INSURANCE GOOD AND PROPER

Voor: Dominique Dirks, Hans Verster, Albertus Buckle (Afrigter), Juan Swart, Schoeman du Preez (Afrigter), Xavier Vorster, Retagen van Rooi. Middel: Tihaan van Zyl, Daniel Blom, Rico van Zyl, Alco Bindemann, Jeanro Minnaar, Rennie Swarts, Lyle Lewis. Agter: Wehan Lume, Codi Binneman, Ruan Viviers, Jean Visser, Ethan Downing.

Santam is an authorised financial services provider (FSP 3416), a licensed non-life insurer and controlling company for its gro o.14A Rugby Voor: Gehano Van Bo, Jos Stander (Afrigter), Adriaan Leach, Johan van der Merwe (Afrigter), Diwan Schoeman, Prieur du Plessis (Afrigter), Yuvrah George. Middel: Aleit Stander, Corné Marais, Krige le Roux, Francois de Villiers, Jayden Steyl, Dian van Aswegen. Agter: Dee-Em de Kock, Juan Visagie, Tiaan Malan, Tiaan Zeeman, Jaeger Coetzee. o.15A Rugby

Voor: Sydney Blaauw, Krause Ohlhoff, Blake de Kok, Liaan Scriven (Afrigter), Pieter Bergh, Deon Carstens (Afrigter), Kodi Nell, Derico Messina, Jayden Brits. Middel: Adam van Schalkwyk, MJ Harmse, Janco Moggee, Ewan Vercuil, Gerdian Coetzee, Geo Williams, Hanro Gouws, Andre Blewett, Henre Swart. Agter: Leighton Lombard, Jacques Coetzee, Jayden de Klerk, Heinrich Bezuidenhout, Alex Potgieter, Wian Strydom, Dante Christians, Derek du Preez, Heinrich Kotze. o.16A Rugby

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND B-SPANNE REGTE, EGTE VERSEKERING 18 THE CROFTS 74 FIRMOUNT SOMERSET-WESTRD

Agter: Ewan Vercuil, Gerdian Coetzee, Jacques Coetzee, Wian Strydom, Tiaan Ryke, Arno Nel, Diwan Grobbelaar. o.16B Rugby

FIRE SAFETY AND SYSTEMS SAFETY COMPLIANCE SYSTEMS

Voor: Dominique Dirks, Daniel Venter, Albertus Buckle (Afrigter), Stefan Conradie, Schoeman du Preez (Afrigter), Jordan Solomons, Henré Stoffberg. Middel: Nico Swart, Louhan Liuw, Wouter Kleinhans, Dian Rademeyer, Handré Kleinhans, Su-Agen Kuiler

Agter: Luke le Roux, Marius du Plessis, Jean Visser, Divan Schoeman.

Voor: Francois van Straaten, Jos Stander (Afrigter), Lulo Serato, Johan van der Merwe (Afrigter), Francois Prins, Prieur du Plessis (Afrigter), Ayden Juries.

Agter: Henri de Villiers, Kobus Conradie, Juan van Aswegen, Zurwigh Marais, Johannes Goosen. o.15B Rugby

ALTERATIONSRENOVATIONS

o.14B Rugby

Middel: Arno Pieterse, Kobus Jordaan, Dehan Fourie, Ruhan Kleinschmidt, De Wet van Aswegen, Pieter Mostert.

Voor: Luan Skog, Henre Swart, Liaan Scriven (Afrigter), Geo Williams, Deon Carstens (Afrigter), Malan Goosen, Hanno van Zyl. Middel: Andre Blewett, AJ JancoJancoRuanNeethling-Binneman,vanderWesthuizen,Moggee,KeanHugo,Basson,HeinrichKotze,AragonGerber.

Voor: Jurgen Isaacs, Dewaldt Jonck, Mnr. Ivan van Zyl (kondisioneerder), Erick Steyn (k), Mnr. JB Naudé (afrigter), Waylon Kortjie, Mnr. Gerhard Holtzhausen (afrigter), Kurt Coetzee, en Jean Joubert. Middel: Zodie Jegels, Hendrik de Beer, Aldert van Zyl, Zak Wessels, Gustav van der Merwe, Adriaan van der Merwe, Zak van Heerden, Damian Enslin, Tristan Atsell en Christof Crous. Agter: Duraan Janse van Rensburg, Zack Malherbe, Migail Barnard, Tiaan Turck, Roy Viljoen, Siegfried Stander en Conner de Beer.

Voor: Sine Mdlankomo, Anrich Scheffer, Wayne Ganniwa,Mnr. Pine Marais (afrigter), Lohan Gerber (k), Mnr. Philip Hattingh (afrigter), Jandrian Goosen (o.k), Warren Labuschagne en Reinhart Viljoen. Middel: Marnus Janse van Rensburg, Lee-Winn Pretorius, CT Vosloo, JT Jackson, Aaron Flanigan, Jannes Snyman en Kai Pratt. Agter: Malan van der Merwe, Frederik van Dyk, Christian Vorster, Liam Lightley, Bernard Erasmus en Ryno Steyn. o.16A Rugby

Voor: Caleb Williams, Neël de Kock, Mnr. Johan van Niekerk (afrigter), Jacobus de Villiers (k), Mnr. Ernie Durrheim (afrigter), Nathan Gordon, Mnr. André Bester (spanbestuurder), Jaylin Bacons en Bjorn Onrust. Middel: Tyler Loock, André van der Merwe, Kane du Plessis, Adrian Smith, Bernard Badenhorst, Myburgh Eksteen, Diaan Labuschagne en Mark-Hein Fourie. Agter: Francois le Roux, Kyle Burger, Diaan Augustyn, Wian la Cock en Dian Rabie. o.15A Rugby

o.14A Rugby

o.14BA Rugby

Voor: Juvaan Heathcote, Mnr. Johan van Niekerk (afrigter), Gustav Schutte (k), Mnr. Ernie Durrheim (afrigter), Caleb Williams, Mnr. André Bester (spanbestuurder) en Luan van Tonder. Middel: Danté Lategan, Neël de Kock, Divan Dixon, Dylan Conradie, Marnus van den Berg, André van der Merwe, Franco Stapelberg en Kruger van HelgardRooyen.Honiball, André Viljoen, HW de Waal, Etienne de Bruin, Sebastiaan Visser, Henco Vermeulen en Nico Geldenhuys. o.15B Rugby

Voor: Michael Burger, Manny Gomes, Theuns de Bruyn, Mnr. Pine Marais (afrigter), Rayden Jafta (k), Mnr. Philip Hattingh (afrigter), Marnus Janse van Rensburg (o.k), Daniël Keyser en Jaco van Deventer. Middel: Tyrese Plaatjies, Reuben van der Schyff, Jandré Nell, Jordan Ess, Hendriko Nel, Albert Schoeman, Evan Momsen en Aaron Flanigan. Agter: Daon Muller, Jean Coetzee, Reuben Roelofse, Aidin Booysen, Ruan Swart, Frederik van Dyk, Ryno Steyn, JT Jackson en Marco van Sandwyk. o.16B Rugby Voor: Owen van der Heyde, Mnr. Ivan van Zyl (kondisioneerder), Hendrik de Beer (k), Mnr. JB Naudé (afrigter), Zack Malherbe, Mnr. Gerhard Holtzhausen (afrigter) en Zandré Lategan. Middel: Ruben Nel, Schalk Fouché, Wikus Smit, Imiel Viljoen, Damian Enslin, Henlo Craig, Daniel Joubert, Christof Crous en Josh van der Poll. Agter: Ruben Holtzhausen, Christian van Vuuren, Henno Labuschagne, Tiaan Turck, Ical van der Merwe, Conner de Beer en Waldeman Geyer.

Voor: Sean Lombard, Mnr Manie Smit, Gerhard Roux (k), Mnr Handró Le Roux, Zandré Robberts. Agter: Evan Coetzee, Jandré Serdyn, Adriaan Bischoff. Hoër Landbouskool Boland Gholfspan Voor: Hennie Keyser, Pieter Pretorius, Mnr. Pieter van Huyssteen, Pienie Pienaar en Terblanche du Plessis. Agter: Henry Theron, Francois Labuschagne en Jean Joubert. Hoër Landbouskool Oakdale Gholfspan THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm THE PRINT OFFICE Your partner in printing Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za Mejuffrou Oakdale Emma Beukes Mejuffrou Boland Nadia Claassen

Drip SprinklersLine FiltersValves Dosing AutomationPumps sales@agriplas.co.zawww.agriplas.co.za Wishing both teams the best of luck for the grand match! boland 170 MAIN ROAD, PAARL 021 872 2101 ANDREM@BOLANDISUZU.CO.ZA WWW.BOLANDISUZU.CO.ZA BOLD IS FOR THE ENTIRE FAMILY INTRODUCING THE BOLD NEW D-MAX DOUBLE CABS BOLD IS ISUZU'S BOLD NEW mu-X. BOLD IS TRUCK INQUIRIES : PIET@BOLANDISUZU.CO.ZAHARDWORKINGNEW ISUZU TRUCKS WITH EURO 5 TECHNOOLOGY TOUGH

Sebastian de Klerk Willem de WaalHottie Louw Justin Basson Tobie BotesDeon Carstens Canan Moodie Stefan Basson FAMOUSHOËR LANDBOUSKOOL BOLAND PROGRAMPROGRAM Sat:27AUG Sat:27AUGTyd Aktiwiteit 09:20 o.19C 10:35 o.19B 11:55 Voorstelling 12:15 o.19A RUGBYPaardeberg A-Veld Tyd Aktiwiteit 08:20 o.14A 09:30 o.15A 10:30 o.16A Tyd Aktiwiteit 08:20 o.16B 09:30 o.16C 10:40 o.19F RUGBYGroenberg B-Veld RUGBYTafelberg C-Veld

Workshop: barbara@spesbonatrekkers.co.za | Fuel department: mercia@spesbonatrekkers.co.za SPES BONA TREKKERS BK / TRACTORS CC SPES BONA TRACTORS CC WORKSHOP Parts and Service | Tractor Sales Tel: 021 – 8622194/5 Klein-Drakenstein-Road, Klein- Drakenstein, Paarl Cranberry Orange Café Tel: 021-8620391 Johann Muller Pedrie Wannenburg CJ Stander Hawies FourieJeandré Rudolph Darren Adonis JC Janse v Rensburg OLD BOYS HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE PROGRAMPROGRAM Sat:27AUG Sat:27AUGTyd Aktiwiteit 08:20 o.15B 09:30 o.19E 10:40 o.19D RUGBYPaarlberg D-Veld Tyd Aktiwiteit 08:20 o.15D 09:20 o.15C 10:20 o.14B RUGBYKasteelberg E-Veld Tyd Aktiwiteit 08:20 o.14D 09:20 o.14C RUGBYAlfons

HISTORIESE UITSLAE Hoër Landbouskool Boland VS Hoër Landbouskool Oakdale Kom stil jóú honger na die wedstryd! by koswerf kan jy smul aan 'n verskeidenheid watertand-disse. Opdienvoorstel. Werklike produkte kan van foto's verskil. sterkte aan beide skole vir die groot wedstryd! BOLAND JAAR OAKDALE 11 1987 6 9 1988 0 9 1989 11 6 1990 7 18 1991 4 15 1992 6 6 1993 26 18 1994 11 18 1995 19 26 1996 0 22 1997 26 16 1998 12 28 1999 23 31 2000 7 15 2001 0 5 2002 14 12 2003 20 BOLAND JAAR OAKDALE 11 2004 7 6 2005 8 17 2006 0 27 2007 19 16 2008 8 0 2010 3 3 2011 34 38 2012 19 10 2013 29 13 2014 7 19 2015 21 27 2016 22 12 2017 14 56 2018 19 26 2019 23 N/A 2020 N/A N/A 2021 N/A

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.