AWSUM Breede Valley & Overberg - September 2022 edition

Page 1

BREEDE VALLEY & OVERBERG THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en hokkie eerstespanne INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS and FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Sport en narkose

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk. Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen! Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem. Registreer by www.cumlaudemedia.com.

Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

WITWARM-KUNSTEFEES

Hoe werk die kompetisie?

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

Prysgeld

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

grootste skole nuus platform in S.A

Die
AWSUM NEWS
Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com HEAD OFFICE 021 000 1705 www.awsumnews.co.za AWSUM Centurion Awsum School News The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Samantha Coetzee Quintus Brand Zandri Kriel Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen

Going on a motorhome adventure – your home away from home

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

www.bobocampers.com info@bobocampers.com Phone 011 395 1020

T E L : 0 2 3 3 4 7 1 3 3 7 W W W P R O P S H A F T A N D C V J O I N T C O Z A TYRE PRESSURE ASENSOR IR COMPRESSOR PROP SHAFTS 4SUSPENSIONS X4 ACCESSORIES LUBRICANTS
Eerstespan NetbalEerstespan Hokkie Eerstespan Rugby Voor: Micayla Visser, Mardie Fourie, Nika Viljoen. Agter: Nelé Groenewald, Sanri Viljoen, Anna-Mae Engelke, Meecke Hanekom, Saskia van Schoor, Carmen Cloete, Jessica Morgan, Carli Erasmus, Isabella Whiteman, Robyn Haggard. Voor: Caleb Swartz (23), Jaco Swart (25), John-Wayne Jantjies (20), Kobus Lourens (9), Eli Haas (14), Tyrone Modipa (1), Matthew Swart (10), Jameil Valentine (11), CG Volschenk (19). Agter: Trevor Horne (2), Lathi Buyani (15), Jurie Beukes (13 ,k), Liam Simmers(8), Dirk Vermeulen (5), Niel Botha (6, o.k), EC Labuschagne (4), Ishaan Hasan (12), Kaleb Vos (24), Jacques Lötter (3), Zander Steenkamp (18). Afwesig: Janco le Roux (7), Rudi Coetzee (21), Melan Swart (16), Leo Ehlers (17), Lyle Smith (22). Jacques Vos, Wickus Horne. Hoffman, juf. Jonandi Marguerite Odendaal, Mariné Theunissen, Carli Erasmus, Lienka
Afrigters:
Voor: Kay-Cee Pheiffer, Tahila Leeuwenskieter. Agter: Juf. Liezl van der Merwe (afrigter), Daniella de Villiers, Amber
de Winnaar (skeidsregter),
Meyer-de Lange, Saskia van Schoor. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons o.13- eerstespanne tydens die George - sporttoer met trots. HOËRSKOOL OVERBERG Favian Arendse (o.16), Duran de Wee (o.16), Shanike Jantjies (o.14), Skye Ess (o.18), Taylor Stewart (o.18), Simone Kroutz (o.18), Kihara Daniëls (o.16). • Shanike Jantjies (o.14-Streekspan) • Simoné Kroutz (o.18 Boland C-span) • Taylor Stewart o.18 Boland C-span) • Skye Ess (o.18 Boland C-span) • Duran de Wee (o.16 Boland B-span) • Favian Arendse (o.16 Boland B-span) • Kihara Daniels (o.16 Boland B-span) Die volgende leerders het Boland-hokkie in verskeie spanne verteenwoordig: Die volgende leerders is gekies vir verskeie spanne: Provinsiale SpanneBoland Hokkie Address: 7 Toerien Way, Caledon, 7230 Caledon Established importer, distributor and retailer of agricultural machinery. Tel : 028 212 1577 | Email: caledon@vanbredaagri.co.za

Curro Hermanus Primary Interschools

Christian Bernardü, Luca Cornell, Hayden-Zeke Oehl, Daniel Cornell, Rossouw Hamman, Alex Swingler, Mia van Vuuren, Emma-Mé Grobler, Deborah Maré, Emma Venter, Elizabeth Bierman, Zarah de Witt, Chevonne Erasmus and Rudairo Mudarikwa. Netball Team On Saturday 20 August Curro Hermanus Primary school competed against Kleinmond Primary in our annual Interschools. interschools by 19 to 9! done Lions! Voor: Wihan Jordaan, Dilalio de Koker (o.k), Keanu Anderson, Ruoaldo Willemse (k), Lythen Leonard. 2de ry: Christopher van Niekerk (afrigter), Naide April, Ethan Roman, Matthew Europa, Rico Jaars, Cheslyn October. 3de ry: André Bothma, Barnardt Cloete, Chris Cloete, Sherwin Shuma, Chadwill Abrahams. Agter: Stuwayne Lewis, Daymon Klink, Harold de Wet, Janu Neethling, Liam Loubser. Voor: Reece Oliver, Janco Fourie (o.k), Joshua Swart (k), Alexander van der Walt, Lohan Olkers. Middel: Elza Olivier (afrigter), Marcel Mataga, Janru Retief, Zandré lu Sueur, Urshwin Mageni, Corné Retief (afrigter). Agter: Lohann Fourie, Bertus de Jager, Luan Prins, AJ Basson, Liam Engel. Voor: Aliesha Odendaal (afrigter), Neesha Marais, Faith Bogenhagen, Adéle Venter, Domminique Mars, Aniesha Jacobs. Agter: Lara du Plessis, Linke Krause, Elza de Kock, Somé Louw, Elmarie Vermeulen. Voor: Nuwie van der Walt (afrigter), Jumeri Beukes, Miché Swart, Liezel van der Mescht, Nerine Bezuidenhout. ry: Sabrina Meyer, Zoë Louw (o.k), Britney-Leigh Oliver (k), Amanda Janse van Rensburg. ry: Leani van Lill, Anelmari van Niekerk, Margaux Swart, Johané Beukes. Agter: Minke Terblanche, Minke du Toit, Aimee Swart.
CURRO HERMANUS
SRC 2023
Student Representative Council for 2023
We WON the
Well
HOËRSKOOL BREDASDORP
2de
3de
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters BREDASDORP 35 Dirkie Uys Street 028 425 1814 STRUISBAAI 5 Struis Crescent 028 435 6170 www.buildit.co.za REPAIRS AND SERVICES TO ALL MAKES OF QUADS AND MOTORBIKES 083 312 9381 | suzuki@sagateway.com 3 All Saints Road, Bredarsdorp
Front: Janiel Klötz, Darren Sauls, Ethan Gillion, Malcohm Theunissen, Landré Bothma (v/c), Robert Nutt (c), Armand von Mollendorff, Lucien Baadjies, Mario Barnard, PW van Graan. Back: Daneel van Rooyen, Vincent Bischoff, Ruan Higgs Jeandré Overmeyer, Ruben Capes, Akeem Booysen, Daniel Hanekom, Armand de Jongh, Robbie Louw, Nieldré Groenewald, Christiaan Swart, Hanru van Vreden, Pete van Deventer, Connor van Tonder. Coaches: Mnr Jacques Mangiagalli, Mnr Niel du Toit. Front: Liam Swart, Kyole Byrne, Yiasoumi Charitou, Luke Romburgh (v/c), Jarred Bonorchis (c), Juan Gouws, Attie de Vries, Samuel Sapho . Back: Dénis Kaplan, Heinrich Kuchar, Björn Louw, Eckard Strauss, Gustav Ladewig, Josh de Bruyn, Werner Kuchar, Ryan Ingles, Myburgh Serdyn. Coach: Mnr Arno Conradie. Front: Chanté Roux, Marli Snyman (v/c), Anrie van Niekerk (c), Gené Cornelius, Monique Hugo. Back: Suzaan van Oordt, Cara-Maria Bellingan, Mieke Wium, Karli Geldenhuys, Isabella Mulder. Coach: Me. Lizelle Munnik. Front: Kelly Holland, Jenna Wagenaar, Shaylee Bouwer (v/c), Jessica Antill (c), Julia Kilpin Angelna Kolb. Back: Charlotte Williams, Cyan Richards, Liane Götze, Kyla Venter, Alessia Lanuti, Mia Slabbert, Heike Kuchar, Tiffany Nel. Coach: Me. Sonja Augustyn. First Team Netball First Team Hockey Boys First Team Hockey Girls
HERMANUS HIGH SCHOOL
First Team Rugby
We look back to our winter sport season for 2022 and proudly share our first teams.

MONTAGU

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots.

Eerstespan Netbal wense vergesel ons o.13 spelers na hul onderskeie hoërskole, waar ons seker is hulle ‘n aanwins sal wees op die hokkieveld. Voor: Mnr. J. Bradford, Sean-D Cedras, mnr. H. Warnich, Helgard Bruwer, mnr. A. Cordier, Bernardo Diedericks enmnr. H. van Dyk. Middel: Jumaine Eyssen, Ryan Fortuin, Zackira Carolus, JA van Aarde, Craig Rossouw en Kyle Seconds. Agter: Kheëninrheed, Sthandiely, Luke Muller, Luke Davids, Christopher Ward, Hendré van Zyl, Isähn Timmie en Petrie van Dyk. Voor: Engelbrecht Mostert, mnr. J. Bradford, AJ Lotter, mnr. P. McMahon en Christiaan Wentzel. Tweede ry: Divan Mostert, Luan Willemse en Rickus van den Berg. Derde ry: Kyle Meyer, Jean Fourie, Johan Coetsee en Hannu le Roux. Agter: Liam Macdonald, Hanno Bothma, Christian le Roux en Christo Saunders. Voor: Allusiaan Fortuin, me. A. Albertyn, Charnize Marthinus, mnr J. Bradford en Khasley-Ann Olckers. Middel: Saskiah Afrika, Mikayla Steenkamp, Mckenzie Marx en Cheslyn Smith. Agter: Ameron Noble, Simone du Preez, Lindi Basson en Chandré van Rooi. Voor: Hesta Bruwer, mnr. J. Bradford, Gabriella Jordaan, Elzanne Zwiegelaar en Ansurie Wessels. Tweede ry: Wanda-Mari Ham, Anandi Stipp en Melissa van Zyl. Derde ry: Natalie Wagner, Lara van der Laan, Elaine Malan en Jeanri Bothma. Agter: Cara Rossouw, Marni Rossouw, Jana Waso en Elsoné Viljoen. Eerstespan Hokkiedogters
LAERSKOOL
Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Laerskool Montagu se o.13 rugbyspan het hierdie seisoen baie goed presteer. Hulle was onoorwonne in hulle ligawedstryde. Die span het ook aan verskeie sportdae deelgeneem en baie goeie rugby gespeel. Ons spelers het hulle ook deeglik laat geld by die o.12 en o.13 proewe en Zaun Marthinus (Cravenweek) en Zack Roos (Boland o.12B) het baie goed presteer. Die o. 13 netbaldogters het ‘n baie suksesvolle jaar agter die rug. Hulle het ‘n netbalkliniek bygewoon aan die begin van die jaar, aangebied deur Shift Netball. Die dogters het aan verskeie sportdae en ligawedstryde deelgeneem en baie goed gevaar. Ons spog ook met heelwat dogters wat aan proewe deelgeneem het en die volgende dogters het daar presteer: • Wynland-Noord span: Corli Gous en Jaime Johnson. • Wynland span: Jaime Johnson en sy het ook deelgeneem aan die Wes-Kaap proewe. Montie hokkie het vanjaar geskiedenis gemaak en ons eerste wedstryde ooit gespeel. Ons het ons eerstespan seuns en dogters vele geleenthede gegee om wedstryde te speel. Teen die kleiner skole het beide o.13 seuns- en dogterspanne groot oorwinnings behaal. Hulle was ook baie kompeterend teen die groter skole teen wie ons gespeel het. Ons is besig om te bou aan hokkie by Laerskool Montagu en is baie trots op die manier waarop ons in ons eerste seisoen gespeel het. Ons beste
HOËRSKOOL ROBERTSON
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns
Voor: Mnr Pieter Steenekamp (Afrigter), Benji du Toit (onderkaptein), Erasmus Engelbrecht (k) en Mev Melanie Jordaan (Afrigter). Middel: Maritz Engelbrecht, Jandrè Fourie, Kian Steenekamp, LC Eksteen, Liam Tenggren. Agter: De Villiers Louw, Henri Swart, Joel Johansen, Nick van Zyl, Zondagh Zaayman, Lucas van Zyl. Voor: Mev Lynette Bezuidenhout & Mev Mariska Augustyn. Middel: Mila Conradie, Marnè Augustyn, Jana van Niekerk, Ilna Swart, Giselle van der Merwe, Christelle Glatz, Jeanne Gouws. Agter: Mianke Janse van Rensburg, Elbè Streicher, Tjitra Brandsma, Cara Schutte (k), Lia van Brakel, Kayla Human. Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters 028 880 0118 info.suzuki@fuzion.co.za www.fuzionsuzuki.co.za THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Voor: Nina Houterman (k), Mnr. N. Pelser (skoolhoof), Inge Swart (o.k), Anlie Potgieter (Afrigter). Middel: Danica du Plessis, Charné van Zyl, Julindie van Brakel, Mieke Schoeman, Mia Burger. Agter: Cheyanne Hall, Litha Schutte, Annabelle le Grange, Andrea Boshoff, Marli Swart, Dominque Kotzenberg, Mila Venter. Eerstespan Eerstespan Hokkiedogters
Dis nie altyd maklik om jou eie finansiële besluite te neem nie. Met ’n Sanlam finansiële beplanner is jy by iemand wat dieselfde dinge as jy wil hê. Ons geakkrediteerde adviseurs kan jou deskundige advies gee en jou help om ’n finansiële plan op te stel wat jou kan help om jou doelwitte te bereik, sodat jy met sekerheid kan lewe in die wete dat jy op koers is na ’n beter finansiële toekoms. Ek kan jou behulpsaam wees met: • Finansiële beplanning • Spaar en beleggings • Lewensdekking • Aftreebeplanning • Ongeskiktheidsdekking • Spaar vir opvoeding Skakel ons by Verifin BlouSter sodat ons kan gesels oor hoe ek jou kan help om finansiële sekerheid te verkry. JY HOEF NIE ’N FINANSIËLE KENNER TE WEES NIE. JY MOET NET EEN AS VENNOOT HÊ. T 023 347 1601 C admin@verifin.co.za A Hoogstraat 70, Worcester 6850 Sanlam Lewens is ‘n Gelisensieerde Lewensversekeraar, Verskaffer van Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer (NCRCP43)www.infanta4x4.co.zainfo@infanta4x4.co.za 028 512 3663 4X4 KARAVANE, KAMPWAENS & KAPPIERAME Voor: Jan-Hendrik Engelbrecht (o.k), Roelof le Grange (k) Mnr. N. Pelser (skoolhoof), Jovann van Rooyen (o.k), Juf. I Kruger (afrigter). Middel: Adriaan Conradie, Jack Canny, Aiden Crous, Anton van Rooyen, Jonah Olivier. Agter: Allan Table, Max Tomlinson, Paul Jordaan, Jacques Jordaan, Coenrad van Niekerk, Mulder van Zyl, Zander van Zyl.
Hokkieseuns
SUZUKI SWELLENDAM NOW OPEN!

Ons kyk terug na die

deel

Voor: Janu Wantenaar, Jannes Krynauw, Elmar Brink, L-Jay Martin.

Vyver, Handré Smit, Gideon du Plessis, Rohan van der Berg, Tiaan Joubert. 3de ry: JT Paulse, Kallie Brink, Likho Nofemela, Chrisjan de Bod. 4de ry: Ruan Nortjé (k), Reynhardt Oosthuizen, Sherlock Relling, FG Kloppers.

Afwesig: Zac Steenkamp, Wian Plaatjies.

ons

Voor: 2de ry: J Daneli Boshoff, Laremaé Jordaan, Simoné Bam.

3de ry: Zelma Hoffman, Marinelle Barnard. Agter: Inge Robertson (k).

Voor: Zenke Brink, Carli Smith. 2de ry: Laremaé Jordaan, Adri Hugo (k). 3de ry: Nina van Tonder, Nicola Botha. Agter:

Voor: Tim van Lill (k) Pieter Hugo. Jacques du Preez, Jannes Krynauw. 3de ry: Christiaan du Toit, Tehan Jonck. Agter: Handré Smit, Chrisjan de Bod.

van

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL
wintersport-seisoen
2022 en
graag
eerstespanne met trots. PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL Benjamin du Toit, Nicole Steyn, Muneer Oppel. Anneke le Roux en Isabella du Toit Voor: Daniel Meissenheimer (Cravenweekspan), Saeed Daniels (Cravenweekspan), Jordan Timm (Boland-Akademiespan) en Brent-Leigh Exstraal (Boland-Akademiespan). Die volgende o.13 hokkiespelers is gekies vir onderskeie spanne: Benjamin du Toit (Pinotage), Nicole Steyn (Pinotage) en Muneer Oppel (Shiraz). Anneke le Roux is vir die 0.13 Kaapse Wynland Netbalspan gekies en Isabella du Toit is vir die 0.12 Wes-Kaap Netbalspan gekies. Die volgende 0.13 rugbyspelers is verkies tot onderskeie spanne. Provinsiale Sport Eerstespan Rugby Eerstespan Netbal Eerstespan Hokkiedogters Eerstespan Hokkieseuns 10 Krone St, WORCESTER, Western Cape Tel: 023 007 0117 | Cell: 082 878 5858 Email: jan@truckequip.co.za or frans@truckequip.co.za
Eerstespan
Tel: 023 347 0415 www.mountainmill.co.za 31 High Street, Worcester | 023 348 4500 | charl@frankvos.co.za | www.frankvos.co.za Tough & Stylish WORCESTER GIMNASIUM Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby
Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters
VRL Gr 9: Waldo Botha, Karlie Jonker, Nikki Van Schalkwyk. VRL Gr 10: Zinique Buys, Dilané Vermeulen, Gerrit Hugo. VRL Gr 11: Grant Cupido, Moeneerah Moses, Kayden Schroeder. BK Gr 11: Grant Cupido, Moeneerah Moses, Kayden Schroeder, Mia Lombard, Anjé Gelderblom, Marnus Botha. VRL Gr 12: O’Neill Feast, Engela Hoffman, Estellé Makwak. BK Gr 12: O’Neill Feast, Engela Hoffman, Estellé Makwak, Jacques Groenewald, Cobus Van Graan, Ulrich Lourens, Charl Van Graan, Jané Van Niekerk. Dogtershokkie Eerstespan Seunshokkie Eerstespan Rugby Eerstespan Netbal Anya Rossouw, Berna-Leigh Theron, Dell-Maree Nortjé, Githe Lingenfelder, Heloise Pretorius, Johalise van Wyk, Kaylin Bezuidenhout, Lineka Rademeyer, Margit Naudé, Marlé Botes, Marné le Roux, Miecke Smith, Whinay Hartman, Zia Lombard. Benrich Strydom, Driaan Griessel, Jean-Pierre Theron, Karl-Phillip Skors, Leighton Staal, Michael Theron, M-Jay van Reenen, Müller Conradie, Raïel le Roux, Riley Swarts, Ruben Horn, Waylon Willschut, Xander Kotzé, Xavier Krieger. Alex Matthee, Bradwin Booysen, Driaan Griessel, Hakeem Capes, Jayden de Vos, Karl-Phillip Skors, Keano Keyser, Kieran Salie, Leighton Siswana, Machiel Snyman, MJ van Reenen, Pee-Jay Faro, Retief Cloete, Retief Cloete, Wickus le Roux. Donique February, Githe Lingenfelder, Hannah Moore, Kaylin Bezuidenhout, Keischa Mouton, Marlé Botes, Shéneel Adams, Zaydley Human.
HOËRSKOOL MONTANA Leerderleiers 2023
LAERSKOOL WORCESTER-OOS Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan
HTS DROSTDY 023 626 3896 50A Van Reenen Street, Robertson, 6705 084 824 4242 info@incredibleperfumes.co.za 50 Van Reenen Street, Robertson, 6705 www.incredibleperfumes.co.za Voor: T’Neal Titus, Cerise Jacobs, Carla Roux. Middel: Cara Smith, Christi Marais, Chanté Williams, Mienke Wessels, Anelda Vermeulen, Louw-Mari Blom, Ellenore Spamer, Jade Avenant, Kay Blake. Xander de Bruin, Dayle Botha, Juan Rossouw, Handré Linde, Ruan Cronje, Hein Louw, Philip Snyman, Lihann de Koning, Eugh Schoeman. Afwesig: Cobus de Villiers VRL DIENS EN HERSTEL VAN ALLE ELEKTRIESE- EN VERKOELINGSAPPARATE Hoogstr. 123, Worcester Tel: 023 342 7555 E-pos: elektra2@telkomsa.net building with the winning team!
Voor: Enzo Skippers, Günther von Bentheim (Afrigter), Caleb Seroot, Sjoerd Selders (skoolhoof), Daniël Hanse, Pieter Basson (Hulp-afrigter), Reniel Janse van Vuuren. 2de ry: Kyle Seroot, Jarren Morkel , Dewald Scholtz , Jandré Kritzinger, Divan Myburgh. 2de van agter: Roelof du Plessis, Louis Reynolds, Tristin Syster, Joshua Selders, Robert Koen , Zak Groenewald, Daneil Visser. Agter: Hendré Kotze, Tiaan du Plessis, Louis du Plessis, Dirk Olivier, De Villiers Herholdt, Dehan van Zyl. Voor: Hendre Kotze, Janco Koen. Middel: Robert Koen, Jaydon Plaatjies. Len Lamprecht-Vertue, mnr De Wet du Toit, Zak Groenewald, Caleb Seroot, Louis du Plessis, Juf Odile Pietersen, Wilan van der Berg, Dewald Scholtz, Louis Reynolds, Joshua Selders, Dirco Dafel, Colin Campbell.
LAERSKOOL GERICKE
Agter:
Voor: Chelsey Davids, Marí Wium. Agter: Livvi van Jaarsveld, McKay Lintnaar, Izelle Groenewald, Adila Hendriks, Me. Marzé Smith, Cady Muller, Lané Marais. Voor: Anja du toit, Livvi van Jaarsveld, Lané Marais, Mari Wium, Megan Kennedy. Agter: Kara Visser, Caitlynn Overmeyer, Olivia Lima, Carla Wiehahn, Rolande Pharo, Elizabeth Maré, Carli Mienie, me. Marlize du Toit. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters CERES SUPERSPAR T: 023 316 2226 Voortrekker Street, Owen St, Ceres, 6835 CERES MICA HARD WARE Tel: 023 312 1053 Email: fanie@reidsmica.co.za Web: www.mica.co.za Physical Address: c/o Oranje & Fabriek Str, Ceres, 6835 ONE STOP DIY STORE FOR ALL YOUR HARDWARE, BUILDING AND PAINT SUPPLIES!! Monday - Friday 09:00 - 18:00 Saturday 08:00 - 14:00 Sunday Closed YOUR QUALITY ELECTRO SHOP 2 Cloete Street | Ceres | 6835 Ph: 023 316 1209 Cell: 084 469 9574 nicole@wjcotterelectrical.co.za johann@wjcotterelectrical.co.za ilze@wjcotterelectrical.co.za Commercial Industrial Electronics Electrical Supplier Follow us AWSUM Breede Valley
Johann Coetzee en Luan Giliomee Danico Sass, Gerhard Goosen en Jay-Jay Janse. Leolan Davids, Luan Giliomee, Daniel Bakkes en Reagan Davids. Morgan Paxton Charlies o.17 Rugby Span Baie Baie geluk aan Danico Sass, Gerhard Goosen en Jay-Jay Janse wat opgeneem is in die o.15 Boland groep. Die seuns sal binnekort in Kaapstad speel waar hulle vir plek in die Wes-Kaap span sal kompeteer. Morgan Paxton het aan die Cape Cobra League 1 deelgeneem en die volgende prestasies behaal: Kata - Goud Kumite - Goud Long Weapon - Silwer Short Weapon - Goud Ipon Kumite - Silwer Morgan was ook aangewys as die student van die dag. Schoeman by Paarl Gimnasium. Charlies Johann Coetzee en Luan Giliomee is gekies vir die Boland
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR Mobile Medical Examinations, Audiograms and Lung Function tests for all categories of work including Agriculture and Construction. Health and Safety Consultancy with programs to meet your needs and budget. Let’s be your Occupational Health and Safety business partner! Occu-Care South Africa CC: 7 Kort Str, Wellington. 7655 | Tel 021-864 1717 or admin@occucare.co.za | www.occucare.co.za
geluk aan Leolan Davids o.17, Luan Giliomee o.17, Daniel Bakkes o.17 en Reagan Davids o.15 wat verkies is tot die BPL waar hulle die Paarl Bisons sal verteenwoordig. Reagan en Leolan is ook ingesluit in die Boland o.16 Winteroefengroep
7’s
Charlies het aan die Marius
7’s deelgeneem 15 en 16 September
se o.15’s verloor in die kwart-finaal teen Hermanus en die o.17’s WEN die Plaat-Finaal teen Paul Roos! Dit was ‘n wonderlike ervaring! Uitslae van dag 1 en 2 is as volg: Dag 1: o.15 • Wen Milnerton 24-0 • Verloor Paarl Boys 0-31 • Wen Brackenfell 31-0 o.17 • Wen Durbanville 19-14 • Verloor Monument (Krugersdorp) 10-31 • Verloor Paul Roos 29-33 Dag 2: o.15 • Verloor Hermanus 17-19 in die Plaat KwartFinaal • Wen Bellville 26-17 4de plek, Plaat o.17 • Wen Amdec Akademie 26-22 in die Plaat Kwart-Finaal • Wen Noordheuwel 26-7 in die Plaat SemiFinaal • WEN Paul Roos 26-14 in die Plaat-Finaal
o.17 7s rugbyspan. Die span het die voorbereidingstoernooi in George gewen teen Grey High. Krieket 7’s Rugby Karate Marius Schoeman 7’s Boland Rugby 7’s YOU DON’T HAVE TO BE A FINANCIAL EXPERT. YOU JUST HAVE TO PARTNER WITH ONE. Confidence Rule 55: It’s not always easy making financial decisions on your own. With a Sanlam financial planner, you’re with someone who wants what you want. Our accredited advisers can give you expert advice, and help you shape a financial plan that can help you achieve your goals, so that you can live with confidence knowing you’re on track to a better financial future. I can help you with: • Financial planning • Savings and investments • Life cover • Retirement planning • Disability cover • Saving for education Call us at Verifin BlueStar and let’s talk about how I can help you achieve financial confidence. T 023 347 1601 C admin@verifin.co.za A 70 High Street, Worcester 6850 Sanlam Life is a Licensed Life Insurer, Financial Services and Registered Credit Provider (NCRCP43) CERES LANDBOU Landbou Onderdele (Edms) Bpk T/A Tel: 023 312 1707 | Vos straat 87 | Ceres VISIT US TODAY FOR YOUR CAR NEEDS JRT TRADERS BK/CC, Trading as/Handel as Tel: (023) 312 2908 Faks: 086 586 3648 erik@jrt.co.za Building Blocks * Plaster Bricks * Face Bricks Sand * Stone * Pavers * Vibracrete *Platbakvervoer * Tip-bak Vervoer *Industriële Plaveistene Reg Nr. 2006/158974/23 BTW nr. 4560239628 Posbus 171, Ceres, 6835 STOCKIST
Voor: Sherick Hendricks, Novlen Bezuidenhoudt, Querin Kruger, Afrigter Tiaan Kleinhans, Nataniël Bailey, Mario Visagie en Emile Claasen. Middel: Andy Daniels, Elton Williams, Adriene Pieterse, Franklin Toll, Aiden Faroe, Lee-Linn Baadjies, Conray de Klerk en Darian Oncke Agter: Kyle Moses, Waylin Cupido, Tiano Arendse, Ralton Titus en Iveril Manuel. Voor: Jeronewin Vermeulen, Christevio Pienaar, Anzio Brinkhuis, Afrigter Jaco Strydom, Hugo Jordaan, Billy Goldswain en Levine v.d Bank. Middel: Joshua McPherson, Emile Kapa, Aubrey Sauls, Fabian Goedeman, Reginald Smit, Elvino Swarts, Logan Magerman, Chelkano Coetzee. Agter: Helermo v.d Ross, Jeandre Vermeulen, Herku du Plessis, Gershil Irish, Deniquin Miggels. Voor: Beyonce Scheepers, Magailey Cornelius, Afrigter Jana Kleinhans, Candice Stevens en Anchronise Maarman. Agter: Claudine Cupido, Jamy Lee Moses en Freddeline Saron. Voor: Elrese Basson, Morechia Maarman, Afrigter Mart-Mari de Lange, Sunay Prins en Shante Solomons. Agter: Sharon Michaels, Lisa Thompson, Jasmine Willemse. o.19A Netbal o.13A Netbal
HOËRSKOOL GOUDINI
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
o.19A Rugby o.13A Rugby
Die O/19 A-span van Hoërskool De Villiers Graaff het vanjaar ‘n goeie netbalseisoen beleef. Hulle het gemengde welslae behaal. • Wedstryde gespeel: 15 • Gewen: 10 • Verloor: 5 Vier van die speelsters is opgeneem in die Overberg distrikspan: • Anke Both • Carolé Franken • Cassia Julius • Lizzy Thomson - verkies as kaptein van die Overberg distrikspan. o.19A Netbalspan HOËRSKOOL DE VILLIERS GRAAFF Voor: Shandré van der Westhuizen, Johan Roelofse (afrigter), Pierre Kotze, Chris Immelman (afrigter), Ruwaan Cupido. Middel: Nzuzo Ngubo, Shán Brink, Jade Davids, Wihan Swarts, Tobie Burger, Aphiwe Mabutyana, Peter-John Filander, Owam Mahlatsi, Gregwin Lodewyk, Keiry Peterson, Geno Willemse, Melai Voster, Chad-Lee Jansen. Agter: Luca du Plooy, Ethan Lewis, Kyle Mills, Rohan Spammer, Banoyolo Hlangwana, Christiaan Williams, Kayden Petersen, Romeo Njila, Paolito Titus. Voor: Cassia Julies, Jazleigh Roux, Carolé Franken. Agter: Anke Both, Lizzy Thomson, mev. Linda Odendal (afrigter), Anlie Lemmer, Lisa Nieuwoudt. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Fotograaf: Brightcam Productions Fotograaf: Brightcam Productions

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.