HOËRSKOOL GOUDINI
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die o.18 Boland streekspanne opgeneem is:
Wes-Kaap Skaak
Skandeer die kode om meer van ons skool se nuus aanlyn te lees!
LAERSKOOL WORCESTER-OOS
LAERSKOOL MONTAGU
Sportpresteerders
Baie geluk aan die volgende twee leerders wat op sportgebied uitgeblink het: Zack Roos is opgeneem in die Boland o.13 Akademie rugbyspan wat die komende vakansie aan ‘n toernooi gaan deelneem.
Keeshia de Vlam is verkies tot die Shiraz o.13 hokkiespan.
Kultuurpresteerders
Zoetendal Redenaars
Donderdag, 25 Mei het vyf Monties; Sion Stemmet, André Bosman, Mariké-Mari McAlpine, Luan Koekemoer en Bea Pool in Agulhas gaan deelneem. Sion en André het in die graad 5-afdeling deelgeneem. Baie geluk aan Luan wat die eerste plek in gr. 6 verower het. Bea Pool was tweede in graad 7.
ATKV-semifinale rondte Bea Pool het gevorder tot by die ATKV-semifinale rondte in Bellville. Die gehoor het haar toesprake baie geniet.
Rushdey Sibala o.18 Boland Hokkie Gianté Cochrane en Luke van Der Merwe Boland IPT Hokkie Moeneerah Moses Anneke Erasmus, graad 8, van Hoërskool Skandeer die kode om meer van ons skool se nuus aanlyn te lees!Zac Steenkamp opgeneem in die o.13Cravenweekspan
WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL
Ons leerders presteer
Carli Coetzee het `n 10de plek by WesKaap Skaak verower.
Sy is ook gekies om in September aan ‘n nasionale toernooi wat deur die SASCA (South African Schools Chess Assosiation) vir alle skaak ouderdomsgroepe beplan word, deel te neem.
Adele Smith is opgeneem in die Boland IPThokkiespan en Nicola Botha is nie net vir die Shiraz Streekshokkiepan gekies nie, maar ook as kaptein aangewys!
Provincial Teams / Provinsiale spanne
Briana George (o.13) is in die Wes-Kaap netbalspan opgeneem.
ATKV Redenaars
Baie geluk aan Zani Häger wat algeheel tiende geëindig het by die ATKV se Wes-Kaap semifinale ronde! Dis voorwaar ‘n besonderse prestasie en ons is baie trots op jou!
Zani Häger en Nina van Zyl het ook die Noordjies by die Wes-Kaap se semifinale uitdunronde van die AKTV-redenaars verteenwoordig.
Skandeer om nog van ons skool se nuus aanlyn te lees!
NETBAL
Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat gekies is vir hul onderskeie Cape Winelands netbalspanne.
o. 15:
• Alwaba Mapasa
• Buhle Msizi
o. 17:
• Auren Rosenkrants
o. 19:
• Eden Phillips
Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat, na afloop van die finale Wes-Kaapproewe, gekies is vir hul onderskeie WesKaap spanne.
o. 14:
• Muneeba de Bruyn
• Kimberley Buffels
o. 15:
• Joy Hans
They are going to compete in the South African all ages tournament this coming June school holiday.
Skandeer om al die foto’s van dié leerders aanlyn te sien!
PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
Rugby
Vier van ons 0. 13A-rugbyspelers is verkies tot die Akademie- en Boland-rugbyspan.
L.n.r.: Kurtley Alkaster (Boland), Kyle Juries (Akademie), Ockert Vermeulen (Boland) en Samian Olivier
Zanri le Roux (gr.5) het ‘n tweede plek in die
Hokkie
Sewe van ons hokkiespelers is opgeneem in verskeie Bolandspanne.
Agter l.n.r.: Chelsea Cochrane (IPT Boland A-span), Allison Thompson (IPT Boland A-span “non traveling reserve” en Barlinka), Isabella du Toit (Shiraz) en Anja de Waal (Shiraz “non traveling reserve”) Voor l.n.r.: Bree Pretorius (Shiraz), Eduard Kriel (Shiraz “non traveling reserve”) en Disha Patel (IPT Boland A-span).
die wenner van die graad 3-sprekers in die streeksfinaal van die Radikale Redenaars 2023. Hy dring deur na die nasionale finale ronde wat in Gauteng plaasvind.
HOCKEY
Girls u.14B IPT side
• Nicole Steyn
u.14C IPT side
• Nuha Cader
u.16B IPT side
• Grace Jacobs
u.16C Regional side
• Taylin Koopman.
Boys u.14A IPT
• Muneer Oppel
• Matt Koopman
• Caden Jonkers
Regional North A:
• Timm van Lill
Regional North B
• Pieter Tancred
• Raiel le Roux
• Simeon Killian
• Lucien Pietersen
u.16B IPT
• Caleb de Lange
• Christiaan Jacobs
• Lourens de Kock
• Amar Ismail
u.16C Regional
• Ike Dys
• Verron Jansen
u.18AIPT
• Ethan Christiaans
• Thyler Timm
U.18B IPT
• Christiaan Joubert
u.18C regional side
• Joshua Coetzee
• Christopher Ley (ontrek)
This means Worcester Gym will have 21 players representing boland hockey over the holidays.
RUGBY
Cravenweek:
• Jovawn Visagie
• Lohenzel Jansen
• Waylan Pienaar
• Carick Kustoor
Grant Khomo:
• Jayd-Will de Klerk
o.18 Akademieweek:
• Armand Croeser
KRIEKET
u/19 Boland Cricket Winter Squad Trials
• Christopher Ley
• Rijan Visser
u/16 Boland Cricket Winter Squad:
• Aiden Pekeur
u/19 Boland Girls Cricket Winter Squad:
• Haseenah Khan
GHOLF:
Sergio Japhets, ‘n graad 9 leerder, het op 14 Mei die
HOËRSKOOL BREDASDORP
Rugby | Drie spelers in Bolandspanne
Ons is baie trots op Kerwin Davids wat opgeneem is in die o.18-Boland Rugbyspan en op Junaid Stuart wat opgeneem is in die Grant Khomo o.16-rugbyspan.
Kerwin Davids is opgeneem in die Boland o.18-Akademiespan en Junaid Stuart in die Boland o.16 Grant Khomospan. Wat ‘n trotse prestasie vir HSB en vir beide rugbyspelers! Baie geluk!
Ons wens hulle sterkte toe wanneer hulle gedurende die vakansie hul onderskeie Bolandspanne gaan verteenwoording.
Baie dankie aan ons rugby borge van die jaar!
• o.14A - Arrie Nel Apteke
• o.15A - Arniston Hotel & Spa
• o.16A - Rola groep
• o.19A - Overberg Wealth & Risk Management
• Sekkies (o.19B) – InteliGro
Kaapstad Eisteddfod
Die leerders van Hoërskool Bredasdorp, wat lede is van Marlon’s Just Dance Studio, het vanjaar aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem en hul slag op die dansvloer gewys met hul goeie uitslae.
Baie dankie aan al die betrokke partye wat hierdie besondere geleentheid vir ons leerders moontlik gemaak het.
Nina van Zyl:
• Moderne Solo - Goud.
• Studio Solo - Goud.
• Hip-hop duet- Goud.
Marisca Stipp:
• Moderne Solo - Goud.
• Studio Solo - Silwer.
• Hip-Hop duet - Goud.
• Hip-Hop Trio: Silwer.
• Hip-Hop quartet: Silwer.
• Hip-Hop Intermediate: Goud.
• Hip-Hop Advanced: Goud.
Netbal Overberg Interdistrikspanne
Baie geluk aan die volgende 14 dogters wat tot hul onderskeie Overberg Interdistriksnetbalspanne verkies is:
0/14
• Zani Neethling
• Leandri de Villiers
• Melo Dlamini
• Nontle Xamlayo 0/15
• Zoë Coetzee
0/16
• Junicke Newman
• Anina Treurnicht
• Mieke Saayman 0/17
• Lara du Plessis
• Anja Geyer
• Somé Louw
• Madelein Engel 0/18
• Kuhle Feni
• Elza de Kock
Voorspoed met die Interdistrikstoernooi wat in Riversdal vanaf 3 tot 5 Julie 2023 plaasvind.
Skandeer om al die foto’s van dié leerders aanlyn te sien!
Cycling
On Saturday Curro Hermanus hosted the 2nd inter schools derby for Western Cape Schools Cycling. Throughout the day, more than 500 riders took part in the event, with riders from 7 to 19 years of age. The track took riders off campus and into some singletrack built on the De Zandt estate land, before bringing riders back onto campus and around the school grounds. Curro Hermanus had a few riders take part in the day, and once again the Kavanagh brothers, Sean and Luke, brought great excitement by finishing on the podium in exciting and close races in the High Schools races. The Primary School had a few first timers take part in the day and they all did us proud.
Karate Gimnastiek Angling
Ons wens graag vir Elmar van der Westhuizen, Gr.10, geluk met sy WP kleure vir JKA Karate. Hy gaan op 28 Julie in Johannesburg deel neem aan SA’s as deel van die WP span. Super trots op jou Elmar.
Cara van der Westhuizen in Gr.10, het op 13 Mei deelgeneem aan die medal mania gimnastiek kompetisie in die Paarl. Sy het ‘n goue medalje in haar ouderdomsgroep gewen. Baie geluk Cara, ons is baie trots op jou.
We would like to congratulate Rourke Neethling in Gr.11 who has been chosen for the Boland Under 21 Angling team. Well done Rourke.
LAERSKOOL BREDASDORP
Provinsiale spanne
o.12 Overberg-span
o.13 Overberg-span
Suidpunt redenaars
Paarl-Vallei Eisteddfod
Ses orkestrale perkussieleerders het aan die Paarl-Vallei eisteddfod op onderskeidelik drum kit, xilofoon, timpanies en snaartrom deelgeneem.
• Hanno de Koning verdien cum laude (90%+) op drum kit en snaartrom, goud+ (85%89%) op timpani en goud (80% - 84%) op xilofoon,
• Ulrich Noordermeer (drie goud, een silwer),
• Juané Botha (een goud, drie silwer),
• Stephan de Lange (een goud, drie silwer),
• Heinro Roodt (twee goud, twee silwer) ,
• Hugo van Wyk (een goud, een silwer).
EKSLUSIEF
Nienaber praat Skole- en Wêreldbekerrugby
In aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi, het ons eksklusief met Jacques Nienaber gesels oor sy lewensreis, die Springbokke se aanloop tot die Wêreldbeker, asook
Hoe het jy by rugby betrokke geraak en hoe het jou pad geloop vanaf jou eerste betrokkenheid tot by Bokafrigter?
Na ek fisioterapie op Bloemfontein studeer het, het ek by `n fisioterapiepraktyk in Bloem begin en is ek gevra om die fisioterapeut vir die Vrystaat o.19 en o.21 rugbyspan te wees. Ek is `n paar jaar daarna aangestel as die fisio van die Cats in die Super Rugby-reeks. Rassie was toe nog `n speler by die Cats en het baie keer in die fisio - kamer video analises op sy “black box” (‘n analiseringsprogram wat hy by die WNNR gekoop het) gedoen. Hy sou my van tyd-tottyd roep om vir my te wys wat hy ontleed het, en so is my belangstelling geprikkel.
Jacques was kondisioneringsafrigter van die Cheetahs vanaf 2004 tot 2007, verdedigingsafrigter van verskeie Unies tussen 2008 en 2014, onder andere van die Stormers en ook in 2011 vir die Springbokke. Hy was ook Munster se assistent en senior afrigter vanaf 2016 tot 2017 voordat hy teruggekom het na SA en sy reis by die Springbokke voortgesit het.
Vertel ons meer van jou skooldae. Waar was jy op skool en in watter posisie het jy gespeel?
Ek was in Laerskool Riebeeckstad in Welkom en is toe koshuis toe by Grey College tot in graad 11. My ouers het toe Bloem toe getrek en ek is in graad 12 terug huis toe. Dit was nogal `n jammerte om my seniorjaar in die koshuis mis te loop. Atletiek (800m en 1500m) en landloop was my hoofsport, maar ek het ook rugby vir die lekkerte saam my vriende vir die laer spanne gespeel en dit nie so ernstig opgeneem nie. Ek het meestal flank gespeel.
Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?
Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.
Hoe belangrik is rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers?
Ek dink vir laerskoolspelers moet dit net gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, dan raak statistiek al hoe belangriker en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou. u
Wat sou jy sê is ouers se rol op laerskool en op hoërskool?
Ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk.
Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?
Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.
Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?
Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit
dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.
Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en tegniekontwikkeling fokus?
Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.
Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi sescanning vaardighede:
Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?
Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.
Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?
Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.
Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.
Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?
Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.
Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.
Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?
Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.
Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?
Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.
Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?
Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.
Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?
Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.
Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?
Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.
Kan ons jou eendag terug verwag?
Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.
Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN VERSOEK
ASSEBLIEF: Bring die Wêreldbeker huis toe!
STAGES
New Zealand Stade de France Saint-Denis
Namibia Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne
Romania Stade de Bordeaux Bordeaux
Georgia Stade de France Saint-Denis Argentina Stade Vélodrome Marseille
Chile Stadium de Toulouse Toulouse
Scotland Stade Vélodrome Marseille
Fiji Stade de Bordeaux Bordeaux
Experiencing issues with your vehicles battery? Visit our Battery Centre for servicing, sales and testing of all vehicle batteries!
RWC 2023 - Pools & Teams
Rugby World Cup Pool A is home to two of the tournament’s favourites: New Zealand and France. These two powerhouses and potential winners will battle Italy, Uruguay and a Rugby World Cup qualifier from Africa.
Meanwhile, Rugby World Cup Pool B is considered to be the ‘pool of death’. Although reigning champions South Africa will be expected to top this particular Rugby World Cup group, Ireland and Scotland will both have their sights on finishing second in the pool and qualifying for the knockout stage.
Rugby World Cup Pool C contains Wales, two-time champions Australia and a resurgent Fiji side who will be looking to cause an upset. These sides will be joined by two Rugby World Cup qualifiers.The final group, Rugby World Cup Pool D, contains 2019 finalists England, Japan, Argentina, Samoa and a qualifier from the Americas.
If we suppose the top-ranked teams each win their pools and the second-ranked teams finish runners-up then the quarter-finals in 2023 could look something like this…
• Australia vs Argentina
• Ireland vs New Zealand
• England vs Wales
• France vs South Africa
• Wales vs Argentina
• Ireland vs France
• England vs Australia
• New Zealand vs South Africa or
Ireland currently top the world rankings, but with No 2 France and No 3 New Zealand placed in the same pool, a tough quarter-final awaits should the Irish top their own group.
It means the World Cup opener between France and New Zealand is allimportant, with the loser likely to come up against the Irish or SA in the last eight. Ireland beat New Zealand on their own turf last year, an historic series victory that elevated them to the top of the world rankings.
Source: www.rugbypass.com, inews.co.uk
Did you know? 10 Rugby World Cup Facts
1.
THE FAMOUS WHISTLE
The first game of every world cup to date has been started by the same whistle. The whistle is nearly 100 years old.
2. 1987 The first rugby world cup was hosted between New Zealand and Australia in 1987 - a championship in which New Zealand won.
3. 142 - 0
Australia holds the record for the largest winning margin, beating Namibia 142 - 0 in the 2003 championship.
4.
15 TRIES
7. With 15 tries to his name, Jonah Lomu holds the most world cup tries ever scored in a Rugby World Cup.
8.
YOUNGEST PLAYER
The youngest player to appear in a world cup final was Jonah Lomu in 1995 aged 20 years and 43 days.
5.
The youngest player to win the Rugby World Cup was Francois Steyn in 2007, aged 20 yers and 159 days.
6.
OLDEST PLAYER
The oldest player to appear in a Rugby World Cup match was Diego Ormaechea of Uruguay, aged 40 years and 26 days.
9.
MOST TRIES
The most tries scored in a single match was by Marc Ellis who scored six tries against Japan in 1995.
DROP GOALS
The record for the most drop goals scored in one match is held by Jannie de Beer of South Arica who kicked 5 drop goals against England in 1999.
PENALTY GOALS
10.
The record for the most overall penalty goals kicked at the Rugby World Cup is held by Jonny Wilkinson with 58 penalties.
MEMORABLE WORLD CUP
MOMENTS
Scan the QR code to re-live the moment online!
Rugby World Cup’s 10 Most Historic Moments!
History goes hand in hand with the Rugby World Cup and there have been many historic moments in both the men’s and women’s versions of the competition. What would your list be?
WATCH NOW
PICK YOUR BOK TEAM!
Help Jacques Nienaber select the Bok team for the 2023 World Cup and you could be the lucky winner of R3 000 in cash! T&C’s apply.
PICK YOUR BACKS
Tick in the yellow box next to the player’s name
Willie le Roux
Warrick Gelant
Damian Willemse
Aphelele Fassi
Johan Goosen
Dillan Leyds
Frans Steyn
Cheslin Kolbe
Kurt Lee Arendse
Canon Moodie
Sbu Nkosi
Makazole Mpapimpi
Lukhanyo Am
Jesse Kriel
Damian de Allende
Andre Esterhuizen
Ruhan Janse van Rensburg
Jordan Hendriks
Manie Libbok
Handre Pollard
Elton Jantjies
Cobus Reinach
Faf de Klerk
HOW
RWC 2023 - Venues
Opened in January 2016, the home of Olympique Lyonnais has since hosted a series of international events, including rugby. Will host five RWC 2023 pool matches.
Built as a home for Lille OSC, Stade Pierre-Mauroy was opened in August 2012 and 3 months later hosted its 1st rugby match as France beat Argentina 39-22. Will host five RWC 2023 pool matches.
Capacity: 50,096
A historic stadium that has been renovated three times since it opened in 1937, Stade Vélodrome hosted two quarterfinals at RWC 2007. Hosting four RWC 2023 pool matches & two quarter-final matches.
Capacity: 67,847
Stade de Bordeaux opened its doors in May 2015, less than 2 weeks before it hosted the semi-finals of that year’s Top 14 play-offs. Will host five RWC 2023 pool matches
Capacity: 42,060
STADE DE LA BEAUJOIRE STADE DE NICE
Stade de la Beaujoire played host to one of RWC’s most iconic matches, as Fiji ran in 4 tries to beat Wales 38-34 and book their place in the quarter-finals. Hosting four RWC 2023 pool matches.
Capacity: 35,520
STADE DE FRANCE STADE GEOFFROY- GUICHARD
Built for the FIFA World Cup 1998, France’s national stadium has since also become home for the country’s rugby team. Hosting four RWC 2023 pool matches two semi-finals, the bronze final and the final.
Capacity: 80,023
The oldest stadium selected as a host venue for RWC 2023, Stade Geoffroy-Guichard was opened on 13 September, 1931. Hosting four RWC 2023 pool matches.
Capacity: 42,152
Home to Ligue 1 club OGC Nice, Stade de Nice is another RWC 2023 host venue that also staged matches during FIFA Women’s World Cup 2019. Hosting four RWC 2023 pool matches.
Capacity: 35,983
STADE DE TOULOUSE
Built to be a FIFA World Cup 1938 host venue. Stadium de Toulouse has since undergone three renovations. Hosting five RWC 2023 pool matches.
Capacity: 33,103
Skandeer om nog van ons skool se nuus aanlyn te
Wes-Kaap Netbal
Nikeate Arries is opgeneem in die o.11 WesKaap netbalspan. Ons is só trots op jou Nikeate!
Provinsiale Hokkie
Kian Steenekamp en Marné Augustyn is opgeneem in die Boland Shiraz span wat 26-28 Junie in die Paarl deelneem aan die hokkie streekstoernooi. Ons is baie trots op julle en sterkte met die toernooi.
Toutrek presteer by SA’s
400kg - Goud
440kg - Silwer
320kg Brons
320kgB - eindig derde in die Plaatafdeling
Swellies lewer 5 Overberg skaakspelers op vanjaar
Wes-Kaap Netbal
Hoërskool Swellendam is trots op Marize Boshoff (0/16) en Senzo Johnson (0/14) wat beide in hul onderskeie ouderdomsgroepe tot die Wes-Kaap span verkies is. Marize gaan in die Junie-vakansie aan die All Ages in Boksburg deelneem en Senzo Johnson aan die Wintergames! Ons weet hul
se
Laerskool Gericke o.9 Rugby
Voor: Aldo Van den Heever, Aiden Loubser, Micah Mepomie, Leopoldt Verhoef, Jordan-Lee Seroot, Ayyan Chughtai, Luke Windvogel, Tyler Flack, Leo Pileggi.
Sekerheidsreël 55:
Dis nie altyd maklik om alleen finansiële besluite te neem nie, veral nie wanneer dit jou toekoms en dié van jou geliefdes raak nie. Gelukkig hoef jy dit nie op jou eie aan te pak nie. Dis vir Sanlam belangrik dat jou geld hard moet werk, en ons het ’n suksesrekord van saam beplan aan ons kliënte se finansiële toekoms.
Ons kan hiermee help:
Finansiële beplanning Spaar en beleggings
Lewensdekking Voorsiening vir aftrede
Ongeskiktheidsdekking Spaar vir opvoeding
Skakel ons by Verifin BlousSter sodat ons kan gesels oor hoe ons jou kan help om finansiële sekerheid te verkry.
(NCRCP43)