AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag
AWSUM IS 10 JAAR OUD!
wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.
Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.
Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.
Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.
Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.
Hierdie syfers vertel ons storie:
Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.
Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.
Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.
Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.
2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.
Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.
Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.
Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.
DURANDT VAN ZYL CEOSkandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL
Wes-Kaap Gimnastiek
Ons is ongelooflik trots op Briana George en Zahn Hugo wat die afgelope naweek aan die Wes-Kaap kampioenskappe in Saldanha deelgeneem het.
• Briana George: Eerste plek (goud) op al vier haar apparate. Sy neem ook die algehele eerste plek in vir dogters o.13, vlak 4.
• Zahn Hugo: Eerste plek (goud) op al vier haar apparate. Sy neem ook die algehele eerste plek in vir dogters o.7-o.10, vlak 5.
Beide dogters is in die Wes-Kaap span opgeneem. Hulle neem gedurende die Oktober skoolvakansie aan die SA Gym Games in Pretoria, deel.
Noordjie netbal-ster skitter gedurende SASN
Ons is baie trots op Briana George (o.13) wat gedurende die vakansie in Boksburg aan die Suid-Afrikaanse Skole Netbal deelgeneem het. Hulle het as span uitstekend gevaar en met ‘n goue medalje terug huis toe gekeer. Briana het ook haar span as onderkaptein verteenwoordig. Welgedaan, Briana! Die Noordjies is baie trots op jou besonderse prestasie!
Gimnastiek
Elzaan Klopper het besonder goed gevaar gedurende die Kaapse Wynland skaaktoernooi en met ‘n silwer medalje teruggekeer.
LAERSKOOL WORCESTER-OOS
Noord-Boland Rugby Ruiterkuns
Die volgende seuns is in die Noord-Boland se onderskeie rugbyspanne opgeneem:
Zia Lombard en Ella Niemand het die Kaapse Wynlande verteenwoordig by die Sanesa Interdistrik Finaal in Stellenbosch. Zia het twee eerste plekke behaal en Ella het‘n tweede en derde plek behaal in hul onderskeie afdelings.
Wynland Distrik Kampioenskap
Die volgende gimnaste het aan die Kaapse Wynland Distrik Kampioenskap deelgeneem. Hul het almal deurgedring na die Wes-Kaap Kampioenskap wat die afgelope naweek in Saldanha plaasgevind het.
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
Die drie leerders is gekies vir die Kaap Wynland Stoeispan wat aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
WPS se gimnaste het aan die Artistiese Gimnastiek Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem. Hulle het altesaam 3 brons, 4 silwer en 2 goue medaljes verower.
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Baie geluk aan ons nuutverkose VRL en senior komitee van 2024! “This is the beginning of a new day, you have been given this day to use as you will. You can waste it or use it for good. What you do today is important because you are exchanging a day of your life for it. When tomorrow comes, this day will be gone forever. In its place, something that you have left behind. Let it be something good.”
Deaconn Willemse Elzaan Klopper Briana George en Zahn Hugo Christiaan Visser en Caleb Phillipus Rhyann Richards, Zac Swart en Jadon Richards Voor: Liané Grobler, Anlia van der Colff, Danielle Vermeulen en Lilly-Anne Crawley. Agter: Dané van der Colff, Anieke Verwoerd, Avah Harmse, Lijah Geldenhuys en Lileah Joubert Leigh Brown Barko de Wet Driesie Burger Leon-Henry Dippenaar Hayley Cupido Pieter du Toit Inge Fortuin Onwaba Mthingeni Bashir Joseph Mateyo Noble Emma Joubert Keechia Olsen Chris O’Neil Uju Viljoen Willem Roux Michelle van Heerden Anke Venter Simile Witbooi opgeneem is. Christiaan Visser en Caleb Phillipus is opgeneem in die o. 12B-Bolandrugbyspan. Skaak Marnel Alberts Marnel Alberts ontvang ‘n goue medalje by die Wes-Kaap gimnastiek kampioenskappe. Briana George Rugby Stoei Gimnastiek VRL en Senior Komitee 2024 MJ van Reenen (o.13B sewes rugby), Heinie Griessel (o.12) en Divan Ellis (o.12). Zia Lombard en Ella Niemand Willow Davids, Leila-Mari Theron, Zari Otto, Lisa Springveldt.Verteenwoordigende Raad van Leerders - 2023/24
Baie geluk aan de volgende leerders wat tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2023/24 in hul onderskeie grade verkies is.
Die Bestuurskomitee trek met die 2023/24-termyn ‘n nuwe baadjie aan en sal voortaan as die Matriekraad bekendstaan. Hierdie raad word bygestaan deur die Verteenwoordigende Raad van Leerders in elke graad. Baie geluk aan die 12 seuns en 12 meisies wat tot die Matriekraad van 2023/24 verkies is. Ons sien met verwagting uit om te sien hoe julle die skool gaan lei.
Russellstraat 93, Worcester | Call: 066 226 4220
Enige hout/perspex laser werk, gravering en print op items soos hemde, bekers, mousepads, slippers, ens. Gaan loer gerus op Facebook - ons maak ook persoonlike geskenke.
Thursday, 5 October England v
Friday, 6 October Pakistan v
Saturday, 7 October Bangladesh v
Saturday, 7 October South Africa v
Sunday, 8 October India v
Monday, 9 October New Zealand v
Tuesday, 10 October England v
Tuesday, 10 October Pakistan v
Wednesday, 11 October India v
Thursday, 12 October Australia v
Friday, 13 October New Zealand v
Saturday, 14 October India v
Sunday, 15 October England v
Monday, 16 October Australia v
Tuesday, 17 October South Africa v
Wednesday, 18 October New Zealand v
Thursday, 19 October India v
Friday, 20 October Australia v
Saturday, 21 October Netherlands v
Saturday, 21 October England v
Sunday, 22 October India v
Monday, 23 October Pakistan v
Tuesday, 24 October South Africa v
Wednesday, 25 October Australia v
Thursday, 26 October England v
Friday, 27 October Pakistan v
Saturday, 28 October Australia v
Saturday, 28 October Netherlands v
Sunday, 29 October India v
Monday, 30 October Afghanistan v
Tuesday, 31 October Pakistan v
Wednesday, 1 November New Zealand v
Thursday, 2 November India v
Friday, 3 November Netherlands v
Saturday, 4 November New Zealand v
Saturday, 4 November England v
Sunday, 5 November India v
Monday, 6 November Bangladesh v
Tuesday, 7 November Australia v
Wednesday, 8 Novemebr England v
Thursday, 9 November New Zealand v
Friday, 10 November South Africa v
Saturday, 11 November Australia v
Saturday, 11 November England v
Sunday, 12 November India v
Wednesday, 15 November
Thursday, 16 November
Sunday, 19 November
v
Instant EFT | Service Orientated
| Voortrek straat 87 Swellendam 6740
v
v
Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.
70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za
Die grootste skole nuus platform in S.A
of the ocean in the air crashing in the distance is take for granted.
own bag of coffee or do experience it for yourself.
wihan@mikrocoffeeco.co.za