Sport en narkose
Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.
Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.
Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.
Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.
‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid.
Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.
Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk.
Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.
Dr Johan Van Der Walt NarkotiseerThe AWSUM After School Guide
Layout & Design
Aniena Venter
Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns
Editor Meinette van Zyl Sales
Ilse Groenewald
Alicia Audier
Kim Burgess Olivia Scheurmans Chané van Niekerk
Schools Coordinator
Melinda Huysamen
Advertising Coordinator
Tammy Venter Distribution Charl Paulse
another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za
Chief Executive Officer: Durandt van Zyl
Managing Director: Meinette van Zyl
Financial Manager: Christelle van Wyk
Sales Manager: Quintus Brand
Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd
Going on a motorhome adventure – your home away from home
At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.
These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.
Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/ freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings
braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!
With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.
To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.
www.bobocampers.com info@bobocampers.com Phone 011 395 1020
Eerstespan Krieket
Netbal SA Wenners
SA en Kaleidoscope Junior Revue Wenners
Voor: Ronel Bosman, Austin Selzer, Frank D Amico, Dylan Stander, Julian van Houwelingen, Meyer Ferreira, Andries Wessels, Marco Fivaz. Agter: Ruwan O“Kelly, Jayden van Seventer, Jayden - Luke Weber, Dihann Janse van Rensburg, Janus du Randt, Dean Wilbers, Nicus de Jager, Ruben Hollander. Voor: Evette Smith, Zandri Kotze, Lianri Langeveldt, Carla van Breda, Mia McArdle, Anli Kruger. Agter: Gavin Bailey (afrigter), Chloey Meyer, Sonique Kotze, Minka Steyn, Mkaylinn Brits, Chante Borchard, Jizelle Leach, Juanique Schalkwyk, Jazel Schalkwyk, Sune Bolt (afrigter). Anli Kruger, Zanè Jv Vuuren (k), Me. Yolanda Wilken, Me. Erika Reyneke (afrigter), Mnr Louis Dekker, Zandri Kotzè, Alissa Korff. Chanè Coetzee, Lunè Strydom, Leanè van Wyk, Milan Engelbrecht, Izelke Jv Rensburg, Rolandi vd Berg. Laerskool Wierdapark se eerstespan seunshokkie is vinnig op die baan en geniet elke wedstryd vreeslik. Laerskool Wierdapark is baie trots op ons eerstespan dogters wat pragtig speel die seisoen. Laerskool Wierdapark se eerstespan krieket het seisoen die en Northens krieket proewe. Laerskool Wierdapark se o.13A dogters het vroeër vanjaar deurgedring na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Netbal en hulle stap weg as SA Netbal wenners. Laerskool Wierdapark se revue was top gehalte gewees die jaar. Die Groen Kampioen Revuegroep (73 leerders): LEVEL UP! Spog met SA Junior Revue wenners en Kaleidoscope ervare Junior Revue wenners. Ongeveer 30 hoër -en laerskole het aan Kaleidoscope deelgeneem.SUTHERLAND HIGH SCHOOL
Mr and Miss Sutherland
Congratulations to the following learners on their titles at the Mr and Miss Sutherland Pageant.
• 2nd Prince shared between Marvon Matoeka and Keamogetswe Noko.
• 2nd Princess is Tidimalo Mokgatle.
• 1st Prince is Lefa Kgagaso and
• 1st Princess is Chaitanya Subbiah.
Our winners are: Mr Sutherland, Rochet January and Miss Sutherland, Kamogelo Tsele.
Thank you to our superb team of staff for the arrangements and to our participants, thank you for all your efforts in looking as fabulous as you did and for the poise elegance and excitement you brought to the event. Sutherland High School. Ad Astra.
Sutherland High School 7s Rugby Festival
On 2 and 3 September 2022, Sutherland High School hosted a 7s Rugby Festival. While our teams did not do as well as we had hoped, our learners were extremely competitive and gained a lot of experience at the event.
Thank you to the following schools for their participation at our event.
• Sutherland High School
• Pretoria Boys High
• Hoërskool Waterkloof
• Hoërskool Montana
• Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)
• Hoërskool Garsfontein
• Midstream College
Hoërskool Centurion
Hoërskool Zwartkop
• Hoërskool Die Wilgers
Hoërskool Pretoria Noord
Die Hoërskool Wonderboom
Hoërskool Oos Moot
Curro Hazeldean
Amberfield College
Springs Boys High Hoërskool Wagpos
Congratulations to the following schools on their wins:
• U/15 Plate won by Hoërskool Zwartkop
• U/15 Bronze awarded to Hoërskool Garsfontein
• U/15 Cup awarded to Hoërskool Waterkloof
• U/15 Bowl awarded to Hoërskool Pretoria Noord
• U/15 Shield awarded to Midstream College
• U/17 Plate won by Hoërskool Oos Moot
• U/17 Bronze awarded to Hoërskool Centurion
• U/17 Cup awarded to Hoërskool Garsfontein
• U/17 Bowl awarded to Hoërskool Eldoraigne
• U/17 Shield awarded to Hoërskool Montana
The event would not have been a great success without the following sponsors:
Sutherland Spar, Planet Fitness, Sportsman’s Warehouse, OASIS Water, Tremco, Coach Rentals, Vega School.
We look forward to the 2023 Festival where we
Artistatue Nasionale Redenaars Krieket
Hengel
Landloop
Dié 3 lang asem leerders van Laerskool Bakenkop kwalifiseer om aan die SA landloop te gaan deelneem later in die jaar. Ons is trots op julle!
Wiskunde Olimpiade
Minette Swiegers Marizanne de Lange Quade Liebenberg Karli Roos Lana v Schalkwyk Die o.11 A krieketspan met hulle afrigters Mnr Francois Strauss en Glen van Pletzen. Die volgende leerders van Laerskool Bakenkop het kwalifiseer om aan die Artistatue Nasionale redenaars te gaan deelneem. Baie geluk en sterkte! Laerskool Bakenkop se o.11 Krieketspan het die Super 8 RMS skole toernooi gewen wat gedurende die Junie vakansie plaasgevind het. Hulle speel tans in die liga waar hulle kans om die liga te wen ook baie goed is. Johan vd Merwe Hailey Evans Chané Venter Lana van Schalkwyk biggest school platformHoërskool Zwartkop spog met ’n spiksplinternuwe leerlingraad vir die termyn 2022/2023. Die leiers vir die nuwe termyn is op Vrydag 5 Augustus met groot afwagting en opgewondenheid aangekondig. Hierdie groep is op ’n leierontwikkelingskamp geneem waar hul leierseienskappe verder ontgin is. Tydens ’n plegtige en statige geleentheid is hierdie groep leerders offisieel as die nuwe leierkorps ingeseën en is die hoofleiers ook aangekondig.
• Hoofseun: Lourens Nel
• Hoofdogter: Minette De Souza-Allegria
• Onderhoofseuns: Luan Wakeford, Guan Buys en SG Roode.
• Onderhoofdogters: Estie Stadler, Shana van Heerden en Annika Williams.
Li-Mari Dekker het aan die SPAR-dameswedloop se 10km resies deelgeneem en ‘n alghele 23ste plek in die wedloop gekry. Li-Mari het die afstand in 38:00,00s kafgedraf en het die 2de plek in die juniordogters se wedloop behaal. Dit is ‘n groot prestasie vir Li-Mari en plaas haar nog verder in die kollig van Suid-Afrikaanse vroue- en juniorpadwedlopers.
Li-Mari Dekker (Heel links). Chanel Venter Ry 1: Hoofleiers - Luan Wakeford, SG Rode,Guan Buys, Lourens Nel, Minette De Souza-Allegria, Estie Stadler, Annika Williams en Shana van Heerden. Ry 2: Li-Mari Dekker, Delane du Plooy, Lisa de Swardt, Mieke Beyers, Wilanie Botha, Nika van der Westhuizen, Gaeby Sell, Marli du Toit. Ry 3: Annemieke Fourie, Charissa Botha, Anke Liebenberg, Renate le Roux, Mickayla Pankhurst, Deidré Rossouw, Arwen Eybers, Christabelle Stapelberg. Ry 4: Alri Marx, Lize Theron, Deonné van Heerden, Micayla van Rooyen, Mieke Vermeulen, Elisna Faure, Tarryn Mosdell, Emily Palm. Ry 5: Jonathan Olivier, Xander van Coller, Edrich Mussman, Divan Nel, André Pieters, Rogan Swanepoel, Dylan Stoltz, Nihan van Wyk. Ry 6: Damian du Plessis, Xavier Rabie, Keegan van der Merwe, Reagan Smith, Jaco Jordaan, Tomas Wissekerke, Lodewyk Groenewald, Sebastian Pretorius. Ry 7: Ian van der Westhuizen, Zander Jacobs, Gerhard Maritz, David Ras, Mi-Chael Kruger, AJ Richardt, Diwan van Rooyen. Chanel Venter is ‘n jong Zwarrie wat verseker dopgehou moet word. Chanel is gekies as deel van die Suid-Afrikaanse o.21 dames binnehuise krieketspan wat op 8 tot 15 Oktober na Melbourne reis om aan die Binnehuise Krieketwêreldbeker toernooi deel te neem. Die hoofleiers vir die nuwe termyn is: WJ Esterhuizen Christopher Potkin Ruan Steyn en Angus Myers Zac Agenbag Angelique Kidson. ChristopherDie
Eerstespan Netbal
A netbalspan
behaal.
Eerstespan Rugby
Voor: Denae Storm, Iske Cilliers, Jade Lemmer, Mia J v Vuuren, Hannah Plews.
Middel: Danielle Dorby, Megan Grove, Mieke Joubert, Ankia Viljoen.
Agter: Hanlie Putter, Anine van Aswegen, Annastien Jordaan (Afrigter), Marlene Nel.
Landloop
Voor: Pierre Gouws, Neels Kruger, Tristan van Loggerenberg, Divan Tinkler, Ruvan Burger.
2de Ry: Matthew Austin, Ewan Kielblock, Marcel de Waal, Ewald Calitz, Divan Esterhuizen, Jayden Els.
3de Ry: Luhardt Blom, Danie Schieke, Colin Venter, Kaleb Pretorius, Jody-Wade Pattison, Pieter van Niekerk.
4de Ry: Gustus Arnold, Eduan Kirsten, Hanno Bester, Keegan Fourie, Giandre Claassen.
Agter: Frand Ludick, Johan J v Nieuwenhuizen, Andre Meintjes.
Voor: Erich Horn, Leandri van der Bijl, Lee-Hane Mienie, Lea Bonnema, Nico van der Poll.
2de Ry: Mattias Kielblock, Elmar Knel, JC van der Bijl.
3de Ry: Jan Daniel Beeslaar, Wessel Fourie, Ewan Kielblock, Christian Benade, Arno Bester
Agter: Chanene Barnard, Minke Dekker, Hanno Bester, Magrietjie Rabie, Anje Fowler.
Landloop
Die langasem-atlete van Laerskool Rooihuiskraal het die afgelope seisoen uitblinkers opgelewer tydens die elke landloopbyeenkoms! Die seisoen het vroeg afgeskop met ‘n besige vakansie waar ons atlete regoor Pretoria aangemeld het vir oefensessies – van die Voortrekker Monument tot by Bischop Natuurreservaat...geen terrein is té groot uitdaging nie! Selfs ons landloop-afrigters het saam met ons atlete deelgeneem! Daar is aan verskeie skole byeenkomste deelgeneem oor die afgelope paar weke en 11 atlete het gekwalifiseer vir die SA Landloop Kampioenskap. Trots Rooimier!
Die eerste rugbyspan is ook die Bloubul naaswenners. Die 18 landloop atlete wat tydens die AGN kampioenskappe op 20 Augustus gekwalifiseer het om aan die SA kampioenskappe in Rustenburg deel teneem wat op die 17 September plaasgevind het. liga gewen, hulle het geneem aan die Diamantuitspele en het ‘n 3deWORLD CUP 2022 FIXTURES
NOVERMBER
ROUND
NAMIBIA
SUPER 12
Kardinia Park Stadium Geelong
Kardinia Park Stadium Geelong SCOTLAND Bellerive Oval Hobart
NETHERLANDS
IRELAND Bellerive Oval Hobart
NETHERLANDS Kardinia Park Stadium Geelong UAE Kardinia Park Stadium Geelong
IRELAND Bellerive Oval Hobart
ZIMBABWE
NETHERLANDS
Bellerive Oval Hobart
Kardinia Park Stadium Geelong
UAE Kardinia Park Stadium Geelong
IRELAND Bellerive Oval Hobart ZIMBABWE Bellerive Oval Hobart
AUSTRALIA
Sydney Cricket Ground Sydney
AFGHANISTAN Perth Stadium Perth
GROUP B RUNNER-UP
Bellerive Oval Hobart
PAKISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne
GROUP A RUNNER-UP Bellerive Oval Hobart
GROUP B WINNER Bellerive Oval Hobart
GROUP A WINNER Perth Stadium Perth
GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne AFGHANISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne
BANGLADESH Sydney Cricket Ground Sydney
GROUP A RUNNER-UP Sydney Cricket Ground Sydney
GROUP B WINNER Perth Stadium Perth
GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne AUSTRALIA Melbourne Cricket Ground Melbourne
GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground Sydney
GROUP B WINNER
The Gabba Brisbane
GROUP A RUNNER-UP Perth Stadium Perth
SOUTH AFRICA Perth Stadium Perth
GROUP B RUNNER-UP The Gabba Brisbane
GROUP A WINNER The Gabba Brisbane NEW ZEALAND
The Gabba Brisbane
GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide BANGLADESH Adelaide Oval Adelaide
SOUTH AFRICA Sydney Cricket Ground Sydney
GROUP B RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide
AFGHANISTAN Adelaide Oval Adelaide
GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground Sydney
GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide BANGLADESH Adelaide Oval Adelaide
GROUP B WINNER Melbourne Cricket Ground Melbourne
FINAL 1 Sydney Cricket Ground Sydney
FINAL 2 Adelaide Oval Adelaide
FINAL Melbourne Cricket Ground Melbourne
Facts and Figures of the ICC MEN’S T20 WORLD CUP
Ahead of this year’s tournament, get to grips with the figures, statistics and record holders that you need to know about.
RSA Captains
Graeme Smith 2009
Graeme Smith 2010
AB de Villiers 2012
Faf du Plessis 2014
Faf du Plessis 2016
Temba Bavuma 2021
Temba Bavuma 2022
Batting
Most Runs
Highest Average
Highest Score
Champions
2007 India 2009 Pakistan 2010 England 2012 West Indies 2014 Sri Lanka 2016 West Indies 2021 Australia
Mahela Jayawardene
Now that Aaron Finch’s side will play the T20 World Cup 2022, they are provided with a golden opportunity to become the first team in the history of the tournament to successfully defend their T20 World Cup crown. Australia are a beast in their home conditions and will eye a place in the history books.
1,016 (2007–2014)
Virat Kohli 76.81 (2012–2021)
Brendon McCullum 123 (2012)
Higest Partnership Mahela Jayawardene & Kumar Sangakara 166 (2010)
Most Runs in a Tournament
Virat Kohli 319 (2014)
Most Hundreds Chris Gayle 2 (2007–2021)
Bowling
Most Wickets Shakib Al Hasan 41 (2007–2021)
Best Bowling Average Samuel Badree 13.58 (2012–2016)
Best Strike Rate Ajantha Mendis 13.4 (2009–2014)
Best Economy Rate Sunil Narine 5.17 (2012–2014)
Figures Ajantha Mendis 6/8 (2012)
Tournament Wanindu Hasaranga 16 (2021)
MS
Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!
Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om
WITWARM-KUNSTEFEES
Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan
Die algemene kenniskompetisie vir
Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.
Registreer by www.cumlaudemedia.com.
Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf
Hoe werk die kompetisie?
Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.
Prysgeld
• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner
• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner
Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com
Dit is vir Hoërskool Centurion sowaar ‘n voorreg om die nuwe leiers van die skool op 9 September te kon inhuldig. Dit was ‘n uitstekende funksie wat deur me. S. Barnard en haar span haarfyn beplan en uitgevoer is. Elke VLR-leerder se ouers het die geleentheid gehad om hulle balkie vir hul aan te steek waarna hulle die erekode van die VLR geteken het. Ons wens die leerlingraad sterkte toe met die groot taak wat voorlê en wens hulle geluk met hulle verkose portefeuljes:An out-of-this-universe opportunity for Curro learner
South African learner crossed live for an interview with Chinese astronauts in space
A grade 11 learner from Curro Waterfall, in Midrand Johannesburg still has her head in the clouds, after being chosen to cross live and interview a group of Chinese astronauts who are currently in space, on Tuesday, 6 September 2022 at the Chinese Embassy in Pretoria.
Dhiasha Naidoo was selected by the Confucius Classroom at Chinese Culture and International Education Exchange Centre (CCIEEC) to participate in a discussion on heaven and earth. She and her Manderin Club classmates submitted questions and videos for the Chinese astronauts (Taikonauts) in July this year, and many of her school friends watched as she undertook the live broadcast to Tiangong Space Station and spoke directly to the 14-man crew.
Dhiasha was the only South African learner asking questions with other queries coming from youth in Algeria, Egypt, Ethiopia, Nigeria, Senegal, and Somalia. Some of the questions Dhiasha asked the astronauts included how long it took them to reach space from Earth, if they ever get sick in space and how they cope with being apart from their loved ones.
This fabulous opportunity has mushroomed thanks to a small but very popular Mandarin (Chinese) club. Over the last three years, learners like Dhiasha have been able to take up the international language as an extramural and their Mandarin teacher collaborated with the South African Director of CCIEEC, Dr Zhilei Lu and Chinese Director, Prof (Jessica) Wenhong Dai which is where the relationship with the CCIEEC began.
“It is wonderful to see our learners being given the chance to experience this amazing, once-in-alifetime opportunity. It goes to show how important non-curricular learning is to the development of a learner. After all, not everyone can say they have spoken to an astronaut, let alone one live from space and I hope this experience fuels a much-needed desire for our learners to continue exploring domestic space travel,” explains Camilla Pretorius, Head of High School at Curro Waterfall.
Push life to the limits on and off-road with the aggressive all-terrain BMW X5. Equipped with groundbreaking technologies for greater safety and maximum driving dynamics on every surface.
Visit BMW Midrand today to experience the performance-driven BMW X5 with phenomenal off-road capabilities.
Book a test drive now.
BMW Midrand Corner Allandale Road and Pretorius Road Waterfall Ridge, Midrand. Tel. 011 697 4700
www.bmw.co.za/midrand
Dhiasha Naidoo Front: Dhiasha Naidoo, Ian van Heerden, Camilla Pretorius, Sapna Bindha, Kwande Kubheka. Back: Tebego Chaba, Boipelo Tshabalala, Musa Mhlambi, Olivia Kausch, Masego Mothei, Palesa Motaung, Shristi Nirghin, Seth Mouton, Shanya Nair, Njabulo Makhoba, Sabreen Kaloo, Denayra Govender, Ovayo Mdlankomo, Saiesha Moodley, Celeste Phiri, Simphiwe Njokweni, Oratile Matsheka, Thulani Dlamini, Caleb Murugen, Nidhi Ramdhani, Skyler van Hasselt.Hockey College Netball Highlights from the College Inter-House Athletics
Congratulations to our Beaulieu College 1st team hockey girls for qualifying for the Top 12 tournament hosted by Oranjemeisies. We are currently ranked 7th in South Africa. We are pleased to announce that Racquel Marais has been chosen for the U19 Midrand Indoor Netball District Team. This is such an accolade as she is only 17 years old! Playing as GA (Goal Attack), her commitment and determination to succeed shows a true reflection of ‘The Summerhill way’! Well done Raquel! Our Beaulieu College first team tennis boys and girls took part in a prestigious tennis tournament held in Sun City. It was a week of hard work, fun and great experience First Team HockeyBLUE HILLS SCHOOLS
Front: Mfanaka Jesu Shongwe, Milan Komani, Motheo Sadiki, Thabiso Mpofu, Alex Bhila, Mpilo Hlongwa. Back: Mihle Mdena, Vuyolwethu Fanti, Tawanda Muvandi, Awakhwe Moyo, Samuel Mavengere. Front: Thabile Mthimkhulu, Christie Musamadya, Saneliso Thusini, Lerato Khosi, Dominique Ruiters, Siphokazi Ndzuzo, Mathlohonolo Mothiba. Back: Rirhandzu Chewane, Galaletsang Matsaathebe, Obakeng Maketa, Rivoningo Khosa, Snenkosi Ncube, Esethu Mloyi, Sibongile Radebe, Lulibo Tsholonga, Naledi Medupi, Laurel Karasa, Lethabo Tsoka, Thabiso Tshabalala, Victoria Simelane. Front: katlego Ntshudisane, Jane Langa, Matjila, Limpho Kolopane. Back: Chloe Bulose, Mogau Kganane, Front: Keitumetse, Back: Rorisang, Briana, Ofentse, Tyra, Mapaseka, Olorato, Daniella. Junior JuniorSA Landloop Kampioenskappe
Gojo Ryu Karate Wêreld Kampioenskappe
Pieter Coetzé produced stellar results at the Commonwealth Games in Birmingham. He won a gold medal in the Men’s 100m Backstroke, a silver medal in the 50m Backstroke and a bronze medal in the 200m Backstroke. He is a humble and talented young man and we are incredibly proud of his achievements. Pieter is a wonderful ambassador of Cornwall Hill College and South Africa and we extend our congratulations to him!
First Team Girls Hockey
Pieter Coetzé Pieter Coetzé First team girls hockey walk away with a win against Hoërskool Kempton Park in their opening game of the Noordvaal tournament. Gold medal for Pieter at the Commonwealth Games Twee van Laerskool Rooihuiskraal se leerders, Luca Postumus en Thomas Muller, het onlangs in Italië aan die Gojo Ryu Karate Wêreld Kampioenskappe deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar met Thoms én Luca wat elk 5de in hul onderskeie groepe geëindig het! Baie geluk aan hierdie twee Rooimiere wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig het! Carla Venter, Annelien le Roux, Joané Cronje, Jan Jv Rensburg, Nielen Rodwell, Liam van Zyl. Dwight Stapelberg, Kara-Lee Geldenhuys, Lu Keysa Selelo, Aedan Steyn. Nielen Rodwell, Carla Venter. Thomas Muller Luca Posthumus Thomas Muller en Luca PosthumusATKV - Redenaars landswye wenners
ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys.
LAERSKOLE
• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School
• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium
• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark
• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink
• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier
HOëRSKOLE
Voorbereid
• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg
• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington
• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville
Onvoorbereid
• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz
• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg
• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex
• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit