AWSUM Clash - LS Seodin VS LS Kathu 2022

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

LS SEODIN

LS KATHU


Uit Laerskool Seodin se skoolhoof se pen...

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON

On behalf of Seodin Primary School, we would like to extend a very warm welcome to Kathu Primary School’s players, coaches and parents, in participating in today’s matches. ‘n Spesiale woord van verwelkoming aan ons eie ouers, lojale ondersteuners, afrigters en personeel van Laerskool Seodin, asook aan ER24, vir julle ondersteuning vandag. Wat ‘n voorreg om weer hierdie besonderse geleenthed te kan aanbied en teen mekeer te kan meeding, op baan en veld.

WhatsApp jou naam na 073 187 9539

We have no doubt that all matches will be fought hard, but played in great spirit. Playing in today’s games, allows you to meet and to interact with many new friends. A special bond develops between all the players, a bond which you must cherish for the rest of your lives. Memories and friendships will be forged that will stand the test of time in the years ahead – be it during your school years, university or adult lives. Ons hoop van harte dat u die dag saam met ons sal geniet en dat gesonde sportmangees sal seëvier. To all players: Enjoy your time here at Seodin Primary School! Play hard, play fair, but most importantly, have fun! W.A. Laubscher Skoolhoof | Laerskool Seodin

STOCK WANTED BEST PRICES PAID FOR YOUR PRE-LOVED GOODS!

053 010 1149 064 003 2265 Shop 43b & 44, Heritage Mall Cnr Frikkie Meyer & Rooisand Rd kathumgr@crusadersstores.co.za

OUR TEAM Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Quintus: quintus@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar: awsumads3@tiemedia.co.za Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

KATHU

HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News


A . J . V e n taep tre in

e e r s t e s pa n k

D ’va n n epaBn kaafpft eeint s eerstes

Laerskool Kathu

Laerskool Seodin Wie is die vinnigste in julle span? Kabelo Pitsiagosi ons linkervleul. Hoe is julle seisoen sover die jaar? Baie lekker, ons vaar goed sover in die liga. Watter skool is julle moeilikste wedstryd? Laerskool Grey College van Bloemfontein. Watter wedstryd sien julle die meeste na uit die seisoen? Defnitief teen Laerskool Kathu.

Wat is die lekkerste aspek van o.13A rugby? Om vir die skool se o.13A span te speel en die baie wedstyde wat ons speel. Hoe is die samestelling van die span vir die wedstryd die naweek? Enige beserings? Daar is gelukkig geen beserings nie. Ons is voltallig en gereed vir die wedstryd. Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Om die o.13 A liga te wen. Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler? Eben Etsebeth en Faf de Klerk.

Wie is die vinnigste in julle span? Ons het ‘n klomp vinnige agterlynspelers, daarom is dit moeilik om ‘n uitsondering te maak, maar Levaan ons regter vleuel, wat tans SA’s gehaal het is die vinnigste. Hoe is julle seisoen sover die jaar? Ons het die seisoen op ‘n goeie noot afgeskop en sover ‘n goeie wen rekord, maar daar is plek vir verbetering. Ons wil gereken word as die beste in die Noord-Kaap as dit nie alreeds is nie. Ons het regtig ‘n goeie span met “Awesome” afrigters. Watter skool is julle moeilikste westryd? Ons moeilikste vir die seisoen sover wat Grey o.13A.

Watter wedstryd sien julle die meeste na uit die seisoen? Ek dink die wedstryd teen Seodin o.13A want dit is altyd lekker om hulle te klop, en die feit dat dit so kompiterend is en met hoë intensiteit gespeel word. Hoe is die samestelling van die span vir die wedstryd tee Seodin? Ons afrigters het 22 van die beste spelers gekies om teen Seodin te speel, daarom kan ons met enige speler begin soder enige probleem. Wat wil julle as ‘n span die jaar bereik? Om beter as die die meeste te wees! En ons skild teen Seodin terug te wen, wat ons verseker in geloof sal doen.


LAERSKOOL SEODIN EERSTE XV

Nie in spesifieke volgorde: 1. P.J. Jonck, 2. Warko Smit, 3. Gustav Ekkerd, 4. Zaylin Smit, 5. Laone Holele, 6. A.J. Venter (k), 7. Leon Whithead, 8. Lourens Horn, 9. Xander Olivier (o/k), 10. Luhan Joubert, 11. Kalbelo Pitsoyagosi, 12. H.J. Husselman, 13. Waldu Noeth, 14. Jodain Roman, Phuti Moloto 15. Jan-Hendrik Slabbert, 16. Christopher Olivier, 17. Franco Louw, 18. Franco Hoops, 19. Justin Burger, 20. Kehan De Jonge. Linkervleuel


We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more. ThePrintOffice

Phone 072 460 8243

LAERSKOOL KATHU EERSTE XV

1

2

Calum Pretorius Loskopstut

Zian Shepherd Haker

3

Estiaan v Rensburg Vaskopstut

4

Justin Oosthuizen Slot

13

D’vanne Baffets Buitesenter (K)

5

Byron Hudson Slot (o/k)

6

Jayton Botha Linkerflank

7

Resdon Williams Regterflank

8

Hansie Snyders Agsteman

9

Keanen Mathys Skrumskakel

10

Tiaan Muller Losskakel

11

Kabelo Motlharo Linkervleuel

12

Eavan Peterson Binnesenter

14

Leusaam Badenhorst Regtervleuel

15

Darren Cloete Heelagter

16

Ettienne Gouws Reserwe

17

Mutalenu Milonga Reserwe

18

Mohua Monnanyane Reserwe

19

Kutlo Morekisi Reserwe

20

Ruwayne Meyer Reserwe

21

Denver Moeng Reserwe

22

Victor Pretorius Reserwe


LAERSKOOL SEODIN EERSTESPAN NETBAL

Phuti Moloto

D – DIMPO Linkervleuel MODISE, HD- JO-ANN PAYNE, AV- RIANDI HATTING, S- KGOTSO MOKOBUNG, VV- RIALDA BOER, HV- ANJA STRAUSS, V- BOPHELO PHUMO.

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

LAERSKOOL KATHU EERSTESPAN NETBAL

HD

Atlegang Seretse

AV

Jordin van Zyl (k)

S

Elsjé Coetsee

VV

AW SU M HV

Faith Casper

V

Oratilwe Morwe

D

Caylen vd Westhuizen

Olerato Dipone

NEWS

www.awsumnews.co.za


RUGBYSPANNE

Rugby o.9

Rugby o.9A

Rugby o.11

Rugby o.11A


RUGBYSPANNE

Rugby o.9

Rugby o.9C

Rugby o.13

Rugby o.11B

Baie sterkte aan al die spanne. Geniet elke oomblik. Die AWSUM span

AWSUM

NEWS


ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

ons gesels met...

J o - A n n P aayp tneein

J o r d in va nakna pZt eyinl

Laerskool Seodin

Laerskool Kathu

eerstesp

e e r s t e s pa n k

Hoe is julle seisoen sover?

Hoe is julle seisoen sover?

Dit gaan baie goed met ons seisoen sover. Ons is baie tevrede.

Dit is sover baie opwindend.

Watter skool is julle moeilikste sover?

Watter skool is julle moeilikste westryd?

Ek sou sê Primêre Skool Op die Voorpos van Upington.

Laerskool President Brand in Bloemfontein.

Na watter wedstryd sien julle die meeste uit om te speel?

Na watter wedstryd sien julle die meeste uit om te speel?

Interskole teen Laerskool Kathu.

Die wedstryd wat ons in die finaal van die seisoen sal speel.

Wat is die lekkerste aspek (deel) van o.13A netbal?

Wat is die lekkerste aspek om deel van o/13A netbalspan te wees?

Ons werk as ‘n span saam om te verbeter.

Almal kyk op na my en ek is ‘n inspirasie vir die jonger netbalspelers.

Hoe is die samestelling van die span? Is daar enige beserings?

Hoe is die samestelling van die span? Is daar enige beserings?

Ons is gelukkig en het geen beserings nie.

Daar was beserings vroeg in die seisoen gewees, maar ons het die samestelling van die span aangepas en ons is sterker as voorheen. Daar is min wat ons onderkry.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Om die beste in die liga te wees.

Wat wil julle graag as ‘n span die jaar bereik? Ons wil die liga wen!


NETBAL A-SPANNE

Netbal o.12A

Netbal o.12A

Netbal o.11A Netbal o.11A

Netbal o.10A

Netbal o.10A

Netbal o.9A

Netbal o.9A


NETBAL B-SPANNE

Netbal o.11

Netbal o.12B

Netbal o.11B

Netbal o.10

Netbal o.10B

Netbal o.9

Netbal o.9B


Victor

Matfield

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal onderwysers van jou vertel? Ek dink wat hulle sal onthou, is seker maar `n stillerige outjie wat maar meestal op sport gefokus het en wat heel goed in sy akademie gedoen het. Ek was nie `n groot partytjiemens nie. Wat onthou jy van interskole op skool? Ek was `n oud-leerder van Hoërskool Pietersburg en ons interskole het ons genoem Bosveld Intervarsity teen HTS Tom Naudé. Dit was altyd baie spesiaal. Die week vooraf is jou sketse in die saal op en is jy aan die hele skool voorgestel. Dit is net `n ongelooflike gevoel. Watter tipe ou was jy op skool? Ek was nog altyd baie lief vir sport. Ek het groot geword met krieketnette, tennisbane en enige iets wat met `n bal te doen het. Al my geskenke was altyd sportgoed, so ek het `n groot liefde vir sport. Dit was nooit vir my `n werk nie. Ek het geglo as ek harder werk as enige iemand anders sal ek suksesvol wees. As jy nie `n rugbyspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Vir seker krieket, want ek was op skool seker `n beter krieketspeler en is baie lief vir krieket. Ons weet jy was die wêreld se beste slot op jou dae. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Kyk, as `n jong mannetjie het ek altyd gedroom om losskakel te wees, maar op laerskool het ek agsteman gespeel, maar nog steeds pale en kantlyn toe geskop. Ek kon links en regs ewe goed skop op skool, so dis dalk hoekom ek, toe ek Bok gespeel het, te veel in die agterlyn was. Ek het altyd gedroom om daai losskakel te wees, maar die naaste wat ek gekom het was agsteman. So ja, as ek nie slot gespeel het nie, sou ek graag agsteman wou speel. Ek het darem toe ek in Toulon was agsteman gespeel.

AWSUM het gaan inloer by oud-Springbok, Victor Matfield oor sy skooljare

Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? As kaptein dink ek die belangrikste les wat ek geleer het, is jy kan nie alles self doen nie. Jy kort sterk manne om jou te ondersteun en jy moet hulle vertrou. Jy moet hulle bemagtig en dan moet jy hulle vertrou. `n Kaptein is nooit alleen nie. Dis altyd `n kaptein en sy korps wat almal saam werk om sukses te bereik. So, ek dink die grootste les is dat jy nie alles self kan doen nie. Jy moet ouens saam jou kry wat al jou spelers ken, want as jy hulle ken, dan weet jy hoe ook om hulle te motiveer. Jy moet rerig tyd maak om by elke persoon te sit en hulle te leer ken om te weet hoe om die beste uit hulle te kry. Blitsvrae: Kies een • Braai of Takeaways? Definitief `n braai. • `n Lekker double cab bakkie of `n vinnige sportmotor? Nie `n sportmotor nie. Ek is meer `n SUV man. • Beste vakansiewegbreek? Die beste vakansieplek is Heroldsbaai waar ek altyd Desember gaan vakansie hou.


A-VELD 14:00 - 14:45 A-VELD 14:50 - 16:35 A-VELD 16:40 - 17:30 B-VELD 14:00 - 14:50 B-VELD 14:50 - 16:35 B-VELD 16:40 - 17:25

Seo. 0/11 A vs Kat. 0/11 A Seo. 0/9 A vs Kat. 0/9 A

Seo. 0/13 A vs Kat. 0/13 A

Seo. 0/13 C vs Kat. 0/13 C Seo. 0/11 C vs Kat. 0/11 C

Seo. 0/9 C vs Kat. 0/9 C


BAAN 1

14:00 - 14:30

14:30 - 15:00

15:00 - 15:30

15:30 - 16:00

16:00 - 16:30

16:30 - 17:00

BAAN 2

BAAN 3

Seo. o/9 A vs Kat. o/9 A

Seo. o/7 A Seo. o/8 A vs vs Kat. o/7 A Kat. o/8 A

Seo. o/7 B vs Kat. o/7 B

Seo. o/8 B vs Kat. o/8 B

BAAN 4

Seo. o/9 B vs Kat. o/9 B

Seo. o/13 C Seo. o/11 C Seo. o/12 C Seo. o/10 C vs vs vs vs Kat. o/13 C Kat. o/11 C Kat. o/12 C Kat. o/10 C

Seo. o/13 B Seo. o/11 B Seo. o/12 B Seo. o/10 B vs vs vs vs Kat. o/13 B Kat. o/11 B Kat. o/12 B Kat. o/10 B

Seo. o/13 A Seo. o/11 A Seo. o/12 A Seo. o/10 A vs vs vs vs Kat. o/13 A Kat. o/11 A Kat. o/12 A Kat. o/10 A

Seo. o/13 C Seo. o/11 C Seo. o/12 C Seo. o/10 C vs vs vs vs Kat. o/13 D Kat. o/11 D Kat. o/12 D Kat. o/10 D


Some of the major sports events to look forward to this year HSBC WORLD RUGBY SEVENS SERIES

RUGBY 2 July

Springboks vs Wales

Loftus Versveld, Pretoria

20 – 22 May

Toulouse

9 July

Springboks vs Wales

Toyota Stadium, Bloemfontein

28 – 29 May

London

16 July

Springboks vs Wales

DHL Stadium, Cape Town

27 – 28 Aug

Los Angeles

6 August

Springboks vs New Zealand

Mbombela Stadium

9 – 11 Sept

Rugby World Cup Sevens (Cape Town)

13 August

Springboks vs New Zealand

Emirates Airline Park, JHB

27 August

Springboks vs Australia

Venue TBC

3 September

Springboks vs Australia

Venue TBC

17 September

Springboks vs Argentina

Velez Sarsfield, Buenos Aires

24 September

Springboks vs Argentina

Hollywoodbets Kings Park, DBN

5 November

Springboks vs Ireland

Dublin

12 November

Springboks vs France

Paris

16 – 19 June

The U.S Open

Brookline

19 November

Springboks vs Italy

TBC

14 – 17 June

Tour Championships

Atlanta

26 November

Springboks vs Wales

Cardiff

11 – 18 July

The Open Championship

St. Andrews, Scotland

25 – 28 Aug

Nedbank Golf Challenge

Sun City

19 - 25 Sept

Presidents Cup

North Carolina

30 Sept - 2 Oct

Ryder Cup

Rome, Italy

17 – 20 Nov

DP World Tour Championship

Dubai

F1 GRAND PRIX 20 – 22 May

Spain, Barcelona

27 – 29 May

Monaco

10 – 12 June

Azerbaijan, Baku

17 – 19 June

Canada, Montreal

1 – 3 July

Britain, Silverstone

8 – 10 July

Austria, Spielberg

22 – 24 July

France, Le Castellet

29 – 31 July

Hungary, Budapest

26 – 28 Aug

Belgium, Spa

2- 4 September

Netherlands, Zandvoort

9 – 11 September

Italy, Monza

23 – 25 September

Russia, Sochi

30 Sept – 2 October

Singapore

7 – 9 October

Suzuka, Japan

21 – 23 October

USA, Austin

28 – 30 October

Mexico, Mexico City

11 – 13 November

Brazil, Sao Paulo

18 – 20 November

Abu Dhabi, Yas Marina

TENNIS (Grand Slams) 22 May – 5 June

French Open

27 June – 10 July

Wimbledon

29 Aug – 11 September

U.S Open

GOLF

OTHER DATES 1 – 24 July

Tour de France

16 Oct - 13 Nov

ICC Men’s T20 World Cup

Australia

21 Nov – 18 Dec

FIFA World Cup

Qatar

Feb 9 - Mar 26 June 16-25 July Sep 8 - Oct 28

Cricket | World Cup | India Special Olympics World Summer Games Netball | World Cup | Cape Town, South Africa Rugby | World Cup | France

Baie sterkte aan al die spanne! #schoolsportisback #awsumclashes


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.