Grey Kollege vs Paul Roos - 2023 Interskole

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za Connecting hearts and homes. 082 900 6008 | annette.kasselman@realnet.co.za I am your real estate MATCHMAKER GREY KOLLEGE 17 AUGUSTUS - 20 AUGUSTUS 2023 PAUL ROOS
Louis Janse van Vuren, Roland
Tonder,
van
Du Preez Wessels, Ferdie le Grange, William Mouton, Hendré van der Watt.
Zandré Robbertse, Andries van der Vyver, Ethan Arlow, Nicolas van der Vyver, Rynhardt van Zyl, Tynan Vermeulen.
Scholtz, Frederich Brisley,
Leshoele,
Reis,
Liebenberg
Lian du Toit, Ben
Mpho
Nic
Cornel
Kotze,
Grey Kollege - Gholf Grey Kollege - Tennis
Roos
Tennis
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF HEAD OFFICE 021 000 1705 www.awsumnews.co.za Vrystaat Skole Nuus Awsum School News The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, Fabriekstraat 28, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Samantha Coetzee Jacoleth Botes Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Novus Print. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za THE Your The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Divan Prinsloo, Willem de Waal, Christiaan Cronje, Pieter
Echard de Kock, Leonardo Sola en Xander Pienaar.
Paul
-
Paul Roos - Gholf

Braam Van Wyk

skoolhoof aan die woord

INTERSKOLE TEEN PAUL ROOS

By ‘n skool soos Grey Kollege en Paul Roos is dit ‘n ongelooflike besige skedule en kalender. Tog is daar verskeie hoogtepunte wat uitstaan en waarna die skole uitsien. Een van daardie hoogtepunte is die interskole teen Paul Roos. Dit is waarna uitgesien word deur alle seuns en personeel.

Not only to renew the healthy rivalry on the sport field, but also to foster the brotherhood between friends off the field. Due to the school’s programmes and Covid, this will be the first time that any of the Grey boys will play against Paul Roos at home. What an honor!

It is a privilege to welcome Paul Roos to Bloemfontein. We hope that they will enjoy their visit to Bloemfontein and may healthy sportsmanship be in the order of the day.

JAAR SE INTERSKOLE-UITSLAE 39

1967 - 2022

Mag Bloemfontein 2023 net mooi herinneringe meebring en mag almal terugkyk na die interskole as deel van hulle storie wat ons eendag met ons seuns kan deel.

Ek wil u groet met die volgende lewensles van Mary Pickford: “Om te faal is nie om te val nie, dis om te bly lê.”

Mag elkeen wat val gedurende die naweek bly opstaan en bly veg vir wie hulle verteenwoordig.

Enjoy the weekend!

GREY KOLLEGE WEN 28 PAUL ROOS WEN 9 GELYKOP 0 JAAR GREY KOLLEGE PAUL ROOS 1967 22 3 1974 24 0 1977 20 10 1988 16 9 1989 28 7 1990 17 9 1991 3 20 1992 20 6 1993 8 28 1994 29 31 1995 21 10 1996 18 10 1997 8 12 1998 23 15 1999 29 26 2000 42 13 2001 15 6 2002 19 8 2003 18 17 2004 18 21 JAAR GREY KOLLEGE PAUL ROOS 2004 24 23 2005 16 11 2006 11 16 2007 40 14 2008 47 15 2009 3 9 2010 41 29 2011 36 35 2012 33 23 2013 40 8 2014 25 20 2015 12 19 2016 34 32 2017 30 28 2018 28 26 2019 51 28 2020 -2021 -2022 19 34
Grey Kollege
WELKOM BY DIE JAARLIKSE KRAGMETING TUSSEN GREY KOLLEGE EN PAUL ROOS Contact us: +27 21 887 1108 | info@daneeldiamonds.co.za | 174 Dorp Street, Stellenbosch, 7600 | www.daneeldiamonds.co.za
PAUL ROOS GIMNASIUM EERSTE XV Tel: 021 882 8155 | Email: info@wilhelmsauto.co.za | 9 George Blake Street, Plankenbrug, Stellenbosch, 7600 WE MAY SERVICE VEHICLES UNDER MANUFACTURER WARRANTY! We support Right to Repair. PREMIUM PREMIUM REMIU L L CAL PREMIU ERAG - I IN THE TASTE CAL PREMIUM BEVERAGES - IT'S IN THE TASTE FRUIT-DRINK FRUIT-DRINK SPARKLING SPARKLING BLENDED BLENDED available in selected stores near you available in selected stores near you iinfo@lo-cal.co.za nfo@lo-cal co za @lo cal soda @lo cal soda lo-cal co za lo-cal.co.za 066 292 5105 066 292 5105
Henry du Plessis Adeeb Boraine Keenan Stoffels Phillip Groenewald Jean Luc Joubert Charl Holwill Malan Erasmus Ryan Jack Hugo Coetzee Andreas Oosthuizen (K) Leejay Petersen Riley Norton Reuben Kruger Jeandré Labuschagne Christiaan de Villiers Marco Odendaal Schalk Kotze Joshua Dampies Declan Croy Myburgh Louw Truspe Schoeman Zeke January Samuel Badenhorst Keehan Etson Dylan van Wyk Oliver Reid

KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Om deel van Grey Kollege se eerstespan te wees en om die voorreg te hê om hulle al vir twee jaar te verteenwoordig.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur `n voorbeeld te stel en altyd positief te bly, om seker te maak hulle weet wat ons doel vir die jaar is en almal se inkoop te koester, sodat ons dit elke dag nastreef.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Om dit as `n span te geniet en die einde van die jaar onoorwonne af te sluit, iets waarvoor ons al vanaf Oktober 2022 voor werk.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

My gunsteling Springbok is Cheslin Kolbe, want hy speel uitmuntende rugby en hy speel altyd tot die beste van sy vermoë.

Wat is jou planne vir die toekoms?

My planne vir die toekoms is om so hard as moontlik te werk om ‘n loopbaan uit rugby uit te maak, terwyl ek terselfdertyd gaan studeer en hopenlik graad vang.

KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Definitief om my skool se eerste span teen Grey College te verteenwoordig en hulle op Markötter te wen. Dit was van kleins af my droom om in daardie wedstyd te kan speel en ek was bevoorreg genoeg om dit al in my Gr. 11-jaar te kon doen.

Hoe motiveer jy jou span?

Eerstens doen ek dit deur te lei deur my voorbeeld. Ek motiveer my span om ‘one-onone’ met hulle te praat en verkies dit nie om hard en luidrugtig te wees op die veld nie. Ek streef daarna om ‘n meer stiller kaptein te wees soos Francois Pienaar en Richie McCaw.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ons onderkaptein is Phillip Groenewald. Hy staan my by deur die agterlyn te beheer. Ons het ‘n goeie verhouding en praat gereeld met mekaar oor wat ons kan doen om die span tot nuwe hoogtes te neem. Hy help my ook partykeer met praatwerk en om die net daai bietjie ekstra motivering onder die spelers te bring.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Dit is ‘n span wat met baie trots die skool sal verteenwoordig. ‘n Span met ‘n besonderse spangees wat baie vir mekaar speel, ‘n span met ‘n baie hoë werksetiek en ‘n span wat hoop om te inspireer deur nederig te bly en ‘n voorbeeld te probeer wees.

Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings?

Corne

Uys

HOOFAFRIGTER VAN DIE

EERSTESPAN RUGBY: PAUL ROOS

Ons span het redelik goeie kontinuïteit in terme van seleksie. Daar sal altyd een of twee beserings wees en dit is net belangrik om aanpasbaar te wees. Die beste wat ons kan doen is om as ‘n groep die span eerste te sit en enige ‘nuwe’ spelers as gevolg van beserings ten volle te ondersteun.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Dit is goeie groep seuns. Dit is ook ‘n relatiewe jong span en ‘n span wat gemaklik is met hulle identiteit en weet hoe om as ‘n span saam te speel. Hulle ondersteun mekaar goed en stel hoë standaarde in oefeninge en weet waar hulle sterkpunte lê.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Dit is ‘n baie goeie vraag en nie een wat maklik geantwoord word nie omdat soveel faktore is wat ‘n rol speel,veral in ‘n skool omgewing. Die beste wat ek dit kan probeer opsom is dat ‘n goeie rugbyspeler eerstens ‘n goeie mens is. ‘n Speler wat omgee ook oor die span en spanmaat se behoeftes. Eerlik en vriendelik kommunikeer. ‘n Speler wat hoë werksverrigting het - op die oefenveld, in die gimnasium,hoe baie video analise hy doen. Hoe ernstig doen hy sy ‘recovery”.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons Grey toer. Daar gaan om en by 1000 Paul Roosers Bloemfontein toe en die feit dat ons die hoofwedstryd van die hele interskole gaan wees maak dit vir ons span die hoogtepunt van die jaar.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Marco van Staden: Nie net vir sy goeie bynaam, ESKOM nie, maar ook vir die manier hoe hy speel. Ek probeer my spel so veel as moontlik op syne basseer en ek kyk ook baie op na hom.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag volgende jaar gaan studeer en my ingenieurswese graad by Maties kry. Ek wil ook vir Maties se eerste span speel. Daarna wil ek ‘n paar jaar net op rugby fokus en kyk of ek dit dalk proffesioneel kan doen. My droom is natuurlik om eendag die groen en goud te dra soos enige ander rugbyspeler in SA, maar ek weet dit gaan baie harde werk vat.

ANDREAS OOSTHUIZEN

Hoeveel ekstra werk doen hy aan sy vaardighede in sy af tyd. Dit is ook ‘n speler wat gemiddeld minder foute maak as ander - vaardighede,vang en pass en duikslae asook in sy posisie. Om minder foute te maak moet hy sy rol baie goed ken en wat van hom verwag word. Laastens, het hy iets wat hom uniek maak - iets waarin hy uitstaan bo die ander. Unieke vaardigheid wat net hy na die span toe bring.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Believe in a holistic,happy and positive environment where the skill of the player reflects on the coach and the effort the player puts in reflects on the player. Belief you have to care for your players and be authentic and true to create trust.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Ek was bevoorreg genoeg om gedurende my speelloopbaan deur baie afrigters beïnvloed te word veral op ‘n jong ouderdom by die WP toe Rassie en Jacques daar was en dit is ongelooflik hoe die Stormers daai tyd en veral nou die Springbokke verdedig onder hulle afrigting. Dit wat Brendan Venter by Saracens gedoen het en die kultuur wat hy daar geskep het het baie indruk om my gemaak. Toe ek begin het by SAS het ek by Chris Rossouw baie geleer veral oor die metodiek van afrigting. In skole rugby en Paul Roos rugby het ek baie geleer by Frans van Niekerk en Stephan Jordaan maar as dit kom ‘n mentor is dit Jacques Hanekom.

for all your property requirements Residential or Commercial
ANDREAS OOSTHUIZEN
MARTIN BOTHA

Voor: L. Santos, J Claassen, H du Plessis, E Visser, J Muller, D du Toit, X Human.

Agter: R Duarte, M Coetzee, A van der Merwe, V Griessel, J Cosmo. Afwesig: Vernon Snyman, Alzeadon Felix, Ethan Rheeder.

Voor: Jeandre la Grange, Henry du Plessis, Ewald Ter Haar, Matthew Jacobs, Christiaan Labuschagne, Marquin de Klerk, Malan Erasmus, Hugo Coetsee, Joshua Dampies, Brent Heyens, Dylan van Wyk, Adeeb Boraine.

Agter: Chistian Kolbé, Myburgh Louw, Schalk Kotze, Marco Odendaal, Robert Combrinck, Colby Morrison, Charl Holwill, Luke Wilmot, Cornel Kotze, Jacques Loubser.

Grey Kollege - Swem

Voor: Frans Smook, Juan Calitz, Charlie Martinson, Dirka Louw, JC Coetzer.

Tweede ry: Aiden Nel, Chad Leukes, Liam Nieuwoudt, Peter van Viegen, Heid McLaren, Stephan de Beer, Ernst van Rensburg.

Derde ry: Caiden van Rensburg, Delarey Pretorius, André Claassen, Connor Reinders, MJ van den Heever, Hanko Buys.

Agter: Jacques Cilliers, Gerrie Greyling, Liam le Gassick, HJ Knepscheld, Joel Strauss.

Voor: Eric Kotze, Jannie Boonzaier en Christiaan Boonzaaier.

Liam Clarke, Joshua Hendricks, Armin Wessels, Lucas das Nevas, Nicholas Forbes, Rosseau Burger.

Agter: Jacques Geyser, Wilan Basson, Reuben van der Merwe, Stefan van Heerden, Johan van der Merwe, Nicholas Malherbe, Michael Potgieter.

E.Naidoo, Y.Huang, D. Ejims Evang, A.Andrews, J. Jv Vuuren. Voor: Leonardo Sola, Daniel Meintjies, Paul Roos, Jo van Rooyen. Grey Kollege - o.19B “Cherries” Rugbyspan Grey Kollege - Tafeltennis Paul Roos - o.19B Rugbyspan Paul Roos - Tafeltennis Middel: Paul Roos - Swem

Voor: J-H. vd. Linden, B. Wessels, T. Schambreel (o/k), A. Nieuwoudt (K), B. Kenny, S. Steyn, X. Smit.

Agter: D. Erwee, E. Adams, T. Maree, AJ. Booysen, AJ. Meyer, C. Steyn, D. Grobbelaar, B. vd. Berg: L. vd. Berg, T. Fourie.

Voor: Jonathan Drysdale, Finn Santos, Wian van der Bergh, Lamla Mgedezi, Zander van der Bergh, Ruan Roux, Johan Dormehl.

Agter: Steven Muller, Prestan Bennett, Alexi Tyropolis, Hendré Maritz, Hennie Bredenhann, Keaton Pottas, O’ryan Kleyn.

Afwesig: Henru Erasmus (Kaptein), Chris Nieuwoudt en Christoff Crous.

Voor: D Stassen, K van Staden, CJ Erasmus, N du Randt (k), J Oosthuizen (o.k), WJ Dippenaar, K Pule.

Agter: JG Horn, L Nortje, C Schlebusch, J Capes, N Verster, P Wolfaardt, D Venter, N de Jager, C Erasmus, I de Jongh, Z Walbrugh.

ORANJE TOYOTA BLOEMFONTEIN | C/O MULLER ST & NELSON MANDELA DR, BLOEMFONTEIN. TEL: 051 406 3000 | WWW.ORANJETOYOTABLOEMFONTEIN.CO.ZA
Grey Kollege - o.16A Rugbyspan Grey Kollege - o.15A Rugbyspan Grey Kollege - o.14A Rugbyspan

Voor: Matt Kleyn, Aiden Laubser.

Middel: Derick Kühn, Luke Kent, Tyler Evert, Gerrit van Vuuren, Junaid Coetzee, Divan Lamprecht, Altus Rabe, Robert Doubell, Tristan Roodman, Alec Toll.

Agter: Gert Kemp, Christiano Williams, Luchwayito Mbaliswana, Ian Smith, Conrad Koegelenberg, Zac Hickman, Pierre Labuschagne, Reinardt Nel, Jan-Jan Nel, Dawid van Niekerk, Musahdiq Cornelson.

Voor: Zak Steyn, Jarod Brown, Jaeden Powell, Tevez Cupido, Brandon Hamman, Daniel Whitehead, Tom Cruikshank, Ethan Smith.

Agter: Gerard Bekker, Willem Kemp, Ben van Zyl, Stef de Villiers, Chris Meyburgh, Sian van Heerden, Luke Milne, Reuben Winter, Tiaan Basson.

Afwesig: Jack Venter en Christian le Roux.

Voor: Jean Volschenk, Kyle Snyers, Tristan Armitage, Thomas Meyer, Michael Janse van Rensburg, Albert Nel, Pieter Aucamp.

Agter: Mr Renard le Roux (Head Coach), Mr Rihaldo Swanepoel (Manager), Tauhier Josephs, Nathan Barnard, James Gerber (c), Jean Hamman (v/c), Gerhard Fouche (v/c), Simon de Roubaix, Jappie Ziyaad, Ashton Pyke, Mr Drikus Hoffman (Assistant Coach).

Paul Roos - o.16A Rugbyspan Paul Roos - o.15A Rugbyspan Paul Roos - o.14A Rugbyspan

HOCKEY CAPTAIN

GREY COLLEGE SECONDARY FIRST HOCKEY

Wayne Coetzee

HEAD COACH OF THE FIRST TEAM: GREY COLLEGE SECONDARY

What can the school and parents expect from your team this weekend?

The first team will always arrive at the interschools with passion, love for their school and the game. By saying that, anyone watching us will see the first team run hard for one another, regardless of the results.

Where is your strength as a team?

Our strength lies in our midfield. We have strong ball carriers, a lot of experience and lots of speed in the midfield.

What is the highlight of your team’s hockey this year?

We started good this year by winning Maritz College 3-0 at Nomads, as well as other teams when we participated in festival at St Johns College and at KES. We beat Paarl Boys’ High 1-0 away from home which was a tough game, but the team showed great character.

How do you motivate your team?

I feel motivation comes with the example you set by running hard and putting in the extra mile, and by standing with my teammates through the tough times and building them up, even though they have a tough day at training, and we strive to get better every single day.

Who is your vice-captain and how does he support you?

Eben Joubert and Dayne Kitching are our vice-captains. They step in to help motivate the team and offer valuable insights to make informed decisions.

What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud?

We want to end of the season on a high by winning the GUSCHKIE tournament and to play the best hockey we can against Paul Roos.

What are your plans for the future?

I want to study accounting and play hockey because that is my passion and what keeps me motivated.

ROAN JANSE VAN RENSBURG

Voor: R Kambanis, S Pillay, G Tyropolis (o.k), A Koupis (k), M Visser (o.k), GF Fourie. Agter: W Griesel, WJ Greyling, K Mathe, H Kruger, W König, W Legaiwa, N van Schalkwyk, N Cairns, L Visser Voor: Juvan Els, Liam Mckay, Divan Prinsloo, Luan Botha, Albert Erasmus, Gerrit Kroon, Keagan Wessels. Agter: Yusuf Smith, Keagan van Rensburg, Albert Liebenberg, Jean Grissel, Kamo Mohlomi, George Smith, Conrad Bower, Bokang Lenyegelo. Grey Kollege - o.16A Hokkie Grey Kollege - o.14A Hokkie Eben Joubert 1 Botha Barnard 7 Ayanda Ngxaki 13 Danrich Hoffmann 15 Luke Mosala 17 MJ Bam 14 AC Delport 16 Wildre Lloyd 18 Luhan Prinsloo 3 Gerrie Greyling 9 Roan Jv Rensburg 5 Handre van Staden 11 Wian du Plooy 2 Duncker Hohis 8 Jayden Leech 4 Dayne Kitching 10 Jordan Verster 6 Samu Lephoto 12 Cornel Liebenberg 6

Ashlin Freddy

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: PAUL ROOS GIMNASIUM

What can the school and parents expect from your team this weekend?

A team that represents the values that the school instils in our learners and a team that will represent the school with a lot of pride.

Where is your strength as a team?

From number 1 to number 15. We function as a unit and that’s at the core of our successes.

PAUL ROOS GIMNASIUM EERSTE HOKKIE

ZEKE

What is the highlight of your team’s hockey season this year?

Definitely beating SACS in the Hibert Shield final and winning the Cup for the second time in Paul Roos history.

How do you motivate your team?

We have this saying “Be selfless for one another “and I think we have adopted it well this season. I continually tell them in the huddle before the game, that we are playing for the person on our right- and left-hand side and for the 1400 Paul Roos learners in the school. I also remind them that we are playing for something bigger than ourselves, that we are playing for the badge on our chest and the players that have worn the jersey before us.

Who is your vice-captain and how does he support you?

Our vice-captain is Paul Roos, he supports me by firstly always backing me as a captain and what I have to say, and secondly also adding his own input as being part of the leadership group.

What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud?

Definitely ending our season off on a high and winning our last 3 matches on the field, but also enjoying the last bit of our time as a team together off the field as these 16 players will never all be in the same team again.

What are your plans for the future?

My plans are to take hockey further but also to study at an institution next year, hopefully Maties or Tuks.

HOCKEY CAPTAIN

Cody Schoeman, Ruben Gouws, Wian Groenewald, Ruan Strauss, Luca Plekker, Rico Esterhuyse, Louis Kriel, Charles Lombard.

Agter: Jeandré Cilliers, Callum van Rheede van Oudtshoorn (c), Seth Paterson (v/c), Tylor Carter, Danesh Titus, Juan Odendaal, Logan Lackay, Charlie Boucher.

Aon Hendricks 1 Barend Geldenhuys 2 Beor van Reenen 3 Christo Swanepoel 4 Connor Morrison 5 Izak de Wet 6 Jake Downie 7 Joshua Smit 8 9 Louan van Zyl 10 Reuben Sendzul Zeke Hougaard (c) 14 Paul Roos (v/c) Matthew Raymer 11 Voor: Voor: Ruben Schoeman, Nicholas Knoll, Luc Botha, Caleb Cilliers, Kyle Botma, Ruan Ackerman, Naude Stroebel. Agter: Tobie Jackson, Kyle de Wet, Daniel de Waal, Pierre Coetzee, Ruald de Villiers, Jeandré van Zyl, Julian Pratt. Paul Roos - o.14A Hokkie Paul Roos - o.16A Hokkie Voor: Wouter Wessels, Jean-Jacques Koekemoer, Jomar Prinsloo. Agter: Adian Claassen, Jean-Jacques Holtzhausen (o.k), Fourie Burger (k), Ludwig du Toit. Kai Alledahn, Sechaba Moeti, Angelo Nieman, Bereng Nkopane, Connor Petersen, Owethu Mashibini Voor: Duan Joubert, James Scheepers (C), Mike Schimper. Agter: Fawaaz Moosa, Euan Maclachlan, Rudolph van Rooyen. Daniel Chemaly, Caleb Waugh, Daniël Meintjes, Christian Duvenhage, Christiaan de Nysschen en Michael Farrer. Voor: Benjamin Fourie, JP du Plessis, Willem Visagie, Van Zyl Steyn. Agter: Luca Wiese, Christiaan Koegelenberg, Connor Kitching, Luca Zietsman, PG Groenewald, FJ Smit. Ben van Niekerk, Altus de Villiers en Johan Smuts. Grey Kollege - Bergfiets Grey Kollege - Debat Paul Roos - Junior Debat Paul Roos - Muurbal Paul Roos - Bergfiets
School www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS
Grey Kollege - Muurbal
OFFERING DEGREES, DIPLOMAS & HIGHER CERTIFICATES VIA CONTACT & DISTANCE LEARNING WWW.STADIO.AC.ZA APPLY NOW! QUALIFICATIONS IN EDUCATION, LAW, COMMERCE, POLICING, FASHION, INFORMATION TECHNOLOGY, ADMINISTRATION & MANAGEMENT

Voor: L.Ndlovu, A.Ntlabezo, K.Ntseki, S.Makau, K.Mphapang, K.Letebele, B.Malokase, L.Cengcani, P.Moloi, O.Moremi,S.Moletsane.

Agter: K.Mokoena, T.Modisapudi (v/c), V.Sogaqa, S.Matayi, H.Barlow (c), F.Petrella, M. de Andrade, N.Mpata, J.Kopang, C.Nwaokorie.

Absent: A.Wessels.

Voor: Asher Field, Ethan Vlismas, Joshua Bailey, Connor De Vries, Caleb Jansen, Joshua Muller, Mustapha Julius, Joshua Gerber.

Agter: Kieran Swile, Michael Williams, Andries Ferreira, Cullen Clarke,

Grey Kollege - Sokker Paul Roos - Sokker Romar Calderia (C), Josias Venter. Voor: Erwen Naidoo, Liam Forbes (C), Aidan Andrew. Agter: Romar Calderia, Andrew Willie Truter. Grey Kollege - Esports (Rocket League) Grey Kollege - Esports (CS:GO) Paul Roos - Esports (Rocket League)
A WS U M N EW S Baie sterkte aan al die spanne! www.awsumnews.co.za
Stefan Swanepoel, Ruan Viljoen en Reinhardt Wait.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.