DANKIE AAN ONS BORGE Extreem Slurry
VICTOR MATFIELD As jy nie `n rugbyspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Vir seker krieket, want ek was op skool seker `n beter krieketspeler en is baie lief vir krieket. Ons weet jy was die wêreld se beste slot op jou dae. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Kyk, as `n jong mannetjie het ek altyd gedroom om losskakel te wees, maar op laerskool het ek agsteman gespeel, maar nog steeds pale en kantlyn toe geskop. Ek kon links en regs ewe goed skop op skool, so dis dalk hoekom ek, toe ek Bok gespeel het, te veel in die agterlyn was. Ek het altyd gedroom om daai losskakel te wees, maar die naaste wat ek gekom het was agsteman. So ja, as ek nie slot gespeel het nie, sou ek graag agsteman wou speel. Ek het darem toe ek in Toulon was agsteman gespeel.
ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539
OUR TEAM Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Quintus: quintus@tiemedia.co.za Alicia: alicia@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Lauren Adams: awsumads4@tiemedia.co.za Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za
HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News
OUD-SPRINGBOKKE GESELS... As Springbokkaptein, wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? As kaptein dink ek die belangrikste les wat ek geleer het, is jy kan nie alles self doen nie. Jy kort sterk manne om jou te ondersteun en jy moet hulle vertrou. Jy moet hulle bemagtig en dan moet jy hulle vertrou. `n Kaptein is nooit alleen nie. Dis altyd `n kaptein en sy korps wat almal saam werk om sukses te bereik. So, ek dink die grootste les is dat jy nie alles self kan doen nie. Jy moet ouens saam jou kry wat al jou spelers ken, want as jy hulle ken, dan weet jy hoe ook om hulle te motiveer. Jy moet rerig tyd maak om by elke persoon te sit en hulle te leer ken om te weet hoe om die beste uit hulle te kry.
087 149 3907 / 08 3 307 3128 daleen@daleensproperties.co.za
JEAN DE VILLIERS Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Ek glo my skool het baie klem geplaas om respek te hê vir almal en alles. As dit by sport kom, het hulle my geleer hoe om te wen en hoe om op te staan na ‘n verloor. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Ek sou dit baie geniet het om losskakel te wees. Jy beheer die wedstryd en daar is altyd opsies as jy die bal ontvang. Dis net jammer ek kon nooit so goed skop nie. As Springbokkaptein, wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy moet besef watter taak jy het om as ‘n ware ambassadeur vir die land op te tree. Daar is baie verantwoordelikhede maar dit laat mens ook besef as die kaptein dat jy nooit groter as die trui of die sport sal raak nie.
CORNÉ KRIGE Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Om nederig te wees ten alle tye. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Ek sou senter wou speel, want ek sou graag vir Jean wou geduik het! As Springbokkaptein, wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy as individu is nooit groter as die Springbok embleem nie en jy moet hom op ‘n beter plek los as jou voorgangers.
DEELNEMENDE SPANNE
HAVAL BOKSBURG
Contact us on 010 597 1556 to book your test drive today! Cnr K90 and Bentel Ave Boksburg www.havalboksburg.co.za | sean.naested@supergrp.com
HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN EERSTE XV
1
Tshepo Ledwaba Loskopstut
2
Ruan Coetzee Haker
3
Marnus Swarts Vaskopstut
4
Christopher Swart Slot
6
Nathan Mathee Linkerflank
5
Ryno v Aswegen Slot (k)
10
Jaydon Bantom Losskakel (o/k)
11
Keanu v Loggerenberg Linkervleuel
12
Marco Coetzee Binnesenter
18
Juan Jerling Reserwe
7
Layton Smith Regterflank
8
Corné Venter Agsteman
9
Gordon Smith Skrumskakel
13
Theuns Barnard Buitesenter
14
Cameron van Wyk Regtervleuel
15
David Twala Heelagter
16
Dewet Rademan Reserwe
17
Shawn Simpson Reserwe
19
Michael Devy Reserwe
20
Duncan Pieterse Reserwe
21
Daimian Oosthuizen Reserwe
22
Ruan v Heerden Reserwe
23
Etienne Beket Reserwe
HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN o.19A NETBAL
Alicia Boshoff, Danielle Vorster, Donné Howard, Sanitha Mkhwanazi, Michelle Vorster, Zhantezé Weingartz, Morgan Trahms, Nadia Vosloo, Clarinda Stoltz, Casey Weber.
Reghardt Botha
Melandri Geldenhuys
Eerstespan Rugbyafrigter: Dr. E.G. Jansen
Eerstespan Netbalafrigter: Dr. E.G. Jansen
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Die seuns sal altyd hul beste gee en eer bring aan die eerstespan trui.
Hulle kan uitsien na `n goeie posisie by die Gauteng kampioenskappe.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons probeer nie klem lê op `n spesifieke aspek nie. Ons uitgangspunt is om soveel moontlik af te merk en gebalanseerd te wees.
Ons krag lê verseker in ons verdediging reg oor die baan, asook die goeie spangees.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Die liga waarin ons speel is baie uitdagend. Week in en week uit speel ons teen die beste in ons land. Ons spelers bly skoolseuns en nie professionele rugbyspelers nie.
Om spelers voor te berei vir strawwe kompetisie, want skole sport is baie kompeterend.
SAVE
Andre van Coller: 011 892 9000 | andre.vancoller@supergrp.com | www.suzukiboksburg.co.za
Mnr Veldsman - Skoolhoof van 1056 - 1971
Die begin van ‘n era.
Kermis in 1975
Pouse foor die saal in 1974
Matrieks van 1975
ONDERHOUDE
ONS GESELS MET DIE EERSTESPANKAPTEINE EERSTESPAN VAN EG JANSEN R y n o veasnpaAn ksawp tee ing e n eerst
RUGBY Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? My hoogtepunt is om vir twee jaar in `n ry eerstespan te speel. Ons span se hoogtepunt is toe ons vir Glenwood 20 – 15 gewen het. Hoe motiveer jy jou span? Ek herinner hulle gereeld dat dit kan jou laaste game van jou lewe wees, so gee alles. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Jaydon Bantam, hy ondersteun my baie op die veld. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Om die Beeld trofee terug te bring Jansen toe. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag my rugby verder vat en Elektroniese Ingenieurswese gaan studeer.
N a d i a Vnoksalp toeoin
e e r s t e s pa
NETBAL Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Vir ons bly dit `n hoogtepunt dat ons saam as `n span kan werk. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur te fokus op wat ons goed doen en elkeen se sterkpunte aan hulle uit te wys. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Danielle Vorster, sy help op die baan en tydens oefeninge. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Om goed te doen by die Gauteng Kampioenskappe. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag vir Kovsies netbal speel en hoop om `n sportbeurs te kry.
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
RUGBY A-SPANNE
o.16A Rugby
o.15A Rugby
o.14A Rugby
NETBAL A-SPANNE
o.17A Netbal
Caitlin Kruger, Juarica Gullet, Kirsty Rautenbach, Caitlin Weber, Jean-Marie Brown (afrigter), Sydney Farren, Zonika Laubscher, Kylie Jordaan, Quinlin Breetzke.
o.16A Netbal
Lanique Steyn, Kaitlin Minnie, Kate Heydenrich (reserwe), Megan Botha, Misha-Lee Scott, Simone van Vuuren (afrigter), Klarissa Steenkamp, Kaylin Pepler, Carli Bronkhorst, Kaylene Cronje (reserwe).
o.15A Netbal
Melissa Slabbert, Blanche Bezuidenhout (Reserwe), Julie Harding, Deone Moore, Anushka Boshoff, Joan Botha (Afrigter), Leane Smit (Reserwe), Miceh Lewis, Chloe Pienaar.
o.14A Netbal
Rebecca Mkhwanazi, Riane van Aswegen, Lee-Ann Gleesson, Elandre Diemieniet (afrigter), Tenique Williams, Danika Nel, Tamzin-Lee Deysel, Annemele Burger, Kaylen Steenekamp (Reserwe), Zenelle Pienaar (Reserwe).
HOËRSKOOL MARAIS VILJOEN EERSTE XV
DR. E.G. Jansen speel 14 Mei teen Marais Viljoen. Die volle program is op bladsy 13.
CONSULTING HOURS: MONDAY TO THURSDAY - 08H00 - 17H00 FRIDAY - 08H00 - 12H00
Nasionale Junior Binnenshuise Kriekettoernooi
Graadkry is lekkerkry! Baie geluk aan ons nuwe Jansenpersoneel wat hul onderwysgraad voltooi het.
Baie geluk aan Adrian Ristow (0/16), Nico Steyn (0/18), en Marco Coetzee (0/18) wat van 27 Maart tot 2 April aan die Nasionale Junior Binnenshuise Kriekettoernooi deelgeneem het. Hulle is gekies vir die nasionale span wat Suid-Afrika later vanjaar tydens ‘n landwye toer gaan verteenwoordig.
Mnr. Branden Smit, Me. Suené Venter en Mnr. Eduan Truter.
ATKV Redenaars Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die semi-finaal wat 6 Mei by Laerskool Concordia plaasvind:
SA Skole-atletiekkampioenskappe
•
Shaniqia Steenkamp Graad 8 - Voorbereid en onvoorbereid
Baie geluk aan Kaylee Le Roux, Corlize Stoltz en Skyle-Lee Elliott met hulle skitterende prestasie. Hulle het op Vrydag, 18 Maart 2022 by die SA Skole-atletiekkampioenskappe uitgeblink!
•
Geo Vermaak Graad 8 - Voorbereid
Kaylee Le Roux (o.19):
Corlize Stoltz (o.19):
Skyle-Lee Elliott (o.19):
•
JC du Toit Graad 8 - Voorbereid
•
1e - 100m
•
8e - 1500m
•
•
Liaan Kruger Graad 11 - Voorbereid
•
1e - 200m
•
3e - 5000m
•
Joanique du Toit Graad 12 - Voorbereid
•
1e - 4 x 100m aflos
•
Kime Steenkamp Graad 12 - Voorbereid en onvoorbereid
6e - Spiesgooi
Kaylee le Roux, Corlize Stoltz en Skyle-Lee Elliott.
Baie geluk aan al ons E.G. manne met jul wen!
Jansen Fietsry
•
TUKS Young Guns voormalige Jansie - Marco Venter
•
TUKS-voorspelerafrigter - Mnr Reghardt Botha (Sportdirekteur by Jansen)
Op 11 April, neem E.G. Jansen vir die eerste keer aan die NWU Kleinsportereeks in die bergfietsafdeling deel.
•
TUKS-agterspelerafrigter - Mnr Rudi Dames (Direkteur van Rugby by Jansen)
•
TUKS-speler - Mnr Andre van der Merwe (Personeel asook afrigter by Jansen)
•
TUKS-speler - Mnr Werner Fourie (Voormalige Jansie)
Op ‘n baie nat, modderige, gladde baan, na baie reën, moes ons ryers uithaal en wys. Die wedren was hierdie jaar gehou op die pragtige bane deur die natuurskoon van Koedoeslaagte net buite Parys, Vrystaat. Alhoewel, dit baie nat en modderig was, het ons ryers hul gate uit geniet en sal hul hierdie wedren nog lank onthou. In die Junior-afdeling het Zayden Bartie deelgeneem en in die Seniorafdeling was dit Albert de Neyschen, Matt Luus en Luke Veldhuizen wat ons skool verteenwoordig het.
Download past exam papers Per grade, Per subject www.awsumnews.co.za
AWS UM
N E WS
The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A
JANSEN WINTERSPORT
PROGRAM
A-Veld
08:00
10:00
11:10
12:25
B-Veld
o.14A (Unie)
o.15A (Unie)
09:00
TEEN MARAIS VILJOEN
2de span (Unie)
o.15B (EG)
08:00
09:00
10:00
o.16B (MV)
o.14B (EG)
o.16A (Unie)
1ste span (Unie)
Dr. EG Jansen se eerstespan rugby -en netbalkaptein: Ryno van Aswegen & Nadia Vosloo.
C-Veld
08:00
3de span (MV)
HOKKIE A-SPANNE
o.19A Hokkie
Voor: Megan Du Bisson, Fransica De Wet. Agter: Anneke De klerk, Nadia Engelbreg, Anke Swanepoel, Alika Dorfling, Monica Du Plessis, Nakita Smit, Michelle Lubbe, Juanika Le Roux. Spanbestuurder: Chanel Snyman , Marizaan van Der Linde, Maxine Zeelie, Caitlin Kotze, Cameron Viljoen. Afrigter: Jaco Dennis.
o.16A Hokkie
Voor: Ashleigh Pretorius, Charnel Watkins, Mckenzie Otto, Iana Lotter, Simone Swart. Agter: Jade Zwart, Casey Oliphant, Cadey Miennie, Jo-Ann Prior, Leane Strydom, Chloe Nell.
o.14A Hokkie
Voor: Chanelle van Vuuren, Shilo Harmse, Dominique du Plessis, Jeané Zeelie. Middel: Marise Helberg, Annushca Basson, Zurita Nel, Jennifer Carstens, Anabelle Stander. Agter: Kiara Boshoff, Claire Oliphant, Karli Gouws, Shani Harmse.
o.15A Hokkie
Voor: Siniqa-lee de Klerk, Shanel Pretorius, Ashley Adams, Zanel Nolte, Lezaan Grobler. Middel: Simone Theron, Katelin Jv Rensburg, Morgan-Lee Hills, Danté Gouws, Elri Nel, Tineal van den Berg. Agter: Annabell Otto, Charmonique Oosthuizen, Brigette van Buuren, Liane Kruger, Cizelle Enslin.
HOKKIE A-SPANNE
o.19A Hokkie
Voor: Louis Liebenberg. Middel: Reynard Nel, JT Theunissen, Wandré Wolmarans, Sheldon Bester, Alexander Hart. Agter: Aiden Fourie, Kyle Smith, Wernard Kruger, Tristen Bester, Tiaan Uys.
ASPIRE
CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS
We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.
Let’s discuss your next project! Phone 072 460 8243
ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za
011 917 0077 orders@meatmania.co.za info@meatmania.co.za @meatmaniasa
011 917 9406
@meatmaniasa
Monday- Thursday: 7:00-19:00 Friday: 7:00-20:00 Saturday: 7:00-19:00
063 672 1252 @satellitebakery
www.meatmania.co.za
@satellite.bakery
64 Charl Cilliers Street, Boksburg North, 1460
66 Charl Cilliers Street, Boksburg North, 1460
orders@satellitebakery.co.za
Some of the major sports events to look forward to this year RUGBY 2 July 9 July 16 July 6 August 13 August 27 August 3 September 17 September 24 September 5 November 12 November 19 November 26 November
HSBC WORLD RUGBY SEVENS SERIES Springboks vs Wales Springboks vs Wales Springboks vs Wales Springboks vs New Zealand Springboks vs New Zealand Springboks vs Australia Springboks vs Australia Springboks vs Argentina Springboks vs Argentina Springboks vs Ireland Springboks vs France Springboks vs Italy Springboks vs Wales
Loftus Versveld, Pretoria Toyota Stadium, Bloemfontein DHL Stadium, Cape Town Mbombela Stadium Emirates Airline Park, JHB Venue TBC Venue TBC Velez Sarsfield, Buenos Aires Hollywoodbets Kings Park, DBN Dublin Paris TBC Cardiff
F1 GRAND PRIX 20 – 22 May 27 – 29 May 10 – 12 June 17 – 19 June 1 – 3 July 8 – 10 July 22 – 24 July 29 – 31 July 26 – 28 Aug 2- 4 September 9 – 11 September 23 – 25 September 30 Sept – 2 October 7 – 9 October 21 – 23 October 28 – 30 October 11 – 13 November 18 – 20 November
Spain, Barcelona Monaco Azerbaijan, Baku Canada, Montreal Britain, Silverstone Austria, Spielberg France, Le Castellet Hungary, Budapest Belgium, Spa Netherlands, Zandvoort Italy, Monza Russia, Sochi Singapore Suzuka, Japan USA, Austin Mexico, Mexico City Brazil, Sao Paulo Abu Dhabi, Yas Marina
20 – 22 May
Toulouse
28 – 29 May
London
27 – 28 Aug
Los Angeles
9 – 11 Sept
Rugby World Cup Sevens (Cape Town)
TENNIS (Grand Slams) 22 May – 5 June
French Open
27 June – 10 July
Wimbledon
29 Aug – 11 September
U.S Open
GOLF 16 – 19 June
The U.S Open
Brookline
14 – 17 June
Tour Championships
Atlanta
11 – 18 July
The Open Championship
St. Andrews, Scotland
25 – 28 Aug
Nedbank Golf Challenge
Sun City
19 - 25 Sept
Presidents Cup
North Carolina
30 Sept - 2 Oct
Ryder Cup
Rome, Italy
17 – 20 Nov
DP World Tour Championship
Dubai
OTHER DATES 1 – 24 July
Tour de France
16 Oct - 13 Nov
ICC Men’s T20 World Cup
Australia
21 Nov – 18 Dec
FIFA World Cup
Qatar
Feb 9 - Mar 26 June 16-25 July Sep 8 - Oct 28
Cricket | World Cup | India Special Olympics World Summer Games Netball | World Cup | Cape Town, South Africa Rugby | World Cup | France