AWSUM Duineveld VS Upington - Groot Interjol 2022

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND `n Spesiale AWSUM - uitgawe vir die Interskole tussen Duineveld en Upington.

12 - 13 AUGUSTUS 2022

DUINEVELD

UPINGTON


ANDER SPORT

Battle of the Chefs

Hoërskool Upington: Deirdré Clift, Shireen Whitehead en Elizna Botha | Hoërskool Duineveld: Elizna Botha, Shireen Whitehead, Deirdré Clift.

OUR TEAM

HEAD OFFICE

Editor

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Quintus Brand

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Schools Coordinator Melinda Huysamen

021 000 1705

Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar

www.awsumnews.co.za

Distribution Charl Paulse

AWSUM Boland Awsum School News

HISTORIESE UITSLAE JAAR

SKOOL

UITSLAG

2019

Velties Wen

25-24

2018

Velties Wen

22-14

2017

Uppies Wen

17-23

2016

Velties Wen

22-17

2015

Uppies Wen

12-16


DIRIGENTE & VOORWOORD

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOFDE Beste Upington-ouer,

Die middel van Augustus elke jaar is daar net een woord op almal se lippe: “Interjol”

Dit is ‘n voorreg om weer na twee jaar se afwesigheid hierdie mooi Interskole te laat herleef. Hierdie Interskole strek oor ‘n hele paar jaar en het ‘n roemryke geskiedenis. Ons hoop u geniet die dag saam met ons en dat die dag gekenmerk sal word deur mooi en kompeterende sport. 4. Dit is my wens dat die dag onthou sal word vir die hegte vriendskapsbande wat gesmee is en die mooi herinneringe wat gebou sal word. Teen bogenoemde agtergrond wil ek alle ondersteuners, toeskouers, ouers en oud-skoliere van beide skole hartlik welkom heet by Interjol 2022.

Vir die afgelope 2 jaar was Groot Interjol egter net ‘n woord op almal se lippe. Maar ‘n groot woord, want oor Interjol is daar altyd so baie te sê en soveel stories en herinnering om oor te praat, te dink en te bespreek. Tydens hierdie gebeurtenis is dit dan ook weer die geleentheid om ou vriendskappe te hernu en nuwes te sluit. Ek dink ek kan namens ons ouers, leerders, oudskoliere en die breër Upington gemeenskap ons dankbaarheid uitspreek dat ons die geleentheid het om hierdie gebeurtenis weer te kan ervaar.

Om ‘n dag soos vandag aan te bied verg baie moeite en organisering. Vergun my om aan alle leerlinge, ouers, onderwysers, vriende en oud-skoliere dankie te sê vir u aandeel in die aanbieding van vanjaar se Interjol. Vir die groter skoolgemeenskap, besighede en donateurs wil ek ook my dank oordra, want sonder julle betrokkenheid sal ‘n dag soos vandag nie moontlik wees nie. Verdermeer ook ‘n groot dankie aan al ons OOV-ouers wat regstaan met al die voorbereidings, nodige verversings en dienspunte, ons waardeer opreg u moeite. Aan mnr. Riaan Kotze en Hoërskool Upington se personeel, ouerkorps, leerders en oud-leerders, geniet vandag saam met ons. Mag vandag nuwe vriendskappe bou en vestig, maar ook ou vriendskappe weer laat herleef en versterk.

‘n Groot welkom aan alle oud-leerlinge en vriende van ons skool. U teenwoordigheid word waardeer en ek hoop dat u hierdie besondere dag baie sal geniet.Namens Hoërskool Upington, ‘n groot dankie aan Hoërskool Duineveld se personeel vir alle reëlings rondom hierdie groot sportgebeurtenis. Ek wil die hoop uitspreek dat sport en sportmanskap sal seëvier.

Laastens, “Om deel te neem aan sport is goed, om te wen is beter, maar om dit alles te geniet, bly die heel beste...!”- Anoniem

Ek hoop dat Groot Interjol 2022 vir elkeen net mooi herinneringe sal inhou. Uppiegroete

Dr. Rooies Andrianatos Skoolhoof - Hoërskool Duineveld

Mnr Riaan Kotzé Upington Hoërskool - Skoolhoof

Duineveld Dirigente

Emae Fourie, Kelitha Scholtz, Cornél Slabber en Beneatha Barnard,

Baie dankie aan die oud-leerlinge van Hoërskool Upington vir julle volgehoue ondersteuning deur die afgelope jare. U belangstelling en ondersteuning word baie waardeer. Baie dankie aan ons borge en adverteerders. Ondersteun hulle, dit is met hulle hulp dat hierdie dag moontlik gemaak word.

Upington Dirigente & Sjampanjenooi

Ree Strauss, Rique Slabbert, Bea Engelbrecht, Jade Swanepoel, Ryan Isaacs en Onthatile Thaga.

Janneke Engels


DIE HUIS VAN LEKKER RIBS EN SKOLERUGBY DESERT WOLF SPUR 054 331 3701|Kalahari Mall, Upington

Bs en Vs geld. Beeldmateriaal is slegs vir beskrywende doeleindes.

15198S Desert Wolf_Cheesy Garlicrawn Steak_Print Ad_518x95mm FA2.indd 1

HOËRSKOOL DUINEVELD EERSTE XV

WITTES

Voor: Etienne Havenga , AJ Wiese (k), Stefan van Wyk, Jandre Marais (o.k) en Ruan Venter. Middel: Shomaro de Klerk, DJ Wandrag, Freddie Collen, Wyndham Bouwer, Stefan Klindt, Janrich Agenbag en Wian Joubert. Agter: Alwyn Kotze, Malan Geldenhuys, Michael Coetzee, Ean le Roux, Gert-White Grobbelaaar en Juan Agenbag.

Stefan van Wyk Eerstespan Rugbyafrigter: Hoërskool Duineveld

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Groot Interjol te wagte wees van julle span? `n 110% poging en passie. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons broederskap en in ons spankultuur. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om nie weggevoer te raak in die emosie van mense nie, maar gefokus te bly op jou spelers. Skole rugby word al hoe meer professioneel, hoe bly mens voor die kompetisie? Jongmense bly jongmense… dit moet altyd pret bly tesame met spankultuur en basiese vaardighede.

2022/07/26 09:28


DESERT WOLF

PROUD SPONSOR OF

SCHOOL SPORTS HOËRSKOOL UPINGTON EERSTE XV Riaan Kotze & Gerhard Visser Eerstespan Rugbyafrigters: Hoërskool Upington Wat kan die skool en ouers hierdie interskole van julle span te wagte wees? Ons is ‘n jong span, met baie juniors, so ons gaan ‘n aantreklike brand rugby probeer speel, en hulle gaan `n span sien wat sal bloei vir sy skool en nooit sal ophou nie.

1

Niel Visser

3

Vrele du Toit

4

Franco Odendaal

5

PA Karsten

2

LJ Kotze (k)

6

Sipho Li ingi

7

Murry Louw

8

Jaco Fourie

9

Neil Pedro

10

Emlyhn Jacobs

11

Siphe Msebenzi

12

Shaldon Cloete (o/k)

13

Macniell Hendriks

14

Khayalenkosi Maganga

15

John Joshua Steenkamp

Waar sou julle sê lê julle krag hierdie jaar? Baie van die span kom van o.14 af saam, so ons samespel is definitief een van ons sterkpunte. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om emosie uit afrigting te haal, mens ontwikkel nie net spelers nie, maar jong mans wat die wêreld moet ingaan. Vir ons is ‘n goeie gedissiplineerde seun wat die wêreld kan ingaan, belangriker as ‘n goeie speler. Skole rugby word al hoe meer professioneel, hoe bly mens voor die kompetisie? Mens moet nooit jou eie identiteit verloor nie. Ons bou nie net spelers, maar goeie jong mans. Om rugby op tv te kyk, speel ook ‘n groot rol om op hoogte te bly van die nuuste tendense.

Reserves: 16. Phenyo Masegela, 17. Caden Riddles, 18. Nathan Manyora, 19. Roedolf du Raan, 20. Gift Dibetso, 21. Benno-Wayne Friedberg, 22. Ruwin Jean Isaks, 23. Hercules Hudson.


RUGBY KAPTEINE

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

A J W ie sykeaptein

Ee rs te sp an ru gb

Hoërskool Duineveld Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Die hoogtepunt van my jaar is toe ek as die o.18 Cravenweek-kaptein verkies is. Dit het vir my baie beteken. As ‘n span dink ek verseker ons toer na die Sentraal-toernooi was ‘n hoogtepunt vir ons. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur vir hulle positiewe raad te gee en die harde waarheid wanneer dit nodig is. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Jandré Marais is die onderkaptein en hy staan al van die begin van die jaar af bankvas agter elkeen van my besluite, goed of sleg, en omdat hy so groot rol in ons span speel, is hy soos my regterhand op die rugbyveld. Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Enige beserings? Ons is dieselfde span al heel jaar, net met ‘n paar veranderinge in posisies en ons het gelukkig geen beserings nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Elke span het maar hulle goeie en slegte naweke, maar wat nog altyd vir my uitstaan, is die broederskap onder mekaar en dit was altyd die moeite werd, wen of verloor. Ons sal graag Groot Interjol wil wen. Ons almal weet dit gaan nie maklik wees nie, elkeen van ons moet net sy alles gee en sy hart uit speel, soos wat ek weet elkeen kan, en alles om die veld los. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek beplan om na skool na Elsenburg in Stellenbosch te gaan waar ek nog graag sal wil rugby speel, terwyl ek studeer en hopenlik eendag vir Maties uitdraf.

L J K O T Z Eaptein

Ee rs te sp an ru gb yk

Hoërskool Upington Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? In 2019 is ek gekies vir die o.16 Valke - span en tot dusver is dit in ‘n persoonlike hoedaanigheid my hoogtepunt. Vir ons as span was dit ‘n baie onsekere twee jaar waar ons slegs vier wedstryde in twee jaar gespeel het, so vir ons is dit ‘n hoogtepunt om ons talente op die veld hierdie jaar uit te leef. Hoe motiveer jy jou span? Ek is nie ‘n ou van baie woorde nie, maar my span weet ek sal heel voor staan as ons moet oorlog toe gaan. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Shaldon (Gimba) Cloete. Gimba het ‘n ongelooflike rugbybrein en hy is in druk situasies kalm. Ons is al vyf jaar saam in die koshuis, so ons ken mekaar se in’s en out’s. Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Is daar enige beserings? Daar is verseker ‘n verassing of twee en gelukkig het ons geen beserings nie. Is julle gelukkig met julle resultate as span die jaar? Mens sal nooit tevrede wees as jy wedstryde verloor nie, maar ons as span het vir mekaar gesê daai wedstryde is verby en ons kan dit nie verander nie. Wat ons wel kan verander is hoe ons voorberei vir die laaste gedeelte van ons seisoen en ek weet ons is op ‘n opwaartse kurwe. Wat verwag jy van Duineveld Saterdag? Ons glo in control the controlables en ons kan net ons eie spel Saterdag beheer, so ons fokus nie op die oposisie nie. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan na skool in ‘n meganiese rigting, want my droom is om ‘n millwright te word.


RUGBY

o.19B Rugby - Hoërskool Duineveld

Voor: Rayvain Wessels , Jared de Beer, Crynouw Day (k), Etienne Havenga , Hano Moller. Middel: Granwill Pieterse , Burger Liebenberg, Martin Lodewyk, Toni Forbes, Marvin Goliath, Armand Kruger. Agter: Henrico Smith, Eric Stafford, Corne du Plessis, Arno van der Poel, Franco van der Poel, JC Walker.

o.19B Rugby - Hoërskool Upington

Voor: Emilio Jantjies, Ethan May, Gift Dibetso, Jacques Swanepoel (Afrigter) Shumba Monyana, Kiaan Madjiedt en Michael Willemse. Agter: Romeo Isaacs, Fernon Pretorius, Ayanda Silwana, Donrique Joseph, Lee-Roy Daries, Sibusiso Khohli, Caden Riddles, Babalo Jama, Josh Witbooi, Nathan Manyora, Sinithemba Busa, Franco Basson en Hercules Hudson.


RUGBY A-SPANNE

o.16A Rugby Voor: Henry Page, MC Höll, Ethan van Zyl (o/k), Alwyn Wickens (k), Etienne Havenga , Lee-Henzo Jansen. Middel: Ethan Prins, Alek Andrianatos, Jacquin Jasson, Wian Jansen van Vuuren, Gregan Jansen. Agter: Adriaan Botha, AJ Burger, Arno Luttig, Ruan Jansen van Rensburg, Wihan Liebenberg, HE Olivier.

o.15A Rugby Voor: Andre Esterhuyse, Hagie Hoffman, PJ Smit, Dohan Dege, Stefan van Wyk, Jan Becker. Middel: Gert Joubert, Janku Fourie, Philip van As, Herman Theron, Amron Ryk, Jacques Benson, Wian Pienaar, Peter van der Heever. Agter: Niekie Smit, Francois Nel, Jaco Swiegers, Hannes Stadler, Floyd Fox, Japie van Deventer, Jacobus Vos.

o.14A Rugby Voor: Jordan Wiese, Ruan Venter, Rivaldo Ruiters, Divan Swarts, BW van Dyk, Joshua Visagie. Middel: Gustav Visser, Wian Brink, Melrique Cornelissen, Nicolaas Alberts, Liam Klindt. Agter: AJ Jordaan, FJ Martiz, Renier Els, Erik Brederode, Danie Greeff.


RUGBY A-SPANNE

o.16A Rugby Voor: Tsepiso Shupinyaneng, Sizwe Prusente, Braam v Niekerk (k), Mnr JS Slabbert, Sylvester Hoffman (o/k), Caydon Daniels en Laymian Snyders. Middel: Jaiden Edick, Ruan Renison, Darren Swarts, Rudo Kella, Louwan Harper, Jordan Fortuin en Riaan van Niekerk. Agter: Altus Bosch, Roelof Slabbert, Danie Janse van Rensburg, Jaiden Williams, Johan Louw, Gordon Bezuidenhout en Anga Mazwi.

o.15A Rugby Voor: Jimandre van Wyk, Johan Blom, Nelius Nortje, Phillip Green, Zakiri Strauss, Themba Kella. Middel: Tinashe Mungoni, Dalindyebo Gubula, John-dré Rooi, LJ Isaacs, Mayega Lukuugi, Jeffrey Titus, Thandolwethu Vokonqo, Jade Coetzee, Walter Warkus. Agter: Qhayiya Hinana, Steven Davids, Thylo Brandt, Petri Fourie, JP van Wyk, Aiden Likumbi en Antonio van Kradenburg.

o.14A Rugby Voor: Mario Vries, Christiaan Smit, Ruann Esterhuizen, Walt vd Merwe, Nicholis van Wyk en Bernard Coetzee. Agter: Arne Williams, Willie Strauss, Brian Jacobs, Leyton Adams, Juvan Stander, Anethemba Xashe, Tiaan Serfontein, Karl du Plessis en Voylen Lombard.


HOËRSKOOL DUINEVELD o.19A NETBAL

CHILLIES

Madré Steyn Eerstespan Netbalafrigter: Hoërskool Duineveld

Voor: Melaine du Toit, Mianke Burger (k), Madré Steyn (afrigter), Beané Compion, Sylene Terblanche. Agter: Beneatha Barnard, Chané Steyn, Summari van Deventer, Cornel Slabber, Marli Janse van Rensburg, Joané Visser.

mi

er anke Burg

NETB E E R S T E S PA N

A L K A P T E IN

Hoërskool Duineveld Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons het 30 April aan die Sentraal o.19 sporttoernooi te Bloemfontein gaan deelneem en ‘n vyfde plek behaal. Nog ‘n hoogtepunt was ons Klein Interjol oorwinning. Hoe motiveer jy jou span? Ek het ‘n groot passie vir netbal en ek het baie vertroue in my span en deur my passie te leef, sien jou span dit raak en dra dit tot die motivering by. Baie mense motiveer met quotes, maar deur net elke persoon op die veld emosioneel te ondersteun en by te staan, is hoe ek my span motiveer en om in die oomblik te leef, sodat die game van netbal geniet kan word. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons het nie ‘n amptelike onderkaptein nie, maar Beané en Marli het altyd gereed gestaan wanneer dit nodig was en ek kon altyd na hulle gaan vir raad - hulle het my grotendeels deur die jaar ondersteun.

Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Enige beserings? Daar het dinge deur die jaar gebeur wat dit laat lyk of ons sal wil gaan lê, maar met die span wat ek agter my het en wat ons al saam bereik het, staan ons op en kom net sterker na elke terugslag terug. Ons span sal opstap soos altyd, dieselfde kinders, dieselfde energie en dieselfde passie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Vandat die jaar se sport begin het, was my groot droom om top 10 by die SA Skole - toernooi te eindig en Groot Interjol te wen. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan Geoktorieerde Rekenmeester te Potchefstroom studeer en wil graag verder netbal speel.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Hierdie is ‘n uitsonderlike jaar vir die Chillies - netbalspan wat bestaan uit ses matrieks in die groep van tien. Die span is uitgehonger vir gesonde kompetisie en goeie netbal na die twee jaar van geen sport of Interskole nie. Van hierdie speelsters het in graad 8 laas ‘n Interskole gehad, so hulle wil beslis hul hoërskoolloopbaan van netbal op ‘n hoë noot afsluit. Hou hierdie span dop, hulle is reg om ALLES te gee! Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die Chillies se krag lê beslis in hul “commitment” teenoor mekaar, hul span en hul skool. Ons motto is “Alles of niks” en ons probeer dit regtig uitleef. Ons het vir onsself hoë doelwitte gestel, en ons gee alles om dit te bereik. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ek dink die moeilikste aspek van ‘n skole afrigter is om altyd te onthou dat jy met kinders werk en nie met volwassenes nie. Jy as afrigter rig nie net af nie, jy is steeds besig met ‘n opvoedingsproses en om kinders gereed te maak vir die wêreld daar buite. Rig af met jou kop én jou hart, nie net jou kop nie.


Download past exam papers Per grade, Per subject www.awsumnews.co.za

AW S U M

NEWS

The biggest school news platform in S.A

HOËRSKOOL UPINGTON o.19A NETBAL

Dolla Lombard Eerstespan Netbalafrigter: Hoërskool Upington

HD

Bea Engelbrecht (k)

HV

Vivi Mbiza (o.k)

RES

Cameron Gilbert

VV

Elizna Scheepers

AV

Janneke Engels

HD

Kayla du Plessis

RES

Marinell Smith

S

Mischa Geldenhuys

HD

Monique Lombard

RES

Yonta de Koker

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? ‘n Goeie en harde kragmeting tussen die twee skole. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê by ons verhouding met mekaar. Die meisies het vertroue in mekaar en veg vir mekaar. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Jy as afrigter moet op hoogte wees van alle aspekte rondom jou spelers se lewens. Dit is ‘n moeilike taak, maar as jy jou spelers binne en buite ken, kan jy hulle tot hulle volle potensiaal ontwikkel.

Bea En

t h c e r b l e g

BALKA T E N N A P S E EERST

PTEIN

Hoërskool Upington Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die Waterkloof-toernooi wat ons aan die begin van die seisoen gespeel het was defnitief `n hoogtepunt, om te kon sien hoe goed ons teen groot skole kan kompeteer en ons het daar, tussen al die skole, die prys gekry vir die span wat die meeste doele aangeteken het. Hoe motiveer jy jou span? Defnitief deur te ‘lead by example’ en so nou en dan ‘n paar harde woorde. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Vivi Mbiza. Sy is gelukkig ook baie passievol oor netbal. Haar grappies en dans moves bring ‘n lekker en ontspanne atmosfeer wanneer ons dit nodig het. Met haar motivering ook, vul ons mekaar goed aan.

Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Is daar enige beserings? Ons groep lyk nog heel jaar baie dieselfde. Ons ondersteun mekaar ontsettend goed en is baie opgewonde vir wat voorlê. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil ons laaste wedstryd goed afsluit en weereens bewys ons is die skool met die beter sportmangees. Dit sal my trots maak as ons span met glimlagte van die baan af kan stap. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan by die Universiteit van Stellenbosch studeer.


DUINEVELD NETBAL

o.19B Netbal

Voor: Chrina du Raan, Riana Archer (k), Madré Steyn (afrigter) en Ronelda Smit. Agter: Jeané Terblanche, Cornel Slabber, Chané Steyn en Melaine du Toit.

o.15A Netbal

Voor: Marné Compion, Abriëlle de Witt (k), Jackie Kühn (afrigter) en Tersian Oberholster. Agter: Janie Visser, Stephani Kruger, Clarise Barnand en Junieke Lochner.

o.16A Netbal

Voor: Nadine Hanekom, Carmi Liebenberg (o/k), Nicolene Loots, Jeanne Coetzer (k) en Leandri Snyman. Agter: Rone van Zyl, Kate Van heerden, Zanelle Brink en Izanne Maritz.

o.14A Netbal

Voor: Suzaan Brand, Janike Coffee (k), Erma Naude (afrigter) en Rozanne Archer. Agter: Carla Kühn, Zandri Brink, Stephanie Wort en Mathilda Terblanche.

Kakamas


UPINGTON NETBAL

o.19B Netbal

Voor: Hayley Manus, Juraida Snyders (k), Mev Liesel Giliomee (afrigter), Destiny-Zoe Sith en Ashley du Plessis. Agter: Shanay Oor, Cherida Janse v Rensburg, Jo-Dene Havenga, Franciska Clark, Hayley du Plessis en Nikilita Isaks.

o.15A Netbal

Voor: Tune Malan, Liebe Karsten (k) en Amé Kotzé. Agter: Winesché van Rhyn, Lize-Mari Wandrag, Lané Esterhuizen, Christine Esterhuizen (afrigter), Anria Oberholster, Raquel Raman en Jenique Matthys.

o.16A Netbal

Voor: Mari-Alet van Zyl, Johané Fourie (k) en Rethabile Mameja. Agter: Lenitha Coetzee, Gilly-Ann Titus, Kamogelo Thulelo, Christine Esterhuizen (afrigter), Ipeleng Molokwane, Lee-Chandré van Wyk en Ruhkya van Rooi.

o.14A Netbal

Voor: Chandre Phete, Cara Fourie (k) en Lichay du Preez. Agter: Thando Kopang, Lida Louw, Esmarié Ferreira (afrigter), Rushmeen Meyer, Robyn Leigh Maart en Nikita Gomes.


HOËRSKOOL DUINEVELD o.19A HOKKIEDOGTERS

GEMSBOKKIES

Charmaine Nel Eerstespan Hokkiedogters afrigter: Hoërskool Duineveld Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Ons wil hierdie jaar net ons beste gee – alles daar op die veld los – “no regrets”. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in die feit dat ons nooit opgee nie.

Voor: Aneli Groenewald (o.k), Theo Visser, Eljani Louw (k), Charmaine Nel (afrigter), Twané de Beer . Middel: Crystal Daude, Dorette Hanekom, Emae Fourie, Mia Louw, Lara vd Heever, Elizma Reyneke, Leoney Olivier. Agter: Annique v Wyk, Corlene Maass, Mikkie Kotzé, Megan Viljoen, Mia Oberholzer, Ina-Mari Nel.

Eljani Louw

K E E R S T E S PA N H O K

IE K A P T E IN

Hoërskool Duineveld Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die oomblik toe ons besef ons is ook `n Premierspan na ons wedstryd teen Bellville. Hoe motiveer jy jou span? Deur positief op die veld te wees. Ek motiveer hulle ook om nooit op te gee nie en altyd hul beste te gee. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons onderkapteine is Aneli Groenewald en Twané de Beer. Hulle ondersteun my as daar besluite geneem moet word en hulle vul my swakpunte aan.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moeilikste aspek van afrigting is genoeg tyd. Dit is moeilik, veral by die senior spelers, om tussen ekstra klasse en akademie nog genoeg aandag aan hulle sport ook te gee.

Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Is daar enige beserings? Ek sal sê ons span het `n hoogtepunt bereik en ons speel nou beter as ooit as `n eenheid saam. Ja, ongelukkig is daar beserings in ons span. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Om jong hokkiespelers te inspireer, om volle potensiaal te bereik en ook om te sien hoe ons saam deur dik en dun die laaste wedstryd aanpak. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil in Potchefstroom studeer en ek sal graag my hokkie wil verder vat.

o.19B Hokkie

Voor: Zane Swarts, Andia van den Berg, Jean Maré Janse van Rensburg, Chanel Brand, Bianca Strauss. Middel: Lene van den Berg, Bernice Lombard, Lee-Ann Kok, Zoë Carsten, Suney Botes. Agter: Karlin Steyn, Ize-Marize Odendaal , Anne Young, Jancha Brits.


HOËRSKOOL UPINGTON o.19A HOKKIEDOGTERS Yolandi Botes Eerstespan Hokkiedogters afrigter: Hoërskool Upington Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Definitief die strewe en opbou na professionaliteit op, en af van die veld af. Ons wil graag doelwitte bereik wat oor meer gaan as net die ‘wen’. Die ‘hoe’ ons wen wat saak maak. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het ‘n groot groep seniors wat ‘n sterk fondasie vorm en die feit dat ons regtig baie in ons juniors belê om dieselfde standaard te handhaaf. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Spesifiek in hokkie, waar jy as afrigter met verskillende ouderdomme in een span mee werk, is ‘n uitdaging, veral op emosionele vlak. Verder is dit besonders uitdagend om te verseker dat alle spelers gelyktydig op dieselfde vaardigheidsvlak is/gaan wees, veral in die plattelandse omgewing.

10

Narike Hoft (k)

1

Karla de Beer

2

Nika Matthys

3

Zea Botma

7

Gabi de Gois

8

Carli Niewoudt

9

Dorothy Slabbert

11

Jolize Swanepoel

Narike hoft

O K K IE E E R S T E S PA N H

4

Jade Swanepoel (o.k)

5

Vera-Lee Mulder

6

Minke vd Heever

12

Marcel Lombard

13

Tyhaana Jv Rensburg

14

Ree Strauss

Hoërskool Upington

K A P T E IN

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons span se hoogtepunt vir die seisoen is defnitief dat ons baie goed gevaar het met die NoordSuid toernooi in Worcester, en dat ons sover baie goed in ons liga wedstryde gedoen het. Hoe motiveer jy jou span? Ons span sal altyd gemotiveer word deur ‘n bietjie musiek voor, en tydens opwarming. Ek en ons onderkaptein sê altyd vir die span ‘n paar woorde voor ons op die veld gaan.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Jade Swanepoel is ons onderkaptein. Ek en Jade het ‘n baie goeie vriendskap en sy is altyd reg om my kop op te tel en my te motiveer, maak nie saak wat nie, sy staan altyd by my. Ek kan vir haar net duisende dankies sê. Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Is daar enige beserings? Ons het hierdie jaar ‘n baie goeie span en ons is samestelling op die veld is baie goed deur ons afrigters uiteengesit. Ons almal sien baie uit

na Interjol. In hokkie sal daar maar altyd beserings wees, maar niks sal ons terughou vir Interjol nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons as span sal graag die NoordKaap liga die jaar wil wen. Ek weet dit sal ons, maar ook ons afrigter baie trots maak. Wat is jou planne vir die toekoms? My planne vir die toekoms is om volgende jaar Dieëtkunde by Stellenbosch Universiteit te gaan studeer, maar ek sal verseker wil aangaan met hokkie.

o.18B Hokkie

Voor: Taahneé van Wyk, Courtneigh-Nicole Koopman, Leoné Barlouw, Khanya Tanga (k), Jenny-lee Le Roux, Pietro-Ann Kiwido. Agter: Kezia E Freitas, Amelie van Niekerk, Kari Louw, Imke Venter, Kayla Smit, Elmé Nel, Taliaah Lonte, Viola Tities, Henriette Burger, Kayla du Plessis, Thomarlé Smit, Angel-Lee Mosenthal, Melissa Ross.


HOKKIE A-SPANNE

o.16A Dogtershokkie Voor: Larissa Hanekom, Lizelle Human, Juffrou Anza Esterhuyse, Marí Human en Liechen du Toit. Middel: Melaine Ludik, Lauren Matthews, Mia Vollgraaff, Melincke Deetlefs en Daleen Burger. Agter: Romé Swart, Lindi van den Berg, Tané Mostert, Karla van der Merwe en Marizanne Kotze.

o.16A Dogtershokkie Voor: Kezia Efreitas, Courtneigh-Nicole Koopman, Tashneé van Wyk (k), Mev Jovandi Pienaar (afrigter), Kari Louw (o/k), Taliaah Lonte en Angel-Lee Mosenthal. Agter: Amelie van Niekerk, Imke Venter, Kayla Smit, Elmé Nel, Corli Pienaar, Viola Tieties, Thomarlé Smit, Melissa Ross en Pietro-Ann Kiwido.

o.14A Dogtershokkie Voor: Milan vd Berg, Lisa Vollgraaff (k), Megan Loots (afrigter), Iza-Marize Odendaal (o.k) en Danel Kotze. Middel: Renske van Wyk, Simoné Kruger, Wilmarie Rossouw, Elaine Mollett en Tiné Venter. Agter: Shayna Venter, Mekyla Ehlers, Elka Smit en Lika Botha. Afwesig: Isabel Rossouw.

o.14A Dogtershokkie Voor: Dricky Pietersen, Lisa Bezuidenhout(o.k), Mev Christelle Erasmus (Afrigter), Corli Pienaar, Jocelyn Du Plessis. Agter: Marlé van der Westhuizen, Danielle Smith, Tesse Ludik, Anne-Lee Peens, Janka van Zyl, Courtney Visagie, Joané Nortje, Deshique van Wyk en Nasta Diederics. Afwesig: Diana Maritz (k) en Kyleigh Liebenberg.



ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

BLUES

HOËRSKOOL DUINEVELD o.19A HOKKIESEUNS Pieter Jooste Eerstespan Hokkieseuns afrigter: Hoërskool Duineveld Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Die ouers kan verwag dat die seuns te alle tye goeie ambassadeurs van Duineveld sal wees, weerspieël deur hulle gedrag beide op, en van die veld af. Die seuns sal hulle beste gee en die ouers sal kan sien dat die spelers se tenks leeg is, en dat hulle alles gegee het wat hulle kon.

Voor: Adrian Joubert (o.k), Barend du Plessis (k), Pieter Jooste (afrigter), Jandre Kellerman (o.k), Phillip Strauss (DW). Middel: Charles Feris, Michael van Zyl, Christiaan du Plessis, Robert van der Merwe, Gehan Engelbrecht. Agter: Wynand Theron, SJ Corbett, Joric Dége, Christiaan Steenkamp, Phillip Breedt.

Barend du Plessis

IE K A P T E IN K K O H N A P S E T S R EE ineveld u Hoërskool D

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons het vroeg in die seisoen ons eerste wedstryd teen Diamantveld 1-3 verloor. Die span het daarna baie hard gewerk en ons het ons tweede wedstryd teen hulle, (wat ook ons ligawedstryd was), 2-2 gelykop gespeel. Hierdie tweede wedstryd was my hoogtepunt van die seisoen, omdat dit gewys het watter vordering daar in ons span was.

Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Die spelers kom goed met mekaar oor die weg en daar heers ’n goeie spangees. Elke speler weet presies wat sy posisie op die veld behels en wat van hom verwag word, en almal ondersteun mekaar.

Hoe motiveer jy jou span? Wanneer dinge moeilik in ’n wedstryd gaan, probeer ek die heeltyd om my spanmaats moed in te praat, en ons werk saam om ons koppe op te tel.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Ons wil al die harde werk wat ons as span ingesit het en die vordering wat ons gemaak het, sien in ons laaste wedstryd van die seisoen. Ons gaan ons harte uitspeel, en wen of verloor, wil ons die oomblik geniet. Dit sal my baie gelukkig en geweldig trots maak as ons ’n wen kan byvoeg vir ons laaste wedstryd.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? In ons hokkiespan het ons twee onderkapteine, Adrian Joubert en Jandré Kellerman. Hulle help my met my pligte en praat baie met die spelers op die veld en motiveer hulle die hele tyd.

Wat is jou planne vir die toekoms? My plan vir die toekoms is om in ’n landbou-rigting werk te kry en die grootmens-lewe met albei hande aan te gryp. As hierdie plan goed uitwerk, wil ek by ’n klub aansluit en my hokkie verder neem.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in die feit dat ons as ’n span kan saamwerk. Daar is nie supersterre in die span wat die spel oorheers nie, maar daar is wel ’n span vol spelers wat vir mekaar speel en mekaar ondersteun. Die span het geleer om genot uit elke faset van hokkie te kry, wen of verloor geniet hulle die sport van hokkie vir dit wat dit aan hulle kan bied. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Vir my is die moeilikste aspek om die kinders die regte perspektief te leer oor sportdeelname. Daar word na my mening nog steeds te groot klem op ‘wen ten alle koste’ gelê en daarmee verloor hulle die genot wat sport kan bied. Ek probeer om ’n liefde vir sport, in hierdie geval hokkie, by my kinders te kweek, wat hulle vir die res van hulle lewens sal bybly.

UPINGTON

054 331 2577 57 Dr Nelson Mandela Dr, Upington

YOU DESERVE A BEAUTIFUL HOME

SHOP online at www.ctm.co.za


ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

HOËRSKOOL UPINGTON o.19A HOKKIESEUNS SD Botes Eerstespan Hokkieseuns afrigter: Hoërskool Upington Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Verseker harde, sowel as goeie hokkie. Ons is ‘n hegte span wat al ‘n tydjie saam kom, so almal is met die sisteem vertroud en toegewyd om sy beste te gee.

5

Francois Jeppe (k)

1

Wilhelm van Staden

9

Johan Maritz

10

Jano Malan

2

Joshua Hendricks

3

Jano Kuhn

4

Janko Botma

6

Gabriel Coetzee

7

Travino Timotheus

8

John-Dre Rooi

13

Migael vd Colff

13

Dappie vd Ryst

15

Johan Kriek

16

Jayden Vries

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? In die feit dat ons as ‘n eenheid speel. Elke speler verstaan sy rol en bring sy kant. Ook in die feit dat ons speel om die skool se naam hoog te hou. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Dit sal wees om konstant ‘n hoë vlak te behaal in ag genome seuns wat inkom en uitgaan. Soms moet jy in ‘n baie kort tydjie ‘n hele nuwe sisteem vir ‘n nuwe span aanleer.

Rique 11 Slabbert (o.k) 12 Westhuizen Nico vd

Francois C h a r l e s J e KpApPeT E IN

E E R S T E S PA N H O K

K IE

Hoërskool Upington Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons toer Worcester toe, waar ons derde in die Noord-Suid toernooi geëindig het en hoeveel ons as ‘n span op daardie toer gegroei het. Hoe motiveer jy jou span? Deur liewer te fokus op vordering as op onmiddelllike resultate. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Rique Slabbert, hy is gewoonlik die een wat almal kan laat lag na ‘n moeilike situasie.

Hoe is die samestelling van die span vir Groot Interjol? Is daar enige beserings? Ons is ‘n redelike jong span sonder enige ernstige beserings. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Om ons 2019 prestasie van 3de plek in die liga te verbeter. Wat is jou planne vir die toekoms? Om in ‘n meganiese rigting te gaan studeer.


DUINEVELD HOKKIE

o.19B Seunshokkie

Voor: Walt Bekker, Jean du Rand, Marco Moller, Marko Greenberg (k), Gericke Smith, Zucko Mooi. Middel: Corne Jansen van Vuuren, Aldo Maritz, Ruan van Wyk, Juan Zaayman. Agter: Ludwig van der Westhuisen, Dekker Stadler, Pierre Nel.

o.16A Seunshokkie

Voor: George le Grange, Eddie Smit (k), Pieter Jooste (afrigter), CP Kotze (o.k), Jan-Dirk Vollgraaff. Middel: André du Rand, Jakobus Roelofse, Ian Rykheer, Lategan Stubbe, Ewald van Rensburg. Agter: Tristen Strauss, Francois Coetzer, Jayden Mulder.

o.14A Seunshokkie

Voor: Wade April, Nico Hudgson (k), Theo Visser, Juan Zaaymam (o.k) (doelwagter), Tristen du Toit. Middel: Luan Olivier, Christiaan Kotzè, Wilmar Gresse, Albert Oberholster, Werner Broodryk, Zayden Bezuidenhout. Agter: Markus van der Merwe, Drihan Venter, GJ Niemand, Wickus Nel.


UPINGTON HOKKIE

o.19B Seunshokkie

Voor: Jose Garcia Martinez, Jaco Strauss, Yassin Mvuyekure, Mnr. J-Ell Slabbert, Mohammed Seck, Bradleigh Jeppe, Rolan de Kock. Agter: Alex de Gois, Hanro Blom, WC Fourie, Heinrich Goussard, Gunther Schonborn, Jayden Immelman.

o.14A Seunshokkie

Voor: Ashwin Snyders, Le Roux van der Westhuizen, Mnr. J-Ell Slabbert, De Villiers Fourie, Julio Garcia Martinez. Agter: Ruan Strauss, Jayden Immelman, Walti van der Walt, Heinrich Goussard, Ewan Janse van Rensburg, Corne Kriek.

Duineveld Skietspan

Voor: Telani Botha, Maricel Jordaan (k), Jean du Rand, Andre du Rand. Agter: Zanru Broodryk, Johan van der Merwe, Rohan Kotze, Nalette Maass, Jano Look.

Hoërskool Upington Skietspan

Heel voor: Annika Greyvenstein. Voor: Amelie van Niekerk, Michelle du Plessis (afrigter), Karl Hoffman, Johan Serfontein. Agter: Ayden Smith, Jascha Scheepers, Durin Smith, Martin Kotze, Janko Botma, Rique Slabbert.


PROGRAM & ANDER SPORT

INTERJOL PROGRAM INTERJOL PROGRAM RUGBY

HOKKIE

GROOT INTERJOL TYD

TYD

SEUNS/ DOGTERS

14:00

S

14:55

D

16:45

S

11:10

o.19B

o.19B

o.19B

SEUNS/ DOGTERS

D

8:00 9:10

: 13 AUG S AT

UPINGTON

o.14

Seuns & Dogters Laerskole Wedstryd

9:50

D

11:00

S

12:00

o.16A

D

13:30

o.19A o.19A

15:20

1

o.19A

Mini Interjol o.13 o.19B

Voorstelling

TYD

08:40

: 13 AUG

3

S AT

o.14B

o.19A

08:00

2

o.19A

• Vrydag wedstryde = 20 minute X 2 plus 5 min rustyd. • Saterdag wedstryde: 12 min kwarte, 2 min breek plus 5 min rustyd. • o.19A spanne: 15 min kwarte, 2 min breek plus 5 min rustyd.

11:10

o.15B o.16B

o.16A

07:45

Voorstelling van Spanne S

09:00 10:00

B VELD

Wittes Oldboys

15:50

o.16A

Voorstelling van Spanne

12:20

13:10 14:10

RONDTE

o.16A

o.16A

12:00

o.15A

TYD

NETBAL

o.14

Voorstelling van Laerskoolspanne

9:20

13:50

DUINEVELD

S AT

DUINEVELD ASTRO TYD

o.14A

10:10

o.14

o.19B

o.19C

09:10

o.14

o.16B

A VELD

08:00

UPINGTON

o.14

D

15:50

DUINEVELD

: 13 AUG

VRY

: 12

AUG

DUINEVELD ASTRO

4

09:20 10:00 10:10

5

10:35 11:15

6

11:25

Duineveld Seunstennis-span

Voor: Johann van Rooyen (k), S. Venter, Zander Steenkamp. Agter: Wynand Theron, DJ Wandrag, Philip Kuhn. Afwesig: Johanré Terblanche

Duineveld Tennisdogters

Voor: Melaine du Toit, S. Venter, Riana Archer (k). Agter: Jeané Terblanche, Stefanie Kruger, Mila Fölscher, Lara vd Heever.

A VELD

B VELD

OPENING Velties 16A VS Uppies 16A Velties 14A VS Uppies 14A

Velties 19B VS Uppies 16A

Velties 19CD VS Uppies Matrieks Velties 15B VS Uppies 15B Velties 14B VS Uppies 14B

Voorstelling van Mini-Interjol spanne Mini-Interjol Velties 15A VS Uppies 15A Voorstelling van 1ste spanne Velties 19A VS Uppies 19A

Hoërskool Upington Seunstennis-span

Braam van Niekerk, Nico van der Westhuizen, Dappie van der Ryst, Owen Loxton, Johan Kriek, Josh Witbooi

Hoërskool Upington Tennisdogters

Jolizé Swanepoel, Zea Botma, Amé Kotze, Janneke Engels, Liebe Karsten, Lenitha Coetzee, Marga van Zyl.


ANDER SPORT

05

43

64A Scott straat, Upington louisedj.fisioterapeut@gmail.com 054 332 1622 / 079 894 5076

Fisioterapie is nie

32

net 'n werk nie, maar ‘n leefstyl

Pediatrie ontwikkeling/Longe Post-operatiewe Rehabilitasie Sport beserings

2

Geriatrie Nekpyn, Rugpyn Hoofpyn Tuisbesoeke Pilates klasse

Die resultate wat jy soek

Kom vinniger terug in spel

162

Beweeg beter

Duineveld Skaak

Voor: Z. le Grange, Emma Botha (k), J. Fourie. Agter: Kiara Leite, Abigail Basson, Lika Botha, Danny Gough. Afwesig: Pieter Slabber

Duineveld Redenaars

Voor: Jané Wandrag, Emae Fourie (k), Juf du Rand, Mienke Schutte. Agter: Phillip Breedt, Pierre Nel, Rico Taljaard.

Ons het hande wat omgee

Hoërskool Upington Skaak

Hanro Blom, Jano Kühn, Anell Maasdorp (sal nie kan speel nie), Altus Bosch, Donrique Joseph, Josh Witbooi. Afwesig: Murry Louw.

Hoërskool Upington Redenaars

Mikhé Kruger, Jano Kuhn, Nina Ferreira (Afrigter), Jolizé Swanepoel, Minke van den Heever en Jenaé Maasdorp. Afwesig: Onthatile Thaga.


Duineveld Vasvra-span Voor: Jané Wandrag, Riana Archer, Michael Coetzee, J. Fourie, Nathan Berrange, Lara van den Heever, Nienke Vollgraaff. Middel: Shane Ludik, Ina-Mari Nel, Emma Botha, Dave Koen, Maricel Jordaan, Abigail Basson, WC Ehlers, Charis Viviers, Corlene Maass, Danique Naude. Agter: Anne Young, Robert Smit, Ludwig van der Westhuizen, Dekker Stadler, Phillip Breedt , Mila Fölscher, Philip Kuhn, Elizma Boshoff.

Upington Vasvra-span Upington 2022 Groot Interjol Kapteine

Mar Zanne Strauss, Kaylene Carr, JD Carr, Juf Marianka Liebenberg, Murray Louw, Jolize Swanepoel en Karla de Beer.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.