Awsum Eldoraigne vs Zwartkop Clash 2023

Page 1

CENTURION 10 YEAR / 1 MILLION KM ENGINE WARRANTY 10 YEAR / 1 MILLION KM ENGINE WARRANTY F R O M R447 900* ONE MILLION KM ENGINE WARRANTY WWW.OMODACENTURION.CO.ZA 012 880 7007 | HS ELDORAIGNE HS ZWARTKOP 19 - 20 MAY 2023 THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za

Die eerstespan kapteins gesels...

Petri Nienaber

HS Eldoraigne: Hokkie-Kaptein (Dogters)

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Daar is baie hoogtepunte, maar van die afgelope seisoen is toe ons deurdring na die NWU PUKKE finale en uitspeel vir die eerste en tweede posisie.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur my eie gesindheid self positief en passievol te hou. Ek is altyd eerlik met die span en gooi nie sommer `n oomblik van “celebration” weg nie, maak nie saak hoe groot of klein die geleentheid is nie! Ons as span probeer altyd fokus op die goeie, maar werk en maak verskil aan die slegte ook. Ek glo dat wanneer `n kaptein se geloof, intensies en uithouvermoë goed is en altyd probeer verbeter, sal dit oordra in die span en span se resultate.

Wie is julle onderkapteine en hoe staan hulle jou by?

Abigail van der Merwe en Mariné Pretorious. Mariné hou my beslis in lyn as ek `n vir n oomblik fokus verloor op dit wat ons wil bereik, veral in wedstrydomstandighede. Sy kweek altyd positiwiteit onder die span en laat nie sommer haar kop sak nie! Abi is een van my grootste steunpilare wanneer ons oorlog toe gaan. Ons deel ons geluk en hartseer deur die seisoen. Sy is ook eerlik met my wanneer ek groot keuses moet neem en ek vir raad vra.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons wil beslis `n “legacy” van tradisie, trots, hardewerk, opregtheid en goeie sportmanskap agterlaat in die skool, waarop die volgende eerstespanne kan bou! Ek bly trots op die span maak nie saak die omstandighede nie, ons sit die werk in en herinner mekaar dat daar nie `n kortpart vir hardewerk is nie! (quite, Coach Chad). Ons het alreeds baie bereik, maar daar lê nog baie voor om na uit te sien!

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek gaan `n onderwyser wees met die hoop om ook `n afrigter te wees. Ek leer baie by my afrigters, Coach Chad en Juf Hessie, nie net oor hokkie nie, maar ook oor hoe om die groot wêreld daar buite aan te pak! Ek sal ook `n verskil soos dit in spelers en leerders se lewens wil maak! En ek dink onderwys is `n ongelooflike belonende beroep en gawe!

Hendré Schalkwyk

HS Eldoraigne: Hokkie-Kaptein (Seuns)

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons het tweede plek by die NWU – Skolereeks behaal na ons 1 – 0 teen Affies gewen het, nadat ons verlede jaar 6 – 0 verloor het.

Hoe motiveer jy jou span?

Op die veld gee ek opbouende kommentaar om die spelers te motiveer. Na die wedstryd, ongeag die telling, gee ek terugvoer oor wat ons goed gedoen het, waaraan ons kan verbeter en ek motiveer die spelers om aan te hou verbeter.

Wie is julle onderkapteine en hoe staan hulle jou by?

Kallie Kotzé en Kade Poonasamy is die twee onderkapteine. Hulle ondersteun my deur die opdragte wat ek gee uit te voer en my besluite te respekteer.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons wil graag bou op die fondasie van verlede jaar se hokkie en net vorentoe beweeg met Eldoraigne - hokkie. Wat my sal trots maak is as ons leer en bou uit verlede jaar se foute en net die groen weer groot maak!

Wat is jou planne vir die toekoms?

My planne vir die toekoms is om “flight attending” te doen na skool en dan later in ‘n rigting in te gaan soos sportbestuur of selfs afrigting.

HEAD OFFICE

Deonné van Heerden

HS Zwartkop: Hokkie-Kaptein (Dogters)

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons het ons seisoen baie goed die jaar afgeskop en ons heel eerste wedstryd 5 - 0 gewen. Ons eerstespan het die jaar getoer Pietermaritzburg toe. Hier is waar ons mekaar leer ken het en verhoudinge gebou het onder die coaches en spelers. Al ons spelers het al hulle 5 wedstrydserpies ontvang en ons vorm saam een groot familie.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur my span altyd deel te maak as ons besluite neem en om vir mekaar positiewe goed te sê. Ek motiveer hulle ook om self `n voorbeeld vir my span te stel, altyd te help as hulle sukkel met iets en as ons `n harde wedstryd het seker te maak ons hou ons koppe ten alle tye omhoog en altyd ons beste te gee.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Megan Maree. Ek en Megan neem besluite saam oor hoe ons goed gaan doen. Megan is `n agterspeler en ek is `n voorspeler, so kan ons maklik met ons span op die veld kommunikeer. Ons help mekaar om die beste moontlike voorbeeld vir die span te stel en opdragte van ons coaches af uit te voer.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons span wil graag die Classic Clash die jaar teen Eldoraigne wen en op `n goeie plek in ons liga eindig.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag onderwys studeer en hokkie afrig.

Xander Botha

HS Zwartkop: Hokkie-Kaptein (Seuns)

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons hoogtepunt was toe ons vir Potch Gim in die PUK - reeks gewen het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek noem gereeld vir hulle om alles te gee en dat hulle elke oomblik moet geniet.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Dewald Visagie. Hy help my om die ouens by mekaar te kry, sodat ons die opwarming kan begin.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons sal graag die Noordvaal - trofee wil wen. Dit sal my trots maak as elke speler goeie sportmansgees wys en net hul alles gee.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag by Tuks gaan studeer en wil aanhou hokkie speel deur by `n klub aan te sluit.

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Kim Burgees Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF Volg ons op Facebook: Centurion & Midrand School News
OUR TEAM

Die eerstespan kapteins gesels...

Georgia de

Jongh

HS Eldoraigne: Netbalkaptein

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons seisoen het nou eers regtig begin, maar vir my is die hoogtepunt natuurlik al die wedstryde wat ons gewen het, en dat ons as ‘n span saamstaan en mekaar ondersteun. Dit was lekker om met die laaste wedstryd teen Hoërskool Kemptonpark die bordjies te verhang.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek probeer ons saamwees lekker maak. Ek hou daarvan om aan elkeen in die span erkenning vir hulle prestasies te gee en elkeen aan te moedig om haar beste te gee, want so sal ons ‘n wenspan bly! Dis altyd goed om doelwitte vir elke wedstryd te stel en om selfmotivering onder die spelers aan te moedig.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Winné Slabbert. Sy is ‘n fantastiese onderkaptein met baie gesag en doelwitte vir ons span.

Sy gee altyd positiewe kritiek en moedig die span altyd aan om hul beste te doen. Sy is ook ‘n goeie vriendin van my.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag ons liga wen en sodoende kwalifiseer vir SA’s waar ons graag eerste wil eindig.

Wat is jou planne vir die toekoms?

My droom is om eendag vir die Protea netbalspan te speel, maar vir nou sien ek uit om volgende jaar vir die NWU-Pukke te kan speel terwyl ek aan my toekoms bou in terme van studies.

Johan Coetsee

HS Eldoraigne: Rugbykaptein

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

My hoogtepunt in my rugbyloopbaan is toe ons verlede jaar in die Classic Clash vir Zwartkop op hulle eie veld 18 – 12 gewen het en die hele skool daar was om dit te sien.

Hoe motiveer jy jou span?

Almal in die span doen ‘n deel om die speler langs hom te motiveer in die span. Daar is ‘n paar sê - goed in die span waarmee ek die gees kan lig, maar ons almal werk in die span saam om mekaar te motiveer.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Myburgh van Wyk. Hy help baie deur sekere van die take in die span te doen en my te help met besluitneming wanneer belangrike besluite op, en van die veld af gemaak moet word.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Die span sien meeste uit na Classic Clash wat die jaar by ons eie velde gaan wees en die atmosfeer en gees rondom die veld en kan nie wag om Hoërskool Zwartkop weer voor die hele skool te wen nie.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Duane Vermeulen. Hy is een van die beste rugbyspelers in die wêreld en ek hou van die passie wat hy vir rugby het en die tipe rugby wat hy speel. Ek dink ook hy is ‘n baie goeie leier in die span en hy weet hoe om die ouens gemotiveerd en positief te hou.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek sal na skool graag wil aanhou rugby speel terwyl ek by Sol-Tech studeer en daarna glo ek sal ek by ‘n klub aansluit.

Lize Theron

HS Zwartkop: Netbalkaptein

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die hoogtepunt vir my was die Paarl-toernooi waaraan ons deelgeneem het. Gedurende hierdie toernooi het ons die geleentheid gekry om teen van die beste spanne in die land deel te neem en ons kon baie leer van mekaar en ek glo dit het ons baie laat groei as ‘n span.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek glo dat dit altyd met positiewe terugvoer gedoen moet word en dat kommunikasie een van die belangrikste aspekte van span-sport is. Ek hou daarvan om met my spelers op die baan te praat en hulle die hele tyd te op die baan te motiveer om hulle beste te gee.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy by jou?

Ons onderkaptein is Michaela Pankhurst en sy is my regterhand en ondersteun my as kaptein. Saam maak ons ‘n gedugte span en ek en sy neem die besluite in die beste belang van die span saam.

Wat wil julle as ‘n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Die mikpunt wat ons hierdie jaar vir onsself as ‘n span gestel het, is om deel te neem aan die Gauteng kampioenskappe en so ons skool trots te maak. Dit sal my baie trots maak as ons na elke wedstryd van die baan kan afstap en weet ons het ons beste gegee, ongeag die uitslag. Dit is hoe ons elke keer as ‘n span sal groei en ons skool en mede-netbalspelers en afrigters kan trots maak. Dit sal my ook baie trots maak dat waneer ek my laaste keer vir die skool uitdraf, dat ek weet ons het ons alles gegee as ‘n span en dat ons alles gedoen het na die beste van ons vermoë en tot eer van ons Hemelse Vader.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag volgende jaar BCom Finansiële Bestuur gaan studeer. Dit sal vir my lekker wees om steeds netbal as sport te beoefen en ek sal graag in die toekoms van die geleentheid gebruik wil maak om jong spelers so passievol te maak oor netbal soos wat ek daaroor is.

Ian van der Westhuizen

HS Zwartkop: Rugbykaptein

Wat is my hoogtepunt van my rugbyloopbaan tot dusver?

Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan is definitief ons eerstespan toer van 2023 na Namibië waar ons as “individuals” gegaan het, maar as een span teruggekeer het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur met eerlikheid en respek op te tree, bv. as ‘n speler/spanmaat ‘n fout maak sal ek dit uitwys en hom aanmoedig om dit reg te maak op ‘n respekvolle manier sodat hy nie mismoedig raak gedurende wedstryde of oefeninge nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

My onderkaptein is Jonathan Wilson. Ek en Jono het ‘n goeie verhouding as dit kom by die leierskap van ons span. Ons vul mekaar aan op plekke waar nodig is en ons koester albei dieselfde verwagtinge van die span en van mekaar. Ons het elkeen ons plek in die span waar ons in beheer is. Ek is in beheer van die voorspelers se calls en hy is in beheer van die agterlyn.

Waarna sien julle as ‘n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons, as ‘n span, het twee mylpale wat ons in 2023 wil bereik. Dit is om ons CLASSIC CLASH wedstryd te wen asook die Noordvaal beker.

Wie is jou gunsteling springbokspeler en hoekom?

My gunsteling Springbok rugbyspeler is Juan Smit. Hy speel nie meer vir die Bokke nie, maar was op sy dag ‘n uitmuntende speler en die beste flank wat die Bokke nog ooit gehad het. Hy is my gunsteling speler, omrede hy sy werk op die veld altyd na die beste van sy vermoë doen en dan doen hy nóg meer.

Wat is jou planne vir die toekoms?

My toekomsplanne is om landbou te gaan studeer en dan oorsee te gaan om rugby of Amerikaanse Football daar te speel.

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

HIGH SCHOOL ELDORAIGNE | HOËRSKOOL ELDORAIGNE o.19A

RUGBY

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Clinton: Goeie, harde, mooi hardloop rugby. ‘n Span wat ’n veggees het en tot op die laaste minuut hulle alles op die veld gee.

Vian: Harde, vloeiende ‘Eldo rugby’ wat ons skool se rugby tot op die volgende vlak gaan bring.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Clinton: Die krag van die 2023 eerstespan lê by ons mobiele pak voorspelers en agterlyn. Die voor- en agterspelers komplimenteer mekaar met hulle spel.

Vian: Ons speel `n hoë tempo wedstryd waar die agterspelers, sowel as die voorspelers, die pas aangee.

Hoe is die samestelling van die span vir die Classic Clash? Enige beserings?

Ons het ewe veel seniors as juniors, wat dan goeie diepte vir volgende jaar kweek.

Daar is een ernstige kop-besering – die speler word streng gemonitor en ons wens hom `n spoedige herstel toe. Ons binnesenter het `n skouer operasie ondergaan wat hy tydens ons NWU Finale opgedoen het.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Clinton: Integriteit, passie, solidariteit, dissipline en respek. ‘n Rugbyspeler hoef nie altyd die vinnigste, sterkste of die meeste vaardighede te hê nie. As hy oor die bogenoemde eienskappe beskik en uitleef, is hy ‘n goeie rugbyspeler in my oë.

Vian: Hy moet oor die volgende eienskappe beskik: Pligsgetrouheid, bereid wees om te leer, eerlikheid, hardwerkend en liefde vir die spel hê.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Clinton: Om te probeer verseker dat alle spelers die geleentheid kry om geleer te word hoe om vaardighede te inkorporeer om hulle in staat te stel om rugby tot hul volle potensiaal te speel. Om ‘n veilige omgewing te skep waar vaardighede afgerig kan word. As jy kennis het, dra dit oor aan diegene wat dit nie het nie. Ek glo ook om sport te speel as kind, nie net karakter en selfvertroue bou nie, dit berei ook ‘n kind voor vir die lewe.

Vian: Om nie net spelers op die veld te kweek nie, maar sowel van die veld af, om die wedstryd van die lewe ook te gaan speel met selfvertoue.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Clinton: Ek wil nie graag enige iemand uitsonder nie, maar alle mede-afrigters wat ek mee saam gewerk en afgerig het. Ek het by elke mede-afrigter en mentor iets geleer en is elke dag dankbaar dat die Here die mense oor my pad gestuur het.

Vian: Mnr Dave Du Plessis (HS Eldoraigne se skoolhoof) en Jake White (Bulls se hoofafrigter).

John Clinton Gerber en Vian Steynen Eerstespan Rugbyafrigters Johan Coetsee (K) Jaco Fourie Marchand Nel Victor Koopmans Jayden Niehaus Reynier Kidson Willie Diffenthal JP Meyer Shane Henery Hendru van Zyl Myburgh van Wyk Wicus Diffenthal Juandré Meyer Rynhardt Gelderblom Xander Marx Juan Bothma SW Liebenberg Anroux du Plessis Cristion du Toit Donnevin Naudé Divan de Jager Cornel Kriek
NEWS AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za
past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za
AWSUM
Download

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Dit is altyd lekker om gesien te word as die “underdogs”, die verwagtinge is dan veel minder as die verrassingselement. Ons gaan poog dat die bal die werk doen en natuurlik om die opponent se foute uit te buit en dit om te skakel in punte.

Hoe is die samestelling van die span vir die Classic Clash? Enige beserings?

Ons probeer week – na - week om die 15 bes moontlike spelers op die veld te laat draf. Daar is tans geen beserings wat ‘n invloed op die eerstespan het nie. Ons kyk hier na ‘n gewigtige pak voorspelers en senters wat daarvan hou om met spoed met die bal te hardloop op die punte. Anders as verlede jaar, het ons nie nodig om spelers uit hul posisie te speel nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Met ‘n swaar pak voorspelers word daar van hulle verwag om dominerend te wees tydens skrums en rolmaal - bewegings.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Dit is die een wat bereid is om te leer (moet “coachable” wees), moet ‘n spanspeler wees, basiese vaardige moet op standaard wees en so ‘n speler moet sy eie unieke verrassingselement hê.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Om elke speler toe te rus met die nodige kennis, skietgoed en vaardighede sodat hy die beste moontlike speler in sy posisie kan wees, asook om ‘n gedissiplineerde jong man te kweek - nie net op die veld nie, maar ook van die veld af. Laastens moet die speler, dit wat hy doen geniet en moet niks hom keer om sy talente wat hy gekry het binne die 4 lyne uit te leef nie.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Ek kyk op na alle skole afrigters, of dit nou laerskole- of hoërskole afrigters is. Die tyd, moeite, omgee en geduld wat afrigters belê in spelers en spanne is benoemenswaardig en hulle doen dit alles vir die liefde van die spel.

HOËRSKOOL ZWARTKOP

o.19A RUGBY
Ian vd (K) Westhuizen Dehan Smit Erik vd Merwe Julian Lubbe Diaan de Beer Wihan vd Berg Brogan Ackerman Waldo Smith Xavier Rabie Xavier Boykanio Stiaan Bekker Denilson Metcalfe Kyle Blignaut Nathan v Aswegan Migael Lindeque Jeandré Hanse Heinrich Geyser Reagan Smith Milton Naude Jonathan Wilson (o.k) Luhardt Booyens
Kieraan Krotz 8 6 18 23 1 12 17 9 20 3 14 11 22 5 16 7 19 2 13 10 21 4 15
Johan v Heerden David Gouws Rugbyafrigter
WINTER PROMO

Hoërskool Eldoraigne - o.19B Rugby

Hoërskool Eldoraigne - o.16A Rugby

RUGBYSPANNE
Hoërskool Eldoraigne - o.15A Rugby Hoërskool Eldoraigne - o.14A Rugby Eerste ry: Christiaan Brits, Enrico Joubert, Evan Fivaz, Ian Bosch, Keagan Kruger. Tweede ry: Lance Dingelstad, Neall Venter, Rikus Rheeder, Ruben le Roux, Tersius Kriek. Eerste ry: André de Bruyn, Chase Wessels, Damian Elferink, Divan du Plessis. Tweede ry: Duan Joubert, Eben Degenaar, Ethan Beyer, Gideon Lensing. Derde ry: Ian Coetzer, Izak de Villiers, Jean de Villiers, Kgothatso Modisana, Ruan Potgieter. Eerste ry: Aiden Labuschagne, Cameron Kilian, Cappy Mashabela, Darren Bruwer. Tweede ry: Divan-Michael van Rooyen, Elmar Olivier, Hanno Jacobs, Juangerhard Engelbrecht. Derde ry: Justin Meintjies, Marnes Prinsloo, Sydzer de Wet, Tshepang Motsomane, Wian White. Eerste ry: Cecil Rich, Dian Reynecke, Janko van Niekerk, Jayden Luke. Tweede ry: JZ Erasmus, Louis Parker, Luan Oosthuizen, Manase Ngwepe. Derde ry: Niclas Moller, Tiaan Grobler, Xander Butler, Xander Koopmans.

Hoërskool Zwartkop - o.19B Rugby

Hoërskool Zwartkop - o.16A Rugby

Voor: Werner Erasmus, Luan Isaacks, Daveron Arries, Luan Williams (k), Ettienne van Niekerk, Brian Smith, Zandré van Staden, Layton Wilson.

Agter: Zulu Mona, JG van Niekerk, HJ Boshoff, Wian Koegelenberg, Abri Visser (o.k), Decklan Pretorius, André Marx, Adriaan Snyman, Rikus Kotze, Alexis le Roux, Darius van Stryp, Justin Julies, Reuben Barnard, Dirco la Marque.

Hoërskool Zwartkop - o.15A Rugby

Voor: Wihan Pelser, Shayden Botha, Luan Jansen van Rensburg, David v Jaarsveld (o.k), Wihan Roux (k), Regan Blignaut, Stiaan Botha, Dian du Plooy. Agter: Reghardt Naude, Trevor Sibambo, Andre Venter, Franco van Tonder, Luan Wepener, Waldré Schoeman, Jethro le Roux, Matthew Smith, AJ Hendriks, Corne Dempers, Johan Amstrong, Matthew Lewis, Christiaan de Vries, Michael du Plessis, Jacques du Plessis, Mikka Allers.

Hoërskool Zwartkop - o.14A Rugby

Stian Scholtz, Micah Dry, Jayden Le Roux, Giandre Claassen (k), Ruvan Burger (o.k), Drikus Bezuidenhout, Ruan Jordaan, Juda Le Roux. Agter: Jacques JV Rensburg, Luhann van Staaden, Tayten Thiart, Dameon vd Merwe, Heinrich Kotze, Austin Yzelle, Ryan Buys, Ruan de Jager, Duan Terblanch, Eon Westerberg, Bismargh Steenkamp, Roche Botha, Anro vd Merwe.

RUGBYSPANNE
Voor:

Nicole Amiras Netbalafrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Classic Clash te wagte wees van julle span?

‘n Span wat in goeie gees en met baie energie ‘n harde wedstryd gaan speel met ‘n strewe om te wen.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Hoërskool Eldoraigne se eerstespan het baie diepte met veelsydige spelers wat verskeie opsies bied. Hul deursettingsvermoë en vasberadenheid maak hul ‘n span om op trots te wees.

HIGH SCHOOL ELDORAIGNE | HOËRSKOOL ELDORAIGNE o .19A NETBAL
Hoërskool Eldoraigne - o.19B Netbal Georgia De Jongh (k) Liani Gilmour Amelia Roberts Liesel Du Plessis Annika Jv Rensburg Mia Theunissen Ashleigh Harevey Nicola Rabie Christelle Koekemoer
NETBALSPANNE
Winné Slabbert Carli Stoltz Jayden Berry Kyla Pretorius Miya Wood Nicole Boucher Nina Kriel Therese Merton Valri Wassermann Anke Paton Anri du Plessis Bianca Herbst Lidene Lubbe Jana Kriel Ilani Jv Vuuren Hoërskool Eldoraigne - o.16A Netbal Anke de Jager Itu Aphane Lara Schutte Marnel van Niekerk Zandri Nel Xanté Hansen Vicky Lottering Hoërskool Eldoraigne - o.17A Netbal Cassidy Robson

HOËRSKOOL ZWARTKOP

o .19A NETBAL

Chrisna van Zyl

Netbalafrigter

Wat kan die skool en ouers die naweek te wagte wees van julle span?

Ons werk baie hard daaraan om konstant in ons spel te wees deur die loop van die wedstryd en om op ‘n hoë standaard netbal te speel, om as ‘n eenheid te speel, om ons skool trots te maak, vir mekaar ons beste te gee en die beeld waarvoor Zwartkop en die netbal by Zwartkop staan, uit te beeld.

Lize Theron (k) Michaela Pankhurst (o.k) Kenisha Wiese Megan Morehen Micayla van Rooyen Tianè Brink Taenique S/HV HD AV/HD HV/V D/HD AV/S Hoërskool Zwartkop - o.17A Netbal Voor: Alicia Petersen, Queseani Botha (o.k), Thandazile Ndlovu. Agter: Elmaré Du Plessis, Janez Oosthuizen, Nicole Adlam, Alri Marx (k), Janelle Senekal. Voor: Chloë van Rensburg, Danica Laas (k), Bianca Jansen (o.k) Agter: Chené Haman, Klarissa Engelbrecht, Carli Jordaan, Mischa van der Schyff. Voor: Jolindé Bezuidenhout, Leandri vd Westhuizen (k), Anna-Belle Pieterse (k). Agter: Clarissa Vermeulen, Ané van Jaarsveld, Rolaine Lubbe, Alicia Kruger. Hoërskool Zwartkop - o.16A Netbal Hoërskool Zwartkop - o.19B Netbal
NETBALSPANNE
PROGRAM
19 & 20 MEI 2023
PROGRAM
A-VELD Tyd SPAN 08:00 - 09:00 o/14A 09:00 - 10:00 o/15A 10:00 - 11:00 3de-span 11:00 - 12:05 2de-span 12:05 - 13:10 o/16A 13:15 1ste-span voorstelling 13:30 - 14:45 1ste-span B-VELD TYD SPAN 08:00 - 09:00 o/16B 09:00 - 10:00 o/14B 10:00 - 11:00 o/15B 11:00 - 12:00 4de-span RUGBY 20 Mei 2023 TYD RONDTE BAAN 1 BAAN 2 BAAN 3 BAAN 4 TENNISBAAN 07:45 OPENING OP BAAN 1 08:00 1 o/14A o/16B o/15C o/19D o/14C 08:35 2 o/15A o/17B o/14D o/19C 09:10 3 o/16A o/14B o/16C o/15D 09:45 4 o/17A o/19B o/15B o/16D 10:35 1STE - SPAN VOORSTELLING 10:45 5 1ste-span NETBAL 20 Mei 2023 ELDO ASTRO TYD SPAN 14:30 o/14B Dogters 15:15 o/15C Dogters 16:00 o/14B Seuns 16:45 3de-span Dogters 17:30 o/15B Dogters 18:15 2de-span Dogters 19:15 2de-span Seuns 19 Mei 2023 20 Mei 2023 ELDO ASTRO SUTHIES ASTRO TYD SPAN TYD SPAN 07:45 O/16A Dogters 07:45 o/14A Seuns 09:00 1ste-span dogters voorstelling 08:45 o/15A Dogters 09:10 1ste-span Dogters 09:45 o/16B Seuns 10:20 o/16A Seuns 10:45 o/14A Dogters 11:35 1ste-span seuns voorstelling 10:45 o/16B Dogters 11:45 1ste-span Seuns
FNB CLASSIC CLASHES
HOKKIE
Quality time is Priceless! Priceless! Our time-based consultation fees ensure you pay a fair price for our expertise. www.veeartscenturion.co.za 012-492-9865 admin@veeartscenturion co za 41 Weavind Ave, Eldoraigne
Voor: Denike Bakker, Danike Wilken (k), Deonè de Beer (o.k). Agter: Ashley Nell, Chelsea Honeyman, Charlise van Wyk, Zelmè Clayton.
NETBAL A-SPANNE Jani
Izelke
Mikyla
Rolandi
Lisa
Mia
Voor: Zané Jansen van Vuuren, Kiara Bester, Jade Lemmer Agter: Luné Strydom, Rebekka Jordaan, Danéll Meyer, Corli Eloff, Marlene Ward, Leané van Wyk. Hoërskool Eldoraigne - o.15A Netbal Hoërskool Eldoraigne - o.14A Netbal
Hoërskool Zwartkop - o.15A Netbal Hoërskool Zwartkop - o.14A Netbal Carlize van de Beer Jv Rensburg Karla Bothma Louréal Zeelie Kylie de Jager Marné Grobler Ziané Ludick Suri Breytenbach
Grobler
van den Berg
Graaff
Redelinghuys
der Merwe Alissa Korff

Chadwin Petersen & Hester Swart Coaches

What can the school and parents expect from your team this year at the Classic Clash?

Lots of energy and hard work on, and off the ball. A team that is loud and proud and each parent can expect the first team girls to play tough but fair hockey.

Where is your strength as a team?

Physical and mental strength. The ability to bounce back in tough times and to face adversity as one team. One Team. One Dream.

Martin Williams

Afrigter

Seunshokkie Afrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

xxxxxxxxxxxxxxxxxx?

xxxxxxx

xxxxxxxxxx?

xxxxx

Die eerstespan het `n goeie struktuur, so die skool kan `n aanvallende spel verwag waar die spelers met die bal beweeg en hul werk doen.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons speel as ‘n span met geen individu wat hulself bo die span op die veld plaas nie.

xxxxxx xxxxx
Emma Thompson Deonné van Heerden (k) Jena Izabachene Megan Maré (o.k) Jessie Stanton-Jones Amoré Brenkman Mia Cronje Dayna Tromp Micol Plotz Elné Marais Zané Fouché Wilné Ras Tiané Smit Sharlasé Grobler Nicola Rudolph Jana Cronjé Anika Crafford Ané Beukes Kristin Venter Yolandi Theron Mikaela du Bruyn Maya Henn Alet Hattingh Inke Nel Mariné Pretorius Olivia Schalkwyk Abigail van der Merwe Christine Swanepoel Chené Schoeman Petri Nienaber Caila Earle Kara de Kock
Kom ondersteun die eerstespan hokkiedogters 09:00, 20 Mei. HIGH
ELDORAIGNE | HOËRSKOOL ELDORAIGNE o .19A HOKKIEDOGTERS HOËRSKOOL ZWARTKOP o .19A HOKKIEDOGTERS
SCHOOL
OFFERING DEGREES, DIPLOMAS & HIGHER CERTIFICATES VIA CONTACT & DISTANCE LEARNING WWW.STADIO.AC.ZA APPLY NOW! QUALIFICATIONS IN EDUCATION, LAW, COMMERCE, POLICING, FASHION, INFORMATION TECHNOLOGY, ADMINISTRATION & MANAGEMENT

HIGH SCHOOL ELDORAIGNE | HOËRSKOOL ELDORAIGNE

o .19 HOKKIESEUNS

HOËRSKOOL ZWARTKOP

Stefan Coertzen

Afrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Classic Clash te wagte wees van julle span?

Hoë kwaliteit hokkie en gees, tesame met goeie sportmanskap.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

‘n Goeie gebalanseerde span met baie potensiaal.

Afrigter

Seunshokkie Afrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie naweek te wagte wees van julle span?

xxxxxxxxxxxxxxxxxx?

xxxxxxx

Om net die beste te gee wat ons kan en om die skool en die sport se naam om hoog te dra.

xxxxxxxxxx?

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Spanwerk, ons is `n goed balanseerde span wat altyd na die beste streef.

Kom ondersteun die eerstespan hokkieseuns

11:35, 20 Mei.

Anthony Bain Xander Botha (k) Nathan van Huyssteen Jeroen van Heerden Gawie Broekman Hanlu Bronkhorst Ryno v Nieuwenhuizen Leon Wiesemann Duncan Eloff Handré Coetzee Regardt de Klerk Kallie Kotzé Hendré Schalkwyk Jayden Hefer SG Roode Markus Zeelie Ruan van den Berg Christian Ruytenberg Dewald Visage (o.k) Heinrich de Klerk Kade Poonasamy Henco van den Berg Heinrich Pretorius Samuel Pieterse Luca Maritz Ewan van der Walt Handru Dickinson Roché Oberholzer Kyle Abrahamse Janko Grobler Luan de Jager Zenko Zaayman Sean Jones Jaeger van Niekerk
o .19A HOKKIESEUNS
xxxxx xxxxxx xxxxx
Frances Denton

HOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Zwartkop o.19B Hokkiedogters

Voor: Kira Nieuwenhuis, Danica Ackermann (o.k), Arwen Eybers (K), Marina vd Berg, Elsje Fleming.

Agter: Jessica Pretorius, Minke Kruger, Elri Joubert, Shanike Jordaan, Tya Schultz, Chante Wasserman, Sadi jv Vuuren, Anika Botha, Katelyn le Roux.

Hoërskool Zwartkop o.16A Hokkiedogters

Voor: Alishia Middleton, Mila van Tonder, Heike Beyers, Liné Liebenberg (K), Zoë Arndt (o.k) Mienette vd Berg, Nelrie Keynhans.

Agter: Marli Henn, Caitlin vd Merwe, Christea jv Vuuren, Minette Viviers, Megan Kritzinger, Inge Albertyn, Mariné du Plessis, Lize Jordaan, Elizma le Roux.

Hoërskool Zwartkop o.15A

Voor: Ghia Olivier, Meya Snyders, Dané Kirchner, Carli Nel (K), Danielle Schröder (o.k), Deané Kitching, Keila du Randt.

Agter: Melissa Cornelius, Alicia Botha, Jordin v Huysteen, Riandi Barnard, Mikayla Zowitsky, Deonné Hoffmann, Minuscha vd Westhuizen.

Voor: Karli Van Aswegen, Vinay Fabel, Isabella Cronje, Nika Marais (o.k), Anli Kruger (K), Zandri Kotze, Linda Van Aswegen.

Agter: Sylvia De Beer, Carli Bezuidenhout, Mia Van Der Westhuizen, Chanté Borchard, Mkaylinn Brits, Lua Koekemoer, Magrietjie Rabie, Ymke Hanford, Minka Steyn.

Hokkiedogters Hoërskool Zwartkop o.14A Hokkiedogters Amelie Corgne Abraham Annebelle Annerine Croukamp Terésa v Straten Elizabeth Champion Jana van Dyk Marisha Prinsloo Jazel Schalkwyk Refilwe Mvundlela Arnel Berning Chanè Roets Clarissa Ford Alissa Venter Mandi Greyvenstyn Kayla Schrôder Mikayla Bain Juanique Schalkwyk Danika Malan Duné du Preez Karla Nagel Danielle Engelbrecht Petronell Muller Marissa Dyssel Simoné Nel Mia Mc Ardle Ansuri Düring Anouk v Heerden Clarissa Dreyer Zoë Rich Kaylyn Muller Jazelle Engelbrecht Mia de Klerk Jizelle Leach Sonique Kotzé Charlotte Bruce Danielle Karemaker Kara-Mia Badenhorst Chloe Meyer Mila Genis Leané du Plessis Nicola Minnie Melindi de Bruin Beatrice Swanepoel Daniëlle Chandler Jeanté Korff Anneme Jv Rensburg Melindie Reyneke Kaylin O’Toole Mione Coetzer Megan Strydom Darnelle Myers Diané Nel Ildiko Nagy Liné Hugo Evette Smit Tatyana Nel Yolanda Kotzé Marilie van Zyl Monet Corgne Hoërskool Eldoraigne o.16A Hokkiedogters Hoërskool Eldoraigne o.15A Hokkiedogters Hoërskool Eldoraigne o.14A Hokkiedogters Hoërskool Eldoraigne o.19B Hokkiedogters

Hoërskool Zwartkop o.19B Hokkieseuns

Voor: Reinhardt Beyers, Ruan Verhagen, Gerhard Scheepers, Erik vd Westhuizen (o.k), Iwan Albertyn (K), André Morkel, Edrich Grobler.

Agter: Kenan Stassen, Xander Marais, Tomas Wissekerke, MJ vd Nest, Liam Steenkamp, Guan Buys, Ewald van Aardt, Renier Klopper, Juan Dempers, Ethan Pieterse, Christopher Petzer, Mateo del Rio Maree, Damian Nortje.

Hoërskool Zwartkop o.16A Hokkieseuns

Voor: Warren Eybers, Gareth Jooste, Marnu Mulder, Divan Coertze (K), Roland Scheepers, Caylem Mitchel, André Roode.

Agter: Douw Nel, Ethan Bischoff, Reghardt Swart, Francois Bezuidenhout, Jordan Cooks, Reuben Olivier (o.k), Rynard Pieterse, Carel van der Merwe, Emile Rossouw.

Hoërskool Zwartkop o.14A Hokkieseuns

Voor: Ainden Vorster, Dewald Mienie, Ruwan O’kelly (K), Logan Kidson (o.k), Ewan Kielblock.

Agter: Carlo Smuts, Pieter Fleming, Jannes du Randt, Ruan Rorich, Hanno Bester, Xander Snyders, Ha’ris van der Merwe, Hardus Rossouw, Ruben Coertze.

SEUNSHOKKIE xxxxxxxxxxx xxx
Aidan Troskie Ayden Brits Andru du Preez Daniel Beneke Hanré Steyn Hanco Nel Ethan Wylie Daniël Fourie Jason Tennant JW van As Morné Carl de Klerk Nathan van Zyl Nico Jv Rensburg Ruan Visser Tiago André Aidan Venter Andries Wessels Barnard Olivier Christian Stander Dylan Taylor Keagan Prinsloo Julian v Houwelingen Jayden van Seventer Janro Berning Frank D’amico Ruan Paton Ruben Hollander Zander Verster Cooper Baker AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A Maak seker jy lees die nuutste skole nuus in jou omgewing op die AWSUM nuuswebwerf! www.awsumnews.co.za Cohan Sherriff Ewan Stolz Janru Steenekamp Leam Nieuwoudt Ruben Strydom TJ Grobler Tyron Bouwer Ethan Freeman Iwan Thompson Jeandre Jansen Muller vd Walt Stefan Malan Tristan Habedank Xander Strydom Danté Smit Zadian
Hoërskool Eldoraigne - o.19B Hokkieseuns Hoërskool Eldoraigne - o.14A Hokkieseuns Hoërskool Eldoraigne - o.16A Hokkieseuns
Theart

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.