AWSUM Helderberg - September 2022 edition

Page 1

HELDERBERG THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en hokkie eerstespanne INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS Aspecialfeatureonthe T20CricketWorldCup INSIDETHISEDITION and FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Sport en narkose

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk.

Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen! Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

BLITSBREIN JUNIOR

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.

Registreer by www.cumlaudemedia.com.

Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

WITWARM-KUNSTEFEES

Hoe werk die kompetisie?

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

Prysgeld

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com www.duraklad.co.za Tel: 021 853 0471info@duraklad.co.za Duraklad Projects (Pty) Ltd Manufacture Wholesale Retail Distribution Export Paint Contracting

Going on a motorhome adventure – your home away from home

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

www.bobocampers.com info@bobocampers.com Phone 011 395 1020

Thursday, 20 October FEMALE AGE: 35 PAIN RELIEF THERAPY WINELANDS DAY CLINIC Mediclinic Winelands Day Clinic is now open. This orthopaedic day clinic, a first for Mediclinic, specialises in same-day orthopaedic scheduled procedures and rheumatology interventions that allow for patients to recover in the comfort of their homes. Ask your doctor about the new Mediclinic Winelands Day Clinic or visit our website at www.mediclinic.co.za for more information. Visit Mediclinic Winelands Day Clinic on the corner of Saffraan and Rokewood Avenue in Stellenbosch. T 021 861 6300 | Emergencies: 021 861 2094 ALL-IN-ONE-CARE ALL IN ONE DAY
Voor: Morné Taljaard, Arno Loubser, Pieter Malan, Ruan Ackermann, Altus van der Walt, Morné Pauw, Nico Smit, Joe Oosthuizen, Ben le Roux. Middel: Thomas Meyer, Gustav de Vries. Agter: Matthew Ker-Fox, Marnus Roux, Gerhard Fouche, Albert Fullard, Jean Hamman, James Gerber, Pieter Aucamp, Martin Slabbert, Nathan van den Berg, Zijaad Jappie, Christiaan du Toit, Adriaan Lombard. Voor: Christiaan Wium, James Walters, Altus van der Walt, Morné Pauw, Christiaan de Waal. Middel: Arin Dunstan, Inge Bruyns, Javk Basson. Agter: Rouxlani Bence, Luke Verwey, Krisjan Potgieter, Gerhard Fouché, Pieter Aucamp, Jean Hamman, Dries Vermeulen, Ruan Ackermann, Junior Khumalo. Voor: Isela Coetzee, Lara Hertzog, Lize van Rooyen, Daniella le Hanie. Middel: Imke Smit, Kara Koegelenberg, Nina Uys, Zelri Marx. Agter: Ane Matthee, Tia Oelofse, Helen-Mari Stofberg, Annette Heyl, Anya Maree, Nielke Matthee. Voor: Marno Stigling, Leah Bellingan, Dalinda Nel, Nina Uys, Helen-Mari Stofberg (o.k), Luah van der Merwe (k), Lara Hertzog, Tiana Angrisano, Alet Louw, Inge Heunis. Agter: Talja Nel, Klara-Lea Basson, Leila Venter, Marielle Greyling, Mia Pecoraro, Emma Nel. John Burk W.P o.12 Rugbyspan Madelein du Plessis Graad 7 Johann Meyer (Onderhoofseun), Schalk van Zyl (Hoofseun), Lila du Plessis (Hoofmeisie) en Emma Kane (Onderhoofmeisie). Ons John die
LAERSKOOL EIKESTAD
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters LAERSKOOL STELLENBOSCH
is baie trots op
Burk wat vir
W.P o.12 rugbyspan gekies is. Hulle speel 29 September tot 1 Oktober by die interprovinsiale toernooi. Baie geluk aan Madelein du Plessis wat tydens die Distriks WOW-Spelkompetisie die eerste plek vir Graad 7 Engels behaal het. Sy het ook op 10 September aan die provinsiale rondte deelgeneem. Ons o.13A tennisspanne het by die Rising Star Tennistoernooi deelgeneem. Beide ons meisies en seuns het goud gewen en beweeg aan na die tweede rondte. WP Rugby WOW - Spelkompetisie Hoofleiers tweede semester 2022 Tennistoernooi

2022 Kaapstad-distrikproewe

Ons is baie trots op Anri Malan wat die afgelope kwartaal puik presteer het in dubbel mini-trampoline. Sy het aan die 2022 Kaapstaddistrikproewe deelgeneem waar sy ‘n algehele eerste plek behaal het. Sy het ook deelgeneem aan die 2022 Wes-kaap-kampioenskappe waar sy weereens ‘n algehele eerste plek behaal het.

Met hierdie prestasie word sy gekies om deel te wees van die Wes-kaapspan tydens die 2022 Nasionale Gimnastiekspele wat vanaf 30 September tot 8 Oktober in Pretoria plaasvind.

Baie geluk Anri!

Ons glo jy gaan uitblink in Pretoria!

Tuimel en Gimnastiek

Ons is baie trots op Elrike wat die afgelope kwartaal puik in tuimel en gimnastiek presteer het.

Hiermee ‘n lys van haar prestasies:

• Gimnastiek - Tuimel (Vlak 9, 13-14 jaar)

• Wes-Kaap-distriksproewe - 1ste Plek

• Wes-Kaap-kampioenskappe - 2de Plek

• Gimnasitek - WAG (Artisties) (Level 7, 14 jaar en ouer)

• Wes-Kaap-distriksproewe - 1ste plek algeheel, 1ste plek vault, 1ste plek brug, 2de plek balk, 1ste plek vloer.

• Wes-Kaap-kampioenskappe - 1ste plek algeheel, asook 1ste vault, 3rde balk.

Sy is ook as lid van die SA- tuimelspan gekies om gedurende November in Bulgarye aan die “World Age Group Competition” te gaan deelneem.

Baie geluk Elrike!

ABRSM

Alma Human (gr.12) het vanjaar die internasionale graad 8-viooleksamen van die Associated Board of the Royal Schools of Music (ABRSM) met lof geslaag (89%). Ons is baie trots op Alma met hierdie uitsonderlike prestasie!

Rasieleiers

Ons rasieleiers het aan die WP-kampioenskappe vir “cheerleading” deelgeneem. Dit is ‘n sport wat sukkel as gevolg van die impak wat Covid gehad het. Die ander spanne wat deelgeneem het sluit Bergvliet High School en die Universiteit van Wes-Kaap in. Ons is ontsettend trots op ons meisies wat senuwees van staal gewys het en soveel deursettingsvermoë moes inspan om op hierdie stadium van die seisoen, steeds deel te neem. Ons was bevoorreg om ‘n eerste plek te kon behaal in die “Small All-Girl”-kategorie. Ons hoop om volgende jaar aan die nasionale kampioenskappe deel te neem!

Moorreesburg (2 & 3 September 2022)

Verloor teen Hoërskool Dirkie Uys 29-33, Wen Moorreesburg Uitnodigingspan 54-8, Wen Hoërskool Parel Vallei 52-10, Wen Hugenote Hoërskool 40-22, Wen Hoërskool Charlie Hofmeyr 45-17. Eindig algeheel 4de uit 10 skole. Kruger Steyn en Eric Bakker speel hier hul laaste tennistoernooi vir Hoërskool Stellenbosch. Ons wil hulle bedank vir die goeie invloed wat hulle op die span gehad het en vir die positiewe energie wat hulle uitgestraal het. Ons gaan julle baie mis!

Seuns: Melgard Keller, PF Strauss, Kruger Steyn, Eric Bakker, Marinus Toerien, Renier van Schalkwyk, Wynand Horn.

Dogters: Emma van der Merwe, Nina van der Merwe, Lila van der Merwe, Lara Rohlandt, Rieze Steyn, Jana Kotzé.

Stellenbosch: Stellenbosch University, Die Neelsie Langehoven Centre Tel: (021) 887 2830 Email: vssbosch@vanschaik.com

Anri Malan Alma Human Grade 12 Elrike
EXAMS MADE EASY With the right stationery and the best study guide range from Van Schaik Bookstore. Study guides are available in different subjects and grades. HOËRSKOOL STELLENBOSCH
Jenna Blaauw Jemma Jacobs en Evert Reynolds Sophia Eksteen, Seth van Niekerk en Julian Wozniak Marietjie Cilliers, Benjamin Kleyn en Jared Slater Voor: Quan van der Merwe (2de graad 9-paar), Jared Slater (1ste in graad 11), me Linda van der Merwe, Benjamin Kleyn (3de in graad 12), Chaeyoon Lee (7de in graad 9). Agter: Migael Badenhorst (2de graad 9-paar), Louis Cronje (10de in graad 11), Daniël Cilliers (10de in graad 10) en Henry Jones (2de graad 10-paar). Afwesig: Agu Holzapfel (2de graad 9-paar) Jenna Blaauw word tydens die Kaapstadse internasionale hokkietoernooi as speler van die toernooi aangewys. Jemma Jacobs (graad 8) en Evert Reynolds (graad 11) kwalifiseer vir die provinsiale debatspan wat in Oktober aan die nasionale kompetisie gaan deelneem. Sophia Eksteen, Seth van Niekerk en Julian Wozniak was al drie finaliste vir die Nasionale Jeug Jazz-orkes. Marietjie Cilliers SA Biologiespan, Benjamin Kleyn – SA Wiskunde en SA IT-span en Jared Slater SA Wiskundespan. PV se sportmanne en -vroue verteenwoordig verskillende provinsiale spanne in o.a. hokkie, atletiek, netbal, rugby, tennis en muurbal. Vyf en dertig Parel Vallei-hokkiespelers verteenwoordig Boland in 2022. Parel Vallei behaal ‘n algehele vyfde plek. PV Musiek (Akademie) Front: Mrs Sindie Fourie, Sonwabise Madosi, Tammy Davids, Dimpho Matsoso, Esihle Sitemela, Coach Meagan. Back: Lilitha Nodikana, Siphosethu Magwa, Khanyi Tshabalala, Beauquisha Petersen, Khanya Nhlapo. Front: Kimi de Villiers, Jarod Haywood, Liso Julies, Anotando Willie, Zain Mehmood, Liam Smit, Kamna Ndevu. Back: Lukhanyo Cezile, Cameron Adams, Oratile Raphuthing, Keegan le Roux, Eugene Krynauw, Ethan Beckett, Estian Jacobs. Front: Faizaan Latief, Jarod Haywood, Kamna Ndevu, Makayla Bailie, Christian Reynecke. Back: Kimi de Villiers, Ndalo Ramashoai, Sherwon Harthog, George Koster. Front: Mrs Sindie Fourie, Phoebe Millin, Likhanye Planga, Jonelle Krynauw, Cara van den Berg, Samara Reddy, Couch Meagan. Back: Jacy de Vos, Cara-Lee Meldrum, Emihle Makhanda, Pearl Jacobs, Sokhana Maxhegwana, Afton Hartzenberg.
HOËRSKOOL PAREL VALLEI HIGH SCHOOL
Kaapstadse internasionale hokkietoernooi PV-debat
PV SA-verteenwoordigers
PV se provinsiale verteenwoordigers - Sport UCT Wiskunde-olimpiade
We look back on our winter sport season for 2022 and share our first teams. CURRO SOMERSET WEST u.14 Soccer Team u.17A Soccer Team u.17A Netball Team u.14A Netball Team
AUSTRALIA 2022 STARTING 16 OCTOBER 2022 Facts and figures of the T20 World Cup Fixtures www.duraklad.co.za Tel: 021 853 0471info@duraklad.co.za Duraklad Projects (Pty) Ltd Manufacture Wholesale Retail Distribution Export Paint Contracting
ICC WORLD 2022 16 OCTOBER FIRST ROUND Sunday 16 October 06:00 SRI LANKA V Sunday 16 October 10:00 UAE V Monday 17 October 06:00 WEST INDIES V Monday 17 October 10:00 ZIMBABWE V Tuesday 18 October 06:00 NAMIBIA V Tuesday 18 October 10:00 SRI LANKA V Wednesday 19 October 06:00 SCOTLAND V Wednesday 19 October 10:00 WEST INDIES V Thursday 20 October 06:00 SRI LANKA V Thursday 20 October 10:00 NAMIBIA V Friday 21 October 06:00 WEST INDIES V Friday 21 October 10:00 SCOTLAND V SUPER Saturday 22 October 09:00 NEW ZEALAND V Saturday 22 October 13:00 ENGLAND V Sunday 23 October 06:00 GROUP A WINNER V Sunday 23 October 10:00 INDIA V Monday 24 October 06:00 BANGLADESH V Monday 24 October 10:00 SOUTH AFRICA V Tuesday 25 October 13:00 AUSTRALIA V Wednesday 26 October 06:00 ENGLAND V Wednesday 26 October 10:00 NEW ZEALAND V Thursday 27 October 05:00 SOUTH AFRICA V Thursday 27 October 09:00 INDIA V Thursday 27 October 13:00 PAKISTAN V Friday 28 October 06:00 AFGHANISTAN V Friday 28 October 10:00 ENGLAND V Saturday 29 October 10:00 NEW ZEALAND V Sunday 30 October 05:00 BANGLADESH V Sunday 30 October 09:00 PAKISTAN V Sunday 30 October 13:00 INDIA V Monday 31 October 10:00 AUSTRALIA V Tuesday 1 November 06:00 AFGHANISTAN V Tuesday 1 November 10:00 ENGLAND V Wednesday 2 November 06:00 GROUP WINNER B V Wednesday 2 November 10:00 INDIA V Thursday 3 November 10:00 PAKISTAN V Friday 4 November 06:00 NEW ZEALAND V Friday 4 November 10:00 AUSTRALIA V Saturday 5 November 10:00 ENGLAND V Sunday 6 November 02:00 SOUTH AFRICA V Sunday 6 November 06:00 PAKISTAN V Sunday 6 November 10:00 INDIA V Wednesday 9 November 10:00 SEMI - FINAL Thursday 10 November 10:00 SEMI - FINAL Saturday 13 November 10:00 FINAL

CUP 2022 FIXTURES

ROUND

NAMIBIA

NETHERLANDS

Kardinia Park Stadium Geelong

Kardinia Park Stadium Geelong

Bellerive Oval Hobart

IRELAND Bellerive Oval Hobart

NETHERLANDS Kardinia Park Stadium Geelong

Kardinia Park Stadium Geelong

IRELAND Bellerive Oval Hobart

ZIMBABWE

NETHERLANDS

Bellerive Oval Hobart

Kardinia Park Stadium Geelong

Kardinia Park Stadium Geelong

IRELAND Bellerive Oval Hobart ZIMBABWE Bellerive Oval Hobart

SUPER 12

AUSTRALIA

Sydney Cricket Ground Sydney

AFGHANISTAN Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP

Bellerive Oval Hobart

PAKISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne

GROUP A RUNNER-UP Bellerive Oval Hobart

GROUP B WINNER Bellerive Oval Hobart

GROUP A WINNER Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne

AFGHANISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne

BANGLADESH Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP A RUNNER-UP Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP B WINNER Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne

AUSTRALIA Melbourne Cricket Ground Melbourne

GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP B WINNER

The Gabba Brisbane

GROUP A RUNNER-UP Perth Stadium Perth

SOUTH AFRICA Perth Stadium Perth

GROUP B RUNNER-UP

GROUP A WINNER

NEW ZEALAND

The Gabba Brisbane

The Gabba Brisbane

The Gabba Brisbane

GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide

BANGLADESH Adelaide Oval Adelaide

SOUTH AFRICA Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP B RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide

AFGHANISTAN Adelaide Oval Adelaide

GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground Sydney

GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide

BANGLADESH Adelaide Oval Adelaide

FINAL 1

GROUP B WINNER Melbourne Cricket Ground Melbourne

Sydney Cricket Ground Sydney

FINAL 2 Adelaide Oval Adelaide

FINAL Melbourne Cricket Ground Melbourne

ICC MEN’S WORLD
OCTOBER - 13 NOVERMBER
SCOTLAND
UAE
UAE

Facts and Figures of the

MEN’S T20 WORLD CUP

Ahead of this year’s tournament, get to grips with the figures, statistics and record holders that you need to know

RSA Captains

Graeme Smith 2009

Graeme Smith 2010

AB de Villiers 2012

Faf du Plessis 2014

Faf du Plessis 2016

Temba Bavuma 2021

Temba Bavuma 2022

Batting

Most Runs

Champions

2007 India 2009 Pakistan 2010 England 2012 West Indies 2014 Sri Lanka 2016 West Indies 2021 Australia

Now that Aaron Finch’s side will play the T20 World Cup 2022, they are provided with a golden opportunity to become the first team in the history of the tournament to successfully defend their T20 World Cup crown. Australia are a beast in their home conditions and will eye a place in the history books.

Mahela Jayawardene 1,016 (2007–2014)

Highest Average Virat Kohli 76.81 (2012–2021)

Highest Score Brendon McCullum 123 (2012)

Higest Partnership Mahela Jayawardene & Kumar Sangakara 166 (2010)

Most Runs in a Tournament

Virat Kohli 319 (2014)

Most Hundreds Chris Gayle 2 (2007–2021)

Shakib Al Hasan 41 (2007–2021)

Samuel Badree

Ajantha Mendis

Sunil Narine

Ajantha Mendis

(2012–2016)

(2009–2014)

(2012–2014)

(2012)

Wanindu Hasaranga 16 (2021)

ICC
about.
Bowling Most Wickets
Best Bowling Average
13.58
Best Strike Rate
13.4
Best Economy Rate
5.17
Best Bowling Figures
6/8
Most Wickets in a Tournament
Fielding Most Dismissals MS Dhoni 32 (2007–2016) Most Catches AB De Villiers 23 (2007–2016)
Ts & Cs apply AVBOB is a licensed insurer and an authorised financial se vices provider FSP 20656 Free funeral benefits provided by AVBOB Funeral Service. Free funeral benefits only apply if AVBOB Funeral Service conducts the funeral. www.AVBOB.co.za WHEN YOU TAKE OUT CASHBACK FUNERAL COVER FROM AVBOB YOU GET FREE FUNERAL BENEFITS* FROM AVBOB FUNERAL SERVICE WHICH INCLUDES: A six month retrenchment bene t*PLUS You’llgetyour5thyears’premiumsbackincashifyouremainclaim-freefor5consecutiveyears*PLUS Or visit AVBOB Strand at: 12 Pickle street, Strand, 7140 (021) 850 8690 Or visit AVBOB Helderberg at: Shop 2, Broadway Centre, Urtel Crescent, the Triangle, Somerset West (021) 851 1758 / 3264 Or visit AVBOB Caledon at: 18 Plein street, Caledon, 7230 (028) 214 3630 for more information contact: AVBOB PROVIDES FUNERAL SERVICES TO ALL POLICY AND NON-POLICYHOLDERS.
Mohamed Khalfey Deputy Head Boy Jessie Connoly George Geras Neil Human Michael Shepstone Lisa Verwey Deputy Head Girl Nicholas Reith Head Boy Aidan Akdogan Isobella Dolby Hannah Hudson-Bennet Ilke Keet Ntshokoma Siya Sadie Geard Head Girl Jemma Boettger for (Names in random order): Andrew Moreby, Caden Craddock, Caleb Clarke, Cole Victor, Felix van Ees, Francois Wessels, James Miller, Jarreigh van Lill, Johannes Eksteen, Juan Basson, Keanu Callacan, Nahum Koen, Nathan Nissen (C), Nicholas Brett, Oliver van Niekerk, Qhawe Dlungana, Raphael von Loeper, Ross du Toit, Sebastian Deacon, Tanaka Makore, Tristan Armitage, Xander McLachlan, Xavier du Toit, Zac Poley. (Names in random order): Aaron Chilcott, AJ Cocks, Andrew Moreby, Corné de Bruyn, Cruz Bainbridge, Hugo Wetzl, James Miller, James Wege, Janno Botha, Jareigh van Lill, Jonathan Roos, Julian Pratt, Michael Holland-Muter (K), Nathan Nisse. (Names in random order): Alicia Taylor, Ashley Taylor, Cyler Clark, Kaitlyn Stringer, Klara Körber, Nina van Reenen (K), Sam Neethling. (Names in random order): Adrianne Eagar, Emily Barlow, Emma Wilcock, Esmarie Terblanche, Fabia Hollander, Hannah Olivier (C), Holly Adamson-Kain, Kaitlin de Smidt, Kate van Zyl, Leila Els, Megan Bennie, Micah de Wet, Mikayla Melvill, Nina Coetzee. First Team Netball Team Rugby Team Hockey Girls
BEAUMONT PRIMARY
Our Prefects
2023 SOMERSET COLLEGE
First
First Team Hockey Boys First
We look back on our winter sport season for 2022 and also share our first teams.

PRIMARY SCHOOL

RHENISH GIRLS’ HIGH

Endurance Horse Riding

CUCSA Games 2022 WP Schools Waterpolo

Girls’ Cricket

WP Masters NetballTennis

Tinita van Zyl Asemahle Ntshanga u.19 Lisa-Marie du Toit Grade - u.14 Team: Lisa-Marie du Tout, Katrina Booysen, Lisa Louw and Shiloh Daniels. Coach: Sunel Malan. Andrea Cornelissen Isabella Roche u.19A Sophia Walker u.15A Amy van Zyl Tinita van Zyl and Asemahle Ntshanga was selected for the Boland Cricket u.19 Girls’ tournament in December. Grade 8 learner, LisaMarie won the u.14 WP Masters. Netball fast 5 netball tournament hosted at Paarl. We entered a mixed u.17 team - two u.14, three u.15, two u.16 and three u.17 players so that the youngsters get a taste of fast 5 and pace of 1st team. The tennis girls placed second in the Tennis SA BNP Paribas Rising Stars Tournament. Andrea took part in the CUCSA Games in Malawi and won two gold medals and one silver medal. • Gold - 100 metres. • Gold - 4x100 metres. • Silver - Long Jump. Congratulations to Isabella and Sophia who were selected for their various WP teams. Amy took part in the grueling Fauresmith Endurance race. The 3 day challenge was over a distance of 220kms. Of 320 riders (mostly adults) only 167 completed the race, with Amy being one of them. Front: Adam Luddit. Middle: Daniel Maree, Luca Blignaut, Cadynn Samuels, Jackson Schliemann, Christian Maritz, Hardie Hill. Back: Tristen Jooste, Refiloe Fongoma, Nathan Barnard, Luke Jacobs, Ashton Pyke, Benjamin Micklewood. Absent: Kaid October, Eddy Brown, Noah Hendricks. Front: Adam Ludditt, Josh Meyer, Benji Pause Middle: Mbiri Matope, Noah Micklewood, Max Morgan, Devyn Seyffert, Jean Pretorius, Jesse le Roux. Back: Landon Abrahams, Ashton Pyke, Robert Gettliffe, Luca Blignaut. Absent: Kaid October. Front: Madison Buchanan, Frankie Henn, Mina Prinsloo. Back: Nicola Reinecke, Keira Campbell, Isabella du Plooy, Lea Magalhaes. Front: Zoe Jacobs, Michaela Modinger, Ella Alsworth-Elvey, Kristen Evert, Frankie Henn, Dani Henn, Rachel Dekker. Back: Nicola Muller, Isabella Du Plooy, Kate Philp, Nicola Reinecke, Madison Buchanan, Rosy Quinlivan, Hannah Booysen.
on
sport
First Team Netball First Team Rugby First Team Hockey Boys First Team Hockey Girls Kristin
RHENISH
u.19
We look back
our winter
season for 2022 and share our first teams.
Skein Grade 12 Kristin, a Grade 12 learner, has been selected as one of only 13 soloists in South Africa who will perform with the Hugo Lambrechts Symphony Orchestra in October for their 25th Annual Concerto Festival. Soloist - Hugo Lamprechts Symphony • Won 14-12 vs Curro Durbanville. • Lost 13-34 vs Paarl Gym1. • Lost 13-18 vs Girls’ High. • Drew 15-15 against Hugenote. • Lost 11-18 against Tygerberg. Unfortunately power play last quarter gave them double points.
Voor: Liam Stander, Sampie Joubert, Phillip Groenewald, Cameron Miell, Luca Reuter, Herman Lourens (k) en Christoff de Bruyn. Agter: Corne Uys (Hoof van rugby), Rihaldo Swanepoel (spanbestuurder), Reno Hirst, Wyatt Strydom, Wilbur Loubser, Jurenzo Julius, Elric Pretorius (kondisioneringsafrigter), Justin Levine, Reuben Noble, Ryan Jack, Luke Graham, Hugo Radley, Seth Haddad, Andreas Oosthuizen, Erhardt Muth (afrigter), Ian Campbell (afrigter) en Stephan Jordaan (hoof van sport/spanbestuurder). Connor Morrison, Hattingh Nel, Jo van Rooyen, Theodor Andrag, Izak de Wet, Ruan Botes, Cosmo Enthoven, Kyler Tennant, Tristan Ehlers, Paul Roos (onderhoofseun), Miguel Carelse (hoofseun), Joshua Acker (onderhoofseun), Ethan Arlow, Ryan Jack, Jared Jales, Hlumelo Sibaca, William Louw, Keehan Etson, Paul Enthoven, Aon Hendricks, Jonathan Essien. Paul Roos (onderhoofseun), Miguel Carelse (hoofseun), Mnr A van Staden, Joshua Acker (onderhoofseun). Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespan rugby en leerlingraad van 2023 met trots. 2023 Hoofleiers 2023
Personalise it! Make is your own - add the schools name on the back ORDER YOUR MATRIC WEAR Personalised Baseball Jackets, Caps, Sneakers, Hoodies, and more. quotes@aspirebranding.co.za 076 538 4102 B RA N DI N G A SPI R E PAUL ROOS GIMNASIUM/GYMNASIUM
Wintersport en Leerlingraad Eerstespan Rugby Leerlingraad
Stellenbosch ELMO STADLER & WERNER PETERSEN - 021 883 2842 STOCKIST OF PLYWOOD, MELAMINE BOARDS & CABINET HARDWARE. BOARD SUPPLY, CUTTING & EDGING Email: eikestad@lumberking.co.za | Address: 1C Linton Street, Plankenburg
Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Anika Links, Joshua Bezuidenhout, van der Westhuizen, Amelia Lewies en Louw. Rossouw, Kaylee Fourie, Badenhorst, Danielle Meyer, Luka Ahlers, en Shakeerah Januarie. Westhuizen, Candice Dalton, Juané Kok, Mieke van Rooyen, en Dominique la Cock. Francois Pietersen, Armand
LAERSKOOL HENDRIK LOUW Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots.
Voor:
Amber
Caro
Tweede ry: Heinrich
Lize Roux, Tyra-Leigh
Beanca van Nieuwholtz
Derde ry: Carli van der
Fabio September,
Jeanél de Klerk,
Karla van Jaarsveld
Agter: Wade Viljoen, JD le Roux, Christian Gerber, Christian de Jager, Johann van Deventer, Abigail Durand, Ashanté de Wit, André de Villiers en Hanro Bezuidenhout.
Cloete de Jager en Timothy van den Bergh.
Lewies, Bernard van Staden en Marquin Smith. Voor: Marconette Els, Anya Lötze, Sián Snyman en Dornel Fortuin. Agter: Benneline Kruger, Franko Stevens en Corné Verster. Geluk aan die volgende leerders wat tot die VRL vir 2023 verkies is. HOËRSKOOL STRAND VRL 2023 Graad 9 - VRL 2023 Graad 10 - VRL 2023 Graad 11- VRL 2023 Graad 12 - Arenderaad 2023

Rugby Netbal

Hokkie

Voor: Liam Visagie, Dimitri Carstens, Ryan Kruger, Roan Pienaar, Luan Coetzee, Daniël Binneman. Agter: Erik Notnagel, Jean du Toit, Gustav du Plessis, George Lotzé, Rohan Lamprecht, Juan Botha, Joshua Human, Duart van Graan. Voor: Dôya Meiring, Lara Pretorius, Jessica Geldenhuys, Wianic Swart, Nike Havenga, Cara Hansen. Agter: Carike Wiese, Leané Botha, Anika Marx, Mila Warnich, Mnr. Michael Doubell (Afrigter), Carli Bayer, Emma Verster, Larissa Visagie, Mieke Groenewald, Annabel Theron. Voor: Herman Cloete, Dehan Rossouw Middel: Eduan Nortjé, Kyle Snyders, Daniël Binneman, Aldo Erasmus, MJ Terblanche. Agter: Lukas Cloete, Zach Greeff, Robert de Villiers, Dylan Rossouw, Shayne Coetser, Dalton Cloete, Ruan Nell, Joshua Human, Aiden Strydom, Robin Beukes, NW Pienaar, Marcel Strydom, Rohan Lambrecht. Afwesig: Henry Hess Voor: Emma Verster, Mieke Carr, Carli Bayer, Larissa Visagie Agter: Me. Shané Rosslee (afrigter), Lia Louw, Cara de Klerk, Nichola Pienaar, Sumari van Biljon, Kayla Muller, Me. Elizka Roux (afrigter). Lochnerhof se o.13A- hokkiedogters en -seuns het die voorreg gehad om in Augustus na Mosselbaai te toer. Die leerders het baie goed gevaar teen die ander skole en was bederf met onder andere ‘n safari-rit en Ten Pin Bowling. Hulle het die seisoen saam as ‘n span gegroei en kon die seisoen op ‘n hoogtepunt afsluit. Lochies se o.13A- rugbyspan het hierdie seisoen aan drie toernooie deelgeneem: Marlow, Oakdale en Willie le Roux Rugbyfees. By laasgenoemde toernooi was die seuns onoorwonne. Lochnerhof se o.13A -netbalspan behaal ‘n 3de plek met die ligauitspeelwedstryde en dring deur na die CTPSN liga finale wat 10 September plaasgevind het. o.13A Hokkieseuns o.13A Hokkiedogters
MAKE IT SPECIAL! PERSONALISE IT! Add the schools name quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it LAERSKOOL LOCHNERHOF

ATKV - Redenaars landswye wenners

ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys.

LAERSKOLE

• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School

• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium

• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark

• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink

• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier

HOëRSKOLE

Voorbereid

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville

Onvoorbereid

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.