Hoerskool diamantveld
se skoolhoof aan die woord
It’s supposed to be hard. If it wasn’t hard, everyone would do it. The hard…is what makes it great. A league of their own
Baie welkom aan die skoolhoof, personeel, afrigters, ouers en spelers van Hoërskool Noord-Kaap by die jaarlikse FNB Classic Clashes. Ek hoop julle geniet die dag!
Ons wil elke deelnemer sterkte toewens. Ons glo dat jou beste goed genoeg sal wees, maar dat wat ook al die uitslag is, sportmangees sal seëvier.
Baie sterkte met die wedstryde wat voorlê.
`n Spesiale woord van welkom aan ons borg, FNB, mag julle die dag saam met ons geniet.
Baie dankie aan die personeel, Diamantveld Ouervereniging, ouers, noodhulp, skeidsregters en kinders vir jul aandeel om die dag moontlik te maak.
LC VICTOR SKOOLHOOFKAPTEIN VAN DIE EERSTESPAN RUGBY
Philip Molnar
AFRIGTER VAN DIE
EERSTESPAN RUGBY:
HOËRSKOOL DIAMANTVELD
AFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN
Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?
`n Hoogtepunt vir my is albei wedstryde wat ons by die ABSA Wildeklawer Toernooi gewen het en nog `n hoogtepunt is dat ek vir die tweede jaar vir my skool se eerstespan te kan uitdraf.
Hoe motiveer jy jou span?
Ek probeer om my span te motiveer deur die voorbeeld wat ek op, en van die veld af stel. Ek steun ook op ander leiers in die span om my te help in moeilike situasies en om die span te help lei.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Simon Liversage, hy is `n vriend wat my altyd sal back en ondersteun. Hy sê nie baie op die veld nie, maar hy laat sy spel die praatwerk doen.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Hulle kan ‘n span verwag wat se fondasie op ‘n positiewe spankultuur gebou is; ‘n span wat uit is om aanloklike rugby te speel en wat die mense van Kimberley weer op die pawiljoene wil sien.
Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings? Ons het een speler wat terugkom van ‘n besering af, verder is ons die jaar geseën om min beserings te hê.
Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?
Om die interskole teen Noord-Kaap die jaar te wen en sodoende Diamantveld se pawiljoene weer vol te maak!
Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom? Steven Kitshoff- sy leierseinskappe en sy work rate op die veld is iets waarna ek strewe.
Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graat volgende jaar in Potchefstroom by NWU Bcom Rek gaan studeer en nog universiteitsrugby speel.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê 100% by ons spankultuur!
In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?
Met skolerugby wat so groot raak is dit soms maklik om te vergeet dat die spelers se opvoeding eerste prioriteit is. Om ‘n goeie rugbyspeler te wees moet jy bereid te wees om te leer. Jy moet gedissiplineerd wees. Jy moet respek vir rugby, jou span, afrigter, opposisie en jouself hê en jy
Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?
Toe ek gekies was om in die o.18 Griekwa Akademieweek te speel en as kaptein gekies te word, en ook om al vir twee jaar vir my skool se eerste rugbyspan te speel en as kaptein gekies te word.
Hoe motiveer jy jou span?
Ek motiveer my span om met hulle te praat, om hulle op te bou en te lei met hoe ek speel.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Abdul is my onderkaptein en hy help my om op die veld besluite te neem en hy ondersteun my as kaptein - saam lei ons die span.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees
Hulle kan ‘n span met baie potensiaal en wat nooit
Hoe is die samestelling van die span vir die naweek?
Ons is vol-sterkte en reg vir die naweek.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Beslis in ons agterlyn, ons het baie spoed en goeie
moet bereid wees om teleurstelling te kan aanvaar.
Wat is jou filosofie as `n afrigter? My filosofie is om ‘n gemeenskap te skep waar spelers en afrigters gemaklik voel om hulleself te wees!
Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?
Ek kyk op na my broer András Molnar en Pieter Berg!
Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?
Ons sien elke jaar die meeste uit na ons Classic Clashes wedstryd teen Diamantveld, want dis vir ons die grootste wedstryd vir die jaar en ons werk almal hard om ons beste te gee.
Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom?
Kwagga Smith. Hy werk hard op die veld en gee elke wedstryd sy alles asof dit sy laaste een is en hy is ‘n goeie spanmaat.
In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?
‘n Speler met goeie dissipline, wat hard werk en die span altyd eerste op, en van die veld af, stel.
Wat is jou filosofie as `n afrigter?
Werk hard, speel slim en doen alles met onvoorwaarlike passie en trots.
Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?
John Mitchell en Rassie Erasmus.
HOËRSKOOL DIAMANTVELD EERSTESPAN XV
Enrique Boshoff Agsteman Stiaan van Logerrenberg Flank Jayden de Klerk Flank Zuan Rautenbach Slot De Wet du Plooy Haker Paul Cronje Flank Daniël Kuhn Slot Lehan vd Westhuizen Vleuel Marno Greeff Losskakel Heinrich Nel Stut Achilies de Jager Haker FJ de Vries Stut Dian Ellis Stut Jonathan Harding Senter, Vleuel Carel Viljoen Vleuel Dirk van Heerden Skrumskakel Clinton Britz Senter Ethan Manus Skrumskakel Kyle Taute Heelagter Charl Swanepoel Losskakel Simon Liversage Senter Janco Engelbrecht Slot Bernard Daniels Flank Front: Tyron China, Abdul Fischer (v/c), Shaw Lourens (c), Lwandle Maseko, Jonaden Links. Middle: Joshen Maarman, Keanu Mettler, Themba Koopman, Dihan janse van Rensburg, Zayde Limburgh, Ambijorn Vraagom, Elren Morkel, Aphiwe Siyona, JP Alexander. Back: Jarrod Badenhorst, Alonzo Johnson, Annekin Grobbelaar, Jayden Potgieter, Bjorn Olifinger, Bonsanio Fiks, Chaunce Kruger. Diamantveld - Rugby o.19B Diamantveld - Rugby o.16A Diamantveld - Rugby o.15ABethenie du Raan
AFRIGTER VAN DIE
EERSTESPAN NETBAL:
HOËRSKOOL DIAMANTVELD
Wat kan die skool en ouers hierdie naweek te wagte wees van julle span?
Dat Diamantveld se eerste netbalspan nie sal terugstaan vir enige iets nie en dat die span hulle alles sal gee om die telbord in Diamantveld se guns te laat tel.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
HOËRSKOOL DIAMANTVELD
EERSTESPAN NETBAL
Die span se krag lê nie spesifiek in `n speler of aan die aanval of verdedigende kant nie, maar in die feit dat die meisies goed oor die weg kom en dat die gees onder die spelers goed is.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Vir ons span gaan dit nie wen of verloor nie, maar dat ons `n goeie band het en dat almal goed oor die weg met mekaar kom. Ons het wel op Wildeklawer vir Hoërskool Sentraal gewen wat `n groot hoogtepunt vir ons was.
Hoe motiveer jy jou span?
Deur op die baan te kommunikeer en om met almal `n band op, en van die baan af, met hulle te bou.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Mari du Raan en Timney Greyling. Hulle help my om die span te motiveer en ondersteun my in alle aspekte.
Wat wil julle as `n span die jaar bereik?
Wat sal jou trots maak?
Om SA’S toe te gaan. Dit sal my trots maak as ons die jaar op n goeie noot afsluit met die wete dat elkeen van ons, ons beste gegee het en herinneringe gebou het wat vir `n leeftyd gekoester kan word.
KAPTEIN VAN DIE EERSTE NETBALSPAN
Carmen Louw Kaptein S Valmari Faber AV Timney Greyling Onderkaptein HV Lara van Niekerk VV Klarissa Taljaard V Izeldi Jacobs AV Zandri Starke VV Brithe Honiball V Mari du Raan Onderkaptein D Johandri de Wet HDKarien Opperman / Colleen Mills
COACHES OF THE FIRST TEAM NETBALL: NORTHERN CAPE HIGH SCHOOL
What can the school and parents expect from your team this year at Clashes Intervarsity?
Our team is a force to be reckoned with. We are a team that will never stop fighting. We bring relentless determination and resilience to every match, ensuring that we leave everything on the court and give it our all.
Where is your strength as a team?
Our team’s strength lies in our unwavering determination and resilience. We thrive under pressure and never back down from a challenge. This mentality makes us formidable competitors on the court, capable of overcoming any obstacle that comes our way.
Sasha Lee
What is the highlight of your team’s netball season this year?
Our highlight of our first netball team this season is that no matter the situation on court, we always motivate and encourage each and ensure that we keep our head above water.
How do you motivate your team?
In order to motivate my team, I have to be motivated myself so I’ll take a deep breath and then encourage my team to strive for a solid intercept or get the ball into our possession as soon as they hear that we are all motivated to reach for the highest.
Who is your vice-captain and how does she supports you?
My vice-captain is Tayla-Anne Abrahams, Tayla and I have been friends for a long time and she knows exactly when I’m down even if I try to hide it, she will give me a hug or a tap on my back in the game and say “let’s go Sash, you got this” and those words can really impact your mood in a positive way.
What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud?
As a team we would want to achieve/ focus on team bonding and getting to know each other better and to play netball to our fullest potential. As a Northern Cape High School first team would want the younger age groups to look up to us and be a role model to them so that they can aspire to be like us one day playing in their white dress and leave a mark in their hearts by the end of the season. What will make me proud as captain is to know that we give our best with every game no matter win or lose and we will stay with the same sportsmanship qualities on and off the court
What are your plans for the future?
My future plans are to study further after high school at the University of Pretoria and carry on with my netball career while studying to become an actress and model.
Front: Taylor-Anne Abrahams (v/c), Sasha-lee Oliver (c), Tlotla Seretse. Back: Sage-lee Van Wyk, Chantel Green, Theetso Peme, Nina St Quintin, Kganya Molefe, Shandre Swartz, Jamerey Titus.Diamantveld - Netbal o.17A
Diamantveld - Netbal o.16A
Diamantveld - Netbal o.15A
Voor: Tuané Meyer (afrigter), Kylie du Raan, Dianca Herbst, Milan Fouché, Jean-Marie Erasmus (afrigter). Agter: Minet Cilliers, Mienke van Niekerk, Micke Muller (o.k), Mieke Smal, Carli van Niekerk (k), Rouxlé Koekemoer.
Diamantveld - Netbal o.14A
BrannonLee Gertze
AFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN HOKKIESEUNS: HOËRSKOOL DIAMANTVELD
What can the school and parents expect from your team this year at Classic Clashes?
They can expect a team built for war, willing to give everything they got to keep the school’s name high and do their best to ‘paint the town Blue’ this weekend.
Where is your strength as a team? Our strength lies in our unity. We are a family fighting and working for each other both on and off the field.
HOËRSKOOL DIAMANTVELD EERSTESPAN HOKKIESEUNS
Jean Cornelissen Onderkaptein Tiaan Coetzee Karlchen Rost Wian van Tonder Kaptein Attila Bester Jurie Jv Rensburg Renier Zwiegers Lourens Scheffer Sarel Kriek Micheal Keith Henno vd Merwe Ronald Graven Joshua Snyman Francois Hattingh De Wet Fourie Diwan RostWhat can the school and parents expect from your team this year at Clashes Intervarsity?
This year parents and supporters can expect some exciting hockey, played with high intensity. The boys will definitely come out amped, showing the same flare and class hockey NCH boys are
Where is your strength as a team? We have strengths in all departments of the field, making it very difficult to break through our defences. Also when we attack, we rely on our skill and speed. It’s going to be a good game.
Absent: Mfuneko Binasie, Tariq Broer, Imad
COACH OF THE FIRST TEAM HOCKEY BOYS: NORTHERN CAPE HIGH SCHOOL Front: Austin Langford, Liam Collings, Sibusiso Gabuza (c) Jiyaan Bosch (v/c) Christopher Moleleki.Dooling
AFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN HOKKIEDOGTERS: HOËRSKOOL DIAMANTVELD Steve
What can the school and parents expect from your team this weekend?
At this year’s Classic Clashes, the school and parents can expect an exciting brand of hockey from the girls. The team has been working hard and is determined to perform well. They’re focused on improving their skills, teamwork, and strategy to compete at their best. They aim to demonstrate sportsmanship and represent their school with pride.
Where is your strength as a team?
Our strength lies in our unity and teamwork. Each player brings a unique skill set to the team, and we work together to capitalize on these strengths. Our communication on the field is strong, allowing us to anticipate each other’s moves and support one another effectively.
HOËRSKOOL DIAMANTVELD
EERSTESPAN HOKKIEDOGTERS
Yzelle Hewitt
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Daar was definitief al `n paar hoogtepunte, maar die een wat uitstaan is ons wedstryd teen JF.
Hoe motiveer jy jou span?
Ek probeer om altyd opbouend te wees teenoor my span en nie net heeltyd te fokus op die negatiewe nie.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Elzaan Schön is ons onderkaptein. Sy hou my positief en is altyd daar indien ek hulp of raad nodig het.
Wat wil julle as `n span die jaar bereik?
Wat sal jou trots maak?
Ons wil die Noord-Kaap liga wen en met die SSR ook goed doen. Ek sal trots wees op my span, maak nie saak wat nie, solank hulle net elke keer hul beste gee en dit geniet!
Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek oorweeg verskeie opsies in die sportbedryf, soos Biokinetika, Sportbestuur -en afrigting.
Yzelle Hewitt Kaptein Deandre Jacobs Elzaan Schonn Onderkaptein Nelise Hattingh Tanya Janse Imke Potgieter Sheri Smith Wiandie Botha Andeli Krause Liane Liversage Mine Auret Elri van Tonder Entle Mpekula Mia Truter Loumari Barnard KAPTEIN VAN DIE EERSTESPAN HOKKIEDOGTERSNORTHERN CAPE HIGH SCHOOL FIRST TEAM HOCKEY GIRLS
What can the school and parents expect from your team this year at Clashes Intervarsity?
They can expect the girls to give it everything they have. This is a game that all players look forward to throughout the season, and I feel it’s always the highlight of players’ hockey season. It is going to be a tough contest and they are looking forward to it.
Where is your strength as a team?
We strive to be disciplined and give everything on the field. There is no I in team. We play our hockey according to this
You can expect high levels of energy from start to finish. Good luck to all teams participating.
Our semi-final against Knights. The team went onto that field with lion mentality, fought till the very end, not once did their heads drop, and lastly, they kept motivating each other
I let them know that they are valued, chosen, and appreciated. I acknowledge their
What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud? Unity.
• Identifying strengths and weaknesses and build on them.
• Camaraderie, companionship, sportsmanship, love, discipline, determination and hard work.
• Walk away as the winners of Classic Clashes, Redhill Tournament and the Kimberley League.
What are your plans for the future? Take my hockey career to the next level, I want to become a bio kineticist.
Diamantveld - Hokkieseuns o.19B
Voor: Matt Neels, Jayton Cilliers, JP Calitz, Brannon Gertze (Afrigter), Kyle Adonis (k), Christiano van Wyk, JJ Fouche.
Agter: Rulo vd Merwe, Vernon Rossouw, Zirk Spangenberg, Diaan Engelbrecht, Gordon Gainsford, Ricardo Louw, Ethan Kruger. Afwesig: Breyone Louw (Afrigter).
Diamantveld - Hokkieseuns o.16A
Voor: Waldo Kotze, Kian Croucamp, De Wet Fourie (k), Nadia Jankowitz (Bestuurder), Diwan Rost (o.k), JJ Fouche, Kruger Hendriks.
Agter: Motheo Kwenampe, Ricardo Louw, Zirk Spangenberg, Cobus Fourie, Barend Greyling, Hanru Rademeyer, Liam Vorster, Stefan Steyn, Ronald Graven, Jaden Maritz, Sihan Labuschange.
Afwesig: Erlank Barnard (Afrigter).
PROGRAM
VRYDAG | 10 Mei 2023
HOKKIE
TYD KEELEY PARK
13:50 DHS o.19B seuns vs HNK o.19B-seuns
15:05 DHS o.19B dogters vs HNK o.19B-dogters
16:20 DHS o.16A seuns vs HNK o.16A-seuns
17:35 DHS o.16A dogters vs HNK o.16A-dogters
18:50 DHS o.19A dogters vs HNK o.19A-dogters
20:05 DHS o.19A seuns vs HNK o.19A-seuns
DIAMANTVELD VS NOORD KAAP
The printing company taking the South African schoolscape by storm.
Order your 2025 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.
Send your request to info@theprintoffice.co.za
PROGRAM
SATERDAG | 11 Mei 2023
TYD A-VELD B-VELD
08:30 DHS o.15A vs HNK o.15A DHS o.19C vs Bo-Karoo Sportklub o.19A
09:30 DHS o.19B vs HNK o.19B DHS o.14A vs HNK o.14A
10:40 DHS o.16A vs HNK o.16A
11:50 Pom-Poms
12:00 Sing van skoolliedere
12:10 DHS o.19A vs HNK o.19A
TYD BAAN 1 BAAN 2
08:20 Opening
08:30 DHS o.14A vs HNK o.14A
09:10 DHS o.15A vs HNK o.15A
09:50 DHS o.17A vs HNK o.17A DHS o.16A vs Bo-Karoo Sportklub o.19A
10:30 DHS o.19 A vs HNK o.19A
Koop jy plaaslik? Eet jy plaaslik?
jy plaaslik?
Spandeer jou geld plaaslik by die mense wat jy graag wil hê op die beurt weer vir jou moet ondersteun.
#LoveLocal #LoveKimbeley
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Wian van
Sibusiso
`n Hoogtepunt vir ons was die George-toer waar ons baie goed gevaar het.
Hoe motiveer jy jou span?
Ons kom voor elke wedstryd bymekaar en bid, na dit praat ons die wedstryd deur en besluit op ’n strategie en as kaptein maak ek seker ek behou `n positiewe ingesteldheid om my span gemotiveer te hou.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Jean Cornelissen is my onderkaptein en iemand waarop ek kan staatmaak om saam met my die wedstryd te analiseer en die nodige besluite daarvolgens te neem.
What is the highlight of your team’s hockey season this year?
My team’s highlight for the season so far was beating Bealieu in our pre-season games and in the Hockey Junction semi – finals.
How do you motivate your team?
I motivate my team by making them feel valued and I make sure that there is clear, frequent communication within the team, as well as encouraging them with regards to career progression. We always create a positive working environment and, finally, I give them responsibility. As the captain I take leadership and do what needs to be done, and my team will follow because if I drop my head, my team will also drop their heads, and not play to their full potential.
Who is your vice-captain and how does he support you?
My vice-captain is Jiyaan Bosch and we have a great relationship together. Jiyaan and I communicate very well. If there’s a problem in the team, we will sit down and evaluate the situation and then try and
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
My mikpunt vir ons span is om ons beste te speel en ons volle potensiaal te bereik.
Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek wil graag na skool verder gaan met hokkie terwyl ek studeur om ‘n LLB graad te verwerf.
resolve the problem. He is one of the best people you’d want as a leader, because he will back your every decision and will motivate you all the time. He is also very keen on discipline and makes sure that the team is nice and easy for a training session or a game.
What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud?
As a team we would like to bring back the streak and win the Northern Cape Hockey League. What will make me proud is that we continue working together consistently as a team, and reach for the highest levels. I want to see the players not giving up, even if we are losing 1-0.
What are your plans for the future?
My future plans are to finish school and continue with my hockey and academic careers in the North West University.
HOCKEY BOYSRooftop
DSC Centre
Opposite North Cape Mall
Kimberley