AWSUM Limpopo Mid-Year Achievers - July Edition

Page 1

LIMPOPO

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Shopping mode

www.getsnappi.com

JULY 2021 www.awsumnews.co.za

LIKE & FOLLOW awsum_news

T: 015 298 8694 | E: info@daisylim.co.za | www.daisysolutions.co.za

NTT Toyota Tzaneen

52 & 53 Agatha Street, Tzaneen. t: 087 286 2600 | C: 082 260 4795 | E: hdebeer@nttgroup.co.za www.ntttoyota.co.za


MOOD DISORDERS KNOW THE SIGNS & WAYS TO HELP YOUR CHILD One in eight young people between the ages of 5 and 19 are at risk of developing a mental disorder, of which Mood and Anxiety Disorders are the most prevalent. Emphasis on the mental health of young people recently increased as a result of the disruption caused by Covid-19 and lockdowns which exacerbated challenges that existed before the pandemic. It has therefore once again become important to not only start talking about the mental health of young people, but also to recognise symptoms and know where to look for help, an education and mental health expert says. “The prevalence of mood difficulties among young people is increasingly becoming a concern internationally,” says Dr Jacques Mostert, Brand Academic Manager at ADvTECH, SA’s leading private education provider. Dr Mostert holds a PhD in Psychology of Education and is globally renowned in his field, having conducted experiential research in education in Denmark, the UK, South Africa and The Netherlands. Dr Mostert notes that an estimated 24% of teens between the ages of 11 to 19 suffer from depression caused by the home environment, 25% are subject to cyberbullying and loneliness, 92% of LGBT youth report depression during the ages of 11 to 19, and 80% of teens between the ages of 11 to 19 report a sense of isolation that causes them to feel depressed. “It is very important to understand the signs of depression, so that action can be taken timeously should concerns about the

mental wellbeing of a child arise,” says Dr Mostert. “Teachers and parents can recognise the onset of depression when a sudden change in behaviour becomes apparent and continues for at least 3 weeks or longer. These include an atypical lack of energy, becoming increasingly irritable and agitated without a rational explanation, and a sense of being down in the dumps for no reason.” Some adolescents may withdraw from friends and family over a sustained period of time, he notes, adding that this is especially concerning if this is atypical of the normal interactions of the teen. “Another red flag is the inability to concentrate in class where ADHD or other non-neurotypical difficulties are not present, as well as regularly failing to complete classroom and homework assignments in time or often being late to class because of feeling overwhelmed. “This, coupled with unusually defiant behaviour towards teachers and other school staff, especially if this is non-typical behaviour, may indicate that the teen is experiencing difficulties with mood and affect.” In the same way as with anxiety difficulties and disorder, the student often asks to go home because of feeling ill with no discernable symptoms. The teen often has days off from class time due to doctor’s

appointments, hospitalisation, or inability to attend classes. Changes in sleep patterns, a significant weight loss or gain in a short period of time and disinterest in hobbies or areas where the teen previously showed interest also raise concerns about the mental wellbeing of the teenager. Finally, a loss of future-mindedness, or talk about death or suicide, engaging in risky or self-destructive behaviour (drinking alcohol, taking drugs, or cutting, for example) are clear signs of the teen suffering from mood difficulties or a possible mood disorder. “Not all of the above need to be present, but if there is a discernable and drastic change in a young person’s behaviour which continues for a period of several weeks or longer, intervention is necessary,” Dr Mostert says. “Most importantly, parents should trust their gut,” Dr Mostert says. “If your teenager insists that nothing is wrong, despite a prolonged period of depressed mood or being diagnosed with major depressive disorder or bipolar disorder, parents should trust their instincts and seek help. “Should the above techniques not bring about an improvement in the mental wellbeing, parents should seek advice from their medical practitioner or a psychiatrist.”

OUR TEAM Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Sales Team Annatjie du Toit: annatjie@tiemedia.co.za Ilse Groenewald: ilse@tiemedia.co.za Zani Nortje: zani@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Carina Pio | ads@tiemedia.co.za Distribution Ryno Wolfaardt | ryno@tiemedia.co.za

HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

go for growth aan die groei * Sonneblom * Aangeplante weidings * Sorghums * Mielies * Grasse * Dekgewasse * Chemiese Kunsmis * Wateroplosbare Kunsmis * Vloeibare Kunsmis

Tel: 014 717 2204 | E-pos: admin@nylverspreiders.co.za Adres: Vos Straat, 2 Modimolle, Nylstroom 0510


Laerskool Nylstroom-leerders presteer in Kumon Baie geluk aan die Kumon leerders wat gedurende Maart 2021 uitsonderlik presteer het tydens die Advanced Student Honour Roll (ASHR). Hierdie toekennings word deur leerders verwerf wat op internasionale vlak een jaar bokant hul graad presteer (Vlak 1), twee jaar bokant hul graad (Vlak 2), en drie jaar bokant hul graad (Vlak 3) presteer. Baie geluk!

Voor: Lizey Boshoff (Gr.1-Vlak2), Arnu Grové (Gr.4-Vlak1), Liam Malan (Gr.4-Vlak1). Agter: Miané Lourens (Gr.4-Vlak1), Abigail Smith (Gr.3-Vlak1) en AB van Tonder (Gr.7-Vlak1).

HS Ben Viljoen ontvang president Cyril Ramaphosa op hul terrein Hoërskool Ben Viljoen het die voorreg gehad om President Cyril Ramaphosa op die terrein te ontvang. President Ramaphosa het land- sowel as titelaktes aan die boere van die Tafelkop gemeenskap oorhandig as deel van die Presidensiële Grondhervormingsprojek.

Berno Beukes (hoofseun), Bob Kekana (deputy head boy), Pres. Ramaphosa, Nicole van der Westhuyzen (hoofmeisie) en Mnr John Smith (hoof).

LS Thabazimbi netbalspelers geskies vir o.12 Limpopo span Dit is `n groot voorreg om aan te kondig dat twee van Laerskool Thabazimbi se netbalspelers, Mica Frölich en Krista Molebatsi albei 0.12, opgeneem is in die Limpopo Netbalspan. Baie geluk julle twee dit is voorwaar `n groot prestasie. Laerskool Thabazimbi is super trots op julle!

Mica Frölich

Krista Molebatsi


Q & A met KAPTEIN

AMORÉ DUVENAGE NETBAL

N

VAN LAERSKOOL TZANEE

Q & A met TEIN

HANRU MARAIS RUGBYKAP

N

VAN LAERSKOOL TZANEE

Wat maak dit spesiaal om vir Laerskool Tzaneen se eerstespan te speel? Wel, dit is baie spesiaal om te dink dat ons span al vir sewe jaar lank hard werk om eendag vir die eerstes te speel.

Wat maak dit spesiaal om vir Laerskool Tzaneen se eerste rugbyspan te speel? Om in so ‘n groot skool gekies te word vir die eerstespan en om op so hoë vlak teen baie sterk skole te speel en te kan wen.

Wat is die sterkpunte van julle span dié jaar? Definitief al die goeie verhoudinge wat ons met mekaar gebou het en ons vertroue in mekaar.

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Die sterkpunte van ons span is seker die tempo waarteen ons speel, omdat ons nie groot ouens is nie, moet ons vinnig kan speel.

Wat motiveer jou om elke wedstryd jou beste op die veld te gee? Al die klein Gr 1’s wat elke wedstryd langs die baan staan en vir ons kyk, en om te dink dat ons ook eens hulle was ses jaar terug. Julle span kom al ‘n lang pad saam. Wat maak julle span spesiaal? Die feit dat ons almal verskillende persoonlikhede het - dit komplimenteer mekaar. Wat was julle span se grootste oomblik in die afgelope vier jaar? Ons het een keer teen ‘n skool, wat ons voorheen nooit kon wen nie, gewen. Wat dit lekkerder gemaak het, is dat ons baie ver gewen het. Wie is die snaakste in die span en hoekom sê jy so? Hillmari Kruger, verseker.

Wat motiveer jou om elke wedstryd jou beste op die veld te gee? Die ding wat my motiveer is seker die “pep talk” wat ons coaches vir ons voor die game gee. Julle span kom al ‘n lang pad saam. Wat maaak julle span spesiaal? Wat ons span spesiaal maak, is dat ons al vir 7 jaar saam mekaar toer en speel so ons is almal soos beste vriende en ons almal kuier lekker saam. Wat was julle span se grootste oomblik in die afgelope vier jaar? Ons grootste oomblik was seker toe ons teen LS Pietersburg-Oos in die Limpopo Finaal gespeel het en gelykop gespeel het. Wie is die snaakste in die span en hoekom sê jy so? Dit moet Rian Botha wees, want wat hy sê en wat hy met sy gesig kan doen is net altyd snaaks.

Wat is die lekkerste oomblik na elke wedstryd? Dit is wanneer jy jou yskoue ysie na die wedstryd kry!

Wat is die lekkerste oomblik na elke wedstryd? Die lekkerste oomblik vir my na ‘n wedstryd is om iets lekkerste eet soos roomys of sjokolade.

Wie is jou rolmodel? Khanyisa Chawane, ‘n Protea netbalspeler.

Wie is jou rolmodel? My rolmodel is Dan Carter wat vir New Zeeland gespeel het. Kies een: • Tackle of clean? Ek hou baie meer van tackle. • Dummy of side-step? Ek doen eerder ‘n dummy. • Wendrie druk of wenskop? Ek love ‘n wenskop.

LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT Limpopo Netbal- en Hokkiespanne

o.13 Netbal Limpopo Span Mijanke Venter, Mukutsuri Khosa (Reserwe), Eljana Burger, Lusani Mukwevho, Allysia Venter.

o.13 Hokkie Limpopo Span Dogter: Mukutsuri Khosa. Seun: Uhone Singo

o.12 Netbal Limpopo Span Muofhe Mudau, Karla Kotzé (Reserwe)


BECAUSE LOADS OF SHED HAPPENS

Ntt Honda Makhado 90 Krogh Str, Louis Trichardt • TEL: 087 286 1500

Terms & Conditions Apply. E&OE.

AMAZE

BR-V

WE CAN HELP BRIGHTEN UP YOUR DAY FROM

FROM

R2968pm

R4068pm

HR-V

WR-V

Come and vist us today.

NTT ISUZU MAKHADO

TEL: 087 286 1500 90 Krogh Street, Louis Trichardt, 0920

*On-the-Road & Registration Fees excluded. Ts & Cs apply. Model/s shown may differ. E&OE. Offer valid while stocks last.

FROM

FROM

R5768pm

R3967pm

HOËRSKOOL LOUIS TRICHARDT Graad 8 - 12 Top 10 Presteerders Graad 12 1. Khavisani Malele, 2. Sungu Khosa, 3. Antonette Baloyi, 3. Mpho Nembudani, 5. Dembe Sadiki, 6. Mpho Murashiwa, 7. Risuna Hlongwani, 8. Riyalivhuwa Muluvha, 9. Tshilidzi Mukwevho, 10. Lebone Modiba.

Graad 11 1. Khuti Budeli, 2. Bridgette Siphei, 3. Rynard Pretorius, 4. Beverly Mashibye, 5. Marthinus Dekker, 6. Danelle Venter, 6. Bareera Ahmed, 8. Rotondwa Mutavhatsindi, 9. Luandi van Zyl, 10. Hlayisanani Mhangwani.

Graad 10 1. Mieke Veldman, 2. Anam Yalukar, 3. Bohlale Mphela, 4. Geraldine Venter, 5. Saima Patel, 6. Need Munene, 7. Razina Patel, 8. Isabel Khanye, 8. Dakalo Mashao, 10. Rahina Naqvi.

Graad 9 1. Lizè van den Berg, 2. Mulweli Muthala, 3. Muaedza Sadiki, 4. Nikhitha Mamphasa, 5. Leila de Beer, 6. Owen Collins, 7. Nadia du Plessis, 8. Marnet Muller, 9. Elri Dreyer, 10. Lee-Ann Bothma.

Springbokkleure vir Kultuur Luandi van Zyl behaal 1ste plek in haar ouderdomsgroep (16-19 jr.) in ’n internasionale kompetisie van Talent Africa. Die kompetisie word bestempel as die Olimpiese Spele van Kultuur.

Graad 8 1. Leané Deale, 2. Mathildah Manenzhe, 3. Marna de Swardt, 4. Holokile Mashamba, 5. Leeann van Heerden, 6. Elmay Koen, 7. Mia Jones, 8. Vulani Chauke, 9. Simoley da Gama, 10. Hannelie Gilfillan.

STARTING FROM

R244 900 from R4630pm

SUZUKI MAKHADO

9 Rissik Street, Louis Trichardt, 0920. Tel: 015 516 1655 www.suzukimakhado.co.za • wgoosen@cfaomotors.co.za

Sy is deel van die Suid-Afrikaanse span wat FPASA (Federation of Performing Arts South Africa) op Internationale vlak verteenwoordig het.

Luandi van Zyl


PIETERSBURG LAERSKOOL Provinsiale spanne

Henru Venter o.13 Limpopo Hokkie Reserwe

Cayli Caroto o.13 Limpopo Hokkie

Micheyla Koekemoer o.13 Limpopo Hokkie

Li-Mei Wessels o.13 Limpopo Netbal Reserwe

Lejane Bredenkamp o.13 Limpopo Netbal

Chanel de Beer o.12 Limpopo Netbal

Clarne de Lange o.12 Limpopo Netbal

Jamie-Lynn Kelly o.12 Limpopo Netbal

CURRO HEUWELKRUIN Leiers vir Kwartaal 2

Ruiterkuns Misha Piek neem deel op 15 Mei 2021 aan die “RAND ENDURANCE” in Gauteng. 80km Kompeterend. • • • •

Sy behaal ‘n 2de plek as “Young Rider” op haar perd, Bouwman Rafeek. Sy ry ook die 2de vinnigste tyd (3.38) van al die ruiters wat deelgeneem het. Sy neem deel op 29 Mei 2021 aan die “PREMIER ENDURANCE FESTIVAL” by Sondela 80km Kompeterend.

Misha wen met ‘n 1ste plek as “Young Rider” op haar perd, Al Jadan Anid. Sy wen ook die prys vir die vinnigste ruiter (3:37) van 161 ruiters wat deelgeneem het.

Meisies van regs: Tinyiko Shitlangu, Iman Mtloha, Mitchell Nchabeleng, Mia Meyer, Kara Spies, Unarine Daswa Seuns van regs: Tshego Malatji, Roli Ratshibvumo, Daiyaan Cassim, Malane Mphahlele, Rianco Oostheuizen, Shaun-Rico Farinha, Khutso Mahlangu Afwesig: Jeaneth Khoza, Oeatilwe Mashatola en Rifumo Ngobeni.

Misha Piek in Graad 11


JACKS PAINT AND HARDWARE

POLOKWANE

unit1 12 Prince Hussain Street, Magna Via, Polokwane, 0699 Phone: 015 296 3880 | Email: jackscros@mweb.co.za

HTS TOM NAUDÉ Graad 8 - 12 Top 10 Presteerders

Graad 12 1. Damien Duvenage 91%, 2. Revern Lawrence 86%, 3. Kopano Ramokonyane 85%, 4. Jaco Koekemoer 85%, 5. Ernest Lingenfelder 83%, 6. Dante Malegopo 82%, 7. Thandi Mokgabudi 82%, 8. Mamatiane Mamabolo 82%, 9. Enrize van der Walt 81% ,10. Tebogo Makgate 80%.

Graad 10 1. Thabitha Selepe 85%, 2. Mogau Seokgo 83%, 3. Gerhard Janse van Nieuwenhuizen 82%, 4. Moitiki Lekganyane 82%, 5. Tristan Myburgh 82%, 6. Manoko Tjege 81%, 7. Thabiso Lehau 79%, 8. Puseletso Meso 78%, 9. George De Beer 77%, 10. Rachel Molepo 77%.

Graad 11 1. Lejaune Williams 81% ,2. Danie Botha 79% ,3. Wihan Logtenberg 77% ,4. Geraldine Wessels 74% ,5. Cherise Swartz 74% ,6. Zoë Davids 74%, 7. Hloma Monama 73%, 8. Sunet Viljoen 71%, 9. Christo Van Rooijen 71%, 10. Konane Mathebula 69%.

Graad 9 1. Johan Bosch 90%, 2. Adelay Branders 89%, 3. Tshepang Legodi 89%, 4. Jahndré Boshoff 88%, 5. Katlego Moloto 87%, 6. Ronin Lawrence 85%, 7. Pieter Brits 84%, 8. Elrid Johnson 84%, 9. Kadijat Abubakar 83%, 10. Molose Rasekgala 81%.

Graad 8 1. Carli Enslin 89%, 2. Masoto Gololo 86%, 3. Juané Kruger 84%, 4. Andries Nkanyane 83%, 5. Stephanus Lourens 83%, 6. Choene Mokoele 83%, 7. Minah Mokoalakoala 82%, 8. Nkateko Moyana 81%, 9. Ramaisela Maleka 81%, 10. Harry Roberts 81%.

015 880 1281 Shop 4, Co Munnik & School Road, Polokwane

Our aim at Pets and Hobbies is to render an exceptional service to our friends/customers who share our love for different kinds of pets and maybe the most important aim to create the next generation of Pet Lovers - "our young children"


PRINTERS/DRUKPERS (PTY) Ltd Commercial & Digital Printing

LAERSKOOL PIETERSBURG-OOS Leerders verwerf Limpopo-kleure

Hokkie o.13 Voor: Emily Lange, Maria Selolo, Muné Lessing, Simoné Faver. Agter: Bea Benter, Carli Becker, Bontlé Khumalo, Mariné Schoeman.

Hokkie o.13 Mianter de Wet, Dian van Rensburg, Armand Venter.

Netbal o.13 Carli Becker, Jeandrie Burger, Bontle Khumalo, Zané Kohl.

Speak to Horst Meyer for your personal, business and wellness needs. Health | Vitality | Life | Invest | Insure | Bank

072 616 3339 | www.horstmeyer.co.za


Download previous

on www.awsumnews.co.za LAERSKOOL PIETERSBURG-OOS Leerders verwerf Limpopo-kleure

Hokkie o.12 Declan Luckhoff, Juan Dreyer, Preston Oosthuizen, Xander Deysel, Marthinus de Wet.

Netbal o.12 Lumicke Groenewald, Sumieke Daly, Suné du Preez, Marelie van der Merwe.

Hokkie o.12 Sherize Myburg, Sumieke Daly, Joré Benadé.


HOËRSKOOL MERENSKY

Antonelle Minnaar o.18 LP Netbalspan

Singwa Murhombo o.18 LP Netbalspan

Leane Heydenrych o.17 LP Netbalspan

Janke Joubert o.17 LP Netbalspan

Tyla-Reese Pretorius o.17 LP Netbalspan

Pamela Fourie o.17 LP Netbalspan Reserwe

Luané Maré o.17 LP Netbalspan Reserwe

Nthalala Moketla o.16 LP Netbalspan

Anke Fourie o.16 LP Netbalspan

Chanté du Plessis o.16 LP Netbalspan

Zané Hedin o.16 LP Netbalspan

Klara Gerber o.16 LP Netbalspan

Ndzalama Khosa o.16 LP Netbalspan

Tyra du Plessis o.15 LP Netbalspan

Kamogelo Mmadi o.15 LP Netbalspan Reserwe

Katy Filip o.15 LP Netbalspan Reserwe

Marlé Steenkamp o.15 LP Netbalspan Reserwe

Keratilwe Mohale o.14 LP Netbalspan

Nkobi Ramatsoma o.14 LP Netbalspan

Inge Bezuidenhout o.14 LP Netbalspan

Leanne Liebenberg o.14 LP Netbalspan

Dineo Rikhotso o.14 LP Netbalspan Reserwe

Bia Cunningham o.14 LP Netbalspan Reserwe

Marais Botha o.19 LP Tennis

NEW TIGUAN Coming Soon! Features include: · Adaptive Cruise Control · Blind Spot Monitor · EasyOpen · 4 Motion · Digital Cockpit pro · Lane Assist

With many more features...

015 307 5016

Family has never looked this good


SUPA QUICK TZANEEN 5 Loop Street, Tzaneen, 0850 | 015 307 2852 | www.supaquick.co.za PROUD SUPPLIER OF

HOËRSKOOL BEN VOSTER Swem Die Hoërskool Ben Vorster het hulle interklasswemgala op Maandag, 31 Mei 2021 vir Junior swemmers en op Dinsdag, 1 Junie 2021 vir Senior swemmers aangebied. Alhoewel Covid-19 alle kontaksport by skole verbied, kon die Vossies gelukkig hulle staal in die swembad wys.

Die algehele wenners van die gala was die koshuis met 713 punte. Die Vossie flippers berei nou voor vir die Interhoërswemgala wat op 13 September 2021 by Hoërskool Merensky sal plaasvind.

Trofees - Junior Victrix Ludorum: • Elné Haynes met 80 punte • Jason Loucao met 80 punte Trofees - Senior Victrix Ludorum: • Yvonne Botha met 97 punte • Marnus Kruger met 97 punte Beste dogter swemprestasie van die gala: • Yvonne Botha - D o.16 50m rugslag, 35,66 sek (401 Hy-Tek punte). Beste seun swemprestasie van die gala: • Marnus Kruger - Seuns Ope 50m vryslag, 26,64 sek (647 Hy-Tek punte)

Marnus Kruger

Elné Haynes en Jason Loucao

Marnus Kruger en Yvonne Botha

Rekeningkunde Olimpiade

Nasionaal met Oppi Tong Af

Die 1ste rondte van die jaarlikse Nasionale Proverto Olimpiade vir Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie het op Woensdag, 12 Mei 2021 plaasgevind. Die Vossies is baie trots op die volgende graad 12-leerders wat deurgedring het na die 2de en finale rondte van die Rekeningkunde Olimpiade.

Helandré Venter en Tessa van Heyningen is deur na die nasionale rondte van Oppie Tong AF Redenaars. Hul moes inskryf vir die digitale rondte en het puik presteer!

Adzunisiwe Mathebula

Kopano Hlongwane

Lucy-Ann Mathebula

Shammar Ngobeni

ONE STOP NO HUSSTLE SHOP NEW CARS

015 307 5016

USED CARS

SERVICE

PARTS

LANNIE MOTORS

Helandré Venter

Tessa van Heyningen

LANNIE MOTORS


“If the plan doesn’t work, change the plan, but never the goal” Author Unknown

HOËRSKOOL PIETERSBURG PHS se Ruiterkuns neem deel aan die Western Mounted Games in Polokwane

Amoné Schoeman Sy neem deel op vlak 1. Sy behaal vier 2de plekke en vyf 3de plekke.

Cor de Beer Neem deel op vlak 2 en eindig algeheel 1ste. Hy behaal ook drie 1ste plekke, twee 2de plekke, en twee 3de plekke.

Carah Koekemoer Neem deel op vlak 3, eindig algeheel 1ste met drie 1ste plekke vier 2de plekke en een 3de plek.

Athlene Geddes Neem deel op vlak 3 en behaal een 3de plek.

Franco du Plessis Neem deel op vlak 2, hy behaal een 1ste plek en drie 2de plekke.


HOËRSKOOL PIETERSBURG PHS neem deel aan Ruiterkuns by Blouberg ryskool op Vivo

Imke van Amstel Eindig 1ste in die 1.20m Spring Kompetisie en 4de in die 1.20m Spring Fase 2 kompetisie.

Lenice Fülsher Eindig 4de 1m Equitation. 2de 1.10m Kompetisie en 1ste in die 1.10m Fase 2.

Lejane du Toit Eindig 2de in die 1.10m Equitation. 3de 1.20m Spring en 2de in die 1.20m Fase 2 spring.

Danielle Ferreira Behaal twee 1ste plekke en drie 2de plekke in Showjumping.

Colette Swart Eindig 3de 1.10m Equitation. 3de 1.20m Fase 2 en 4de 1.20m Kompetisie.

Carrie Lombaard Eindig 2de in die 80cm spring. 4de 80cm Fase 2 en 1ste in die 80cm Equitation.

Skut Prestasie

LJ Fouché Het deelgeneem aan die Bosveld Jagters kompetisie en met die goue medalje weggestap. Hy het 158 punte geskiet.

Esmerelda Jacobs Neem deel op vlak 2, sy behaal twee 1ste plekke, drie 2de plekke en twee 3de plekke.

Celine de Bruyn Eindig 2de in 1-1m Showjumping.


SA’S NO1 HIGHER EDUCATION

GUIDE

Matrieks! Kyk uit vir die 2021 AWSUM After School Guide wat by jou skool uitgedeel gaan word. Wat gaan jy na skool doen? Ons help jou om jou keuses makliker te maak.

STANFORD LAKE COLLEGE Academic Merit Certificates

Gr. 12s Awarded their academic merit certificates for their achievements during their gr. 11 year

Academic Full Colours Stefan Otto and Mudathir Cassim (re-award).

Academic Half Colours Re-awarded Jason Freestone, Callan Schultz, Jonathan Palmer and Aine Egan (Absent - Heema Kalan).

Academic Honours Reuben Middleton, Danish Saleem, Ethan Jones (re-award), Hloni Mangena (re-award) and Nikita Stoltz (re-award).

INDEX Are you unsure what to study? Explore your career-interest with our free online Interest index for high school learners. Go to www.awsumnews.co.za and select Matric Guide


SINCE 1959

SINCE 1959

SINCE 1959

TAKE ADVANTAGE OF SOUTH AFRICAS BEST CAR DEALS SINCE 1959


HOËRSKOOL ELLISRAS Rassie-ruiters Die hoofseun van Hoërskool Ellisras, Fred Pistorius, wat reeds gedurende 2020 sy o.20 Protea SAkleure verwerf het in ‘tentpegging’, het saam met mede-ruiter Sanel van Zyl weer tydens ‘n onlangse tentpegging-byeenkoms uitstekend presteer.

Coach’s Corner KKIE AFRIGTER

CHARLENE VAN STADEN HO

VAN HOËRSKOOL ELLISRAS

Fred behaal individueel drie 1ste plekke en in spanverband twee 2de-, en twee 3de plekke. Fred word ook as Victor Ludorum van byeenkoms aangewys. Sanel van Zyl behaal individueel twee 3de plekke en in spanverband twee 3de plekke.

Hoe sou julle span vir 2021 lyk? Ons sou GROOT dinge verwag het!

Hy neem later die jaar deel aan ‘n internationale kompetisie in Kaapstad teen Sudan.

Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Ellisras en om daar af te rig? Ons grondbane, dit is naby aan ‘n astro wat vinnige spel verseker. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om seker te maak dat die sport en akademie gebalanseerd is.

ER

JAMES MARX RUGBY AFRIGT

VAN HOËRSKOOL ELLISRAS Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Ellisras en om daar afterig? Daar is iets aan die hart van ‘n plattelandspeler. Ons manne is dalk nie almal supersterre nie, maar hulle het die “fight” van sterre. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om in ‘n kleiner skool getalle te kry om deel te neem en ook om te kompeteer met die besige programme van die kinders. Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skolerugby en die kompetisie daar buite? Ek voel dat die sport te vroeg professioneel raak en dat skole hul beursies oopmaak om jong talent te trek en so kleiner skole se ontwikkeling seer maak.

Fred Pistorius

Phone your nearest office Modimolle: 014 717 3125

|

Bela-Bela: 014 736 6495

|

Lephalale: 014 763 2003

Theo: 060 992 9108 | Jaco: 081 093 6153

Suburban | Agricultural | Commercial Each Office Independently Owned and Operated


LAERSKOOL ELLISRAS Graad 4 - 7 Top 10 Presteerders

Leanè Meyer Gr. 7 - 96,67%

Neil Botes Gr. 7 - 91,56%

Zalenke Goosen Gr. 7 - 91,56%

Lebogang Matlou Gr. 7 - 90,89%

Chris-Marie Grobler Gr. 7 - 88,56%

Marè Pieterse Gr. 7 - 87,89%

Luhan Drotskie Gr. 7 - 87,56%

Zander Gouws Gr. 7 - 87,00%

Sonica Swanepoel Gr. 7 - 86,78%

Xavier Erasmus Gr. 7 - 86,44%

Bianca Theron Gr. 6 - 94,17%

Renita Swanevelder Gr. 6 - 92,83%

Daniel Roux Gr. 6 - 92,33%

Adriaan Kruger Gr. 6 - 91,67%

Anè Denysschen Gr. 6 - 90,17%

Kiana de Vries Gr. 6 - 89,33%

Bridget Schoeman Gr. 6 - 88,83%

Clement Modise Gr. 6 - 88,67%

SW Potgieter Gr. 6 - 88,67%

Luthando Khumalo Gr. 6 - 86,67%

Handro Human Gr. 5 - 92,17%

Camryn Redeker Gr. 5 - 92,00%

Chris Pretorius Gr. 5 - 91,83%

Nania van Staden Gr. 5 - 91,50%

Anika Joubert Gr. 5 - 91,33%

Marnè Kritzinger Gr. 5 - 90,67%

Jaime Venter Gr. 6 - 90,17%

Devaughn van Seventer Gr. 5 - 87,83%

MD Vos Gr. 5 - 87,83%

Sohanje Pretorius Gr. 5 - 87,50%

Karlenè Alberts Gr. 4 - 92,67%

Francois Campher Gr. 4 - 92,33%

Lanè Steyn Gr. 4 - 91,33%

Li-Anè Haasbroek Gr. 4 - 91,17%

Lee-Chanè van der Westhuizen Gr. 4 - 90,83%

PG Steenekamp Gr. 4 - 90,33%

Wian Roux Gr. 4 - 90,17%

Dylan van Wyk Gr. 4 - 89,83%

Jodie Marais Gr. 4 - 87,67%

Joa van Zyl Gr. 4 - 87,67%

HOËRSKOOL PIET POTGIETER Graad 8 - 12 Top 10 Presteerders

Divan Coetzee Gr. 12 - 88,06%

Malope Mosola Gr. 12 - 83,88%

Hanno Janse van Rensburg Gr. 12 - 83,42%

Tizzy Mabusela Gr. 12 - 83,11%

Hazel Moholola Gr. 12 - 82,71%

Kamogelo Maluleke Gr. 12 - 81,93%

Ledile Kgoele Gr. 12 - 80,97%

Marlie Hattingh Gr. 12 - 79,56%

Elmerie Fourie Gr. 12 - 78,76%

Pietie Vogel Gr. 12 - 78,52%

Aldrich Rossouw Gr. 11 - 93,92%

Liani Visagie Gr. 11 - 88,48%

Adil Durrani Gr. 11 - 82,79%

Ratanang Ramaru Gr. 11 - 79,77%

Christian Vosser Gr. 11 - 79,27%

Tumisho Mafafu Gr. 11 - 77,42%

Ujama Patel Gr. 11 - 76,53%

Miané Müller Gr. 11 - 75,86%

Chardiné Janse van Vuuren Gr. 11 - 74,91%

Jolaine de Beer Gr. 11 - 74,41%

Sophia Chokwe Gr. 10 - 86,97%

Jan van der Baan Gr. 10 - 86,04%

Adora Mokwatlo Gr. 10 - 85,51%

Ruben Beytell Gr. 10 - 84,25%

Melissa van Heerden Gr. 10 - 83,79%

Idené Smit Gr. 10 - 82,59%

Mmakgotso Ledwaba Gr. 10 - 80,17%

Danika van der Merwe Gr. 9 - 91,23%

Bernice Erasmus Gr. 9 - 89,87%

Katelyn Blignaut Gr. 9 - 88,77%

Nkateko Macheke Gr. 9 - 88,33%

Zia Spies Gr. 9 - 87,69%

Carlia Nel Gr. 9 - 86,51%

Inge Jolliffe Gr. 9 - 86,40%

Joné Conradie Gr. 9 - 85,78%

Rayhaan Ahmed Gr. 9 - 85,78%

Marinet Visagie Gr. 9 - 85,76%

Jhemma Forssman Gr. 8 - 92,32%

Megan van Heerden Gr. 8 - 87,82%

Dané Schamrel Gr. 8 - 87,44%

Kagiso Mmolawa Gr. 8 - 86,88%

Lehlogonolo Raphalo Gr. 8 - 86,38%

Gerard Kruger Gr. 8 - 85,56%

Lefa Rammutla Gr. 8 - 84,52%

Ramo Phaahla Gr. 8 - 84,40%

Lincoln Openshaw Gr. 8 - 83,73%

Marie-louise le Roux Gr. 8 - 83,20%

Mokgadi Mphago Ruben van Tonder Jeandré Strydom Gr. 10 - 83,61% Gr. 10 - 83,45% Gr. 10 - 82,89%


E

AM

GET TESTED

EE

FR

FR

& get a

FREE optical frame* Terms and conditions apply.

HOËRSKOOL NYLSTROOM Top akademiese presteerders Die leerders was ons eerste kwartaal se top akademiese presteerders:

Omphile Sabushimike (graad 12), Daniëlle Goncalves (graad 11), Mia Kirsten (graad 10), Altus du Plessis (graad 9) en Anri Loots (graad 8).


LAERSKOOL NYLSTROOM Love Passion Studio of Dance

Landloop

Op Saterdag 8 Mei het Martelize Bloem (Gr.6) en Renette v.d. Merwe (Gr.4) deelgeneem aan die Dance World Cup Qualifier by Lewende Woord Centurion. Dit is die strengste danskompetisie in Suid-Afrika. Die Dansers wat 70% en ‘n 3de plek verower het kwalifiseer om Suid-Afrika in die UK te verteenwoordig. Renette van der Merwe het 68.3% behaal met ‘n 5de plek uit ‘n groep van 9. Martelize Bloem het met Trio 72% behaal, met Hip-Hop Duet 76.7% en ‘n 3de plek verower uit ‘n groep van 9. Sy kwalifiseer om SuidAfrika te verteenwoordig in die UK. Baie geluk aan die die twee Nylie-dansers van LPD Studio of Dancing wat briljant gevaar het.

Martelize Bloem - Gr. 6 Renette van der Merwe - Gr. 4

ATKV Redenaars 2021

Erlu Fourie Graad 7

Mia Ferreira Graad 4

Eben Groothof Graad 6

Nicola van Zyl Graad 3

2de Ligabyeenkoms - L/S Bosveld (Ellisras) Eugene Barnard S o.10 - 3de, Kayla v.d. Merwe D o.10 - 3de, Jessica Putter D o.13 - 16de, Anri Briel D o.13 - 10de, Paul du Plessis S o.11 - 14de, Ben van Jaarsveld S o.11 8ste, Martiens du Toit S o.11 12de.

Dogters kwalifiseer vir LP-Proewe

Paul du Plessis Graad 5

Liané van Rooyen Graad 2

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539 F or c a lls a nd W h a tsApp’ s: 0 7 9 1 6 5 7 1 6 3

Manufacturers, Suppliers and Distributors of Protective Products

Lianke Grové Graad 1

o.13 Netbal Lushke Fouché, Desiré Coetzee, Jenna-Lee van Wyk. Anri Briel, Amy-Jane de Villiers en Elandi van Staden.

o.12 Netbal Chanel Viviers


Hoërskool Merensky, waar kultuur koning kraai Hoërskool Merensky se bekende kunsteskool, die MDDK, het met ‘n uitmuntende produksie Onder Konstruksie van 18 tot 20 Mei bewys waarom die skool in Limpopo bekend staan as ‘n plek waar kultuur koning kraai. Die konsep, teks en rolspelers is ontwikkel uit Plasie-bodem. Onder die meesterlike hand van die regisseurs, mee. Anriette van Wyk en Martinette Muller, het 21 akteurs, 4 sangers en 25 dansers die gehoor in vervoering gehad. 14 talentvolle MDDKaners het die gehoor reeds buite die saal in die regte stemming gebring. Die gepaste tema, ‘n klein bietjie goedhartigheid verrig wonders, het die gehoor tot nadenke gestem. Die produksie is vanweë Covid-regulasies oor drie aande met ‘n klein gehoor gedeel.

Say hello to Snappi A shopping experience that simply was not possible before.

Shop over 1000’s of products and find the products you want, at a price you love!

Opwindende nuus is dat daar ook binnekort ‘n filmweergawe van die verhoogproduksie beskikbaar gaan wees. Belangstellendes kan nou reeds na die lokprent kyk op die Plasies se Youtube-kanaal, MHS Plasies.

Make it snappi!

Best Prices

Secure payments

Fast delivery

We believe in consistently giving our customers the best prices.

All transactions are strictly protected.

As fast as you can say Snappi.

www.getsnappi.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.