1 minute read

LAERSKOOL NELSPRUIT

Next Article
RWC 2023 - Venues

RWC 2023 - Venues

Mpumalanga Rugby

geluk aan die volgende Laerskool Nelspruit seuns wat gekies is vir die Mpumalanga o.13 Rugby spanne vir 2023.

Mpumalanga Netbal

Ons is baie trots om bekend te maak dat twee van ons dogters, Laerskool Nelspruit by Mpumalanga Netbal gaan verteenwoordig in 2023. Die Nellies het die afgelope naweek in Middelburg hul kenmerkende #NellieGuts gewys tydens die finale MSN proewe. Lua Henning is gekies as S vir die o.13 A1 Netbalspan, terwyl Nicolien Lourens gekies is as HD vir die o.13A2 Netbalspan.

Veels geluk aan die volgende Laerskool Nelspruit seuns wat gekies is vir die Mpumalanga o.12 Rugbyspanne vir 2023.

This article is from: