AWSUM March Edition - Boland, Swartland & Weskus 2022

Page 1

BOLAND, SWARTLAND & WESKUS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Coastal Hire is the specialist rental partner for all small equipment from home to construction site projects.

PAARL 021 862 0341 paarloffice@coastalhire.co.za

www.coastalhire.co.za

Serving all your equipment hire needs

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

VISIT US TODAY! we deliver

43 Church Street, Wellington Tel: 021 873 1051

we fill & swop gas we mix paint we cut keys

GIFT CARDS NOW

AVAILABLE

GET CASH BACK REWARDS ON MICA

PURCHASES

LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE

T's & C's apply

FRESH EGGS NOURISH THE MIND AW S U M

N E WS

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS GET CONNECTED. Superfast wireless & fibre internet at your fingertips 021 020 0200 | sales@ibits.co.za

.co.za


Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is: •

Het vriende wat ander afknou;

direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

Word vinnig kwaad of aggressief;

gereeld ander kinders spot of tart;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

SHOP 10, BLOEMGATE CENTRE, 81 NELSON MANDELA DRIVE, BRANDWAG

? S A G P L D NE E ! R E V I L E ED 1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

W

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

425 / 084 : 021 870 1

825 3400

Call VAN VREDE 3. SKOENE ervices and tallations, s s, ins Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die Appliance boodskap van Jesus aan Gas!oor te dra. LPander

4.

Building, everything Rembrandt ld O , 3 5 p ho rl treets, Paa Visit us at S erg River S B & y re G SKILD Lady GELOOF CnrVAN

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

6. SWAARD VAN DIE GEES T’s & C’s Apply

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand


Boelies – Help so jou kinders

Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding. Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik: •

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

3. Verandering in geaardheid As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak. 4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more. ThePrintOffice

Phone 072 460 8243


COURTRAI PRIMARY SCHOOL Swem en tweekamp

Atletiek

Karate

Tennis

Dieter Naude (graad 7) is opgeneem in die Boland Tweekampspan wat aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. Hy gaan ook deelneem aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swemkampioenskappe. Beide vind in Gqeberha plaas.

Nicolaas Basson (graad 4), Janke de Necker (graad 6) en Mia Janse van Noordwyk (graad 4) het aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Nicolaas Basson breek die hoogspring rekord en behaal ook ’n 3de plek in 70m hekkies. Janke de Necker behaal ’n 3de plek in hoogspring. Mia breek die rekord in hoogspring, asook in 70m hekkies. Sy het ook ’n 2de plek in verspring losgespring. A.g.v. haar uitstekende prestasie, is sy aangewys as die Victrix Lodorum vir die beste baanatleet. Hierdie 3 atlete is opgeneem in Wes-Kaap span wat aan die SA Kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem.

Jamie Kock (Graad 7) het aan die Nasionale Karate Kampioenskappe in Durban deelgeneem en ’n goue medalje verower in Kumite. Hy is opgeneem in die oefengroep waaruit die nasionale span gekies gaan word vir deelname aan die Statebondspele.

Quinn Smith (graad 6) is opgeneem in die Boland Tennisspan wat aan die Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem.

Dieter Naude

Nicolaas Basson, Janke de Necker, Mia Jv Noordwyk.

Jamie Kock

Quinn Smith

LAERSKOOL NOORD-EIND Atletiek

Swem

Ons atlete het baie goed goedoen hierdie seisoen. Na harde oefening is daar 4 atlete in die Bolandspan opgeneem.

Ons swemspan het hierdie kwartaal aan verskeie gala’s deelgeneem en puik gevaar. Ons 2 o.7 swemmers het aan hul eerste gala deelgeneem en elkeen ‘n medalje losgeswem.

Jessica du Toit (diskus dogters o.12) Xavier Cleophas (100m, seuns o.13) Marloze de Jongh (hoogspring, dogters o.13) Cara-Mia Nel (verspring en hoogspring, dogters o.12).

Krieket Ons kriketspanne het puik gevaar tydens die somerseisoen. Ons o.11 A span het ‘n besonderse goeie seisoen gehad met wenne teen Laerskool Gimnasium, Laerskool Courtrai en Laerskool Hugenote. Voor: James Lesch, Daniel Sitzer, Francois Nel, George Cilliers, HJ Brand Middel: Carlyle von Willingen, Jordan Haynes, Stiaan Hayman, Gustave Nel Agter: Mnr Andre Verhoog (Skoolhoof) Emile Goosen, mnr Petri Potgieter (afrigter), Jordan-Lee September, mnr Pieter Hill (afrigter).

Voor: Joane Malherbe, Milan Hamman, Juan Roux. Ry 2: Alma Nel, Marco Hayman, Frand du Plessis, Karea Petersen, Bella Senekal, Nina Louw. Ry 3: Kyle Coetzer, Divan Roberts, Stafen du Toit, Naude le Roux, Liam Rheeder, Murto Lombard. Agter: Ciaz Coetzee, Katrien du Plessis, Lisa Senekal, Pieter-Hugo Louw, Lilly Swnaepoel, Thome Bestbier.

Wes-Kaap Atlete Baie geluk aan twee van ons atelete wat ingesluit is in die Wes-Kaap atletiekspan. Ons is baie trots op hierdie twee dogters met hierdie puik prestasie.

Marloze de Jongh D o.13 - hoogspring Cara-Mia Nel D o.12 - verspring


LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM Victor & Victrix Ludorum Baie geluk aan hierdie atlete wat die afgelope seisoen as ons Victor en Victrix Ludorum na afloop van ons jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms aangewys is.

Christiaan Kröhn & Milana Stickling

Gimmies steeds onoorwonne! Die volgende 2 swemmers is na ons Kleure-gala aangewys as Victor en Victrix Ludorum. Baie geluk!

Thomas van der Merwe & Gabriella Kirsten

Die tweekampers van Laerskool Paarl Gimnasium het uitstekend gevaar by die afgelope Highgate interprovinsiale byeenkoms. Vyf atlete het individuele medaljes verower, terwyl die skolespan steeds onoorwonne is sedert hulle toetrede tot die laerskole spankompetisie.

Voor: Noa Rossouw (o.11), Ankia Human (o.13), Milan Ferreira (2de plek o.8), Jordaan Stemmet (2de plek o.8), Mieke Burger (o.9) & Georgia Sabbagha (2de plek o.11). Afwesig: Jurie Human (o.9). Agter: Nathan van Litsenborgh (o.13), Thomas van der Merwe (3de plek o.15), Anmi Slabbert (o.15), mnr. Danie le Roux (skoolhoof), Tiaan Wagener (o.11) & D’Niel Conradie (2de plek o.11).

Tennis

Moedertaaldag

Ons o.13 tennisspanne het die jaar met ‘n heerlike dag op Citrusdal afgeskop. Ons het teen spanne van Koue Bokkeveld en Laerskool Olifantsvallei gespeel. Goeie tennis is gespeel en nuwe vriendskapsbande is gesmee.

Ons vier Internasionale Moedertaaldag met ‘trek soos ‘n idioom aan’ Siwwiedag. Die leerlinge en opvoeders was besonders kreatief!

Rikus van Loggerenberg, Isabella du Raan & Adrian Nel.

Voor: Lindie Stemmet, Stella-Mari Terblanche, Natascha Barnard, Ian Dippenaar, Rossouw Neethling. Agter: Henriëtte Redelinghuys, Hesté Botha, Juline vd Merwe & Mickey Durr.


LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY SCHOOL Netbal Ons eerste netbalspan toer tydens die vakansie na Riebeeckkasteel.

Alutha Montwana, Kiara Carolissen, Trinity van Rooyen, Vada van Niekerk, Jade Davis, Késha-Lee Philander & Demi Williams.

Atletiek Na die Boland Atletiekkampioenskappe spog Laer Meisieskool La Rochelle met drie atlete wat in die Bolandspan opgeneem is.

Ons is besonder trots op Meacke Lawrence wat ‘n silwer en brons medalje by die WesKaap Kampioenskappe gewen het en op pad is na die SAkampioenskappe in Potchefstroom. Meacke gaan aan die 100m en 150m Dogters o.12 deelneem.

Maecke Lawrence

Meacke Lawrence (100m, 150m), Késha-Lee Philander (Verspring) en Elzaan van Graan (Spiesgooi).

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Boland Atletiekspan

Wes-Kaap Atletiekspan na SA’s

Baie geluk aan die volgende 14 atlete wat gekies is as lede van die Boland Hoërskole Atletiekspan wat aan die Wes-Kaap kampioenskappe te Daljosafat deelneem.

Hierdie leerders is gekies vir die Wes-Kaap Atletiekspan wat aan die SA’s 14-18 Maart deelneem te Germiston by die hoërskole kampioenskappe.

• D14 Tamryn Booysen • D14 Kylie Basson • D15 Mia Wilson • D15 Cornelia Destroo • D15 Cassidy Crousster • D15 Cara Wilson • D15 Larushkah du Plooy • D17 Kiera-Lee Abrahams • D17 Miclynn Africa • D17 Sha-Lian Matthews • D19 Adrienne Gallop • D19 Zenade October • D19 Shamira Titus • D19 Monique Engelbrecht • Mev. Marianna Schoeman

• D15 Tamryn Booysen • D15 Mia Wilson • D15 Cornelia Destroo • D17 Miclynn Africa • D17 Kiera-Lee Abrahams • D19 Adrienne Gallop • D19 Monique Engelbrecht • Mev. M. Schoeman

100m, 200m 90mH, 300mH 200m, 300mH, 400m Diskus, Gewigstoot 100m 200m 90mH 100m, Verspring Hoogspring, Verspring 200m 200m, Verspring, Driesprong 800m Driesprong 100m, 200m, Verspring Dogters Spanbestuurder

Voor: Cara Wilson, Miclynn Africa, Shamira Titus, Cornelia Destroo, Sha-Lian Matthews, Kylie Basson, Cassidy Crousster, Mia Wilson. Agter: Tamryn Booysen, Kiera-Lee Abrahams, Adrienne Gallop, Monique Engelbrecht, Larushkah du Plooy. Afwesig: Zenade October.

100m, 200m 300mH, 400m Diskus, Gewigstoot Hoogspring, Verspring 100mH, Verspring Driesprong, Verspring Verspring Dogters 15 WK Spanbestuurder

Adrienne Gallop

Cornelia Destroo

Kiera Lee Abrahams

Mev M Schoeman

Mia Wilson

Miclynn Africa

Monique Engelbrecht

Tamryn Booysen


HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL o.19A Krieketspan

Voor: Tazreeq Moerat, Johandre van Niekerk, Christoff van Rensburg, Roland Vivier, Kyle Smith Agter: Keanu Coetsee, Liam Koen, Werner Brand, Marco Steyn, Dian van Heerden, Shaun Wolmarans

Tennisdogters Hoërskool Gimnasium Paarl se eerstespan tennisdogters.

Tennisseuns

Anton van Niekerk, Liam Buys, Duane Armstrong (Afrigter), Paul-Daniel Meyer, Henry du Toit, Baltazar Kloppers

Atletiek 41 Atlete is in die Boland Skole Span opgeneem, meer as enige ander skool. Baie geluk aan die volgende leerders:

Voor: Eriné Lategan, Duane Armstrong (Afrigter), Wilmien Vos, Stefan Terblanche (Organiseerder), Renet Pelser. Agter: Magret Nieuwoudt, Miné Smit, Hanmaré Mc Aslin

Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za

AW S UM

NEWS

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

• Kaleb Nel: PS • Ruan Lindeque: 400m • Minke Engelbrecht: 100H • Camilla Engelbrecht: SG • Lekeisha Flegg: 100m • Sumari Rademeyer: PS • Méke Mostert: 400mH • Jaymee Cooper: PS • Aimee Bothma: HG • Anje Grobbelaar: HS • Anke Botes: DS • Uanita Engelbrecht: DG GS • Anine le Roux: VS • Carina van Wyk: PS • Kara-Mari Beyers: 1500H

• Isabella Nel: DS 400m • Makayla Reid: HS • Anja Smit: 300H VS HS • Jone de Winnaar: 300H 90H • Nika van Huyssteen: PS • Anya Swanepoel: VS 90H • Mialize van der Vywer: SG • Elisma van Wyk: 400m

16 ALKMAAR STREET, PAARL TEL: 021 872 2218 EMAIL: info@mandmelec.co.za


HOËR MEISIESKOOL PAARL Biathlon

Onderwaterhokkie

The SA Biathlon Championships is scheduled to take place in Port Elizabeth from 1 to 2 April and we are very proud of the GHS learners who will be taking part.

Baie geluk aan die leerders wat Boland gaan verteenwoordig in Onderwaterhokkie by die Junior Nasionale Toernooi vanaf 30 Maart tot 2 April in Somerset-Wes.

• u.11: Kaitlin Barnard

• o.19 A: Mige du Plessis (Onder Kaptein), Mari Janse van Vuuren

• u.13: Isabella Olivier, Mikayla Barnard • u.15: Imke Else (WP) • u.17: Lara Botha, Mila Prinsloo (WP)

• o.15 A: Anja Fabricius

• o.19 B: Isabella de Swardt (Onder Kaptein), Tinneke Lemmer, Maya Erasmus

• u.19: Helende Kemp, Abigail Le Roux

Ons wen 4M Atletiek

Ons Tennisdogters

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL Boland Atlete

Front: Cilliers Swanevelder, Paul Coetzee, Christiaan Barnard, Daniël Grobler, Dawid van Heerden, Hayden Bell & Lukas Meiring. 2nd row: Francois Viljoen, Henry Oudtshoorn, Andries Bergh, Conrad Engelbrecht, Dieter von Finckenstein, Rudi Coetzee, De Wet Truter. 3rd row: Louw Koch, Dylan Haarhoff, Lehan Schafer, Conrad Robbertze, Mason van Wyk. Back: Schalk Meiring, Le Roux Terblanche, Jean Mostert, Thomas Hudson, Kéan van Zyl, Divan Kriek, Rohland Roos.

Cricket u.13A

Front: Mr Stephan Deyzel, Andoni Cocolaras, Ayron Hendricks, Tayne Smit, Niel Louw, Eben Nortier, James Holm, Mr Cedric Williams. Back: Mijan Herholdt, Daniel Meder, Jan-Paul du Plessis, Daniel Schoeman & JP Immelman.

Tennis u.13A

Jean Mostert, Christiaan Meintjes, JP Immelman & Ben Haarhoff.


PAARL BOYS’ HIGH Atletiek

Skaak

Ons seuns aan die Twizza-atletiekkampioenskap in Roodepoort deelgeneem. Die kompetisie op hierdie vlak is van die hoogste gehalte, maar dit het ons atlete nie verhoed om mededingend te wees nie. Daar was 39 seunspanne en HJS behaal ’n 9de plek.

Twintig seuns het HJS op 5 Maart by die Kaapse Wynlandskaakproewe verteenwoordig. HJS lewer vier medaljes op wat ‘n eerste plek insluit met agt seuns wat vir Weskaapproewe in Mosselbaai kwalifiseer. Boishaai lewer 10 spelers op wat ’n telling van 3 uit 5 of meer behaal met ’n prestasiegradering hoër as 1 000.

Die volgende seuns het meer as 800 punte op die ASA-tabel verdien: o. 15: • Dylan Welcome - 100 m-hekkies, 13,94 s (829) • Ethan Venter - Diskusgooi, 47,43 m (808) o. 17: • Aiden Jacobs - 110 m-hekkies, 14,44 s (859) • Neil Hansen - Gewigstoot, 14,84 m (808) o. 19: • Jo Himmelstützer - Gewigstoot, 14,70 m (800) • Tiaan du Preez - Gewigstoot, 14,70 m (800) • Elton Lombaard - Diskusgooi, 52,04 m (935)

o. 15-afdeling: Prestasiegradering hoër as 1 000 • D’Venerio White • Wian van de Vyver • Stephan Badenhorst • Conlinn Coetzee

U18-section: Preformance rating higher than 1 000 • Juan Smith • Oscar Benevenuto

Top-15 posisies (kwalifiseer vir Wes-Kaapproewe): • 12e: Ethan van Heerden • 11e: Oliver Sales

Top 15 positions (qualify for Western Cape trials): • 13th: Mike Wang • 12th: Zandré Grobler • 9th: Alexander van der Walt • 3rd: Kian Blomerus • 1st: Wium van Tonder

u20-section: • 3rd: Bernard Badenhorst

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Tandartse Drs Cecil Baker & Lize Jansen v. Vuuren

Let’s discuss your next project! Phone 072 460 8243

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za

Mondhigiënis

021 872 3278

Ottawastraat 11, Paarl, 7646


AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

LAERSKOOL WA JOUBERT Atletiek

Eerstespan Tennis

Die volgende atlete het wonderlik presteer en ‘n 1ste plek behaal by Drakenstein se Vierhoekige Atletiekbyeenkoms.

Voor: Nathan Carolissen S o.10 Gewigstoot Middel: Bianca Mouton D o.13 100m & 200m Agter: Cay-Reechia Januarie D o.11 Gewigstoot Seunsspan

Ons atletieksterre het deelgeneem aan Drakenstein se atletiekdag en het wonderlik presteer.

Dogtersspan

O.19A Krieketspan

HOËRSKOOL PORTERVILLE Tennis SA Toernooi

Wen seuns o.12 goue afdeling.

Edrich Redelinghuys

Weskus-Suid Krieketspan Baie geluk aan hierdie leerders wie die Weskus-Suid Krieketspan gemaak het.

Jadewin le Fleur Seuns o.15

Heinrich Redelinghuys Seuns o.15

Braam Theron Seuns o.12

Weskus Prestige Laerskool Olifantsvallei Skaaktoernooi Uitnodigingsgala Wen elk 2 van hul 3 wedstryde.

Daron Maroem

Corné Jv Rensburg

Baie geluk aan hierdie swemmers wat pragtig presteer het!

Fillip Kleynhaüs

Juliette Myburgh

Louw Engelbrecht

Atletiek Die volgende leerders het by die Laerskool Boland Kampioenskappe en Hoërskool Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe deelgeneem. • Cesario Ruiters (Laerskool Boland Kampioenskappe) - Seuns o.11: 3de plek verspring • Essien Muller (Hoërskool Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe) - Seuns o.14: 4de plek 400m • Mitchell Chivenga (Hoërskool Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe) - Dogters o.19: 2de plek diskus • Mondré Allies (Hoërskool Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe) - Seuns o.19: 2de plek hoogspring

Cesario Ruiters

Essien Muller

Mitchell Chivenga

Mondré Allies


HOËRSKOOL LANDBOUSKOOL BOLAND Tennis Die naweek van 18 – 20 Februarie het 7 van Boland Landbou se seuns, naamlik Ruben Joubert, DW Venter, Ruan Jongsma, Neil Boshoff, Estian Boshoff, Jan-Dirk Coetzee en Carlo Boonzaaier aan die Groot 5-Tennistoernooi in Nelspruit deelgeneem. In die uitspeelrondtes het hulle afgereken met onder andere Ermelo, Wilgerivier en Waterkloof. In die semi-finaal het die seuns met Garsfontein afgereken, maar ongelukkig in die finaal teen Paul Roos verloor. Hierdie seuns het dus uitstekend gevaar en as naaswenners van die toernooi geëindig. Voorwaar ‘n spogprestasie! Nog ‘n eer het ons seuns te beurt geval deurdat hulle deur die ander skole genomineer was as die skool met die beste spangees. Spesiale melding moet ook van Ruben Joubert, ons nommer 1, gemaak word. Hy het die toernooi onoorwonne deurgegaan wat uitstekend was. Boland Landbou is trots op julle! Ruben Joubert, ‘n leerder in Boland Landbou, was die naweek van 4 – 6 Maart bevoorreg gewees om die Rafeal Nadal Academy Kamp te kon bywoon. Hy het in sy groep 1 ste gekom tydens die laaste dag se evaluering. Hy het ook goeie terugvoering en raad ontvang wat oor die pad vorentoe. Die kamp was voorwaar ‘n hoogtepunt met die oog op Ruben se toekoms!

Gholf

Ruben Joubert

Oesfees

Ons is geweldig trots op Zandré Robberts (graad 9) wat gekies is vir o.17-span wat die Boland Gholfunie gaan verteenwoordig by die Driehoekige Toernooi wat 23-24 April by Robertson Gold klub plaasvind. Dit is ‘n baie besonderse prestasie aangesien hy nou eers o.15 is.

Baie geluk aan ons wenner! MEJ. BOLAND 2022 is Nadia Claassen. 1ste Prinses - Lisa Heyns. 2de Prinses - Kaylin Hadlow.

Zandré Robberts


LAERSKOOL HUGO RUST Malmesbury Gala

Ballet Baie geluk aan ons ballerinas van die “Royal Academy of Dance” met hulle balleteksamen se uitslae.

Liane Coetzee het gekwalifiseer om aan die Level 2- gala in Malmesbury, vanaf 22 tot 24 Maart deel te neem. Baie geluk.

Liane Coetzee

Wes-Kaap Southern Stingspan Baie geluk aan Janke Visagie wat verkies is tot die Wes-Kaap Southern Stingspan.

Voor: Kirsten Lamprecht (Meriete), Lua Malan (Meriete) en Nell Badenhorst (Onderskeiding) Agter: Amé Coetzee (Onderskeiding), Lise Malan (Meriete) en Beula Serdyn (Meriete)

Voor: Rochelle Lategan (Onderskeiding), Anine Pienaar (Onderskeiding) en Marlene Hugo (Onderskeiding) Agter: Tammy-Leigh Maart (Onderskeiding), Carne Bester (Onderskeiding) en Simonne Koch (Onderskeiding)

Boland Atletiekspan

Baie geluk aan ons atlete wat opgeneem is in die Boland Atletiekspan. Hulle neem Saterdag, 12 Maart, aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deel. Ons is baie trots op julle. Jacobus van • der Merwe o.13: Spiesgooi • Ninke Coetzee o.13: Diskus en 75m hekkies • John Aylward o.12: Verspring en 150m hekkies Bennie du Toit o.10: • Gewigstoot Johanay Pool o.10: • 100m en 80m

Agter: Jacobus van der Merwe, Ninke Coetzee. Voor: John Aylward, Bennie du Toit, Johanay Pool

Perdry

Wes-Kaap Skoleswemspan

Spraak en Drama

Baie geluk aan Lienke Uys met haar uitstekende perdryprestasies by SANESA WPIE QUALIFIER 1. • Vertoning & Halter: 3de plek • Beste stap: 3de plek • Beste draf: 3de plek • Beste ruiter: 2de plek (junior en senior afdeling) • “Fancy Dress”: 1ste plek Ons is baie trots op jou.

Baie geluk aan Sandri Visser wat gekies is vir die Wes-Kaap Skoleswemspan. Hulle gaan vanaf 26 tot 28 Maart, in Pretoria, deelneem.

Baie geluk aan al ons Spraak- en Drama-leerders, wat hulle eksamen, met uitstekende punte, geslaag het.

Janke Visagie

Lienke Uys

Sandri Visser

Lua Malan, Lise Malan en Divan Saayman

HUGENOTE LAERSKOOL Boland Atletiek Baie geluk aan ons top 8 Boland-atlete wat ons skool se naam hoog gehou het! • Cornel Geldenhuys het pragtig presteer deur sy persoonlike beste afstand in gewigstoot te behaal en 9,04m te stoot. Hy het uitstekend gevaar deur tot by die Boland Kampioenskappe te vorder! • Jessi Baxter het uitstekende resultate behaal deur as die Boland-kampioen in die dogters o.13-verspring uit die stryd te tree. Sy het ‘n afstand van 4,96m gespring, wat ook haar persoonlike beste is. In die 200m-finaal het sy met 26,3s ‘n silwer medalje losgehardloop. Al moes sy bontstaan om aan meer as een item en meer as een uitdun deel te neem, het haar kondisionering haar in staat gestel om met 13,41s ‘n derde medalje in die 100m in te palm. Baie geluk aan Jessi wat na die volgende rondte deurdring. • Sebastian van Zyl het uitstekend in die 1200m presteer deur ‘n 7de plek te behaal en eerste in die Boland Sentraal-groep te einding. Alhoewel hy nie vir die volgende rondte kwalifiseer nie, is ons baie opgewonde om hom in die toekoms te sien deelneem. • Susanne Botha het haar staal gewys deur haar persoonlike beste in beide haar items te verbeter. Met ‘n afstand van 10,73m is sy as die Boland-kampioen in dogter o.13 gewigstoot gekroon. Haar spiesgooiafstand van 27m het haar ‘n silwer medalje in hierdie item besorg. Baie geluk aan Susanne wat deurdring na die volgende rondte! • Marike Duvenage het ‘n baie sterk 4de plek in die 800m vir dogters o.13 behaal. Met haar uitstekende tyd het sy ‘n plek in die Bolandspan losgehardloop. Baie geluk, Marike! • Leighton Samson het ‘n fantastiese 4,69m in die seuns o.11 verspring gespring. Hiermee het hy ‘n silwer medaje, sowel as ‘n plek in die Bolandspan verower. Baie sterkte met die naweek se byeenkoms, Leighton! • Skyler Hendricks het, met ‘n uitstekende 4de plek in die 100m seuns o.11, ook ‘n plek in die Bolandspan losgehardloop. Ons wens hom sterkte toe vir die komende byeenkoms. • Al is Kwando Moletsane net o.10, het hy soos ‘n wafferse professionele hoogspringer met ‘n gefokusde houding en netjies spronge ‘n tweede plek behaal. Die 1.30m is nie net sy persoonlike beste nie, maar het hom ook ‘n plek in die Bolandspan besorg. Ons hou styf duim vas vir sy deelname aan die komende byeenkoms. Hugenote Laerskool is ongelooflik trots op ons atlete. Ses van die ag atlete wat aan die Bolandbyeenkoms deelgeneem het, het na die volgende Boland vs. Wes-Kaap byeenkoms deurgedring. Ons wens hulle alle sterkte toe.

Cornel Geldenhuys, Jessi Baxter, Sebastian van Zyl, Susanne Botha, Marike Duvenage, Leighton Samson, Skyler Hendricks, Kwando Moletsane

Swem

Tennis

Ulrich van der Westhuizen is in die Wynland Swemspan opgeneem. Hy sal, as deel van hierdie span, aan die Wes-Kaapse proewe deelneem. Hugenote Laerskool is geweldig trots op hierdie jong swem-ster van ons!

Zaheer Hufke is in die o.11 Bolandspan vir tennis opgeneem. Hy het die afgelope naweek aan sy 1ste wedstryde vir die Bolandspan deelgeneem en sy enkels en dubbels gewen.

Ulrich van der Westhuizen

Zaheer Hufke


HUGENOTE HOËRSKOOL Hugenote se Sport gaan van krag tot krag

Rossouw van Zyl Tweekamp Boland o.19 - Kampioen

Neil-Willem Büchner Tweekamp Opgeneem: Boland o.17 span

Grace de Vries Atletiek - Wes-Kaap Kampioenskap Goud - Verspring

Monique de Beer Atletiek - Wes-Kaap Kampioenskap Silwer 90mH & Goud - Paalspring

Gideon Louw Atletiek - Wes-Kaap Kampioenskap Silwer - 1500m

Sekerheidsreël 55:

JY HOEF NIE ’N FINANSIËLE KENNER TE WEES NIE. JY MOET NET EEN AS VENNOOT HÊ. Ons kan jou behulpsaam wees met: • Finansiële beplanning • Spaar en beleggings • Lewensdekking • Aftreebeplanning • Ongeskiktheidsdekking • Spaar vir opvoeding Skakel ons by Johnston BlouSter sodat ons kan gesels oor hoe ek jou kan help om finansiële sekerheid te verkry. T: 021 864 3393 E: admin@johnstonbluestar.co.za A: Bain Straat 40, Wellington 7654 Sanlam Lewens is ‘n Gelisensieerde Lewensversekeraar, Verskaffer van Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer (*NCRCP43)

HOËRSKOOL VREDENBURG Atletiek

Krieket

Santino, Benir en Mvano het Vrydag, 4 Maart, aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem te Dal Josafat.

Hier is 1ste span krieket se resultate: 1ste Wedstryd: Verloor met 8 paaltjies teen Porterville. 2de Wedstryd: verloor met 178 lopies teen Edgemead. 3de Wedstryd: wen met 46 Lopies teen Hopefield.

Ons leerders het fantasties gevaar en Santino het ‘n 2de plek in die 3000m vir seuns o.17 behaal.

4de Wedstryd: wen Longacres met 95 lopies. 5de wedstryd: verloor met 5 paaltjies teen Wesbank. 6de Wedstryd: wen Diazville met 5 paaltjies.

Agter: Graig Rodkin, Dean van Zyl, Yusha Bux, Julian Appolis, Dylan Smit, Austin Prins & Cobus Nelson. Voor: Kitan Toesie, Gabriel Asvat, Nethan Jordaan, Daniel Tylor & Brady Thomas.


HOËRSKOOL VREDENDAL Boland Atletiek Hoërskool Vredendal stuur 11 atlete na die Boland byeenkoms te Paarl om vir Noordwes te verteenwoordig. Van daardie 11 atlete het 6 gekwalifiseer vir die Wes-Kaap kampioenskappe, wat beteken dat hulle vir Boland gaan verteenwoordig het. • • • • • •

Khyle Machelm driesprong seuns 17 Oloff le Roux gewigstoot seuns 15 Chris - Mari Nel diskus, gewigstoot en hamergooi dogters 15 Anli Engelbrecht spiesgooi dogters 15 Anja Coetzee hamergooi dogters 15 Jandré Esterhuyse hamergooi seuns 15

Hierdie 6 atlete doen baie goed en behaal tussen hulle: • • • •

Anja Coetzee

4 goue medaljes 1 silwer medalje 2 brons medaljes en een 5de plek.

Anli Engelbrecht

Chris-Mari Nel

5 van die atlete word gekies vir die Wes-Kaap span wat 14-18 Maart te Germiston gaan deelneem. • • • • •

Anja Coetzee Anli Engelbrecht Chris-Mari Nel Jandré Esterhuyse & Khyle Machelm

Jandré Estherhuyse

Voor: Nicola de Wet, Anli Engelbrecht, Chantell Blankenberg, Anja Coetzee & Chris-Mari Nel. Agter: Khyle Machem; Willin Fransman, Jandré Esterhuyse, Oloff le Roux & Steph Truter. Afwesig: Risa Roothman.

MMR MEDIES Kontak Laetitia Martins by 027 – 213 3043 vir GRATIS Mediese Fonds en Gap Cover Kwotasies.

LAETITIA MARTINS

Mediesefonds Makelaar

Matzikamastraat 32, Vredendal,8160 mmr@makelaars.co.za www.makelaars.co.za Goedgekeurde Finansiële Dienste Verskaffer FSP12017

HUISHO UDELIKE TO ESTELLE (Vervaardiging & Groothandel)

027 213 1122 | 24 Church St, Vredendal, 8160

VREDENDAL Reg. Nr. CK2007/061351/23

BTW: 435 023 5877

KONTAK ONS VIR DIE VOLGENDE: VERKOPE, DIENSTE EN ONDERDELE.

Verkoop van Deutz-Fahr trekkers en die herstel van enige trekker of implement. Kontak gerus ons verkoopspan Tobie:082 927 5093, Nico: 083 539 9631, Kobus: 082 773 9957

076 102 3299 Echard Prins Verkope | 027 2133 277 Onderdele en Werkswinkel


LAERSKOOL VREDENDAL

HOËRSKOOL PIKETBERG

Tennis

SA’s Atletiek

4 Van LSV se dogters het die Wes-Kaap Kavaliere (Boland) verteenwoordig in ‘n toernooi teen WP. Hierdie 4 dogters het goeie tennis gespeel en gemengde welslae bereik. Imke geldenhuys het egter al 3 haar wedstryde gewen (Enkels, Dubbels en Gemengde dubbel).

Twee van PHS se atlete is opgeneem in die Weskaapatletiekspan wat gaan deelneem aan die SAatletiekkampioenskappe wat plaasvind in Potchefstroom van 24 tot 26 Maart 2022. Katie Swanepoel

Krieket

Imke Geldenhuys

Kara Engelbrecht

Baie geluk Wilmari van der Merwe en Aimee Swart met hierdie puik prestasie!

Hanna de Wet

Boland Atletiekspan

LSV is trots op die 3 seuns wat in die o.13 NWBKrieketspan opgeneem is.

Pieter Johann Krynauw

Hierdie groep is aangewys as die takbestuur van PHS se ATKV Jeugtak. Hul is opgewonde om die jaar ‘n verskil te maak in ons gemeenskap en skool! Hou dop vir projekte, ondersteun hulle en doen jou deel vir taal en kultuur! Voorsitter: Heloise van Sittert Ondervoorsitter: Leoni Coetzee Tesourier: Gaby Booys Sekretaresse: Joanie du Toit

Addissionele lede: Courtney de Klerk Elsje Basson Hurley Januarie

Troy Oncke

SA-Atletiek Kampioenskappe

LSV is baie trots op die 5 leerders wat aan die SAAtletiek Kampioenskappe gaan deelneem. • • • • •

Wilmari vd Merwe

ATKV Plofstof 2022

• • • •

Jayden Els

Aimee Swart

Victor Lategan 80m en 100m, Tyron Oncke gewigstoot. Dané Lans gewigstoot. Hanna Stemmet diskus. Imke Geldenhuys Spiesgooi en Gewigstoot

Voor: Victor Lategan, Givonne Links, Dané Lans. Middel: Emerie Rademeyer, Imke Geldenhuys, Minke Cronje. Agter: Hanna Stemmet, Tyron Oncke, Leandre de Waal.

Atletiek Baie geluk aan Hayden en Imke wat tydens LSV se kleure-atletiekbyeenkoms as die beste seuns atlete aangewys is.

Imke Geldenhuys Victrix Ludorum

Hayden Arries Victor Ludorum

o.13 Rugby Ons o.13 rugbyspan het by Boland Landbou se Oesfees gaan kragte meet met van die Wes-Kaap se beste rugbyspanne. Die seuns het goed gespeel en LSV se naam hoog gehou.

Hoërskool Weskaap Atletiek Baie geluk aan die volgende leerders wat opgeneem is in die Boland-atletiekspan. Hulle het aan die Weskaap atletiekbyeenkoms wat plaasgevind by die Dal Josafat stadion in Paarl, deelgeneem.

Sumari Hanekom D o.19 - HG & GS

André Visagie S o.19 - 400mH

Pamela Booys D o.19 - HS

Laerskool Boland Atletiek Die volgende leerders is opgeneem is in die WesBoland atletiekspan wat deelgeneem het by die Boland atletiekbyeenkoms by die Dal Josafat stadion in Paarl, 5 Maart.

Tihani v Lill Hoogspring

Lizay Puttick Hoogspring

CJ Klaasen Hoogspring

Rowan Somers Gewigstoot

foxbou ers@2 ac res.c o.z a

Voorsien van bou elektriese plu mbing materiaal. Arbeid op bou en elektriese werk. 022 913 3940 | Langstaat 53, Piketberg, 7320


HOËRSKOOL SWARTLAND World Athletics Race Walk Championships

Kultuur

Christiaan Bester het aan die World Athletics Race Walk Championships in Oman deelgeneem. Dit was ‘n baie spanningsvolle wedloop. Christiaan behaal die 29ste plek.

Ons Kultuursentrum is oorgedoen!

Baie geluk Christiaan! Ons is super trots op jou!

Atletiek Ons Rockies presteer uitstekend by die Weskaap Atletiek Kampioenskappe! •

Talita du Bruyn behaal ‘n 1ste plek in die 5000m Stap Dogters 15.

Charlie Thompson behaal ‘n 2de plek in die 5000m Stap Seuns 14.

Kristin Van der Ross behaal ‘n 2de plek in D19 100m hekkies en Anowen De Bruyn behaal ‘n 3de plek in S19 110m hekkies.

Talita du Bruyn

Charlie Thompson

Anowen de Bruyn & Kristin van der Ross

TERBLANCHE MO TO RS & MO TO RFIETS

HERSTELWERK 022 482 1861 | terblanchemotors@gmail.com

076 981 8409 weyersterblanche@ gmail.com

10 Keerom Street, Malmesbury, 7300

022 433 1065 | admin@nickylateganslagtery.co.za

BEST BUTCHERY IN THE SWARTLAND!!! Come visit and see for yourself... #nickylateganslagtery @nickylateganslagtery

KNOW SAFETY. NO INJURY. KNOW DROMEX.

5a Biccard Str, Malmesbury

02 2 4 8 7 2 9 2 6

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.