HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
MAART 2022 www.awsumnews.co.za
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
AW S U M
N E WS
EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS
� DISCOUNT
STELLENBOSCH
CERTIFIED ORGANIC FREE RANGE KAROO LAMB �
| WWW.THREESONSLAMB.CO.ZA
COUPON ON SELECTED PRODUCTS
AVAILABLE IN-STORE
THE WOODMILL LIFESTYLE MARKET - SHOP VREDENBURG ROAD | STELLENBOSCH
OPEN MON - SAT FROM
VALID UNTIL
MAY
:::
Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is: •
Het vriende wat ander afknou;
direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.
•
Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;
Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:
•
Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;
•
ander vriende by hul groep uitsluit;
•
Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;
•
•
Is baie kompeterend;
aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;
•
Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;
•
onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;
•
Word vinnig kwaad of aggressief;
•
gereeld ander kinders spot of tart;
•
Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of
•
deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;
•
Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.
•
diere seermaak; of
•
skinder of ander kinders seermaak.
Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander
BOELIEPOLISIE
Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).
1. WAARHEID AS GORDEL
Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.
2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID
ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON
Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.
3. SKOENE VAN VREDE
Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.
4. SKILD VAN GELOOF
Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.
5. HELM VAN VERLOSSING
Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.
WhatsApp jou naam na 073 187 9539
6. SWAARD VAN DIE GEES
Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.
OUR TEAM Editor Meinette van Zyl
IE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-18)
Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Samantha Coetzee: samantha@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar: awsumads3@tiemedia.co.za Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za
HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News
Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie.
Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in:
‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •
Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.
•
Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.
•
Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.
•
Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.
•
Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding.
•
Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.
Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik: •
Fisies (skop, slaan of boks);
•
Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);
•
Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);
•
Rassistiese afknouery;
•
Seksueel; en
•
Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)
•
Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;
•
Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;
•
Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of
•
Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.
Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.
WINELANDS DAY CLINIC
ALL-IN-ONE-CARE ALL IN ONE DAY Mediclinic Winelands Day Clinic is now open. This orthopaedic day clinic, a first for Mediclinic, specialises in same-day orthopaedic scheduled procedures and rheumatology interventions that allow for patients to recover in the comfort of their homes. Ask your doctor about the new Mediclinic Winelands Day Clinic or visit our website at www.mediclinic.co.za for more information.
Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is
Visit Mediclinic Winelands Day Clinic on the corner of Saffraan and Rokewood Avenue in Stellenbosch.
1. Ongewillig om skool toe te gaan
T 021 861 6300 | Emergencies: 021 861 2094
As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word. 2. Veranderinge in slaappatrone Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap. 3. Verandering in geaardheid As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak. 4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word.
FEMALE AGE: 35 PAIN RELIEF THERAPY
LAERSKOOL STELLENBOSCH Interkleure Swemgala
Nuwe Personeellede
Op Vrydag, 4 Februarie, het ons jaarlikse Interkleure Swemgala plaasgevind. Dit was omtrent ‘n prettige dag. Baie geluk aan al die wenners asook aan die Groenspan wat die gala gewen het. ‘n Spesiale dankie aan al die leerlinge wat deelgeneem het en ook aan die ouers wat die swemmers kom ondersteun het.
Baie welkom aan ons nuwe personeellede.
Eerste Semester Hoofleiers
Karli Jooste, Maritsa van Rooyen, Jeandré Louw
Isabella Basson Hoofdogter
John Fuchs Hoofseun
Nicola van Schalkwyk, Madeleine Haasbroek, Gisela Venter
Julia Barry Onder-hoofdogter
Daniël Schoonraad Onder-hoofseun
Interkleure Atletiekbyeenkoms Stellies se jaarlike Interkleure Atletiek byeenkoms het op Vrydag, 28 Januarie by Markotter sportgronde plaasgevind. Die covid-19 pandemie het verhoed dat hierdié byeenkoms (vir 2 jaar) kon plaasvind. Baie dankie aan almal wat die dag bygewoon het, die leerders en ouers vir julle gees, die hardwerkende personeel en natuurlik al ons atlete. Dit was ‘n onvergeetlike suksesvolle dag!
LAERSKOOL EIKESTAD Atletiek: Interhuis en Boland
Tennis
Baie geluk aan die volgende atlete wat opgeneem is in die Boland- Atletiekspan: • Daniel van den Berg • Nico Smit • Nina Smit • Gerhard Fouche • Martin Slabbert • Minke Shaw • Almi Geyser
Laerskool Eikestad het op 25 - 26 Februarie 2022 ons jaarlikse Dubbelstoernooi in Stellenbosch aangebied. Daar het 7 skole en ‘n totaal van 128 o.11 en o.13 spelers deelgeneem. Eikestad se o.11Aspan het die toernooi gewen met die o.11B in die 2de plek. Eikestad se o.13A-span was 3rde.
Krieket Laerskool Eikestad se krieketspanne het ‘n uitstekende begin tot die 2022 seisoen gehad. Daar was ‘n total van 36 wedstryde gespeel waarvan Eikestad 31 wedstryde gewen het. Die o.13A en o.11Akrieketspanne het ook die 1ste kwartaal onoorwonne geëndig.
Interhuis Swem
HOËRSKOOL STELLENBOSCH Polevault
Atletiek Vir die eerste keer in twee jaar het die skote vir Hoërskool Stellenbosch se atletiekinterskole weer teen die hange van Coetzenburg weergalm om ‘n terugkeer na normale skoolsport te maak. Ses skole het hierdie jaar aan die interskolebyeenkoms deelgeneem, waaronder Hoërskool Charlie Hofmeyr, Worcester Gimnasium, Jan van Riebeeck, Vishoek, en Curro Langebaan. Hoërskool Stellenbosch was die gasheerskool. Die Stellies-atlete het besonders goed gevaar, en op die dag ‘n totaal van 76 medaljes ingepalm, waarvan 29 goud. Die Stellebosch-atlete het ook in agt items die rekord verbeter, onder andere: Basti Bredell in hoogspring; Beyon Prins in die 800m; Cay-Leigh Carolissen in die 800m, 1500m, en die 3000m; Wiaan Martin in die 200m; Michael Prins in diskusgooi en Karli le Grange in spiesgooi. Cay-leigh Carolissen is ook as gesamentlike senior Victrix Lodorum vir die dag aangewys. Hoërskool Stellenbosch het aan die einde van die dag ‘n algehele tweede plek vir die atletiek behaal, en ook ‘n tweede plek vir die sang. Ons sien uit daarna dat hierdie byeenkoms in die jare wat volg iets sal wees om na uit te sien.
Ansumé DE Beer, from Hoërskool Stellenbosch adds Western Cape u/15 Polevault title to her name. The 14 year old achieved a height of 3.40m to take the title yesterday at Dal Josephat.
Krieket
U.14/15 A Voor: Jadon Pretorius, Drew Houston, Lyle Pienaar, Michiel Prins Agter: Wilken Pote, Jacques Brand, Tiaan Kruger, Dillon Hammerse, AJ Joubert, Gary Claassens, Divan du Plooy
Agnes Pauw – Tennistoernooi Moorreesburg – 11 en 12 Februarie 2022 • Hoërskool Stellenbosch vs Paarl Girls’High: 0-9 Verloor Hoërskool Stellenbosch vs Hugenote: 3-6 Verloor • Hoërskool Stellenbosch vs Hermanus: 8-1 Wen • Hoërskool Stellenbosch vs Charlie Hofmeyr: 5-4 Wen • Hoërskool Stellenbosch vs Parel Vallei: 3-6 Verloor •
Jana Kotze, Kiara Haasbroek, Lara Rohlandt, Lila van der Merwe, Nina van der Merwe, Lian Bell
U.19 Voor: Luan Rabe, Jordan February, Theo Killian. Agter: Coach Shawn Rhode, JJ Lombard, Conrad Bezuidenhout, Jesse Myburgh, Johannes Meyer, Lehann Botha, Clint Cupido. Middel: Duran Matthee, Jessie Joubert, Rushan Muller (rooi pet), Chan Matthee
RHENISH PRIMARY SCHOOL
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL
Tennis
Waterpolo
Girls Touch Rugby
The Rhenish u.11 A Tennis team took Bronze at the annual Laerskool Eikestad Doubles tournament on 25-26 February 2022. The Rhenish u.13 A Tennis team played in the final and took Silver at the annual Laerskool Eikestad Doubles tournament on 25-26 February 2022.
Congratulations to Isabella Roche, Grade 11, on her selection for 2 teams that will play in the inter-provincial waterpolo tournaments in East London - Junior Currie Cup & Senior Currie Cup.
Sarah Krone, a Grade 11 learner, has been selected for the u.17 Girls’ WP Touch team which is playing in the Inter Provincial Tournament in Durban this weekend. This is the first tournament of its kind since the onset of the pandemic and we wish Sarah and her team the best of luck.
Teams: Senior Ladies WP Currie Cup in East London & the WP u.18 side that will play in die Junior Currie Cup in East London.
Team: u.17 Girls’ Western Province Touch Rugby Team.
u.11 Front: J Toop, M Boustred, T Knott-Craig, L Birss. Back: Ms R Fryer, J Bernardo, J Montzinger, L de Kock, A Pieber.
u.13 Front: J Dreyer, C Kotzé, S van Woudenburgh, M Prinsloo. Back: F Dreyer, M van Graan, W Toop, A Frankel.
Indoor Hockey Rhenish Primary took part in the Somerset House Indoor Hockey league over a period of four weeks. The u.13 A girls did exceptionally well and walked off as the league winners of 2022.
Isabella Roche
Rhenish Primary Boland Athlete Michaela Mödinger, an u.12 learner of Rhenish Primary School made the Boland Athletics team and qualified to take part in the Western Cape Championships for 150m.
Front: J Dreyer, C Kotzé, S van Woudenburgh, M Prinsloo. Back: F Dreyer, M van Graan, W Toop, A Frankel.
Michaela Mödinger
The Gr.7’s love reading the AWSUM Newspaper
Sarah Krone
PAUL ROOS GIMNASIUM Tennis Paul Roos Gimnasium se tennisspanne het koning gekraai die kwartaal op die tennisbaan. Die 1ste-span het na ‘n baie uitdagende kwartaal daarin geslaag om die Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi vir die 5de jaar agtereenvolgens te wen en nog ‘n span seëvier in die die jaarlikse Groot 5-tennistoernooi. Die Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi, wat in sy 17de jaar is, is deur Paul Roos aangebied en twaalf skole van regoor Suid-Afrika het om hierdie gesogte trofee meegeding. Dit was die 13de titel vir Paul Roos en die enigste ander skool wat die trofee nog ooit kon verower het, was St Stithians College. Die Paul Roos-span het vir Hoër Jongenskool Paarl met 4 - 1 geklop in die finaal wat op die bane van Paul Roos Gimnasium beslis is. Die span het die nr. 2 speler, Johan van Wijk reeds teen King Edward School verloor nadat hy die meniskus in sy knie geskeur het. Die ander spanlede het die teleurstelling oorkom en die finaal aan Johan opgedra en uitstekende tennis gespeel om ‘n jong maar sterk Hoër Jongenskool Paarl-span te klop. Paul Roos het die dubbelspunt verdien deur 2 van die dubbelswedstryde met 8 - 0 te wen. Daarna het die Maroen Masjien 3 enkelspelwedstryde gewen en 1 verloor ten einde die wentotaal van 4 punte te bereik. Dit was nie nodig om die twee orige enkelwedstryde te speel nie omdat die wentotaal van 4 punte reeds bereik is. Willem de Waal, Leonardo Sola, Johan van Wijk, Ernst Gouws (no. 1 SA O.18), Stephen Claassen, Jake Downie, Echard de Kock en Swannie Swanepoel (Afrigter)
Die PRG-span het bestaan uit Ernst Gouws (SA no.1 o/17), Johan van Wijk, Stephen Claassen, Willem de Waal, Leonardo Sola, Echard de Kock en Jake Downie.
Athletics PRG Athletes collected a total of 22 medals at the recent Boland Athletics Championships held at Dal Josaphat from Thursday 24 to Saturday 26 February 2022. The followings boys won gold medals: • Mark Lester - Boys 14 1500m • Zak Hickman - Boys 15 Hammerthrow and Shotput • Divan Lamprechts - Boys 15 100m Hurdles and 300m Hurdles • Harrison Gibson - Boys 15 High Jump • Joshua Acker - Boys 17 Shotput and Discus • Jonathan Essien - Boys 17 400m • Handre Nel - Boys 17 Polevault • John-Oliver Klynsmith - Boys 19 Shotput • Wimpie Dornbrack - Boys 19 Polevault
Divan Lamprechts
Jonathan Essien and Elisha Miller
Silver medals: • Jaython Wyngaard - Boys 19 400m Hurdles • Musahdiq Cornelson - Boys 15 Long Jump • Reuben van der Merwe - Boys 15 Javelin • Dehan Frylinck - - Boys 19 Polevault
Jeandre Cilliers
Luke van der Merwe
Wimpie Dornbrack and Dehan Frylinck
Bronze medals: • Jeandre Cilliers - Boys 14 Polevault • Reinhardt Nel - Boys 15 Javelin • Christopher Steyn - Boys 15 3000m • Luke van der Merwe - Boys 17 High Jump • Storm Topley - Boys 19 High Jump • Elisha Miller - Boys 17 400m
Zak Hickman
Mark Lester and Jonathan Essien
CURRO SOMERSET WEST Swimmers
Chess Tournament
Curro Interschools
Curro Somerset West swimmer James Wing in Grade 6 qualified and participated in CTA level 3+ champs this weekend. He won a number of medals and also swum PB’s in his events.
Well done to Izaiah Solomon in Grade 7 who participated in the WP open chess tournament. He won all his games and was crowed the WP Open 2022 U/14 section winner.
The annual Curro Interschool athletics is always something to look forward to. Curro Somerset West came 3rd out of all the participating schools.
Curro Somerset West swimmer Jamie Pietersen in Grade 8 qualified and participated in CTA level 2+ champs this weekend. He won a number of medals and also swum PB’s in his events.
James Wing
Jamie Pietersen
Tennis
Most Improved Curro School
A proud moment as the two Fillis brothers were capped as Western Cape Disa tennis players. They are proud to represent our province, our school, our sport but importantly proud to represent our family and each other, changing perceptions, pushing boundaries & shooting for the stars.
Curro Holdings hosted their annual Matric Gala Awards. Not only could we celebrate our two A aggregates but DRUMROLL....
A FINAL GOODBYE & MATRIC RESULTS
Curro Somerset West also won the “most improved Curro school” award out of all the IEB Curro Schools. We are bursting with pride. Thanks to Mrs van der Merwe and Mrs van Niekerk as well as ALL of the High School staff and learners who have put in the hard work.
On Wednesday 19 January we welcomed our extraordinary Matric Class of 2021 to celebrate their outstanding IEB results. Our learners have excelled and their hard work has paid off. We look forward to watching you grow and develop and may you always remember your time at Curro Somerset West. We are so proud of our 2 top achievers who have both achieved an A aggregate during their matric exams. Well, done to the rest of the class who also did extremely well
BEAUMONT PRIMARY Interhouse Gala
Beaumont athletes qualified for WP Athletics Team Congratulations to the following learners from Beaumont Primary School who took part in the Western Province Championships, on Thursday 3 March at Daljosafat Stadium in Paarl and qualified for the WP Athletics Team.
Lilianne Hebler Victix Ludorm
Felix van Ees Victor Ludorm
Inter House Athletics Mr Minnie handing over the trophy to Andrea Kelly for Best Junior Girls Track Athlete and Andrew Hartley for Best Junior Boys Track Athlete.
Andrea Kelly
Andrew Hartley
Front: Keegan Michael (3rd High Jump & 2nd 70m Hurdles u.11), Zani van Dyk (3rd High Jump u.10), Andrew Hartley (1st Long Jump u.10). Middle: Madison v Helden (3rd Shot Put u.11), Keira Downing (2nd Discuss u.13), Ilya Halgryn (3rd 75m Hurdles u.12), Andrea Kelly (1st 80m Sprints & 2nd 100m Sprints). Back: Xander McLachlan (2nd Shot Put u.12), Caleb Clark (1st 80m Hurdles & 2nd 200m Hurdles u.13), Kateline Swanepoel (1st in both 75m Hurdles & 200m Hurdles u.13).
u.11 Rugby
u.13 Netball
SOMERSET COLLEGE Rowing Somerset College rower, Lisa McDonald, has been invited to be part of the SASRU Junior (U16) Squad. As the only female rower outside of Gauteng, we are particularly proud of this achievement. Well done, Lisa! Somerset College was announced as the top performing co-ed school in the country, after achieving the following set of results at the SA Schools Championships. • • • • • • • •
Aiden Marais and Nicholas Marais made the Junior Men u.19 doubles final and placed 4th overall. Andji Mitrovic and Zandra Axten made the Junior Women u.19 doubles final and placed 4th overall. Lisa McDonald, Andji Mitrovic, Zandra Axten, Ellen Jones and Sammy Koch made the Junior Women u.19 quad final and placed 5th overall. Aiden Marais, Nicholas Marais, Adrian McDonald, Neil Human and Seth Garewal made the Junior Men u.19 quad final and placed 6th overall. Chris Plotz made the Junior Men u.19 final and placed 7th overall. Lisa McDonald made the Junior Women u.16 final and placed 8th overall. Lisa McDonald and Ellen Jones also made the Junior Women u.19 doubles final and finished 8th overall. Congratulations and well done to our Somerset College rowers!
Golf Our Golf teams hosted log-leaders, Paarl Boys High, at De Zalze on Monday afternoon. Our 1st team was most competitive, narrowly losing by 5 shots. Well done to our players for taking the match to the visitors.
Lisa McDonald
Like & share us on
Tel: 021 853 0479
083 321 6407 021 852 3777
WhatsApp: 060 692 0654
service@ironmenauto.com
(In Store)
084 336 5651
87 Victoria st. SW (Caltex back entrance)
(Online Store)
Need maintenance on your vehicle ? Get a vehicle inspection & labour for any maintenance needed!
Coupon valid until 31 December 2022. Please present this coupon upon payment to qualify for discount.
www.southendhardware.co.za
ALL YO UR HARDWARE NEEDS, UNDER O NE RO O F! Address: 50 Lower Gordon’s Bay Road, Strand, 7140
www.southendhardware.co.za
SCHOOL NEWS
The biggest school news network in SA
HOËRSKOOL STRAND Toutrek Meisies Hoërskool Strand se 480kg meisiespan het die kwartaal die WP-spanne gedomineer deur die algehele derde plek op plaaslike bodem te behaal. Onder aanvoering en afrigting van Zounica van der Merwe het hul daarin geslaag om in ‘n taai 3-trek hul grootste WP-opponente, die Westcliff-meisies te verslaan. Die WP/Wynlandkompetisie is met trots deur Hoërskool Strand en sy laerskool eweknie, die Helderbergklub, aangebied. 104 spanne het in warm en winderige toestande hulle spanne geslyp en hul staal gewys met die oog op volgende naweek se WP/Wynland Kampioenskap, wat by Worcester Gimnasium plaasvind.
Belgiese Uitruilprogram Dit is reeds die twintigste jaar wat Hoërskool Strand deel is van hierdie kulturele uitreik met die Burgerschool in Roeselare, België. Dit bied elke jaar vir 12 graad 10-leerders die geleentheid om hulle horisonne te verbreed en om vriendskappe oor kontinente te smee. Die laaste twee jaar kon die twee groepe leerders wat in 2020 en 2021 gekies is om op hierdie kulturele uitruilprojek tussen die twee skole te gaan, as gevolg van die Covid-19-pandemie nie hierdie droom verwesenlik nie. Hulle het egter nooit moed verloor nie en bly glo en hoop dat hulle wel op die uitruilprojek na Burgerschool in Roeselare, België kan gaan. Op 17 Januarie 2022 het hulle die groen lig gekry dat die grense oopgemaak het en dat die laaste twee jaar se groepe wel van 17 Maart tot 4 April na België kan vertrek. Een van die vereistes was dat hulle wel hul twee inentings moet kry. Niks kon hierdie ywerige leerders keer nie. Ongeveer almal was toe reeds ten volle ingeënt. Die twee onderwysers wat hul sal vergesel, is mev. Lynette Wolff en mev. Juliana Louw. Die groep skop hul oorsese reis met twee weke in België af, waar die Belge hul met ‘n ongelooflike program inwag. Hulle gaan Antwerpen, Brussels, Brugge, Ghent, Ieper, Leuven en nog baie ander besienswaardighede in België besoek. Hulle is ook gelukkig om drie dae in Parys (Frankryk) deur te bring, waar hulle die stad en Euro-Disney gaan verken. Die groep gaan ook die skool besoek en ‘n stukkie van Suid-Afrika met hulle deel. Wat die program so uniek maak, is dat die leerders in die Belge se huise tuisgaan en daar leef, eet en ervaar wat Belge as alledaags beskou. Ons sien uit na ‘n opwindende reis en om nuwe vriende te maak.
Atletiek Vrydag, 18 Februarie 2022, was nie net ons eerste interskole atletiekbyeenkoms na die twee jaar pandemie nie, maar dit was ’n behoorlike viering van ons kinders se volgehoue deursettingsvermoë. Hoërskool Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland Hoërskool het die atletiekdag met ’n gesamentlike skouspelagtige optog geopen en besluit om hierdie jaar hande te vat en die geesbeker van die begin af te deel. Hoërskool Strand se 210 atlete het nie teruggestaan vir die kompetisie op die baan en veld nie. Elkeen se beste is by elke item gelewer. Baie dankie aan elke atleet wat deelgeneem het en punte vir ons skool ingebring het. Beste atleet volgens die ASA-tabel: • Christopher Smit (hamergooi) Beste hamergooi-atleet: • Christopher Smit Beste diskusgooi-atleet: • Christopher Smit Beste spiesgooi-atleet: • Caitlyn Wyngaard Beste hekkies-atleet: • Jordan Wynn-Vaaltyn, Beste o.17-seunspan. Nuwe rekords: • Christopher Smit: s o.19 hamergooi 60.44 m (50.81 m) • Clinton Brits: s o.15 1500 m 4:27:30 (4:34:30)
ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539
HOËRSKOOL PAREL VALLEI Atletiek
Parel Vallei se twee spankapteins, Marietjie Cilliers en Christian Kotzé, ontvang die Walter Laurie Ko-ed-skild by die skoolhoof van Parel Vallei, David Schenck.
Connor Weston Junior Victor Ludorum
Tihanna le Roux Junior Victrix Ludorum
Christopher Gouws Senior Victor Ludorum
Marietjie Cilliers Senior Victrix Ludorum
Swem
Susan van Biljon oorhandig die Peter van der Merwe-skild vir die beste seunspan aan die spankaptein van Parel Vallei, Christian Kotzé.
Danielle Cronje Junior Victrix Ludorum
Die spankaptein van Parel Vallei, Marietjie Cilliers, ontvang die Eb Roelofse-skild vir die beste dogterspan.
Seunskaptein van Parel Vallei, Christian Kotzé ontvang die trofee vir die beste o/19-seunspan.
David Schenk, skoolhoof van Parel Vallei, oorhandig die trofee vir die beste o/19-dogterspan aan Marietjie Cilliers van Parel Vallei.
Michaela Birch van Parel Vallei ontvang die trofee vir beste 0/16-dogterspan.
Ian Kleynhans Senior Victor Ludorum
Kate Moore Senior Victrix Ludorum
Rulan Rossouw Junior Victor Ludorum
LAERSKOOL LOCHNERHOF Atletiek
Tennis
Vier van Lochnerhof se atlete het onlangs WP-kleure verwerf in atletiek.
NW Pienaar (spiesgooi), Rudi Koekemoer (hoogspring), Emma du Toit (diskus en gewigstoot), Karmi Karsten (verspring en hoogspring)
Die volgende leerders het almal Cape Town Tennis- kleure verwerf.
Isabella Strauss (CT Tennis 0/13B)
Mila Warnich (CT Tennis 0/12B)
NW Pienaar (CT Tennis 0/12B)
Tweekamp Jani Barkhuizen het aan tweekamp deelgeneem en is gekies vir die Bolandspan wat aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem.
Migael Roos (CT Tennis 0/11A)
Nina Burger (CT Tennis 0/11A)
Eugene Louw (CT Tennis 0/11A)
Gustav du Plessis (CT Tennis 0/13B)
LAERSKOOL HENDRIK LOUW Athletics
Hoofleiers
Congratulations to the learners that made it through to the Western Province Primary Schools Athletics Championship.
Hendrik Louw, with great pride, introduces the leaders of the Learner Council for 2022.
Front: Manuella Matthyse (70m hurdles), Orlando Jassen (100m), Mia Lötter (Long jump). Back: Reghardt Swanepoel (High jump), Saige Barry (Discus), Tauhier Josephs (Discus), Tylor Isaacs (70m hurdles).
Jano Snyman 1200 m
Hoofseun: Reynard Human, Head Girl: Riley Barrett. Deputy Head Boys: Reilley Capes and Cullen Hugo. Onderhoofdogters: Alise Braasch en Cleo Botha.
Tennis
Cricket
Sporthoof Prestasie
Nico Swart, Gr. 6, is ingesluit in die Kaapstad Tennisspan en het sy CTT (Cape Town Tennis) kleure verwerf.
Tauhier Josephs made a new record when he scored 157 runs in a match vs Rhenish Primary School in February. This is the highest total ever scored by a Louwtjie in the 142 year history of Hendrik Louw Primary.
Ons sporthoof, Mnr AK Southey, is aangestel as een van WP Laerskole Rugby Unie se o.12afrigters.
Nico Swart
Mnr AK Southey
We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.
Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za
ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za
HOËRSKOOL GRABOUW Meisies Krieketspan
Skaak
Laerskool meisies wie aan die Boland O/13 meisies krieket toernooi gaan deelneem.
Laerskool leerders wie deurdring na die 2de rondte van die Overberg Skaakproewe.
Angel Hearne, Soline Inyinbor, Georgia Edwards, Tamzin Hardneck
Michael-John du Plessis, Heinz Fisher, Andrea Kondowe
Atletiek
Krieket
Laerskool leerders wie na die Boland Atletiekbyeenkoms deur gedring het.
Ivano Lallo is gekies as deel van die Overberg 0/13 Krieketspan.
Voor: Cheswin Murray. Agter: Fenando Klaasen, Chelsea Adonis, Caleb Jantjies, Leah Joseph, Kieran Malgas.
31 years of excellence
HOOGSTRAAT 8, GRABOUW, 7160
Tel: 021 859 3461 | Email: eeg@midas.co.za
BOELIEPOLISIE
Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).
Download past exam papers Per grade Per subject
1. WAARHEID AS GORDEL
Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.
2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.
3. SKOENE VAN VREDE
Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.
www.awsumnews.co.za
4. SKILD VAN GELOOF
Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.
5. HELM VAN VERLOSSING
Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.
6. SWAARD VAN DIE GEES
Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.
AW S U M
NE W S
The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A
DIE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-18)
South Africa’s greatest selection of
ADVENTURE
GEAR
hiking • camping • off-road apparel • cooking • storage furniture • tents • watersports fridges and coolers
Visit any one of 29 stores nationwide
For your nearest store call toll-free 0800 007 261 Go to outdoorwarehouse.co.za to learn more and shop online OutdoorW
Outdoorwarehouseza