AWSUM March Edition - Joburg North & Westrand 2022

Page 1

JHB NORTH & WESTRAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

AW S U M

N E WS

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

MAKE EVERY MOMENT COUNT

FORD EVEREST

A NEW CHAPTER IS HERE

FORD ECOSPORT

2.0 XLT Sport 4X2 FROM ONLY

1.5 Ambiente M/T FROM ONLY PM

R8 985PM

R4 060

Vehicle price inclusive of service plan: R704 200

Vehicle price inclusive of service plan: R313 500 1.5 Ambiente A/T FROM ONLY PM

2.0 XLT Sport 4X4 FROM ONLY

R4 310

R9 550PM

Vehicle price inclusive of service plan: R333 400

Vehicle price inclusive of service plan: R747 300 72 months | 10% deposit | 30% residual | 8.25% interest rate Includes free tyre and dent repair warranties Terms and conditions apply.

72 months | 10% deposit | 30% residual | 8.25% interest rate Includes free tyre and dent repair warranties

010 823 5053 Contact Us

072 044 7008 WhatsApp


Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

1. WAARHEID AS GORDEL HEAD OFFICE OUR TEAM

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns

The AWSUM After School Guide is another

AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle. awsum@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl 3. SKOENE VAN VREDE Managing Director: Meinette van Zyl Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die Manager: Christelle van Wyk boodskap van JesusFinancial aan ander oor te dra.

Sales Manager: Quintus Brand

Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia 4. SKILD VAN Group GELOOF (Pty) Ltd Sales Team Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se Valencia: valencia@tiemedia.co.za getrouheid van sy Woord. Chané: chane@tiemedia.co.za 021 000 1705 Schools Coordinator 5. HELM VAN VERLOSSING Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za www.awsumnews.co.za Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke.

Advertising Coordinator Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei. 29 Regional pages: Find us Lauren Adams: awsumads4@tiemedia.co.za Distribution 6. SWAARD Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

Awsum School News VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

DIE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-18)

BRYANSTON

Shop 15 Bryanston shopping centre, 15 Ballyclare drive 011 706 9443 | 012 524 3917


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en SuidAfrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie.

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is

‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.:

2. Veranderinge in slaappatrone

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding.

Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik: •

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

3. Verandering in geaardheid As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak. 4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.


HOËRSKOOL LINDEN VLR vir 2022 Dit is met groot trots dat ons Hoërskool Linden se VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) vir 2022 bekend stel. Hierdie 72 leerders dien vir die jaar as leerder- en klasverteenwoordigers. Baie geluk aan elkeen wat verkies is.


HOËRSKOOL LINDEN Gauteng Atletiek-kampioenskap

Hoërskool Linden spog met ons top atlete wat aan die Gauteng-kampioenskap in Germiston deelgeneem het. Dankie dat julle Linden se naam hoog hou op die atletiekveld. Ons is besonders trots op elkeen van julle en dit wat julle hierdie seisoen vermag het.

Gr 12 ‘Public Speakers’ spog met puik uitslae

Ben de Bruyn, Louwhan Hoffman, Marcel Steyn en Wouter Lotter het uitstekend by die Public Speaking byeenkoms gevaar. Die span het ‘n indrukwekkende A+ verwerf. Bernard Greeff ontvang in die individuele afdeling van Public Speaking ‘n A+ vir sy uitstaande toespraak. Welgedaan aan hierdie leerders, ons is baie trots op julle.

Anroux Barnard (Seuns o.15: Gewigstoot), Diedelof Fourie (Seuns o.15: Spiesgooi), Mbulelo Ncube (Seuns o.19: Driesprong), Dylan Nieuwoudt (Seuns o.19: 110m Hekkies), Euané Theart (Dogters o.19: Verspring en 400m Hekkies), Mieke Ferreira (Dogters o.19: Hoogspring), Juanelle Steyn (Dogters o.19: Spiesgooi), Carla van Westing (Dogters o.17: Driesprong), Phillip Steyn (Seuns o.19: Verspring) en Thyla Botha (Seuns o.19 - 100m reserwe).

Ben de Bruyn, Louwhan Hoffman, Marcel Steyn en Wouter Lotter

HOËRSKOOL RANDBURG Distriks-prysuitdeling

Speech Guild

Randburg word tydens die prysuitdeling as een van die top 10 skole aangewys in die distrik! Zander Jansen van Rensburg en William Morland word aangewys as twee van die top 10 leerders. Die volgende leerders is ook aangewys met die beste vak prestasies in die volgende vakke: • Vanja Lagendyk - Ontwerp en LO • Zander Jv Rensburg - FAL • William Morland - Rek en RTT

Baie geluk aan die volgende Speech guild spanne met hulle uitslae. • Grade 12 Trophy Team: A • Grade 12 Open Team: B+ • Grade 10 Open Team: A


Laerskool Fontainebleau hou tennis aandreeks

Download past exam papers Per grade Per subject

De La Salle Holy Cross College The first team cricket team of De La Salle Holy Cross College

www.awsumnews.co.za

AW S UM

NEWS

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

Northcliff High wins A-league Inter high gala A superb effort by Northcliff High swimmers saw them walking away with the honours again! The result was as follows: Northcliff - 882 Redhill - 672 Helpmekaar - 669 St Peter’s College - 518 Crawford Sandton - 396

Fourways High 1st Team cricketers 1st Team cricketers who played superbly well at the Old Pets Cricket Tournament at St Peters College (25 to 27 February 2022).

AW S U M

NEWS

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A


TRINITYHOUSE RANDPARK RIDGE Cricket awards

Girls Tennis Interhigh

The team performed brilliantly at the Interhigh and achieved 2nd place. We are very proud of you all and your determination to do your best.

• • • • •

We congratulate Sohail Seonath (Grade 7) on his amazing Cricket Season results. Since the start of the cricket season (August 2021 until 22 February 22, he scored a total of 9 hundreds an 16 fifties! Sohail always displays amazing sportsmanship. His humble spirit in victory is wonderful to behold. Joshua Tromp received two bats in acknowledgement of his centuries against Marais Viljoen and Northcliff. Matthew Tromp’s three centuries and 19 wickets resulted in him being awarded the prestigious Trinityhouse Senior cricketer of the year award. Christian Tallmage receives the match ball for taking 5 wickets against Randburg. Jean Du Toit - U15 Cricketer of the year. Theo Enslin - U14 Cricketer of the year.

Sohail Seonath

Joshua Tromp

Matthew Tromp

Christian Tallmage

Jean Du Toit

Theo Enslin

Mia Kruger, Madison Sked, Saffron Heroldt and Erin Jacobs.

Our swimming team wins Interhigh

Trinityhouse swimmers took part in the Interhigh and showed true grit and determination. Final scores as follows: 1st place - Trinity 750, 2nd place - Heron bridge 680, 3rd place - Randpark 638, 4th place - Dainfern, 5th place: Fourways.

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


CRAIGHALL PRIMARY Monitors and House Captains/Vice Captains for 2022

Impala – Kea Thulo, Sandile Sibanda, Lesedi Manicus and Lucinda Shonayi

Duiker – Alinane Phiri, Yazeed Farrath, Jaydon Pugh and Zoë Martin

Monitors Front: Nathan Forlee and Owen Boulton. Middle: Thandolwethu Malabi, Lizzy Senekal, Ale Palacios, Shiloh Legge, Kuzi Matanhire, Kayleigh Marsh and Sienna Wentzel. Back: Charlotte Humby, Aimee Williams, Rina Masuku, Ilonene Mbatha, Mila Roos, Alissa Kanyika and Anna Beattie.

Kudu – Richard Moss, Karabo Tau Zenande Ngobeni and Danai Gambiza

Springbok – Tommy Bownes (Absent), Ntandokazi Khumalo, Jessica Ludere And Princess Ndlovu

GREENSIDE PRIMARY Leaders 2022 We are proud to announce our new leaders of 2022. We wish you luck on this years journey.

Hanaan Sayed Head Girl

Luay Bhamjee Head Boy

Kimaya Naidoo Deputy Head Girl

Interhouse Gala Having fun at our Interhouse Gala earlier this year.

Keith Sibanyoni Deputy Head Boy


AWSUM gesels met YS’ HIGH)

ULRICH LE ROUX (PAARL BO

BOELIEPOLISIE

YD

TOP MATRIKULANT LANDSW

Ulrich le Roux, wat verlede jaar and die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, is as die landswye topleerder van 2021 aangewys.

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

Baie geluk met die prestasie. Hoe voel dit om as die slimste leerder uit die Klas van 2021 gekroon te word? Dit voel ongelooflik en ek is verskriklik gelukkig daaroor. Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Ek was redelik verras met die uitnodiging en aankondiging. Hoe was die hele ervaring tot nou toe - vandat jy as toppresteerder aangekondig is? Alles het regtig vinnig gebeur, maar dit was baie lekker om die uitslae by die skool te kry en al my vriende weer te sien.

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? Die grendeltyd en aanlyn-leer was aanvanklik ‘n uitdaging, maar ek kon gelukkig gou aanpas.

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID

Wie is jou rolmodel en hoekom? My ouer broer. Hy het my gewys hoe harde werk tot sukses kan lei en my geleer om altyd die grense van wat ek dink moontlik is, te druk.

Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

Watter ondersteuning het jy gehad? My ma het my baie ondersteun met Wiskunde ekstra-klasse.

3. SKOENE VAN VREDE

Watter studiemetode het jy gebruik? Ek het nie ‘n spesifieke studiemetode nie. Ek het ‘n kombinasie van teorie-leer, deur die jaar se oefeninge gaan en vraestelle uitwerk, gebruik.

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

Moes jou ma ooit sê: “Ulrich, gaan leer nou”, of het jy op jou eie studeer? Ek het altyd op my eie studeer.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

Wat was jou gunsteling vak en hoekom? Wiskunde. Ek hou baie van syfers en probleemoplossing. Wie was jou gunsteling onderwyser? Ek het geen spesifieke onderwyser nie, almal by HJS was regtig goed.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

Watter drie hoogtepunte staan vir jou uit tydens jou hoërskooljare? 1. My prestasie in die 2021 NSS eksamen. 2. Ek was in 2021 ‘n skoolprefek. 3. Ek was in 2021 kaptein van die o.19 B Hokkiespan.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan Aktuariële Wetenskap by Stellenbosch studeer. Ek hou baie daarvan om met syfers, wiskunde en komplekse probleme te werk. Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? Geniet elke oomblik, maar werk van die begin af baie hard om jou doelwitte te bereik.

DIE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-1 South Africa’s greatest selection of

ADVENTURE

GEAR

hiking • camping • off-road apparel • cooking • storage furniture • tents • watersports fridges and coolers

Visit any one of 29 stores nationwide

For your nearest store call toll-free 0800 007 261 Go to outdoorwarehouse.co.za to learn more and shop online OutdoorW

Outdoorwarehouseza


FOURWAYS HIGH SCHOOL Midmar Mile

Netball

Congratulations to Grade 12 pupil Kyla Muirhead and Grade 11 pupil Emma Agar for successfully completing the Midmar Mile race which took place on Sunday 13 February 2022. Kyla finished 30:51 and Emma finished 36:02.

Congratulations to Amelie Malherbe (grade 10) and Milisa Ngcokoto (grade 10) on their selection to the Central Gauteng Action Netball Team for the upcoming IPT’s in March. Further, we would like to congratulate Amelie as this is the 5th year in a row that she has been selected to represent Central Gauteng Action Netball Teams. We wish both ladies all the best for the IPT’s.

Debate

Congratulations to Ruvarashe Sanjanga on being invited to trial for the South African Junior Debating Team this weekend. Ruva represented the province at Nationals and was ranked the 7th best speaker in the country for her performance. We wish her the very best of luck!

Ruvarashe Sanjanga

Amelie Malherbe (Gr. 10) and Milisa Ngcokoto (Gr. 10)

Tennis Match

Two of our first team tennis girls playing a match on the 25th of January

Technology

Announced 22 February 2022: Congratulations to the following FHS pupils on their amazing achievements in Gauteng for Information Technology in the 2021 Grade 12 NSC Exams. Thanks to Mrs L van der Merwe and Mrs L Le Grange for their outstanding input as educators into this result.

Kyla Muirhead (left) and Emma Agar (right)

Sthabile Ngwenya

Zama Ngwenya

1. Mitchell Neilson (99%)

2. Cameron Neilson (98%)

8. Luke Renton (97%)

11. Nicole Jeger (96%)

Mall Wimpy Fou rways

Fou rways Mall 011 4 65 4 59 3 | Shop M8 A Fou rways Mall Witkoppen & William Nic ol Roads, Fou rways, 2 055

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


FOURWAYS HIGH SCHOOL Athletics

Cricket

Our amazing Track and Field athletes competed in the Top 15 event at Hoërskool Noordheuwel early February 2022.

1st Team cricketers who played superbly well in the Old Pets Cricket Tournament at St Peters College (25 to 27 February 2022).

Clare Coleman Girls u.16

CLEVER AND COMFORTABLE SUZUKI SWIFT GL MAN

R192 900 RECEIVE A R4 000 SASOL PETROL VOUCHER ENQUIRE NOW

FURY SUZUKI FOURWAYS

Tel: 010 823 5793 | Whatsapp: 072 609 3067

Back from left: Luke Coulentianos, Keanin Jacobsen, Luke Holmes, Ethan Leong, Heinz Klingenberg (capt), Ryan Fletcher, Ross Lawlor, Thando Manana. Middle: Matt Peche. Front from left: Aidan Sydow, Cuan Basson, Muzzimil Sujee, Seleka Tau


BRESCIA HOUSE SCHOOL Brescia Divers making a splash Springboard diving is an aquatic sport that requires extraordinary athleticism and courage, where athletes dive off varying heights ranging from one metre all the way up to ten and above for those daring enough! It is a sport that requires a lot of dedication and effort and it takes a special kind of someone to do it, and in this case, those special people are the divers of Brescia House School. Their coach, Fiorella Barberini, began working at Brescia House School in 2010. The team consisted of only six divers at the time which was the minimum number of divers required for the Inter-High schools diving competition, with no reserves available. This young group of divers managed a sixth position that year and has consistently improved over the years. As of today, Brescia House School is averaging a third overall in most of the larger Gauteng competitions, just behind two other top sporting schools in Johannesburg. Brescia House School’s Primary School team has also grown by leaps and bounds over the past twelve years and have consistently improved their results after originally averaging around a sixth or seventh placing at the annual Inter-Schools diving competitions. In the last pre-Covid Inter-Schools competition in 2019, Brescia House School placed second overall in both the A & B sections - fantastic results for the young athletes that are only given six weeks a year of practice, making the accomplishments of the Brescia House diving teams even more impressive. Fiorella Barberini has always had a deep passion for the sport of diving, she herself took part in the sport for many years and competed at a National level. Fiorella started her coaching career at Brescia House School and her involvement in the diving community has flourished since then. She started training as a diving judge, was FINA qualified by 2014, and now runs the judging portfolio for South Africa. She has represented South Africa internationally at the Junior World Championships in Russia in 2014. Fiorella continues to organise and coordinate the judges at every major diving event, including the annual Central Gauteng Aquatics and National Age Groups.

Julia Iles

Tarin du Preez

Gemma Thomas

Although diving has been around in South Africa for decades, it is still not a widely recognised sport. Most municipal facilities for the sport have been removed or demolished, and those that are still standing need a lot of maintenance to make them safe for diving. Due to this, diving relies heavily on the generosity of private institutions, these are mainly private schools where the majority of training and competitions take place. The sport of diving would truly benefit from more funding which would in turn allow for safer apparatus, higher levels of performance and international travel in order to compete. To shine at the sport of diving you need to be truly dedicated. The Brescia House School girls have what it takes to excel at this sport. This is made obvious by the hours of training they put in whenever required, which includes early morning training as well as late afternoons. Their dedication to the sport is so strong, that they readily spend weekends and holidays training, especially in the weeks leading up to big competitions. Currently the team is training for the prestigious National Aquatics Festival in Durban, where their coach is certain the divers will “give it their all” and exhibit all the hard work they have put in this season. Fiorella and the diving girls of Brescia House School continue to prove that with enough talent, practice and dedication, you can be that special kind of someone.

Bryanston Est. 1954

BRYANSTON PRIMARY SCHOOL Our Scholar Patrol Team

Our Scholar Patrol team were officially trained by JMPD and they are now registered with the Department of Community Safety to assist with road traffic management at the crossing on Mount Street. We appeal to all parents and learners to follow all safety procedures as instructed by our Scholar Patrol team, as well as our security guards. Together, we need your help to keep our little ones safe.

Julia Iles

Fenn Hathrill

Solakha Dazana Bryanston Primary School, Head Boy Congratulations on being selected as a leader at your school. What are you looking forward to the most during your term as leader? I am looking forward to being a great leader and helping others in every way possible and always keeping in mind that being a great leader takes dedication, assistance, and a good heart. What are your strengths and weaknesses? My strengths are: Discipline, Dedication, Enthusiasm, Determination My weaknesses are: Discomfort, Sensitive, Too direct, Over thinking Is there anything you would like to change at your school? I would like to have a gym as a sport - some pupils don’t really like sport, but would still love to stay fit.

What do you love the most about your school? The school environment is awesome and accommodates all kinds of pupils. What high school are you going to in 2023? I am considering Bryanston High School and King Edward VII for now. What will you message of encouragement be for your prefects/co-leaders? My prefects/ co-leaders no one is destined to fail. Success comes as a result of hard work persistence and learning from failure. Let us work together and be the best for our school and for those that will follow in our footsteps Who is your role model? My uncle. If you could be any superhero, who do you want to be and why? I would be Captain America we believe in the same things; he has a set of morals and values that is uncompromising he also believes in a better world and does everything in his power to make the belief a reality. On a regular Saturday, you will find me at… home with my mom. Who is your Hollywood celeb crush? Olivia Rodrigo. Pick one: Netball, rugby, cricket, or hockey? Cricket Cappuccino, hot chocolate, or tea? Cappuccino Braai with friends or takeaways? Takeaways Binge watching series or a live music festival? Binge watching series Android or iOS? Android

Front: E Naidoo, O Akpan, L Manjante, K Persad, N Penka Second: R Demmer, A Nyambose, V De Souza, M Evah, R Farshchi Third: G Iyakanoo, A Onwuasor, N Dlodlo, A Soga, U Mthethwa Back: N Hlabangana, S Matimba, L Gumede, S Singh, L Kowlessar


PR

hand tools paint tinting

key cutting

power tools key cutting

remote coding

general hardware remote coding

gas filling & exchange

electrical gas filling & exchange

timber & board cutting

plumbing & sanware timber & board cutting gardening testing VISITpool US water TODAY 60 Frere St, Kensington B Randburg TEL: 011 886 3102

PR

Y IT

Y IT

N

O

U

FY M O U R hardware COM general

gas filling & exchange

electrical hand tools

power tools timber & board cutting key cutting

plumbing & sanw power tools

Y

N

IT

Tpool water testing general hardware OF remote MU Y O Ucoding R COM

R

WhatsApp your name to 073 187 9539

T

U

hand tools paint tinting MICA ACTION PAINT & HARDWARE PA

pool water testing

YOUR COMM

AL

paint tinting

OF

N

Y

IT

N

T

R

ED O UNDremote OU coding C

U

MORNING GLEN MIC power tools PAINT & HARDWARE PA

YOUR COMM

R

OF

LO hand OU tools C

AL

T

& HARDWARE

PA

UN

key cuttingPAINT

AL

PR

L

sDF IYneeds DIDYEnR e1 eRd OO Y LROOF RL1 R

RECEIVE THE AWSUM NEWSPAPER ON YOUR PHONE

UN

OC O paint tinting R L YO& UHARDWARE LPAINT GLEN MICA ALL YOUR AMORNING MORNING GLEN MICA PA

sF DIDYEnR e1 eRd OO

ALL Y

gardening general hardware

electrical gas filling & exchange

electrical

plumbing & sanware timber & board cutting

plumbing & sanw

gardening OPERATING HOURS pool water testing

MON - FRI: 08:00 - 17:00 SAT: 08:00 - 14:00 SUN: 09:00 - 13:00

gardening ACTION

PAINT & HARDWARE

BRYANSTON HIGH SCHOOL Grade 8 Induction

Girls Tennis Team

On Wednesday the 26th of January we officially welcomed our Grade 8’s to the #TrueBlue Bryanston family with a special induction ceremony. We look forward to watching the “Sparks” of 2022 ignite into a might #BlueFlame

Gabrielle Gerstl, Pryanshi Das (Vice Captain), Carla Grobler (Captain), Petri van Heerden

Bryanston High Wins Interhigh Swimming Congratulations to our incredible swimming team and their dedicated coaches on a fantastic win at Interhigh. Your hard work has certainly paid off. 1st: Bryanston High School, 2nd: Beaulieu College, 3rd: King David Linksfield, 4th: Northcliff High

Megan Hunt (Captain), Callum Bartels (Captain), Tyla Sebregts (Vice Captain), Daniel Richter (Vice Captain)


LAERSKOOL MULDERSDRIF Atletiekseisoen Vinnigste, hoogste en verste – alles deel van die atletiek woordeskat en hier by Mullies gebruik ons dit prontuit!! Ons spring weg met ‘n heerlike Interhuis propvol pret en plesier. Die begin van ‘n belowende atletiekseisoen na ‘n jaar van onsekerheid. Doelgerig en gefokus pak elke atleet sy of haar item aan en met ywer. Bedrywige 7 byeenkomste en 19 oefensessies later, pluk ons die vrugte of eerder dan die PRESTASIES! 72 Atlete neem deel by die Krugersdorp Kampioenskappe, 22 atlete dring deur na die Gauteng-Wes Kampioenskappe. Met die wenstreep in sig is die atletiekseisoen nog ver nie verby nie, 8 atlete met ‘n totaal van 14 items verteenwoordig Laerskool Muldersdrif by die Gauteng-Kampioenskappe.

Met ‘n trotse Mulliehart sê ons dankie! Dankie aan elke afrigter, onderwyser, ouer en atleet wat hierdie fenominale atletiekseisoen moontlik gemaak het. Die entoesiasme en toewyding is werklik aansteeklik. Jesaja 40:31 sê, “Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal hulle krag terugkry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie.” 2022 se atletiekseisoen weerspieël net hoop, nuwe krag en opgewondenheid, opgewonde vir dit wat Mullies se atletiek vir ons inhou. Ons doel is dat Laerskool Muldersdrif se atletiek die glorie van God sal uitstraal. Mag ons Mullieharte altyd rooi, groen, geel en Christus klop!

B R AT L E B R A T II EE L E

GG NN

CC

Die volgende leerders maak gereed vir provinsiale deelname (Seuns o/9) Jeorge Pretorius, (Dogters o/10) Mieke van der Merwe en Kiara Rossouw, (Seuns o/11) Luan Johannes en Aldré Wohlfahrt, (Dogters o/12) Lea Hattingh, (Dogters o/13) Lené Eksteen en Biancha Weideman, hou beslis Mullies se naam hoog. Baie sterkte!

FF OO

CC EE

YRS YRS EE X N EN XC CE E LL LL E

Voor: Aldré Wohlfahrt, Mieke van der Merwe, Jeorge Pretorius. Middel: Kiara Rossouw, Luan Johannes, Lea Hattingh. Agter: Biancha Weideman, Lené Eksteen.

LAERSKOOL ROODEKRANS D12 Kampioenskappe Baie geluk aan elke Roodie-Atleet wat 16 Februarie 2022 deelgeneem het aan die D12 Kampioenskappe. Dit was voorwaar ‘n wonderlike dag om te aanskou. Baie geluk aan die volgende Roodie-Atlete wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskappe: Emykho Coetzee, Aaron Anderson, Armand Botha, Liam Steynberg, Milé Olivier, Taelyn-Lee Snyman, Isabella Steynberg, Amoré Zeelie, Logan de Kooker, Ruben Kleinsmith, Jordan Olwagen, Amerize Kleinsmith, Miecke vd Merwe, Hanco Adriaanse, Keagan Els, Felix Husselman, Miandi Breedt, San-Mari Grobler, Marné Meyer,Luan Slabbert. Die volgende atlete het rekords gebreek: • Milé Olivier • Isabella Steynberg • Keagan Els • Logan de Kooker

Amerize Kleinsmith & Juf Hannericke Hattingh

Amerize Kleinsmith & Miecke vd Merwe

Deon Rousseau & Marius Swanepoel

Jordan Olwagen

Logan de Kooker

Ruben Kelinsmith & Ian Flemming


LAERSKOOL HELDERKRUIN Interhuis

Interlaer

Kruiners vang gees.

13 Goud | 7 Silver | 3 Brons

Dirigente en Kruiner Klitsie het al die Kuiners aan die sing.

Aikôna-Fees Ons eie interne redenaars. Welgedaan aan die leerders wat gekies is vir die ATKV redenaarspan. Jordan Vorster

Mischké Barnard

Hayden Vortster

Danica Fourie

Koorleiers 2022 Die Kinderkoor van 2022 kondig met trots ons nuwe stem- en hoofleiers aan:

Gr. 4 Aikôna-Fees

Gr. 5 Aikôna-Fees

Stemleiers: Annemarie Crous, Zandri Erasmus, Mareli King, Amoné Jonas, Emily Matthee, Yolandi van Wyk en Danica Rutherford. Hoofleiers: Ella de Beer en Esti Kotzé.

Gr. 6 & 7 Aikôna-Fees

2

Number Bonds

8

6

|

5 5 5 5 5 5

01 MON

= = = = = =

0 1 2 3 4 5 6

|

5 4 3 2 1 0

02 TUE

+ + + + + +

0 1 2 3 4 5 6 7 8

+ + + + + + + + +

8 7 6 5 4 3 2 1 0

= = = = = = = = =

8 8 8 8 8 8 8 8 8

Story of

9

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

|

Story of

0 1 2 3 4 5

03 WED

5

3

Story of

Story of

Day4 s of the We ek

0 + 3 = 3 1 + 2 = 3 2 + 1 = 3 3 + 0 = 3

|

2

Story of

0 + 2 = 2 1 + 1 = 2 2 + 0 = 2

Story of

04 THU

Story of

+ + + + + + +

6 5 4 3 2 1 0

= = = = = = =

6 6 6 6 6 6 6

0 + 4 = 4 1 + 3 = 4 2 + 2 = 4 3 + 1 = 4 4 + 0 = 4

Monday A Tuesday lphabet Wednesday Aa 10 Bb Cc D d Thursday Ee Ff Gg Hh Ii Friday Jj Kk Ll Mm SatuNrdn ayOo Pp Qq Rr Sund ay Ss T Story of

7

0 1 2 3 4 5 6 7

+ + + + + + + +

7 6 5 4 3 2 1 0

= = = = = = = =

+ + + + + + + + + +

9 8 7 6 5 4 3 2 1 0

= = = = = = = = = =

9 9 9 9 9 9 9 9 9 9

Butterfly

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

+ 10 = 10 + 9 = 10 + 8 Duc = k10 + 7 = 10 + 6 = 10 + 5 = 10 + 4 = 10 + 3 = 10 + 2 = 10 + 1 = 10 + Imp 0 ala = 10

Cow

Elephant

Frog

Gorilla

Hippo

Jellyfish

05 FRI

Koala

Lion

|

Mouse

= = = = =

2 4 6 8 10

6 7 8 9 10

+ + + + +

6 7 8 9 10

= = = = =

12 14 16 18 20

1 11 21 31 41

3 13 23 33 43

|

1 2 3 4 5

06 SAT

+ + + + +

5 15 25 35 45

7 17 27 37 47

9 19 29 39 49

Printed Exclusively by Colour Magic Printing | T: 011 672 2271 | E: sales@colourmagic.co.za

|

1 2 3 4 5

Odd Numbers

07 SUN

Doubles

PHARMACY

7 7 7 7 7 7 7 7

Alligator

Story of

Even Numbers Narwha 2 12 22 32 42

4 14 24 34 44

6 16 26 36 46

8 18 28 38 48

l

10 20 30 40 50

Panda

Quail

Rhino

Tiger

Unicorn

Vulture

Worm

X-ray Fish

by Colour Magic

Printing | T: 011 672 2271 | E: sales@colourmagic.c

t

Yak

Uu

o.za

Zebra

Xx

3

011 768 7505

Owl

Sheep

Printed Exclusively

MEDGATE

Yy Printed Exclusively

Zz by Colour

Magic Printing

| T: 011 672 2271

| E: sales@colo

urmagic.co

.za

Vv

Ww

Kingfisher Steet, Horison Park, ROODEPOORT, 1724


LAERSKOOL MILLENNIUM PRIMARY Athletics - Gauteng West Team Congratulations to the following athletes that have been selected for the Gauteng West Team (D2) u.10 Girls Michelle Kamwenye - 80m & 100m sprints u.11 Boys Tshepang Mazibuko - Long jump Lwandile Ndlhela - High jump

Tshepang Mazibuko, Michelle Kamwenye, Lwandile Ndlhela

YOUR BOARD CUTTING & EDGING SPECIALISTS Timbercity Roodepoort: 44 Ontdekkers Road Tel: 011 768 0784

Get on board:

your project partner

LAERSKOOL KENMARE Hoofleiers 2022

Judo

Hier is ons hoofleiers van 2022.

Baie geluk aan Hanco Breet wat op Saterdag 26 Februarie aan Judo SA se eerste ranglys toernooi vir 2022 deelgeneem het en ‘n goue medalje verower het. Baie geluk aan ons Judo maats met hulle onderskeie prestasies by die Gauteng Ope Judo Kampioenskappe. Kenmare is trots op julle. • • • • • • • •

Hoofdogter: Symone Venter | Onderhoofdogter: Lika Guy Hoofseun: Llewellyn Lourens | Onderhoofseun: Reney van der Berg

Gerhard Alberts - Goud Johvan Taljaardt - Silwer Nico Sheppard - Silwer Wian Coetzee- Brons Liam Page - Goud Hanco Breet - Goud Rynard Hall - Goud Armand Coetzee - Goud

Hanco Breet


HOËRSKOOL NOORDHEUWEL Gauteng Skole Kampioenskappe Die atlete van Nories was verseker die die hartklop van die D2 span, deur 10 van die 12 goue, 4 van 10 silwer en 3 van 6 brons medaljes te verower vir die D2 span, tydens die kampioenskap wat plaasgevind het te Germiston. Nories kon spog met 23 meisies en 17 seuns in die D2 span wat die meeste is van enige skool aan die Wesrand. Die span sluit ook skole van Westonaria, Carletonville en Fochvillle in. Goue medaljes: • Aiden Bester(o.15) 100m 10.90s, 200m, Aflos • Andy Maarman (X.X) Aflos • Corne Botha(o.15) SG 58.24m • J.L. van Rensburg(o.17) GS 18.88m • Edrich Alblas(o.19) 400H 53.58s • Cian de Villiers(o.19) GS 19.13m • Divan Spangenberg(o.19) 400m 48.49s • Eunen Nortje(o.17) VS 6.90m • Hanri Pretorius(o.15) 800m 2:14.94 • Caylen Jenkins(o.15) 300H 45.33s • Kaylie van Oudtshoorn(o.15) 200m 24.98s

Luhan Wolmarans, Milan Horn, Edrich Alblas, Anré Naude, Divan Spangenberg, Alisha Niggil, Ruan Sutherland, Leandré Quin.

Silwer medaljes: • Migual de Ribeiro(017) GS 18.57m • Kaylie van Oudsthoorn(o.15) 100m 12.26s • Hanri Pretorius(o.15) 400m 57.10s • Simone v.d. Merwe(o.15) Hamergooi 46.85m Brons medaljes: • Angelique de Jager(o.15) 100H 14.37s, Af • Kyla Nienaber(o.17) DG 40.45m • Caylen Jenkins(o.15) 90H 13.65. Norie atlete wat deurgedring het finaal toe en net-net uitgemis het op medaljes: • Chante Prinsloo(o.17) 4de 400m • Jordan Binneman(o.17) 5de 200m Die prestasies het verseker elke NORIE en OUD NORIE se harte met trots gevul. Sterkte vir die S.A.Skole kampioenskappe!

Seuns: Aiden Bester, Edrich Alblas, Eunen Nortje, Corné Botha, JL van Rensburg, Michal, Diva Spangenberg. Meisies: Kyla Nienaber, Hanri Pretorius, Kaylee van Oudshoorn, Kaylen Jenkins, Simone van der Merwe, Angeliane de Jager.


HOËRSKOOL FLORIDA Redenaars

VLR 2022

Op 9 Feb 2022 het ons, ons jaarlikse Redenaarsfees gehou in ons pragtige Dramaskool waar leerders van graad 8 tot 12 hulle stem dik gemaak het en hul se gesê het. Dit was ‘n wonderlike aand waar kinders kon redeneer en hul ware talente uitleef. Ons het ‘n junior en senior span wat later gaan deelneem aan die voorbereide/onvoorbereide ATKV-redenaars by H/s Linden 19 & 20 April.

Lente de Villiers

Die uitslae is as volg: Senior Wenners : •1ste Jeandre Visser Gr 11. •2de Crystal-Leigh Schaper Gr 11. •3de Kirstie van Wyk Gr 10. Junior wenners: •1ste Lente de Villiers, •2de Christo van der Walt & Liani Erasmus (Deel) •3de Wilma Laban.

Jeandre Visser

Interhoër Atletiekbyeenkoms Hoërskool Florida behaal ‘n algehele 3de plek tydens die Interhoër-byeenkoms. Baie geluk aan: Sam Dlamini - Victor Ludorum | Crystal-Leigh Schaper - Victrix Ludorum | Keanu Nel - Junior Veldatleet

BO K ST

IT

BE

Y

ED V O R P P A QUA

L


LAERSKOOL HORISON Horison atlete presteer by D12-atletiekbyeenkoms. Laerskool Horison se atlete het pragtige prestasies by die pasafgelope D12-atletiekbyeenkoms behaal. Sestien atlete is in die D12-atletiekspan opgeneem wat eersdaags aan die Gauteng-kampioenskappe sal deelneem.Horison spog met 8 tweedeplekke en 18 eersteplekke. Baie geluk aan al die atlete met julle puik prestasies. Ons wens julle alle sterkte toe met die Gauteng-kampioenskappe.

Marni Vermaas o.13 Behaal 2 eersteplekke in diskus en spiesgooi en 1 tweede plek en gewigstoot.

Hanru Begeman o.13 Behaal 3 eerste plekke in spiesgooi, diskus en gewigstoot.

Annebel Schutte o.10 Behaal 2 eersteplekke in 100m en verspring en 1 tweede plek in 70m hekkies.

Chané Fourie o.12 Behaal 2 eersteplekke in 150m en 150m hekkies.


HOËRSKOOL MONUMENT HIGH SCHOOL Hokkie Baie geluk aan die hokkie eerstespanne wat aangekondig is. Ons sien uit na ‘n goeie en bedrywige seisoen wat voorlê.

Eerstespan Hokkiedogters

Eerstespan Hokkieseuns

Monnas Atlete Monnas is trots op elke atleet wat sy/haar beste hierdie seisoen gegee het!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.