AWSUM March Edition - Mpumalanga 2022

Page 1

MPUMALANGA

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

www.awsumnews.co.za

FEBRUARY 2022

AW S U M

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

N E WS


Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

1. WAARHEID AS GORDEL HEAD OFFICE OUR TEAM

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns

The AWSUM After School Guide is another

AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle. 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl 3. SKOENE VAN VREDE Managing Director: Meinette van Zyl Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die Financial Manager: Christelle van Wyk boodskap van Jesus aan ander oor te dra. Sales Manager: Quintus Brand

Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Sales Team Group (Pty) Ltd Quintus Brandt: quintus@tiemedia.co.za Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se Juan Du Plessis: juan@tiemedia.co.za getrouheid van sy Woord. 021 000 1705 Chané van Niekerk: chane@tiemedia.co.za Leanne Kuhn: leanne@tiemedia.co.za www.awsumnews.co.za

4. SKILD VAN GELOOF

5. HELM VAN VERLOSSING

Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za 29 Regional pages:byFind Om ons denke te bewaar, want sonde begin onsus denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei. Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar: awsumads3@tiemedia.co.za

Awsum School News

Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za

DIE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-18)

AW S U M

NE W S

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A


AREAS COVERED - Standerton, Secunda, Evander, Bethal, Leandra, Kingross, Trichardt and Volksrust.

Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding.

Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik:

3. Verandering in geaardheid

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak.

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.

WHEELS & TYRES

1. 2. 3.

013 697 3013|5 / 013 692 4586 Shop No 1 Kanel Centre C/O Opperman & Hans


MORGENZON LANDBOU AKADEMIE Morgenzon Landbou Akademie se Grade Leiers Voor: Christoff le Roux, Jessica Rautenbach, Tsepiso Sauhatse, Ryni Kruger, Lumay Els, JP Voster, Rowanda Jooste, Aisha Uddin. Middel: Elodi v Graan, Alzané v Schalkwyk, Mekaela Fourie, Maryke v Niekerk, Malanndri Meiring, Doné Smit, Sharon Eggar, Marlouise Jv Rensburg, Naomi v Wyk, Sebastian Lambrecht. Agter: Alvert Smit, Ruan Lombard, Nico Hanekom, Mthokozisi Nkonyane, JG Pieterse, Henvo Koekemoer, Wian vd Merwe.

HOËRSKOOL HOOGENHOUT SANESA Core League

Western Mounted Games

XCO Fietsrybyeenkomste

Tennis

Anjike van Tonder en haar perd, Miyoshi het uitstekend presteer by die SANESA Core League se eerste rondte. Hulle behaal ‘n eerste, derde en vierde plek in die verskillende kategorieë.

Schuané van Tonder is in Graad 8 en neem vir Hoogenhout deel aan die Western Mounted Games. Tydens die eerste twee SANESA kwalifiseerders behaal sy en haar perd Nikka Liebe ‘n goeie tweede en vierde plek.

Dandré Els en Gertes van Tonder het aan die eerste van vier XCO fietsrybyeenkomste deelgeneem. Dandré was derde na eerste rondte, maar kon ongelukkig nie tweede rondte voltooi nie. Gertes eindig sesde uit 35 deelnemers in sy kategorie.

Pieter Viljoen word aangewys as beste seunsspeler tydens vriendskaplike Tennis wedstryd teen Hoërskool Volksrust en Ligbron Akademie

Hekkies

Afgri Interhoër 2022

Hengel

Jacques Bosch word aangewys as die beste junior seun in hekkies tydens die Afgri Interhoër 2022 wat aangebied is by Hoërskool Hoogenhout.

Jacques Malan word aangewys as beste senior seun in worpe tydens die Afgri Interhoër 2022 wat aangebied is deur Hoërskool Hoogenhout

Tydens eerste ligabyeenkkoms eindig die A-span tweede vir die dag. Individue wat goed presteer het is Liam Werth wag algeheel tweede eindig en Lizanie van der Westhuizen wat vierde eindig.


LAERSKOOL TAALFEES Kringatletiek 2022 Wenners by die Atletiekbyeenkoms wat plaasgevind het op 18 Feb 2022.

1. Danica Holtzhausen, 2. Londiwe Mahlangu

1. Riaan van Eden

3. Amila Magqabi

Perdrykompetisie Ons is baie trots op jou, Isabelle Pienaar! 2de plek 70cm A2 kompetisie - Midnight 3de plek 70cm kompetisie - Midnight 4de plek 80cm kompetisie - Saphire

o.9 Rugbyproewe Ons is opgewonde oor die rugbyseisoen!

Isabelle Pienaar

LAERSKOOL KLIPFONTEIN Atletiek

Abbygail Pieterse Spiesgooi

Kevin van Vollenstee Gewigstoot

Ané Els 100m, 150m, 150m hekkies

Megan Alexander Gewigstoot

Christiaan Krügel 75m hekkies, hoogspring, verspring

Francois van der Walt Diskus

Mieke de Klerk 150m, gewigstoot, verspring

Hanru Marx Gewigstoot

Mischke Clarke Hoogspring

Joachim Salim 1200m

Thokozani Kachelenga 80m, hoogspring, verspring

Kayla Ellis 1500m

Yolandi Molemane Hoogspring


LAERSKOOL KRAGBRON Atletiekbyeenkoms Baie geluk aan die volgende leerders wat prestasies behaal het:

Janneka du Toit Junior Victrix Ludorum

Siyamthanda Kabini Junior Victor Ludorum

Henry Kemp Beste seunsveldatleet

Vinelle Kauffman Beste dogtersbaanatlete Senior Victrix Ludorum

Jaco Coetzee Sub Distrik Atletiekbyeenkoms 1ste plek 60m

Ishan Dasuppen 1st Place in 100m boys u.13 1st place in 200m boys u.13

CURRO BANKENVELD 2021 Matric Top Achievers

Matric 2021 Results

These two learners did exceptionally well throughout last year. Their hard work and dedication, together with the support of teachers, family and fellow students earned them the top achievers’ spots.

Sehlope Makgwane

Zané Nel

Curro Bankenveld would like to congratulate the class of 2021 with their achievements during the 2021 NSC examinations. We commend the Grade 12 learners for their hard work and dedication, you have reaped the rewards of your efforts. May you walk proudly and humbly into the future that awaits you. We are proud to announce that 84% of the learners obtained entrance into the higher education field that allows them entrance into Higher Certificates, Diplomas, and bachelor’s degrees. Our learners obtained a total of 11 A’s, 46 B’s and 98 C averages. We boast with learners that achieved in the Top 1% of Candidates per subject. We look forward to what the future holds, you are the giants that paved the way for future Bankies to follow.

Athletics Curro athletes performed exceptionally well at the recent Top 10 meetings held at Tuks on 12 February 2022.

Lumé Zaaiman

Amukelani Maserumule (gewigstoot)

Ryan Fell (spiesgooi)

Sive Magqabi (100m)


HTS WITBANK Atletiekpresteerders Hierdie atlete van HTS Witbank het deurgedring na die MUSSAS wat in Secunda plaasvind.

Danette Swiegers

Kgotso Flex Mafata

Dejane Holtshauzen

Devon Peens

Emsley Lloyd

Kopano Phogole

Lwellelyn Combrinck

Mijanke vd Heever

Ethan Kock

Owethu Msibi

Jayee Combrinck

Jeané van der Merwe

Ruduan Roux

Tercius Bezuidenhuit

JJ Viljoen

Lehan Roux

Tiaan van Eeden

Yano Uys

Jeandre Schoombie

Tanzin Potgieter deur na ASA vir hoogspring.


HTS MIDDELBURG HTS Middelburg – beslis ’n reusekrag in atletiek! ‘n Skitterende vertoning deur Rooies-atlete by die Twizza Super Schools! HTS Middelburg was Saterdag, 19 Februarie in die uitgesoekte geselskap van die topatletiekskole in Suid-Afrika! Rooies het kragte gemeet met Menlopark, Afrikaans Meisieskool, Prestige College en Noordheuwel om maar net ’n paar van die groot name te noem. Die seunsatlete het die volgende prestasies bereik: Die kompetisie was fel en die atlete het alles in die stryd gewerp om as die beste atletiekskool gekroon te word. Uit 40 topskole, behaal ons seuns ‘n 19de plek, ons klop vir Nelspruit en is dus die sterkste seunspan in Mpumalanga! Ons dogters eindig 13de van die 40 skole – dit is ’n uitsonderlike prestasie! HTS Middelburg eindig algeheel in die 14de plek van 40 skole en is in die top 15-atletiekskole in die land! Met dié prestasie plaas dit HTS Middelburg in ’n hoër rangorde as groot name so Paarl Gimnasium, Hoërskool Monument en Kempton Park. HTS Middelburg spog met nie minder as 41 atlete wat gekies is om aan die MUSSA-kampioenskappe deel te neem. Slegs die beste atlete in Mpumalanga word gekies! Die fokus is dan op die SA’s wat in Maart in Germiston plaasvind. Rooies se atlete is aan die brand en hulle is definitief ’n krag om mee rekening te hou!

Logan Nienaber

Klub 800 (> as 800 ASA-punte) o.19 Dawid du Buson: Diskus 44,84 m – 840 ASA-punte en Gewigstoot 12,78 m – 710 ASA- punte. Rinkals Smith: Diskus 45,04 m – 843 ASA-punte en Gewigstoot 14,35 m – 788 ASA-punte. o.17 • WJ Frazer: 400 m-hekkies 00:54,45 – 811 ASA-punte en 400 m 00:49,9 – 829 punte • Wihan Geldenhuys: 200 m 00:22,06 – 811 ASA-punte en 400 m 00:48,8 – 888 ASA-punte Die dogtersatlete het die volgende prestasies bereik: o.19 • Mienke Booysen: 100m 00:12,25 – 855 ASA-punte en 200 m 00:24,48 – 913 punte. o.17 • Lika Olivier: 800m 02:16,8 – 892 ASA-punte en 400 m 00:58,8 – 855 ASA-punte. • Fabiola Zacka: 100m 00:12,8 – 801 ASA-punte en 100 m-hekkies 00:14,98 – 829 ASA-punte • Logan Nienaber: Gewigstoot 11,05 m – 779 ASA-punte en Diskus 41,26 m – 913 punte o.15 • Vené Esterhuyse: 400 m 00:58,08 – 897 ASA-punte en 200m 00:24,90 – 935 punte • Mieke vd Walt: 90 m-hekkies 00:14,52 – 824 ASA-punte en 300 m-hekkies, 00:48,61 – 802 punte • Riemke Swart: 90 m-hekkies 00:14,24 – 845 ASA-punte en 300m-hekkies 00:50,46 – 767 ASApunte • Chris-Mari Bezuidenhout: Gewigstoot 13,58 m – 903 ASA-punte Medaljewenners • Wihan Geldenhuys wen ’n goue medalje vir seuns o.17 in die 400 m. • Mienke Booysen wen ‘n silwermedalje in die 200 m. • Vené Esterhuyse wen ‘n silwermedalje in die 200 m en ‘n bronsmedalje in die 400 m. • Chris-Mari Bezuidenhout wen ‘n silwermedalje in gewigstoot. • Logan Nienaber wen ‘n bronsmedalje vir diskus. • Dogtersaflos eindig 5de van die 16 aflosspanne. • Die seunsaflos eindig 6de uit die 16 aflosspanne.

Mienke Booysen

Vene Esterhuyse

Chris Marie Bezuidenhoud

Jordan Goldswain

Marnus du Plessis

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


MIDDELBURG HOËRSKOOL Middies Interhoër 2022 Met gure weer voorspel vir Saterdag 19 Februarie 2022 vir die Interhoër aangebied deur Hoërskool Oosterland, het Middies vol hoop op die bus geklim om hulle beste te gaan lewer op Secunda teen HTS Witbank, Ermelo, Ligbron, Lydenburg, Heidelberg Volkies en Rob Ferreira. Wind, wolke, son of reën, die atletiek het voortgegaan. Middies se ster van die dag was Philasande Ntshapela, o.19. Philasande laat die 100m rekord van 10.57 van 2020 spat met ‘n ongelooflike tyd van 10.37. Hierdie is sy persoonlike beste. Hy het reeds gekwalifiseer vir SA’s en dit is sy volgende mikpunt. Hy het ook die eerste plek in die 200m behaal. Hy ontvang die beker vir die beste naelloper vir senior seuns. Middies se ander sterre van die dag was: • Dominique Van Aswegen: Beste naellope senior dogter. • Jaco Truter: Beste worpe junior seun. • MHS se dogters eindig algeheel derde. Dit was ‘n suksesvolle dag en Middies bedank Oosterland en al hulle personeel asook borge wat die dag vir ons en al die ander skole se atlete moontlik gemaak het.

Philsande Ntshapela in aksie

Philsande Ntshapela ontvang sy trofee van Oosterland se waarnemende hoof, Mnr Hannes Gertzen

Dominique Van Aswegen in aksie

Jaco Truter in aksie

LAERSKOOL KRUINPARK Atletiek Spognuus 16 Atlete van Laerskool Kruinpark het Vrydag, 25 Februarie 2022 aan die Gert Sibande Atletiekbyeenkoms deelgeneem, waar 13 atlete deurgedring het na Provinsiale vlak wat 12 Maart gaan plaasvind.

Du-Handré Putter o.10 80m: 2de plek 100m: 1ste plek 70m Hekkies: 3de plek

Benji Oosthuysen o.11 70m Hekkies: 1ste plek

Janiéke van der Merwe o.12 Diskus: 3de plek

Jani Nel o.10 70m Hekkies: 1ste plek Verspring: 3de plek

Quintin Geyser o.11 Verspring: 2de plek

Taylor Botha o.12 Spiesgooi: 1ste plek

Iwan Scholtz o.10 Gewigstoot: 1ste plek

Sipho Mashego o.11 1200m: 3de plek

Juné van Wyk o.12 1200m: 1ste plek

Janru Pretorius o.12 75m Hekkies: 1ste plek 150m Hekkies: 3de plek

Ulrich Dreyer o.13 100m: 1ste plek Hoogspring: 2de plek

Alex Lesch o.13 200m: 4de plek

Jayden Scholtz o.13 Spiesgooi: 4de plek


LAERSKOOL GOEDEHOOP

HOËRSKOOL SECUNDA

Victor en Victrix Lodorums

Interhoër Atletiek

Die atlete wat aangewys is as die Victor en Victrix Lodorums tydens die Interhuis Atletiekbyeenkoms.

HS Secunda is het die volgende trofeë gewen by die Afgri Interhoër die 19de Februarie by HS Hoogenhout in Bethal: Interhoër 2022 Wenspan, Beste Dogterspan, Beste Seunspan, Beste Junior Naellope Seun – Aphiwe Shabangu, Beste Senior Naellope Seun – Siyanda Mkhonza, Beste Junior Naellope Dogter – Matsidiso Makgato, Beste Junior Middel- en Langafstande Seun – Wegé Viljoen, Beste Junior Middel- en Langafstande Dogter – Lu-Mari du Plessis, Beste Senior Middel- en Langafstande Dogter – Sharona Klein, Beste Junior Spronge Seun – Siyanda Mhlana, Beste Senior Spronge Seun – Tumelo Molepo, Beste Junior Spronge Dogter – Matsidiso Makgato, Beste Junior Worpe Dogter – Saskia Smith, Beste Senior Worpe Dogter – Tatijana Kruger, Beste Junior Hekkies Dogter – Matsidiso Makgato, Jnr Victor Ludorum – Siyanda Mhlana, Jnr Victrix Ludorum – Matsidiso Makgato, Snr Victor Ludorum – Siyanda Mkhonza

Liam Olivier Senior Victor Lodorum

Zian Mocke Junior Victor Lodorum

Hazel-Mari Bellingan Senior Victrix Lodorum

Cayleigh Cooper Junior Victrix Lodorum

MUSSA’s Atletiekbyeenkoms Die volgende atlete is deur na die MUSSA’s Atletiekbyeenkoms.

Armand Joubert o.10

Hazel-Mari Bellingan o.11

Dian Byleveld o.11

Chris v Schalkwyk o.13

Liam Olivier o.13

Dian Pretorius o.10

Kaylie Serfontein o.10

Minette vd Berg o.11

Danankia Lesch o.13

Izanie Ferguson o.10

Adianca Brummer o.11

Cheyenne Erasmus o.12

Hlompho Mokoseng o.13

Minay Campher o.13

Aphiwe Shabangu

Lu-Mari du Plessis

Matsidiso Makgato

Saskia Smith

Siyanda Mhlana

Siyanda Mkhonza

Tumelo Molepo

Sharona Klein, Mike van der Walt (Atletiekorganiseerder) en Ronnie Tshabalala

Juan Wels o.10

Dené Byleveld o.11

Carla Hurter o.13

Jessica v Rooyen o.13

Suzaan Thomas o.13


STANDERTON HOËRSKOOL Gert Sibande Atletiekspan

Tennis

Ons is so trots op hierdie atlete wat gekwalifiseer het vir die Gert Sibande atletiekspan.

Ons is baie trots op Wian Strydom wat Mpumalanga o.15 tennis span gehaal het.

Andile Pipes - Javelin. Lerato Mavuso - 300mH. Eduan de Klerk - 100m. Stian du Plessis - 800m en 400m. Carla van Rooyen - 800m en 400m. Simkho Mzizi - 1500m. Chane Vosloo - 90mH. Kofi Kyei - 100mH. Anika Lategan - SG. Jayden Pretorius - GS. Awande Dlamini - Discus. Teninke v Niekerk - 100m, 200m en 100mH. Zandré van Wyk - 400m, 100mH, 400mH en Driesprong. Lethi Ngwenya - 400m. Leanell Loots - HS

Wian Strydom


HOËRSKOOL ERMELO Hoërskool Ermelo wen TWK Hoëveld Interhoër Op Saterdag 19 Februarie is die jaarlikse Hoëveld Interhoër deur Hoërskool Oosterland op die Secunda stadion aangebied. Die deelnemende skole was as volg: Hoërskool Ermelo, Hoërskool Rob Ferreira, HTS Witbank, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Oosterland, Hoër Volkskool Heidelberg en Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die Errie-atlete was vroeg uit die blokke en het reeds sedert die eerste item getoon dat hul daar was om te wen. Daar was deurlopend aanskoulike atletiek op die baan sowel as op die veld. Elke Errie het met deursettingsvermoë, motivering en trots deelgeneem en hul beste gegee. Dit is hierdie veggees en hardwerkende gesindheid wat die Erries boaan die punteleer geplaas het. Daar is ‘n totaal van 84 medaljes (33 Goud, 31 Silwer en 20 Brons). Die uitslae was as volg: 1ste Plek - Hoërskool Ermelo • • 2de Plek - Hoërskool Rob Ferreira • 3de Plek - Hoër Volkskool Heidelberg Hoërskool Ermelo is besonder trots op elke atleet wat deelgeneem het. Alhoewel atletiek ‘n individuele sport is, is Interhoër beslis ‘n spansport waar elke bydrae tot die span van groot waarde is. Dankie aan elke atleet wat sy/haar beste, op en van die baan, gegee het deur die loop van die seisoen. Dankie aan elke ouer en leerder wat hul kinders en maats met liefde en positiwiteit ondersteun het. Hoërskool Ermelo bedank ook graag al ons afrigters wat hard gewerk het om ons atlete gereed te kry om tot die beste van hul vermoë te presteer. Die Erries is trots op elkeen van julle.

Elizma Swart Beste Worpe Jnr. Dogter

Mia Davel Beste Spronge en Hekkies Snr. Dogter

Elizca Lotz Beste Hekkies Jnr. Dogter

Tyrone Berning Beste Hekkies Snr. Seun en Senior Victor Ludorum

Bongmusa Vilakazi Beste Middel- en Langafstande Snr. Seun

Esmarie Klopper Beste Middel- en Langafstande Jnr. Dogter

Danel Olivier - Beste Dogterspan van die dag


LIGBRON ACADEMY OF TECHNOLOGY Mpumalanga Atletiekkampioenskappe Ligbron se atlete wat deurgedring het na die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe

Amukelo Thanjekwayo

Anele Ngwenya

Asanda Mabuza

Brenda Kirsten

Crizaan Thomas

Dylan Prinsloo

Elizmarie Greyling

Harry Steenkamp

Kyle Alves

Landulwazi Nkosi

Lwazi Sibanyoni

Sias Jacobs

Sibusiso Mnisi

Terry Jayaguru


LAERSKOOL NELSPRUIT Goldwagen Interlaer Atletiekbyeenkoms Die Nellie- atlete het geskitter tydens Saterdag se Goldwagen Interlaer Atletiekbyeenkoms in Witrivier. Ons is baie trots op al ons atlete wat deelgeneem het. Dankie aan ons afrigters, beamptes, ouers, verversing- mammas, Pa’s in aksie en al ons personeel wat gedurende die seisoen iewers gehelp het en ‘n rol gespeel het in ons kinders se prestasies. #TrotsNellies #NellieGuts Baie dankie aan Laerskool Witrivier vir die ongelooflike Interlaer Atletiekbyeenkoms wat julle as skool vir al ons laeveld- skole aangebied het. Dit was ‘n pragtige byeenkoms met Atletiek uit die boonste rakke. Groot waardering ook aan Mnr Pieter Linde, van Goldwagen vir u ondersteuning! U betrokkenheid en ondersteuning stel ons skole in staat om geleenthede vir die leerders te bied wat nie andersins moontlik sou wees nie. Dankie dat u in die wel en weë van ons kinders belangstel. U betrokkenheid sal beslis dividende vir u afwerp! Jamie Doncaster

SJ Neuhoff

Hier is die toptoekennings deur Laerskool Nelspruit se atlete van die Goldwagen Interlaer 2022: Beste veldatleet dogter: Celeste Classen Beste veldatleet seun: Liam Classen Beste baanatleet dogters: Marieke Wasserman Beste baanatleet seuns: Aldo van Jaarsveld Beste hekkies-atleet dogter: Marieke Wasserman Beste hekkies-atleet seun: Aldo van Jaarsveld Beste prestasie vir die dag dogters: Lana Thereon Beste prestasie vir die dag seuns: Aldo van Jaarsveld Junior Victor Ludorom: Stefan Augustyn deel met Joel Makum Senior Victrix Ludorom: Lana Theron Senior Victor Ludorom: Aldo van Jaarsveld

Medaljes Behaal Laerskool Nelspruit het in totaal 86 medaljes gewen wat ‘n puik prestasie is. Goud = 38 Silwer = 28

Tiaan Augustyn

Brons = 20 Vierde = 22

Vyfde = 15 Sesde = 15

Zanika van Wyk

NELSPRUIT PRIMARY Inter Primary Athletes 2022 U/11 Tennis Festival

Swimming Gala

First Inter primary athletes’ event in two years. The event was hosted by Laerskool Witrivier at Rob Ferreria High School on the 19th of February 2022. Nelspruit Primary is very proud of Joël Akum and Sibusiso Nkalanga who showed COURAGE at Saturday’s athletics meeting.

LSEN participated in their very first swimming Gala at Curro Nelspruit on Saturday, the 26th of February 2022.

Joël Akum u.8 - Junior Victor Ludorum

Sibusiso Nkalanga u.13 - Best middledistance athlete

Took place at Van Riebeeck Park on Friday, the 25th of February 2022. Yusuf Packery won Sportsmanship of the u/11 Tennis festival on the 25th of February 2022.

Tshiamo Cele, Amahle Chibi, Lesedi Nkosi,Tlangi Sibande, Yusuf Packery, Nduduzo Mthembu, Vincent Karimanzira, Musa Makhongele

Lethenhle Mthethwa, Adrianna Schofield, Una Khoza, Nkosephayo Nkambulo

Prefect List 2022

Swimming Gala Athletes

The prefects of Nelspruit Primary are showing off their yellow and black uniforms, which is a symbol of hope and light for this world. We want our prefects to set an example to the schools around Nelspruit and to showcase that we can make a difference.

Nelspruit Primary won 2 gold, 3 silver and 2 bronze medals

Boys: Rohan Abraham, Abdullah Anwar, Prince Cave, Adil Larya, Thabiso Magaele, Lethu Mahlangu, Amani Makhubo, Quintin Masambo, Harry Mthethwa, Lindokuhle Mtunyana, Tristen Muzerengi, Amogelang Sebake, Tiyisani Shilenge, Mnqobi Shongwe, Excellent Vuma. Girls: Bradlyn Chapman, Aphiwe Fandaleki, Britalia George, Sinovuyo Gininda, Nakia Ismail, Elona Jonas, Ilham Kabir, Xin Yan Liu, Lihle Mahlangu, Amahle Makhubela, Busiswa Mbatha, Tsholofelo Moikanyane, Naledi Nkoana, Shantel Nkosi, Naledi Shabangu, Kuhle Sithole

Prince Cavé, Excellent Vuma, Awande Mabuza


PENRYN COLLEGE Mpumalanga Championships Congratulations to Nolizwi Mlangeni (Girls under 17 Javelin) for qualifying for the Mpumalanga championships which will take place in Secunda on 5 March 2022.

Nolizwi Mlangeni

National Eisteddfod

Inter High Athletics

Penryn music honours scholar, Tessi Ratnarajah, received an SA Ambassador’s Award from the National Eisteddfod. Tessi is a budding composer of note and has registered as a composer with SAMRO at the beginning of 2021. The future looks bright for this young singer/songwriter.

Penryn College participated in the Inter High Athletics meeting on the 26 February 2022. Penryn is the only private school that takes part in this event. Congratulations to our 2022 athletics team for winning the Percentage Trophy at this year’s meeting. This is the fourth time Penryn has won this trophy in the past 6 years. We believe this is not only a testimony to our commitment to excellence but more importantly, it underwrites our beliefs that each child is valued as a child of God and the success of a community is more important than individual success.

Tessi Ratnarajah

Tinyiko Siwele, Eusabio Chivulele, Nozipho Ncube, Heath Robinson

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


HOËRSKOOL BERGVLAM

LAERSKOOL BARBERTON

BERGVLAM HET GEES!

Inter Primary 2022

Hoërskool Bergvlam se Annelize Oosthuizen is as beste dirigent vir Interhoër 2022 aangewys en ‘n eerste plek vir beste kreatiewe liedjie word aan Vlammies toegeken. HS Bergvlam neem dan ook ‘n tweede plek met beste opkoms en beste dirigentspan van die dag.

Scarlett Msthini u.7 2 gold medals 1st place 60m and 80m girls.

Cian Maritz het twee EERSTE PLEKKE tydens die Interhoër behaal: Seuns O/16 – Diskus 34.5 (653) Seuns O/16 – Spiesgooi 46.5 (603) en ‘n derde plek vir Gewigstoot seuns O/16 met 11,46m (649)

Prince Maseko u.7 4th place 60m boys. Zianda Labe u.8 4th place 60m girls.

Zankia Stoltz D O/14 Gewigstoor 9.87 (764) Edwin Ndizimeni S O/16 800 – 2:04,27 (635) Kayden Vilakazi D O/19 100H 19,47 (594) het al drie TWEEDE PLEKKE behaal. Die volgende atlete het almal DERDE PLEKKE behaal: Milde Cronje vir 400 & 800m, Edwin Ndzimeni 400m, Amu Nyathi 800m, Masego Mokgope 1500m, Thando Maseko 200m, Janel van Wyk Diskus, Wiaan Snyman vir Spiesgooi en dan het ons Aflos seuns o/16 asook ons dogters o/16 die derde plek geneem.

Annelize Oosthuyzen

Christiaan Havenga

Siyabonga Mnisi u.8 4th place 60m boys. 4th place 80m boys. Thando Mkhatshwa u.9 3rd place 60m girls.

Relay results: Girls u.8 - 4th place Zianda Labe Owethu Dhlamini Sobahle Thwala Lulama Labe Boys u.8 - 3rd place Siyabonga Mnisi Stembiso Fakude Kian Pieters Ricky Deysel

Ehlanzeni Championships Kayla participated in the Ehlanzeni Championships in White River. She achieved a 1st place in the 80m, high jump and long jump and a 2nd place in the 100m. Congratulations Kayla! We are proud of you.

Girls u.9 - 3rd place Thando Mkhatshwa Okuhle Mohlaloganye Thembelihle Ndlovu Awande Maziya

Cian Maritz Zianda Labe

Darren Milles

Milde Cronje

Tenika Smith

Best Teacher Awards

Mrs. Elsa van Zyl The best teacher in Afrikaans first aditional language Grade 12 for 2021

Mrs. Louise Fullard The best teacher in Afrikaans first aditional language Grade 12 for 2021

Top Learners 2021

Anja Smit Best learner in Gr. 12 2021 for English 1st additional language and Afrikaans.

Emeldy Novels Best learner in Gr. 12 2021 for English home language.

Theo Badenhorst Best learner in Gr. 12 2021 for Mechanical Technology (Automotive)

Scarlett Msthini

Junior Athletic team Inter primary

Kayla Zwane


HOËRSKOOL NELSPRUIT Interhoër 2022: Nellies nogeens stewig op die kruin! Die Buco Laeveld Vriendskaplike Inter-hoër het fyn beplanning en vasbyt gekos om, te midde van Covid-beperkinge en ook swaar reën die vorige nag, ‘n uiters suksesvolle byeenkoms te kon deurvoer – tot die laaste twee items wat waarlik die kroon gespan het: die 4x100m aflos vir seuns en meisies 19, wat op skitterende wyse deur Nellies se snellers ingepalm is.

Zané Potgieter het in AL die wedlope waaraan sy deelgeneem het, 4 individueel en 1 aflos, goud losgehardloop! Zané (m.19) wen die 100m – 12.73 (768); 200m – 26.61 (773); 400m – 62.03 (766); en die 400m hekkies – 67.42 (823). In die laaste item van die dag, verower sy goud nr.4 toe sy die in laaste been van die 4x100m aflos, onder die res uitgenael het om eerste verby die wenstreep te blits.

NHS se dirigente is as beste dirigentespan van die dag aangewys, met Bergvlam se dirigente in die tweede- en Lydenburg s’n in die derdeplek.

NHS se ‘trippeldoor’-kampioene (DRIE goue medaljes elk): •

NHS wen die seunstrofee met 790 punte, teenoor Rob Ferreira se 681 en Lydenburg se 602. Nellies se meisies wen ook die trofee met meer as 200 punte voor hul naaste teenstanders, verower het. NHS stap dus ook weg as die algehele wenspan vir 2022 Baie geluk aan Simoné Lourens (junior Victrix), Vaughn van Zyl (junior Victor), Ashley Erasmus (senior Victrix) en Handré vd Merwe (senior Victor). ‘n Spesiale trofee, word jaarliks ook aan dié seun en meisie wat die beste prestasie van die dag behaal het, oorhandig. Onder die manne, was Vaughn van Zyl in ‘n klas van sy eie, toe hy die skyfwerp vir seuns 15, met ‘n uitstekende gooi van 56,35m (915 ASA-punte) ingepalm het. Ashey Erasmus het vroeër vanjaar Zonnika Lindeque se SA-rekord in gewigstoot m.17 (18,18m) na ‘n wêreldklas 18,65m verbeter – en almal was gaande oor daardie ongelooflike prestasie – veral omdat dit ook ‘n Afrika- en State-bond-rekord was. Saterdag trek sy los met ‘n magtige en kragtige stoot van 19,05m – wat wéér alle rekords oortref! Die beste afstand vanjaar, deur enige atleet, in enige land ter wêreld, en dit in die Laeveld, voor haar tuisskare. Hiermee het sy die maksimum van 1000 punte verwerf. Net om doodseker te maak dat sy die gesogte trofee huis toe neem, het Ashley ook in skyfwerp (49,41m, ‘n nuwe pb en Nellie-rekord vir haar) ‘n voltal van 1000 aangeteken. Die seun en dogter wat in elke item/afdeling die beste prestasie (volgens ASA-tabel) gelewer het, is ook met ‘n toekenning beloon. Geluk aan die volgende Nellies, wat hierdie groot prestasie vermag het: • • • • • • • • • •

Naellope - Zoë Cilliers (m.14): 100m Middelafstande – Sheba Sithole (m.15): 800m Kort hekkies – Simoné Lourens (m.14): 90m hekkies Lang hekkies – Zané Potgieter (m.19): 400m hekkies; en Handré vd Merwe (s.19): 400m hekkies Driesprong – Shanese de Clerck (m.17) Verspring – Shanese de Clerck (m.17): en Marko Matthee (s.16) Hoogspring – Shanese de Clerck (m.17) Gewigstoot – Ashley Erasmus (m.17): en Vaughn van Zyl (s.15) Skyfwerp – Ashley Erasmus (m.17); en Vaughn van Zyl (s.15) Spiesgooi – Jolanke van Zyl (m.19)

• • • • •

Ashley Erasmus (m.17): gewigstoot – 19,05m (1000); ook skyfwerp – 49,41m (1000); en spiesgooi 37,22m (762) Hayley Cussons (m.15): 3000m m.19 – 11:38.24 (779); 800m .16 – 2:34.32; en 1500m m.16 (5:29.06) Shanese de Clerck (m.17): hoogspring – 1,70m (850); verspring - 5,60m (784); en driesprong – 11,27m Simoné Lourens (m.14): 90m hekkies – 14.77 (825): 300m hekkies – 48.17 (822); en 400m – 62.13 (798) Kristen Berry (m.17): 800m – 2:24.38 (785); 1500m – 5:15,00; en 400m – 63.34 (757) Kian Mouton (s.17): 3000m – 9:57.62 (743): 800m – 2:02.37; en 1500m – 4:31.56

Die lys van atlete wat ‘n goue tweekuns behaal het: • • • • • • • • • • • •

Juané le Roux (m.15): gewigstoot – 11,18m (809); en skyfwerp – 31,09m (787) La-Alizia Venter (m.19): gewigstoot – 11,67m (849); en skyfwerp – 32,00m (745) Sheba Sithole (m.15): 800m – 2:23.75 (805); en 1500m – 5:10.11 (722) Zoë Cilliers (m.14): 100m – 12.74 (828); en 200m – 26.90 (812) Christine Venter (m.16): gewigstoot – 11,96m (829): en skyfwerp – 30,98m (769) • Zané Nel (m.14): gewigstoot – 12,45m (876); en skyfwerp – 31,84m (816) • Vaughn van Zyl (s.15): gewigstoot – 15,48m (860); en skyfwerp – 56,35m (915) Vian Louw (s.14): gewigstoot – 13,49m (774); en skyfwerp – 38,36m Joshua Fincham (s.15): 800m – 2:11.50; en 1500m – 4:40.53 Nathan Duncan (s.16): 800m – 2:03.45; en 1500m – 4:35.91 Marno du Plessis (s.16): 100m – 11.23 (748); en 200m – 22.65 (776) Cherike Boshoff (m.16): 100m – 13.32 (732); en 200m – 27.04 (780)

Nog NHS-atlete wat 2022-interhoërkampioene is: • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

Violet Taljard (m.15): spiesgooi – 34,39m (735) Marné vd Merwe (m.16): 400m hekkies – 74.90 (740) Levandi Hough (m.14): verspring – 4,86m Arili Boshoff (m.17): 100m – 13.17 (737) Menique van Zyl (m.14): 800m – 2:31.62 (746) Rojandi Coetzee (m.14): hoogspring – 1,58m (800) Lallie Grobler (m.19): 100m hekkies – 16.70 (724) Helene Barnard (m.16): spiesgooi – 27,34m Kaycee Fincham (m.14): 1500m – 5:26.09 Simoné Froneman (m.16): 100m hekkies – 17.67 Jolanke van Zyl (m.19): spiesgooi – 38,33m (780) Zoë Scheepers (m.15): hoogspring – 1,40m Lana Botha (m.15): 400m – 64.33 (756) Zané du Toit (m.16): 400m – 64.06 (740) Handré vd Merwe (s.19): 400m hekkies – 53.49 (912, rekord) Ruben Lorist (s.17): skyfwerp – 41,64m (748) Monkwe Kamagelo (s.14): verspring – 5,53m André Potgieter (s.19): 100m – 10.91 (756) Marco Capazorio (s.19): 110m hekkies – 15.15 (795) Ruben Vorster (s.17): 110m hekkies – 15.03 (790) Ryan Venter (s.17): gewigstoot – 14,99m (814) Liam Doncaster (s.14): 1500m – 4:48.58 Marko Matthee (s.16): verspring – 6,58m (836) Ricardo Correia (s.19): gewigstoot – 13,87m (762) Jacques Bouwer (s.15): spiesgooi – 48,13m Bradley Claasen (s.16): gewigstoot – 13,60m (755) Lian Antunes (s.14): 400m – 55.02 (721) Philip Vogel (s.19): hoogspring – 1,85m Larise Combrink (m.19): verspring – 5,26m Andreas Fouché (s.19): skyfwerp – 38,49m (750)


LAERSKOOL WITRIVIER WHITE RIVER PRIMARY SCHOOL Leiers vir 2022 / 2022 Leaders

Atletiek: Interhuis / Athletics: Inter-house

Inhuldiging van ons Leiers 2022. Inauguration of our 2022 Leaders.

Congratulations to our Senior and Junior Victorand Victrix Ludorum’s. Baie geluk aan ons Senior en Junior Victor- en Victrix Ludorum’s.

Senior Victrix Ludorum - Thati Seakamela Senior Victor Ludorum - Luan Burger

Seuns/Boys: Jeff Badenhorst, Frank Bouwer, Luan Burger, Olly Goodison, Flip Hattingh, Julius Hattingh, Mardus Hattingh, Divan Hills, Dian Lubbe, Tyrone Marshall, Jean Mc Murchy, Bholoja Nkosi, Matthew Rothman, Aiden Stassen, Joshua Van der Nest, Divan Van Staden Dogters/Girls: Klara Arnoldi, Mianca Breitenbach, Mischa Cooper, Makanaka Harry, Angelica Jansen van Vuuren, Lyska Jooste, Emma Kum, Anika Loubser, Langu Ndlovu, Sofia Oosthuizen, Theanè Pelser, Marnè Pretorius, Megan Van den Heever, Anika Van Staden, Talita Wessels, Nina Wessels

Junior Victrix Ludorum - Zizikazi Dlamini Junior Victor Ludorum - Dean Delport

HOËRSKOOL ROB FEIRRERA HIGH SCHOOL Top Uitslae

Seuns Presteerders

Beste kort Hekkie Atleet trofee Seun o.14 100m Lizwe Mkhumbane. Lizwe breek ook die 100m & 300m hekkies rekord. Beste Driesprong atleet seun Dylan Msurarurwa. Beste Spiesgooi atleet o.19 Seun Ricardo Raubenheimer. o.17 Aflos span breek rekord. Seuns in die Span is Tlotlo Ratshwene; Siyabonga Masinga; Prosper Masinga; Thando Mokoena

• • • •

Lizwe Mkhumbane

Dylan Msurarurwa

Ricardo Raubenheimer

Dogter Presteerders • • • • • • • • • • • • • • • • • •

Nicky Nel D19 brons, 200m en brons in 400m hekkies. Olwetu Bayisa goud in D15 se 400m en brons in 800m. Nsovo Ntlemo goud in D15 se hoogspring en verspring. Cloe Mabitla D16 brons in duskus en gewigstoot. Charlize Enslin goud in D14 spiesgooi. Ame Quin brons in spiesgooi D15. Gene Lee Coetser silwer in D17 gewigstoot. Danielle Gouws brons in D19 hoogspring. Caitlin Dehrman silwer in D17 hoogspring. Tintswalo Khoza brons in D16 hoogspring. Andisa Nyakane brons in D15 hoogspring. Anna Boyce brons D17 in 400m hekkies. Lesego Mashele brons in D19 se 100m hekkies. Erin merensky brons in D17 100m hekkies. Christy Veldman D19 brons in 1500m. Else Marie van Zyl brons in D17 se 800m. Sethu Mathebula brons in D14 se 200m Khanyisa Nyezi D14 brons in gewigstoot

• • • • • • • •

Danielle Gouws

Lizwe Mkhumane S14 goud in 100m en 200m, asook goud en nuwe rekords in 100m en 300m hekkies. Prosper Masinga S17 goud in 100m en silwer in 200m. Tlotlo Ratswene silwer in 100m en goud in 200m. Prosper Mkonza S15 brons in 100m, 200m en 400m. Tumiso Letsoalo S15 brons in 200m, silwer in 400m, goud in 100m hekkies en 300m hekkies. Phillisande Sibiya S19 goud in 200m, silwer in 100m hekkies en 400m hekkies. Ntando Magudulela goud in S14 se 800m. Kgotso Machete silwer in S17 se 800m. Princely Mahngana S14 silwer in 1500m. Mpho Mashego S17 silwer in 3000m. Lwandile Mahlangu S16 goud in 110m hekkies. Lungelo Mokoena S16 silwer in 110m hekkies. Matimba Ndawe S14 silwer in 400m en brons in 300m hekkies. Nhlakanipho Maseko S16 goud in 400m en 400m hekkies.

• • • • • • • • • • • • • • •

Katleho Mofokeng S14 goud in hoogspring en brons in verspring. Sheppard Khoza S15 brons in hoogspring en silwer in driesprong S17. Vian Wessels brons in S17 hoogspring. Pieter Quin S19 silwer in hoogspring en spiesgooi en brons in skyfwerp. Dylan Musarurwa S17 goud in verspring en driesprong. Daniel Ferreira S17 brons in gewigstoot. Michael Swanepoel S15 silwer in spiesgooi. Dawie Ruthven S17 goud in spiesgooi. Ricardo Raubenheimer goud in S19 spiesgooi. Sipesihle Mhkatswa silwer in S16 se 100m. Londani Ntatikazi silwer in S16 se 100m. Gabriel Kunene silwer in S19 se 100m. Lwandle Makhubede S16 brons in 200m en silwer in 400m. Brian Manzini brons in S19 se 200m. Siyabonga Masina S17 goud in 400m.

Prosper Masinga


LAERSKOOL MALELANE Swim

Athletics

A Few of our swimmers took part in the Level 0 - Development gala that took place at Curro Nelspruit. A combined total of 350 children took part over the whole of Ehlanzeni.

The Inter Primary were held at Graskop last Friday. We are extremely proud of all our Athletes. Thank you to all our teachers, parents and coaches who supported our team throughout the Athletics season. The best inheritance a parent can give his children is a few minutes of his time each day. Well done team Lanies.

Malelane swimmers (both club swimmers and school swimmers) took part in the gala and enjoyed it tremendously. A total of 17 children took part from NSAD with strong representation from Laerskool Malelane. The races included were kickboard, noodle races and three of the main strokes freestyle, backstroke and breaststroke. The following children took part from Laerskool Malelane: • Ettiene Colmanet (7) • Lehanri Cronje (7) • Nelis Radley (7) – 1 gold Freestyle, 1 sliver- Backstroke • Ludwig Kotze (8) – 1 silver - Backstroke • Lihan Loock (6) • Nolthando Nkosi (9) 3 medals Backstroke gold, freestyle silver, breaststroke bronze • Maryna Roets (6) • Elizabeth Roets (8) • Ruhaan Gulzaar (6) • Ian van Rensburg (6)

Alex Matthee

André de Kock

Kevin Forssman

Megan Lourens

Luan Small

Our children did very well, Thank you to parents who were willing to take their children to attend the gala as well as coach George, coach Beteul from NSAD as well as other officials of the NSAD club.

Nelis Radley

Nolthando Nkosi

Ludwig Kotze

Inter Primary Athletics

Erenst Zeelie en Jacques de Kock


AWSUM gesels met YS’ HIGH)

ULRICH LE ROUX (PAARL BO

TOP

MATRIKULANT LANDSWYD

Ulrich le Roux, wat verlede jaar and die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, is as die landswye topleerder van 2021 aangewys.

TOP MATRICULANT 2021 MPUMALANGA PROVINCE Kgothatso Angela Gugu Mphaka is ‘n Ndebelemeisie wat laasjaar haar matriek by ‘n staatskool in ‘n klein nedersetting in Mpumalanga geskryf het, KwaMhlanga Secondary School. Sy is Mpumalanga se topstudent en ook die topmatrikulant nasionaal in ‘n quintile 2 skool.

Baie geluk met die prestasie. Hoe voel dit om as die slimste leerder uit die Klas van 2021 gekroon te word? Dit voel ongelooflik en ek is verskriklik gelukkig daaroor.

Vir 3 vakke het sy 100%: Wiskunde, Wetenskap en Ekonomie en onderskeidings vir die ander 4 vakke.

Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Ek was redelik verras met die uitnodiging en aankondiging.

She obtained seven distinctions: • English First Additional Language level 7 • Isidebele Home Language level 7 • Mathematics level 7 (300 out of 300) • Physical Science level 7 (300 out of 300) Accounting level 7 • • Life Sciences level 7 • Life Orientation level 7

Hoe was die hele ervaring tot nou toe - vandat jy as toppresteerder aangekondig is? Alles het regtig vinnig gebeur, maar dit was baie lekker om die uitslae by die skool te kry en al my vriende weer te sien. Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? Die grendeltyd en aanlyn-leer was aanvanklik ‘n uitdaging, maar ek kon gelukkig gou aanpas. Wie is jou rolmodel en hoekom? My ouer broer. Hy het my gewys hoe harde werk tot sukses kan lei en my geleer om altyd die grense van wat ek dink moontlik is, te druk. Watter ondersteuning het jy gehad? My ma het my baie ondersteun met Wiskunde ekstra-klasse. Watter studiemetode het jy gebruik? Ek het nie ‘n spesifieke studiemetode nie. Ek het ‘n kombinasie van teorie-leer, deur die jaar se oefeninge gaan en vraestelle uitwerk, gebruik. Moes jou ma ooit sê: “Ulrich, gaan leer nou”, of het jy op jou eie studeer? Ek het altyd op my eie studeer. Wat was jou gunsteling vak en hoekom? Wiskunde. Ek hou baie van syfers en probleemoplossing. Wie was jou gunsteling onderwyser? Ek het geen spesifieke onderwyser nie, almal by HJS was regtig goed. Watter drie hoogtepunte staan vir jou uit tydens jou hoërskooljare? 1. My prestasie in die 2021 NSS eksamen. 2. Ek was in 2021 ‘n skoolprefek. 3. Ek was in 2021 kaptein van die o.19 B Hokkiespan. Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan Aktuariële Wetenskap by Stellenbosch studeer. Ek hou baie daarvan om met syfers, wiskunde en komplekse probleme te werk. Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? Geniet elke oomblik, maar werk van die begin af baie hard om jou doelwitte te bereik.

Lees die nuutste skolenuus aanlyn!

www.awsumnews.co.za AWS UM

NEWS

Die grootste skolenuus platform in S.A


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.