AWSUM March Edition - Noord-Kaap 2022

Page 1

NOORD-KAAP

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

AW S U M

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

N E WS


OUR TEAM Editor

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON

Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Quintus: quintus@tiemedia.co.za Juan: juan@tiemedia.co.za Leanne: leanne@tiemedia.co.za

WhatsApp jou naam na 073 187 9539

HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

021 000 1705

Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

www.awsumnews.co.za

Advertising Coordinator Elmare Dippenaar: awsumads3@tiemedia.co.za

29 Regional pages: Find us

Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

Awsum School News

Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie.

As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

Is baie kompeterend;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

1. WAARHEID AS GORDEL

We work with schools across S.A printing 2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID school diaries, yearbooks, workbooks and more. Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

3. SKOENE VAN VREDE

ThePrintOffice

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

Phone 072 460 8243


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding. Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik:

3. Verandering in geaardheid

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak.

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.


HOËRSKOOL DUINEVELD 2022 Duineveld Kleurebyeenkoms

Senior Victor Ludorum: Marvyn Goliath & Senior Victrix Ludorum: Melaine du Toit Junior Victor Ludorum: FJ Maritz & Junior Victrix Ludorum: Janie Visser

2022 Diamantveld Atletiekbyeenkoms

Medaljewenners

Skiet Velties Skiet was soos gewoonlik hul beste self en het uitstekende uitslae behaal by die NKSSV se eerste ligaskiet in Hotazel gewees. o.21 Sporter Fouche Van Niekerk Goud 3P & Goud Staan Algeheel 1ste o.14 Sporter Telani Botha Goud 3P & Goud Staan Algeheel 1ste

o.21 Veer Maricel Jordaan Goud Staan & Silwer 3P Algeheel 1ste o.21 Pistool Hein Scholtz 4de o.21 Pistool Diné Joubert Goud Algeheel 1ste met nuwe NK rekord!

Beste Velditem Prestasie


HOËRSKOOL UPINGTON Narike Hoft kry Springbok klere!

Uppie skuts vaar uitstekend Hoërskool Upington se skuts het 25 tot 26 Februarie 2022 deelgeneem aan hul eerste liga kompetisie.

Narike Hoft, ‘n leerder van Hoërskool Upington het die Noord-Kaap Ruiterkuns Span as die 3 Gang-kaptein verteenwoordig by die afgelope Nasionale Ruiterkuns Proewe te Somerset-Oos. Sy is dan ook verkies tot die Junior Suid- Afrika se 3 Gang Ruiterkuns Span wat later vanjaar in die VSA te gaan kompeteer. Dit was ‘n strawwe week van deelname deur topruiters regoor die land en is ons baie trots op haar insluiting in die span. Sy word met toewyding afgerig deur Martin Pienaar van DAEC te Bloemfontein op haar saalperd, EF Fever Pitch.

Janko Botma kry silwer medaljes in die o.21 Sportergeweer se drie-posisie (542) en in 10m staan (339). Algeheel kry hy ‘n tweede posisie. Martin Kotzé kry ‘n silwer medalje in die o.21 Veergeweer se 10m staan (299). Algeheel kry hy ‘n derde posisie. Narike Hoft

Atlete presteer in Kimberley o.15 seuns • Petrie Fourie: Brons - gewigstoot en skyfwerp • Mayega Lukuugi: Brons - 100m, hoogspring en aflos. Deelgeneem aan die 200m • Dali Gubula: Goud - 100m hekkies. Deelgeneem aan die hoogspring o.15 dogters • Amelie van Niekerk: Goud - 90m hekkies, Silwer - 100m, Brons - 200m • Winesche van Ruyn: Goud – gewigstoot, Brons - spiesgooi o.17 seuns • Khayinkosi Klaasten, Goud - 800m, Silwer 400m, Brons - aflos

• • •

John Josh Steenkamp: Brons - verspring en aflos. Deelgeneem aan die 100m Josh Witbooi: Deelgeneem aan die 200m en verspring, Brons - aflos Sylvester Hoffman: Deelgeneem aan die 100m en 200m, Brons - aflos

o.19 seuns • Benno-Wayne Friedberg: Goud - 400m hekkies, Brons – aflos. Deelgeneem aan die 100m en 200m • SP Janse van Rensburg: Brons - driesprong en aflos. Deelgeneem aan die 200m • Mikail Willemse: Brons – aflos. Deelgeneem aan die 100m en 400m

Johan Serfontein kry goue medaljes in die o.14 Veergeweer se drie-posisie (384) en in die 10m staan (258). Algeheel kry hy die eerste plek. Baie geluk aan ons skuts en aan hul ouers vir die ondersteuning. Janko Botma, Johan Serfontein & Martin Kotzé

Tennis 10 van Hoërskool Upington se tennisspelers het deelgeneem aan die Noord-Kaap tennis proewe in Upington. Hulle behaal onderskeidelik die volgende posisies op die Noordkaap tennis se ranglys: • •

o.15 dogters: Amé Kotze 7de. o.16 dogters: Lenita Coetzee 8ste. Sy is ook gekies vir die Interpro - span wat later die jaar aan ñ Interprovinsiale toernooi gaan deelneem.

• • • • •

o.17 dogters: Zea Botma 3de. o.19 dogters: Janneke Engels 5de. o.14 seuns: De Villiers Fourie 14de. o.15 seuns: Hendrik Aggenbag 5de o.16 seuns: Dappie van der Ryst 7de, Nico van der Westhuizen 9de o.17 seuns: Hercules Hudson 6de o.19 seuns: Braam van Niekerk 5de.

• •

Baie geluk aan al die spelers!

Swem Uppies swemmers wie Upington swemklub by Sprints gala in Kimberley verteenwoordig het. Upington swemklub het die geesbeker gewen en is ook aangewys as klub-kampioen van die gala. Ons swemmers het almal baie goed presteer.


LAERSKOOL ORANJE-NOORD Atletiek

Skaak

Die volgende leerders het by die ZF Mgcawu streekskompetisie deurgedring na die Noordkaap Atletiek kampioenskappe:

De la Rey Steyn het gekwalifiseer om aan die National School Summer Games in Bloemfontein te gaan deelneem vir die Noordkaap Skole Skaakspan. Dit is die Suid-Afrikaanse Skole Skaak kampioenskappe. De la Rey het teen top spelers van Suid-Afrika deelgeneem en etlike van sy wedstryde gewen.

• • • • • • • • • • • • • •

Ina Andrianatos (100m, 800m & Gewigstoot) Su-Mari Kotze (200m Hekkies & Skyfwerp) Cronjé Els (Gewigstoot) Le-Chané Hohenstein (75m Hekkies) Henda Kotzé (Gewigstoot & 70m Hekkies) Kaylin Viljoen (Verspring) Marinus Hamman (80m) Guiné Steenkamp (Hoogspring) Maja Kotzé (Hoogspring) Cailyn Koekemoer (Verspring) Arno Wort (Hoogspirng) Hannes Kruger (Gewigstoot & Skryfwerp) Sven Els (150m Hekkies) Christoffel le Riche (Gewigstoot).

De la Rey Steyn

Tennis

Skiet

Tennisspelers van Laerskool Oranje-Noord het deurgedring na die Noordkaap Tennisproewe en baie goed gevaar in hierdie provinsiale byeenkoms.

Janik Schreuder het aan Liga 1 van Noordkaap Skoleskiet deelgeneem en baie goed gevaar. Hy verwerf ‘n brons medalje in die 10m staan en 3 posisie o.14 sportergeweer. Ons is baie trots op hierdie prestasie.

Dogters: • o.13: Willanie Knoesen & Reneé Steytler. • o.12: Maja Kotze, Esmie van Rooyen & Mieke Kotze. • o.11: Luha Kotze, Maaike Steytler & Ella Theron. Seuns: • o.13: Marius Coetzer & Janco Wandrag. • o.12: MJ Combrinck & Alexander Hodgson. • o.11: Retief Theron.

Janik Schreuder

PRIMÊRE SKOOL OP DIE VOORPOS Seodin Sportdag Voorpos het die naweek van die 4de & 5de Maart aan Laerskool Seodin se Sportdag te Kuruman deelgeneem. Spelers, afrigters en ouers kon nie wag om na amper 2 jaar van geen rugby- en netbalwedstryde weer op en langs die velde en bane te wees nie. Voorpos het goeie rekenskap van hulself gegee en goeie rugby en netbal is gespeel deur die onderskeie spanne. Die uitslae was as volg: o.13A Rugby • ODV vs Grey C (wen 48 - 5) • ODV vs Vryburg (wen 19 - 0) • ODV vs Newton (wen 14 - 5) • ODV vs Grey B (verloor 17-0) o.11A Rugby • ODV vs Grey A (verloor 0 - 24) • ODV vs Seodin (wen 24 - 10) Man of the Match • Jandré Botha - ODV vs Seodin

o.13A Netbal • ODV vs Vryburg (gelyk 7 elk) • ODV vs Staats (wen 9 - 7) • ODV vs Seodin (wen 13 - 4) o.12A Netbal • ODV vs Vryburg (verloor 3 - 4) • ODV vs Seodin (verloor 1 - 8) • ODV vs LSK (verloor 4 - 12) o.11A Netbal • ODV vs Vryburg (wen 3 - 2) • ODV vs Seodin (verloor 1 - 6) • ODV vs Kathu (verloor 3 - 5) Girl of the Match • Sué-Mey Esterhuisen - ODV vs Kathu o.10 Netbal • ODV vs Staats (wen 4 - 0) • ODV vs Vryburg (verloor 0 - 4) • ODV vs Seodin (verloor 0 - 11) • ODV vs Kathu (verloor 0 - 13)

o.13A Rugby

Voorpos is baie trots op die verskeie afrigters en hul spanne.

o.13A Netbal

o.11A Rugby


HOËRSKOOL DUINEVELD Tweekamp 2022 Die jaarlikse Griekwas Tweekamp Kampioenskappe was Saterdag, 26 Februarie, gehou te Upington. (Tweekamp bestaan uit twee sport dissiplines nl. hardloop en swem.) Na etlike jare word die Tweekamp Kampioenskappe weer in Upington aangebied! Die deelnemers moet aan ‘n minimum van twee ligas deelneem om te kan deurdring na die kampioenskappe. Daar is besluit dat ses deelnemers in elke ouderdomsgroep gekies sal word om hul provinsie in Gqeberha te gaan verteenwoordig op 1 en 2 April. Soos vroeër genoem neem die atlete deel aan ‘n hardloop- en swemitem waar hul tye ontvang vir elke item afsonderlik. Volgens hierdie tye verdien die atlete punte. Deelnemers streef om 2000 punte tesame te kan behaal vir hul deelname. Veltieland het vier Velties gehad wat die naweek mooi presteer het en ook gekies is om hul provinsie te gaan verteenwoordig. Van hierdie Velties het nog ‘n rugbywedstryd ingepas tussen die hardloop en die swem! By die o.17 Seuns het Darius du Plessis sy 800m gehardloop in 02:36,65 (1006,79 punte) en die 100m geswem in 01:13,56 (972,20 punte). Hy eindig algeheel 6de met ‘n totaal van 1978,9 punte. By die o.17 Dogters het Jana-Mari Nel die 800m gehardloop in 03:03,75 (990.5 punte) en die 100m geswem in 01:09,56 (1037.20 punte). Algeheel eindig sy tweede (silwer medalje) met ‘n totaal van 2027.70 punte. Sy is dan ook die spankaptein! By die o.19 Seuns het Stehan Kruger die 800m gehardloop in 02:35,35 (995,30 punte) en die 100m geswem in 01:00,49 (1032.55 punte). Hy eindig algeheel 4de met ‘n totaal van 2027.85 punte. Jano du Plessis hardloop die 800m in 02:32,81 (1000.38 punte) en swem die 100m in 01:11,06 (979.70 punte). Hy eindig algeheel 5de met ‘n totaal van 1980.08 punte. Baie geluk aan hierdie Velties en sterkte vir die SA’s in April!


LAERSKOOL HARTSWATER Laerskool Hartswater Kleure Atletiek

Handré vd Merwe Senior Victor Ledorum

HOËRSKOOL HARTSWATER o.19A Spanne

Iné du Plessis Beste baanatleet

Rugby

Lenay Harmse Junior Victrix Ledorum

Jaminah Hartzenberg Beste baanatleet

Netbal

Mekayla Pretorious Senior Victrix Ledorum

Zainodeen Lewis Junior Victor Ledorum

Hokkie

Kakamas


HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN Noord-Kaap se nommer een tennisspeler vir dogters o.17 Danel Hayes van die Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas, het verlede jaar op 3 Desember tydens die o.17-ZFM-proewe al haar wedstryde gewen en as nommer een-ZFM-speler uit die stryd getree. Op Vrydag 4 Februarie het Danel aan die Noord Kaap-proewe deelgeneem en weereens al nege o.17-meisies gewys waar Dawid die wortels gegrawe het. Sy is ook hier as nommer een tennisspeelster vir dogters o.17 aangewys. Danel is ‘n toegewyde dogter wat baie hard oefen. Hierdie is uitmuntende prestasies! Ons hou Danel met trots dop!

Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za

AW S U M

NE W S

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A Danel Hayes Beste dogter (o.17) speler in die Noord-Kaap

HOËRSKOOL KALAHARI Ons eerstespan meisieskrieket

Hoërskool Kalahari se tennisspan

Ons junior krieketspan


LAERSKOOL SEODIN Rugby

o.11A span

o.13A span

Netbal

o.12 A span

o.13 A span

Hoërskool Postmasburg vervolg: Voorsitters 2022

Head Boy: Kgatliso Mothlodimang, Head Girl: Maxine Alexander, Deputy Chairpersons (ondervoorsitters) Deputy Head Boy: Elvis Manyongori, Deputy Head Girl: Palesa Tanyane

Cricket

Our girls cricket team.


LAERSKOOL POSTMASBURG Atletiek 2022 Every champion was once a contender that didn’t give up! Baie geluk aan Adriaan Jacobs met jou insluiting in die Noordkaap atletiekspan. Ons is baie trots op jou! Alle sterkte met die SA’s wat voorlê!

Adriaan Jacobs Noordkaap atletiek span

HOËRSKOOL POSTMASBURG Athletics

Cricket

Kgatliso Motlhodimang, our head boy this year, was chosen for the Northern Cape athletics team that will be taking part at the South African School championship. He will be competing in both the 110m hurdles and 100m. This is a remarkable achievement.

Maxine Alexander has been chosen for the Northern Cape Senior Provincial women’s cricket team.

Kgatliso and Janda Harmse were part of the ZFM team that participated at the Nothern Cape Athletics competition in Kimberley. Their results: • •

Kgatliso Motlhodimang - 1st 110m hurdles boys u.19 & 2nd 100 m (time 10.78 sec) Janda Harmse - 1st discus girls u.19 & 3rd shot put

Maxine Alexander


LAERSKOOL KATHU Noord-Kaap atletiekspan u.13 Dogters • Faith Casper - 75m H, High Jump, 200m H • Elsjé Coetsee - Shot Put, 100m, 200m • Mirike Saayman - Long Jump, 75m H u.13 Seuns • Kgopotso Baepi - 80m H, High Jump, 200mH • Tiaan Muller - Shot Put, Discus • Levaan Badenhorst - 100m, 200m • Keanan Mathys - Long Jump u.12 Dogters • Anjanette Venter - 75m H, 150m H • Zanné Barnard - Discus, Shot Put • Ilé Nortjé - Shot Put • Tyla vd Heever - High Jump

u.12 Seuns • Readon Williams - 75m H, 150m H • Righardt vd Walt - High Jump • Siyabonga Moreki - 100m, 150m • Willrick Venter - Long Jump

Die volgende leerders was deel van die tennisgroep wat by die Sun City Tennistoernooi deelgeneem het. • • • • •

Jayton Botha Gr 7 Nathan Hattingh Gr 6 Duvaughndre Botha Gr 7 Terblanch du Plessis Gr 5 Jaywine vd Westhuizen Gr 6

Christiaan Barnard het aan ‘n Noord-Kaap Mini toernooi o.10 deelgeneem. Hy het 2de gekom in die enkels en 1ste in die dubbels.

u.11 Seuns • Tumelo Molale - 70m H, 80m • Abrie Coetsee - Long Jump, 80m • Christo Wiese - High Jump u.10 Dogters • Kalica Cornelissen - 70m H, Long Jump u.10 Seuns • Dylan Roux - 70m H, 80m, Long Jump

Noord-Kaap Atletiekspan

Sun City Tennistoernooi

Noord-Kaap Mini tennistoernooi

Christiaan Barnard (Links)


Laerskool Kathu vervolg: VRL 2022 Alfabeties volgens hulle vanne • • • • • • • • •

Ashton Adams Jayton Botha Danike Cloete Tatum Coltman Osego Dipone Cois du Plessis Carmen Engelbrecht Zivah Feldtmann Jade Fortuin

• • • • • • • • •

Zaidan Geweldt Ettiene Gouws Pierre-Henri Human Deonelle Isaacs Deonelle Isaacs Sian Kleynhans Nikita Leibrandt Kano Makatong Oratilwe Melakeco

• • • • • • • • •

Tlhago Moagi Justin Oosthuizen Dewyk Rossouw Minke Rossouw Mirike Saayman Atlegang Seretse Elizabeth Strydom Caylen vd Westhuizen Ingé vd Westhuizen

• • • • • • •

Estiaan van Rensburg Schalk van Sittert Elri van Vuuren Logan Titus (Deputy Head Girl) Altus va Zyl (Onderhoofseun) Elsjé Coetsee (Hoofmeisie) D’vanné Baffets (Hoofseun)

Address: Shop 25 Hendrick v Eck Str, Village Mall, Kathu 8446 Tel: 053 723 1494/9 | Email: kathu@bodyfuelexpress.co.za


HOËRSKOOL KATHU SA kampioenskappe Die volgende leerders van Hoërskool Kathu is gekies om die Noord Kaap span by die SA kampioenskappe te verteenwoordig. Baie geluk, julle maak ons trots.

Chenay Le Roux

Tinus Barnard

Estiaan Davel

Tiaan Le Roux

Jacques Kuhn

Heinrich Pretorius

STOCK WANTED BEST PRICES PAID FOR YOUR PRE-LOVED GOODS!

053 010 1149 064 003 2265 Shop 43b & 44, Heritage Mall Cnr Frikkie Meyer & Rooisand Rd kathumgr@crusadersstores.co.za

KATHU


HOËRSKOOL KATHU Hokkie

Tweekamp

Die hokkie meisies het ‘n baie goeie opbou tot die seisoen wat voorlê.

Die Hoërskool se tweekamp-span het aan die Griekwalandwes tweekamp kampioenskappe in Upington deelgeneem waar daar 9 van ons leerders die Griekwalandwes span behaal het wat die 1ste en 2de April 2022 gaan deelneem aan die SA nasionale tweekamp kampioenskappe in Port Elizabeth. Tiaan Le Roux het ook die trofees gewen vir Beste Hoërskool Atleet en die trofee vir 1ste plek in sy ouderdomsgroep. Nel-mari von Wielligh het ook ‘n medalje gewen vir 3de plek in haar ouderdomsgroep.

Krieket o.19 JTG krieket finaal was afgestel weens die reën en trofee word gedeel.

Tiaan Le Roux

WIN Spend R350 or more and

STAND A CHANCE TO

1 of

3

Samsung UHD 4K 65inc TV’S (Worth R15000 each)

L TAKE L I W S W DRA N THE: O E C A L P AND Y A M 6 , L 1 APRI 022 3 JUNE 2

Competition will run from the 1st March - 2nd June 2022

KATHU

See inor f store ils deta

SSR280


CURRO KATHU Swem Die volgende leerders is gekies om die Noord-Kaap span by die SA kampioenskappe te verteenwoordig op 25-28 Maart.

Chaden Eilers

De-Anzo Eillers

Elizabeth Opperman

Kyrah Mach

Martelize Burger

Mia Groenewald

Mia-Isabelle Mans

SJ van Vuuren


CURRO KATHU Perdry

MTB Curro Cup

Cricket

Die volgende leerders het aan die Pendoring Dressage Show deelgeneem.

• •

MJ Motsepa will be representing the Northern Cape team in Johannesburg from 18 to 21 March, playing the National School Sports Championships.

Dogters o.13 - Elizabeth Opperman - 1ste Seuns o.15 - Ruan Venter - 2de

Pedri Swanepoel • Prelim 3 Recreational - 1ste • Prelim 4 Recreational - 1ste

He was also selected for the KEW Hub u.16 team, which MJ is part of won the Northern cape Hubs/ RPC Challenge. They qualified for the Inaugural CSA Hubs/RPC Championships that will be held on the 26th of March 2022 in Pretoria.

Thorne Paul • Prelim 3 Recreational - 2de • Prelim 4 Recreational - 2de Anke Rossouw • Pony Prelim 1 - 3de

Ruan Venter

Pedri Swanepoel

Thorne Paul

Anke Rossouw

SCHOOL NEWS

Elizabeth Opperman

MJ Motsepa

The biggest school news network in SA


HOËRSKOOL DIAMANTVELD Atletiek Op Vrydag, 18 Februarie 2022, het verskeie van Diamantveld se atlete deelgeneem aan die NWU Sentraal Top 20 byeenkoms te Bloemfontein. Die atlete het 10 medaljes waaronder 3 goud, 4 silwer en 3 brons verower. Goue medaljes: Maricelle Krüger – Dogters o.19, 800m Gareth Bosman – Seuns o.19, Hoogspring Janes Labuschagne – Seuns o.17, 200m Silwer Medaljes: Ruan le Roux – Seuns o.19, Hamergooi Juandré van Rooyen – Seuns o.19, Hoogspring Megan Liebenberg – Dogters o.15, Hamergooi Janes Labuschagne – Seuns o.17, 400m Brons medaljes: Carmen Louw – Dogters o.17, 800m Boela Bezuidenhout – Seuns o.15, Gewigstoot Danika Roets – Dogters o.15, Hamergooi

Op Saterdag, 19 Februarie 2022, het verskeie Diamantveld atlete deelgeneem aan die Hartswater Top 20 byeenkoms. Ongelukkig het ’n groot gedeelte van die byeenkoms uit gereën en sommige atlete kan dus nie kans kry om al hul items te voltooi nie. Die atlete het egter steeds 14 medaljes waaronder 6 goud, 4 silwer en 4 brons verower. Goue medaljes: Maricelle Krüger – Dogters o.19, 200m Ruan le Roux – Seuns o.17, Hamergooi Driaan Jacobs – Seuns o.15, Spiesgooi Megan Liebenberg – Dogters o.15, Hamergooi Elsje Swart – Dogters o.15, Hoogspring Ulani Uys – Dogters o.17, 200m Silwer Medaljes: Diaan Engelbrecht – Seuns o.15, Hamergooi Danika Roets – Dogters o.15, Hamergooi Gerlea Smit – Dogters o.15, Spiesgooi Theuns Janse van Rensburg – Seuns o.15, 800m Brons medaljes: DC Beaton – Dogters o.15, 800m WJ Krüger – Seuns o.15, 800m Vené Swart – Dogters o.15, Hoogspring Delitha Hanekom – Dogters o.15, Spiesgooi Baie geluk met die goeie uitslae.


HOËRSKOOL ADAMANTIA Prestasies Drie van ons leerders presteer in die eerste Kwartaal.

Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Hardus Ferreira Brons-medalje vir Diskus

AWS UM

NEWS

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

Lefran Smith Rapportryertoekenning vir Pro Afrikaans

Rodene Pondoyi Brons-medalje vir 400m atletiek

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


NEWTON PRIMARY SCHOOL Krieket

Atletiek

Rugby

o.13A krieket

Die leerders was gekies vir die Frances Baard span om aan die provinsiale byeenkoms deel te neem

Newton o/11A rugbyspan speel die afgelope naweek en wen 3/3 wedstryde.

Krieket Kaptein: Faizaan Kajee Onder Kaptein: Christiaan Erasmus Newton se o/13A krieketspan het die naweek teen Willem Postma o/13A gespeel. Ons seuns het al drie wedstryde gemaklik gewen. Die volgende seuns het uitgeblink: Aiden Dodd - 81* en 52* Faizaan Kajee - 42* en 50* Cobus Fourie - 50* Ruben Viljoen - 3 vir 24 Heinrich v Aarde - 4 vir 12 David Peens - 4 vir 12 Saam is ons trots op al die seuns. Newton o/13A krieket speel teen Grey College o/13A . Die o/13A span het gelykop gespeel. Ruben Viljoen het 4 paaltjies geneem.

NPS 29 Seodin 0 NPS 14 Oranje Noord 0 NPS 14 Kathu 0

Christiaan Erasmus Krieket Onder Kaptein, Rugby Kaptein

Meyer Prinsloo Onder Rugby Kaptein

C Ziegler

D Appies

Sade Gird

J Marx

Tennis

Tweekamp

Hierdie leerders het deelgeneem aan die Noord-Kaap tennis proewe en baie goed gevaar.

Joha Bezuidenhout is gekies vir die Griekwa Tweekamp span wat in April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in PE gaan deelneem.

Faizaan Kajee Krieket Kaptein Newton o/11A krieket het teen Grey o/11A gespeel. Die o/11A span het met 7 paaltjies gewen. Ruben van Rensburg het 5 paaltjies geneem 39 lopies aangeteken.

LAERSKOOL EUREKA Leerlingraad van 2022

Atletiek

Agter: Ruan Streak, Divan de Beer, Phillip Swart, Mikyle Muller, Lijan Horne, Hanru Jooste, Stefan Steyn, Rohan Bester, Duncan Matthews. Middel: Dané Oberholzer, Marné Laubscher, Mariné Fourie, Micke Strydom, Juliette Pope, Monique van Heerden, Ilze Oosthuizen, Abby Felix, Reagan Japhta. Voor: Melissa Coetzer, Carli Kruger, Neil Steynberg, Rulo van der Merwe. Leerders wat gevorder het na rondte 1 se byeenkomste.

AWSUM

N EWS

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A

Leerders wat gevorder het na rondte 3 se byeenkomste.


KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL Captains & Vice-Captains

Netball Captain: Yvonne Kenny

Hockey Captain: Kyle Franks

Hockey Vice-Captain: Carlene Ward

Hockey Vice-Captain: Kaitlin Crisp

Netball Vice-Captain: Lisa Snyders

Soccer Captain: Thuto Chambane

Soccer Vice-Captain: Nicole Samuels

Soccer Vice-Captain: Whitney Webb

MY R I A D PRO sEM I - BO L D CO N D EN s ED

Print our Passion • Quality our Pride

3 0 T R AC K I N G H O R I ZO N TA L sC A L E 10 3%

Brochures

Print our Passion • Quality our Pride

13 Brand Street, Kimberley, 8301, Northern Cape, Republic of South Africa, Tel: +27 (0)53 839 2900, Whatsapp: +27 (0)83 259 0809, E-mail: sales@swiftprint.co.za, www.swiftprint.co.za Print our Passion • Quality our Pride

Print our Passion • Quality our Pride

Print our Passion • Quality our Pride

Pullup Banners

Annual Reports

Canvasses

Window Decals

Z-fold Brochures

Information Booklets

Event Programmes

Folders

Business Cards

Tourism Brochures

Departmental Annual Reports

Print our Passion • Quality our Pride

M A G A ZIN E S , P O S T E R S , B U S IN E S S C A R D S , L E T T E R H E A D S , A N NU A L R E P OR T S , B A N N E R S , C A N VA S P RIN T S , G A Z E B O S , T E A R DROP S , P U L L- UP B A N N E R S


HOËRSKOOL NOORD-KAAP Diamandveld invitational athletics 2022 Girls results • Raldine Van Wyk: Girls-14: 100 m Final 3 00:14.22 • Raldine Van Wyk: Girls-14: Long Jump Final 3 4.24 • Skye Coates: Girls-14: 100 m Final 4 00:14.44 • Kgololosego Dikqwatle: Girls-14 : 100 m Final 5 00:14.47 • Zoey Lottering: Girls-15: 100 m Final 5 00:14.72 • Zoey Lottering: Girls-14: 200 m Final 2 00:30.47 • Realeboga Ndlova: Girls-14: 200 m Final 3 00:30.69 • Jaylin Speelman: Girls-15: Shot Put Final 6 7.33 • Omphile Leepile: Girls-17: 100 m Final 3 00:13.01 • Omphile Leepile: Girls-17: Long Jump Final 1 4.34 • Chanique Faarland: Girls-17: 400 m Final 6 01:17.54 • Chanique Faarland: Girls-17: Long Jump Final 3 3.99

Weight Lifting Boys results • Caylib Stevens: Boys-15: 100 m Final 2 00:11.09 • Caylib Stevens: Boys-15: 200 m Final 2 00:23.50 • Eldridge Jack: Boys-17: Long Jump Final 1 6.12 • Eldridge Jack Boys-17: 200 m Final 5 00:23.34 • Jeandre Hanse Boys-17: 800 m Final 3 02:12.34 • Jeandre Hanse Boys-17: 400 m Final 7 00:58.35 • Keante Pienaar Boys-17: 100 m Final 1 00:10.47 • Keante Pienaar: Boys-17: 200 m Final 1 00:22.00 • Realeboga Job: Boys-17: 800 m Final 6 02:25.41 • Realeboga Job: Boys-17: 400 m Final 5 00:57.97 • Kutlwano Matlhakwane: Boys-19: 800 m Final 1 02:08.69 • Kutlwano Matlhakwane: Boys-19: 400 m Final 2 00:53.62 • PJ Bartie: Boys-19: 800 m Final 3 02:21.97 • PJ Bartie 5: Boys-19: 400 m Final 6 00:58.56 • Botlhale Pampoen: Boys-19: 100 m Final 2 00:10.78 • Botlhale Pampoen: Boys-19: 200 m Final 2 00:22.43

Gareth Kriel u.18 and Dyllan Vorster u.16 Competed in the Free State and Northern Cape Provincial Powerlifting Championships in Bloemfontein on the 19th February. Both received Gold in their weight class and will be competing in Nationals at the end of March against South Africa’s best. Congratulations to you both on your wonderful achievements.

Gareth Kriel & Dyllan Vorster

Dyllan Vorster

FROM R274 900

150 000KM WARRANTY 60 000KM SERVICE PLAN UNLIMITED KM ROADSIDE ASSISTANCE

10 YEARS / 1 MILLION KM ENGINE WARRANTY

FROM R496 900

CHERY KIMBERLEY 053 831 3661 53-61 STOCKDALE STREET, CBD, KIMBERLEY, 8301 T’S & C’S APPLY. MODELS SHOWN MAY DIFFER.


HOËRSKOOL DOUGLAS SASA Byeenkoms

SA Atlete Ernine Erasmus (Laerskool), Caleb Fisher (Hoërskool) & Carli Eveleigh (Laerskool). Afwesig: Lucia Motshabi (Hoërskool)

Griekwaland-Wes Atletiekbyeenkoms

1ste, 2de & 3de plekke Voor: Juhané Fourie, Jac Cilliers, Connor Megaw, Vanessa Hasi, Carli Eveleigh, Jordan Cloete & Charé Janse van Vuuren. Agter: Ernine Erasmus, Megan Nel, Hanco Klopper, Gurshwynn Claasen, Caleb Fisher & Christoff Swanepoel. Afwesig: Darren Pretorius & Lucia Motshabi.

Kleure-Atletiek

Victrix & Victor Laudorum Voor: Mieke van den Berg (Junior Primêre Victrix Laudorum), Mariné van Bergen (Junior Sekondêre Victrix Laudorum), Anlia Nel (Senior Primêre Victrix Laudorum) & Zane Lefuthane (Junior Primêre Victor Laudorum). Agter: Christoff Swanepoel (Senior Primêre Victor Laudorum), Celine Scholtz (Senior Sekondêre Victrix Laudorum), Jacques Voges (Junior Sekondêre Victor Laudorum) & Caleb Fisher (Senior Sekondêre Victor Laudorum)

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

Beste Hoërskool atlete Benerich Kolberg (Seuns o.19), Celine Scholtz (Dogters o.17), Jessica Ferreira (Dogters o.19), Jacques Voges (Seuns o.15), Caleb Fisher (Seuns o.17) & Mariné van Bergen (Dogters o.15)


KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL 2022 Term 1 Top 10 Learners

Grade 12 Right to left: 1. Sabelo Sithole, 2. Tendaishe Mhuriro, 3. Eliah Ferris, 4. Waylan Muller, 5. Phatshimo Jackals, 6. Caleb Ericksen, 7. Realeboga Lekwene, 8. Agang Tsogang, 9. Fortune Akinlaja, 10. Mohau Modise

Grade 11 Right to left: 1. Okuhle Matwetwe, 2. Letlhogonolo Maputla, 3. Kagisho Vorster, 4. Tshiamo Molusi, 5. Hlumelo Ziyokwana, 6. Joshua Olusanya, 7. Kgatlego Nyambi, 8. Realeboha Maphike 9. Siyabonga Makgoe, 10. Deepesh Parboo

Grade 10 Right to left: 1. Kensley Palm, 2. Boitshepo Moroka, 3. Luther Klerk, 4. Aqeel Davids, 5. Aadil Kazie, 6. Aidan Le Grange, 7. Engelbrecht Motlhanke, 8. Karabo Letsotso, 9. Sahibzada Badsha, 10. Realeboga Mosikare

Grade 9 Right to left: 1. Oratile Kantani, 2. Kemoratile Khuduga, 3. Mohammed Fredericks, 4. Raylin Van Schalkwyk,5. Rohit Lalla, 6. Aashiq Khan, 7. Mohammed Brooker, 8. Boikago Setlhabi, 9. Katlego Hammer,10. Ethan Ericksen


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.